DIE PLESIER VAN PAPIER

Vergelijkbare documenten
Plantstruktuur en Plant Voedsel

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

FAKTORE EN VEELVOUDE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Antieke Egipte en die Nylrivier

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Antonieme en sinonieme

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

10 Die bou van n plant

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Paulus en sy vriende vertel ander van God

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

1 Waar ek vandaan kom

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Welkom by Die Storie God se storie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

As jy weer skryf (Vir Jack)

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

SKRIFLESING: Prediker 1:1-11. TEKS: Prediker 1:3. Los van God bied die lewe niks. Psalm 149 : 1, 2. Skrifberyming 19 (2-1) : 1, 2.

Die planeet aarde beweeg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Jesaja sien die Toekoms

Paulus kritiseer sy tyd se manier

God eer Josef die slaaf

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Foto-redigering vir sun.ac.za

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Abu Ali tel sy donkies

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Jakkals lê eendag heerlik en

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

As julle enige vrae het, iets

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Tema 7: Stories van dapper helde

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Transcriptie:

LES 2 Fokus: Luister, lees en vertel. Nota: Bestaande kennis word uitgebrei, gevisualiseer en bespreek. 2.1 a) Luister na n voorlesing van die Flora-verhaal terwyl jy goed na die illustrasies kyk: DIE PLESIER VAN PAPIER n Wêreld sonder papier?? Ondenkbaar!! Ten spyte van al die tegnologiese vordering kan n mens jou nie indink in n wêreld sonder papier nie. As ons nie papier, of dan wel iets soortgelyks ooit gehad het om op te skryf nie, was daar geen boeke, geen skole, geen wafferse geleerdheid, geen Bybels, geen ontwikkeling en stellig geen gevorderde beskawing nie. Die mens sou doodeenvoudig steeds in die Donker Eeue rondgeploeter het. Die woord papier kom van papirus; skryfvelle gemaak van die papirusplant waarvan die ou Egiptenare aanvanklik n oorvloed in die Nylvallei gehad het, maar wat later bra skaars geraak het. 139

Hierdie biesie-agtige plant het lang stingels wat aan die buitekant groen en binne wit is. Die groen buitekant word afgestroop en die binneste wit vesels in dun stroke gesny. Die stroke word daarop sy aan sy langs mekaar geplaas met die rande wat oorvleuel. Nog n laag stroke word dan dwars oor die eerste laag geplaas. 140

Die lae word so saamgepers of saamgehamer dat hulle uiteindelik met die plant se eie vog aanmekaar kleef. Nadat die velle in die son gedroog is, kan daarop geskryf word. (Met erkenning aan Jongspan, Huisgenoot 9 November 2000) b) Lees die vertelling eers saggies vir jouself, en daarna hardop voor n spieël (of hardop vir iemand wat graag wil luister). 141

2.2 Bespreek die volgende: a) * Wat het jy verstaan toe jy slegs die opskrif gehoor of gelees het? Kyk weer daarna en vertel. * Nadat jy die gedeelte van die verhaal gehoor en gelees het en na die illustrasies gekyk het: wat sê die opskrif nou vir jou? Vertel wat jy dink. b) Wat hoor jy wanneer jy die opskrif hardop sê? Sê dit n paar keer op verskillende maniere. Vertel wat jy hoor. 1. As jy gesê het jy hoor die woorde plesier en papier rym, is jy in die kol! Dit word assonansie genoem. ASSONANSIE is die herhaling van vokale (klinkers) om n bepaalde stemming te skep. Skryf jou eie voorbeeld van assonansie met die woorde muis, sluip, vuil en huis in een sin: _ 2. As jy gesê het jy hoor die woorde plesier en papier begin albei met n p en eindig albei met n r, is jy weer eens in die kol! Dit word alliterasie genoem. ALLITERASIE is die herhaling van dieselfde konsonant (medeklinker) twee of meer kere na mekaar aan die begin van woorde of in woorddele. Dit trek aandag. Skryf jou eie voorbeeld van alliterasie met die woorde winterwind en waai in een sin: _ c) Noem sewe voordele van die uitvinding van papier. 142

d) * Gebruik jou atlas of jou aardbol indien jy een het om aan te dui waar die Egiptenare woon en waar die Nylvallei is. Vertel wat jy vasgestel het. * Bestudeer die foto en beskryf wat jy sien. Wat dink jy is die groen gedeeltes aan weerskante van die rivier? Vertel hoekom jy so dink. e) 1. Beskryf in jou eie woorde en aan die hand van die illustrasies hoe die papirusplant lyk. Het jy al so n tipe plant in jou omgewing raakgesien of dink jy die tipe plant kom net in Egipte voor? Vertel. 2. Beskryf in jou eie woorde hoe papier van die papirusplant gemaak word aan die hand van die illustrasies hieronder. Gebruik die oop spasie om jou gedagtes kortliks neer te pen. 143

f) Vertel wat dink jy word met die volgende bedoel (gebruik jou woordeboek). * is vandag ondenkbaar * iets soortgelyks gehad * geen wafferse geleerdheid * in die Donker Eeue rondgeploeter * die biesie-agtige plant * rande wat oorvleuel 2.3 a) Lees nou die Flora-verhaal verder hardop vir jouself voor. Waar kom ons regte, egte papier dan nou eintlik vandaan? Volgens oorlewering is dit omstreeks 105 nc in China uitgevind deur ene Ts ai Lin. Die bas van die moerbeiboom is met bamboesvesels, hennep en vlas gekombineer. Dié is tot n pulp verbrysel en met water gemeng. Die mengsel is daarna deur n laag saamgeweefde gesplete bamboesstroke gefiltreer. 'n Lagie vesels het bo-op gevorm die eintlike papier en dié is dan daar gelaat om droog te word. Vandag word papier van hout gemaak en, ondanks die gesofisti-keerde prosesse wat betrokke is, is dit steeds weinig meer as saamgeperste hout-vesels. Dis selfs aan bome te danke dat jy nou hierdie boek van Toetentaal voor jou kan hou! b) 1. Beskryf in jou eie woorde in die vorm van n storie (wie, wat, waar, wanneer, hoe en hoekom) wat in die illustrasie op die volgende bladsy gebeur (jy woon daar). Begin so: Een Maandagoggend, omtrent (hoe laat?), hoor ek... 144

2. Bespreek die betekenis van die volgende (gebruik jou woordeboek as n hulpmiddel asook enige ander naslaanmetode): * volgens oorlewering * 105 nc * bamboesvesels, hennep en vlas * saamgeweefde, gesplete bamboesstroke * saamgeperste houtvesels 145

c) 1. Waarom dink jy is bome in die algemeen vir die mens belangrik? Skryf jou mening in jou eie woorde neer: 2. Vra die vraag aan elkeen van jou gesinslede. Skryf hul antwoorde langs elkeen se naam bv Pa sê: Bome is vir ons belangrik want... Jy gaan met ander woorde die direkte rede gebruik om aan te dui wat elkeen se mening was. 146

2.4 Feitelike stelling: Sonder Flora kan die meeste Fauna nie bestaan nie. a) Bestudeer die inligting in die illustrasie op die volgende bladsy baie goed totdat jy seker is jy verstaan elke stukkie inligting daarin asook wat elkeen van die vyf seksies of lae beteken. b) Wanneer jy seker is dat jy al die lae van n reënwoud vanaf die sonnige boomtoppe tot onder in die digte woudbodem kan beskryf, plaas jy die inligting in tabelvorm. FLORA FAUNA Laag 1 Laag 2 Laag 3 Laag 4 Laag 5 c) Gebruik nou jou tabel asook die illustrasie om die feitelike stelling aan jou gesinslede te verduidelik. Moontlik vertel jy hulle iets van reënwoude waarvan hulle nie geweet het nie! 147

(Met erkenning aan National Geographic Kids Uitgawe 100 Desember 2014) 148