Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Vergelijkbare documenten
Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Preek Efesiërs 4:26. Voor die erediens Sing: Lied 190:1,2,3 Sing: Psalm 4-1:3 Afkondigings Stilte

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

Geroep vir Gemeenskap

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Welkom by Die Storie God se storie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

n Dubbele kruis-belydenis

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

DOOP-NAGMAAL-DANKFEESDIENS Sondag-oggend 13 November 2005 Voorafsang Afkondiginge Ferdi aan die woord Leon neem oor Lied 536: 4 (gevolg deur

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

sodat jy n gestuurde van die Here kan

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Preek Romeine 1:16-17

Jesaja sien die Toekoms

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SUKSES vir 2006 I Gedagtes

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Die Groot Gebod dennis de wet

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016)

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Tema: Die doop teken ʼn prentjie en verseker jou van wat God vir jou doen en nie van wat jy vir God doen nie.

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Jona en die Groot Vis

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard.

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

1 KORINTIËRS 3:21-23 HK Sondag 1

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Dis net so ondenkbaar soos n gemeente die tempel van die Heilige Gees 1 wat nie bid nie.

Die gebed leer ons dat die kerk die eenheid in die Drie Enige God weerkaats en weerspieël.

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Transcriptie:

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee, liefdevol versorg, jammer kry, genadig wees, goed wees. Doop is ook teken van God se ontferming Doopformulier + Doopbediening Lied 288: 1, 3 (Staande) God se ontferming - nie net sing daarvan, ook bid daarvoor --> Spreekkoor = Lied/Psalm 51: 1, 2 (Sittende) Lees Rom. 12: 1, 2 (dadelik, onaangekondig) Tema = Reaksie op God se Ontferming :1a o.g.v. die groot ontferming van God Waaruit bestaan God se ontferming: Vader liefdevolle sorg, omgee (God vir ons) Seun is genadig (God met ons) Heilige Gees troosvol teenwoordig (God in ons). Hoe ons daarop behoort te reageer: :1b Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wesenlike = logiké (Grieks) --> logies! Dus: logiese gevolg van God se ontferming = wy jouself aan Hom. As nie self aan Hom wy, is nie bewus van en het nie geloof in God se ontferming. Praktiese betekenis om aan God te wy:

:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. i) nie aan sondige wêreld gelyk - nie soos verkleurmannejie wat word soos omgewing - moet ware kleure wys. ii) vernuwe denke - gedagtes bepaal gedrag iii) onderskei God se wil - beoordeel eie gedrag, doen wat God wil - laat God glimlag?, Hy tevrede? - vir Hom goed en aanneemlik en volmaak Op grond van wat God doen met Sy groot ontferming --> logiese gevolg: ons moet ook doen! - nie sonde - nuwe denke - soos God wil God se ontferming is ons voorreg Ons reaksie is ons verantwoordelikheid. Lied 309: 1, 2, 3 (Staande) Offergawes Openbare Belydenis van Geloof Geloofsbelydenis hardop (Staande) Slotlied = 265: 1 + 542: 2 (op dieselfde melodie) Seën: Ons is kinders klein van God onsvader. Hy ontferm Hom oor ons. Hy gee ons Sy Seun Jesus Christus se genade. Hy lei ons deur Sy Heilige Gees. So word ons geseën: In die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Musikale AMEN.

Reaksie op God se Ontferming (II): Rom. 12: 3-8 Kraggakamma, So-oggend 13 Julie 2008 Voorafsang + Afkondiginge + Kort Orrelspel Votum = Neh.13: 22; Jes. 30: 18; 54: 8 Seëngroet: So seën die Here ons met Sy ontferming gekenmerk deur liefde, genade, vrede, barmh.heid. Loflied = 525: 1, 3 "Leef met blydskap aan die Here oorgegewe" --> Wet uit 1 Kon. 8: 57 61; Rom. 13: 8-14 LEES 8: 61, dan 8: 57 58, 60 61 Voorskrifte = gebooie = wet = opdrag. Basis = Liefde In NT word dit so verwoord: LEES Rom. 13: 8 10, 14. Leef ons so? Getrou? Oorgegewe? Volgelinge v/d Here J.C.? Ons is dit aan die Here verskuldig in reaksie op Sy ontferming. Hy is heilig. Ons onheilig, a.g.v. sonde -->Skuldbelydenis = Lied 231: 1, 3 (Sittende) Vergifnis = Rom. 5: 8, 9 Verlossingslied = 245: 1, 2, 3 Offergawes Boodskap uit Rom. 12: 1 8 LEES 12: 1 2 Verlede Sondag: Reaksie op God se ontferming. O.g.v. die groot ontferming van God --> gee julle self Hoe? 1. Nie soos sondige wêreld 2. Dink nuut 3. Onderskei God se wil Vandag: Verdere reaksie op God se onferming LEES 12: 3 8 Gaan basies oor twee dinge = Gesindheid en Gedrag 1. Gesindheid = Wees beskeie. Nie te veel van jouself dink. Is eintlik maar niks alles is genade. Nie hoë dunk nie, maar hoë dank.

Probleem: mense soms so beskeie --> lae dunk, swak selfbeeld Gevolg: Dink min + Doen min. Elkeen van ons het bepaalde gawes --> moet dit uitleef! 2. Gedrag As elke lid v/d Liggaam v. Chr. nie sy/haar deel doen --> funksioneer nie reg, disfunksioneel, gestremd. Met ons gesindheid en gedrag --> verantw.h = gesonde Liggaam. Hoe? - besef alles kom van God (:3, 6) - verstaan: nie almal dieselfde gawes nie (:4, 6) - ken en ontwikkel eie unieke gawes - nie egosentries, maar A-/ander-sentries = God en mense - bereid om alles te gee (:1). Dit is hoe ons reaksie op God se ontferming behoort te wees God se aksie vra n re-aksie - beskeie gesindheid en aktiewe gedrag --> Liggaam v. Chr. funksioneer kerngesond, fiks, effektief. Hier voorbeelde (7) van praktiese reaksie op God se ontferming:- (ook nog ander: soos 1 Kor.7, 12; Efes. 4) (brei telkens prakties uit oor elke voorbeeld) 1. Verkondig God se boodskap(6): getuig = oor God, nie self! - in ooreenstemming met die geloof wat ons bely 2. Dien(7): soos tennis: dié wat beste dien, is wenners 3. Onderrig gee(7): leer mense oor verhouding met God 4. Bemoedig(8): troos, ondersteun --> aan-moedig 5. Gee(8): tyd, insig, geld, ens. sonder bybedoelings 6. Leiding gee(8): help op die pad v/d lewe met toewyding 7. Help(8): daad-werk-lik met blymoedigheid Alles daarop gerig ander te bevoordeel. Motivering = God se ontferming. Dus: Reaksie op God se ontferming --> tot seën van mense en tot eer van God. Slotlied = 571: 2 + 487: 3 (op dieselfde melodie) Seën + Musikale AMEN.

Leon Dr Leon M Steenkamp BA, B Th, Lis Teol, Honns Voorl & Klin Sielk, M Th Klin Past, Ph D Pastorale Terapie. Asterlaan 16 Sunridgepark Port Elizabeth 6045 Tel.: 041-360-1159 / 082-722-1313