KONTANT BESTUUR BELEID

Vergelijkbare documenten
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

DEBITEURE REKONSILIASIES

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

FAKTURERING. Alle inkomstes binne die US wat teen ʼn kostepunt ontvang (uitgesluit inkomstes teen R-kostepunte ten opsigte van kursusse) word moet:

AANSOEK OM STUDIELENING

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. Finansiële beleid bl Bylaag 1 - Finansiële aankoopbeleid bl

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

MUNISIPALITEIT KONTANT BESTUURS EN BELEGGINGS BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

STORMSEE REGSPERSOON

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

HOëRSKOOL SWARTLAND FINANSIËLE BELEID EN PROSEDURE

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

EUROPA Trust Company 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

09 Junie 2016 Bladsy 1

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Bankstate LPF Systems BK

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Les 14: Entrepreneurskap

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

(6) Laste Niebedryfsbates

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

RISIKO KONTROLE DATUM. Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

GOUDVELD-HOËRSKOOL FINANSIËLE BELEID

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

HOOFSTUK 9 Regspleging

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Wher e l ittle is gre at

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

Oorboek van huljoernale na grootboeke

Transcriptie:

KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID

ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te verseker. Beklemtoon n kultuur van verantwoordelikheid tov. die Raad se kontant. BELEID FILOSOFIE Die Raad is verbind tot die handhawing en beveiliging van sy kontantvloei ten einde effektiewe dienslewering te maksimeer. RIGLYNE 1. Kontantbestuur is die verantwoordelikheid van die Munisipale Bestuurder en die Hoof: Finansies. 2. Die werkverrigting van hierdie funksie kan opgedra word aan ondergeskiktes; dit vrywaar egter nie die Munisipale Bestuurder en Hoof: Finansies van hul verantwoordelikhede nie. 3. Die Munisipale Bestuurder moet n bankrekening open ingevolge die Statutêre Regulasie Seksie 7, van die Munisipale Finansiële Bestuur 2003, Wet (MFBW 2003). 4. Bank rekonsiliasie moet daagliks geskied om enige ongemagtigde inskrywings te bespeur en sodanige rekonsiliasies moet maandeliks deur die Hoof: Finansies nagesien word. 5. Die kontantvloei raming moet daagliks gedoen word en veranderinge in skuldinvordering verhoudings en besteding patrone moet aangepas word by die kontantvloei raming en die begroting. 6. Die surplus kontantvloei moet belê word in ooreenstemming met die Investering Beleid soos deur die Raad van tyd tot tyd goedgekeur. 7. Invordering van inkomste wanneer betaalbaar en dit stiptelik bank. 8. Doen betalings, oordragte na ander vlakke van regering- en nie-regering instellings, met verskuldigde aandag vir effektiewe en ekonomiese

programmering en die normale terme van die regering vir die betaling van rekeninge. 9. Geen vooruitbetaling vir goedere of dienste (d.i. betalings vóór ontvangs van goedere of dienste), tensy vereis in die kontraktuele reëlings met die verskaffers. 10. Aanvaarding van korting om vroeë betaling te bewerkstellig slegs as betaling ingesluit is in die maandelikse kontantvloei beraming, verskaf aan die toepaslike tesourie. 11. Oorreed debiteure met toepaslike sensitiwiteit en stiptheid om te verseker dat bedrae verskuldig aan die Munisipaliteit word gevorder en stiptelik gebank. 12. Akkurate beraming van die instelling se kontantvloei behoeftes. 13. Reguleer die kontant in- en uitvloei. 14. Erken die tyd waarde van geld, d.i. ekonomiese, doeltreffende en effektiewe bestuur van kontant. 15. Handelend optree om die onnodige en ondoeltreffende uitsluiting van geld te vermy, soos die bestuur van inventarisse tot die minimum vlak benodig vir doeltreffende en effektiewe programmering en die verkoop van surplus of onderbenutte voorraad. 16. Verseker dat dishonoreerde waarborge en tjeks onmiddellik opgevolg word. PROSEDURES 1. BESTUUR VAN KONTANT ONTVANGSTE 1.1 Alle direkte deposito s en kontant ontvangste van kliënte moet geboekstaaf en n kwitansie uitgereik word vir elke kontant transaksie aangegaan. 1.2 Alle afskrifte van gekanselleerde kwitansies moet bewaar word. 1.3 Daaglikse ontvangste moet gerekonsilieer word met kasregister strokies, debiteure en ontvangste rekeninge en werklike kontant. 1.4 Voldoende fisieke beheer moet toegepas word met kontant en die vervoer daarvan. 1.5 Voldoende sekuriteit kontrole moet toegepas word om diefstal en bedrog op die terrein van die Munisipaliteit te verhoed.

1.6 Kontant moet daagliks gebank word, met gebruik van die nodige veiligheidsmaatreëls. 1.7 Sodra die kontant gebank is moet die deposito strokie gerekonsilieër word met die daaglikse ontvangste opsomming en as korrek aangeteken word. 1.8 Hierdie prosedures is toepaslik op alle agente van die Raad. 2. KONTROLE VIR BANK REKONSILIASIE 2.1 Rekeninge moet onmiddellik gedebiteer word met die tjek bedrag en bankkoste. 2.2 Die normale krediet kontrole is van toepassing. 2.3 Verwys na Trekker (VT) tjeks moet opgeteken word in n register om die terugbetaling daarvan, met kontant per departement, op te volg. 2.4 Verwys na Trekker (VT) tjeks, nie terugbetaal met kontant, moet opgeteken word in die stelsel van die kassier om die aanvaarding van ander tjeks van dieselfde persoon of instelling te minimaliseer. 2.5 Tjeks ontvang moet behoorlik geboekstaaf word. 3. MINIMALISEER ANDER DEPOSITO AFWYKINGS 3.1 Maak seker dat die kassier deposito en deposito inskrywings dieselfde is per bank transaksie. 3.2 Elektroniese betalings aan die Raad moet nie kommissie of administrasiefooie insluit nie. Dit moet apart bereken word. 3.3 Reëlings moet met diensverskaffers getref word om altyd rekeningnommers te verskaf vir elektroniese inbetalings. 3.4 Deposito s ingeskryf in die kasboek, maar nie gebank nie, kan n bedrog risiko veroorsaak en moet onmiddellik en deeglik ondersoek word. 4. AFSKRIFTE EN DOKUMENTE

Die Hoof: Finansies moet verseker dat die volgende dokumente geliasseer word: 1. Gekanselleerde tjeks in tjek nommer volgorde. 2. Tjek rekwisisies in tjek nommer volgorde. 3. Deposito strokies in datum volgorde. 4. Bank State in datum volgorde. 5. Teruggestuurde tjeks, met stawende dokumentasie, in tjeknommer volgorde. 6. Kasboek in datum volgorde. 7. Bank rekonsiliasie in datum volgorde. 8. Sekuriteite in datum volgorde. 9. Direkte deposito bedrae, met stawende dokumentasie, in datum volgorde. FUNKSIES Munisipale Bestuurder Hoof: Finansies Burgemeesters Komitee Raad VERWANTE WETTE Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet 56 van 2003) Munisipale Stelsels Wet 2000 Goedgekeur deur Raad: 12 Maart 2010