LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I ANTWOORDBOEKIE

Vergelijkbare documenten
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

Watter van volgende stellings beskryf die oorerfingsmeganisme van hierdie afwyking die beste?

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Les Plan Twee. Habitats

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

FAKTORE EN VEELVOUDE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DISTRIK: TSHWANE SUID

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

BARRETT SE TAKSONOMIE

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. Begin die antwoorde van ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Abu Ali tel sy donkies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Vlotheid en intonasie

8 Die mens in die ruimte

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2016 LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER ANTWOORDBOEKIE Daar is elf (xi) bladsye in hierdie Antwoordboekie. Skryf asseblief jou eksamennommer in die blokkies hierbo. VRAAG 1 1.1 Kies die term in Kolom B wat die beste by die beskrywing in Kolom A pas. Skryf die letter van die toepaslike term tussen die hakies in die spasie wat daarvoor voorsien word. Elke letter mag slegs een keer gebruik word. KOLOM A [ ] Genetiese materiaal gevorm deur gene van twee of meer bronne te kombineer. [ ] Ensiem wat dele van DNS sny of breek. [ ] Wanneer beide vorms van 'n geen in 'n sel identies is. [ ] Die fisiese uitwaartse uitdrukking van 'n allelepaar. [ ] Chromosome wat inligting oor die geslag van die individu bevat. [ ] Verskillende vorme van dieselfde geen. [ ] 'n Toestand waar daar meer as twee stelle gene in 'n sel teenwoordig is. [ ] Geneties-identiese individue. [ ] 'n Moeder wat verwag en geboorte skenk aan 'n individu wat nie haar eie is nie. [ ] 'n Ronde string DNS in bakterieë wat dikwels gebruik word om gene na ander organismes oor te dra. A B C D E F G H I J K L KOLOM B Gonosome Klone Rekombinante DNS Surrogaat Genotipe Plasmiede Restriksie-ensiem Fenotipe Homosigoties Poliploïdie Ligasie-ensiem Allele (10) BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy ii van xi 1.2 Ses meerkeusige vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte opsie by elke vraag en skryf die letter van jou keuse in die ruimte in die tabel hieronder. Vraag 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 Antwoord 1.2.1 Die volgende wetenskaplikes het navorsing in die veld van DNS en/of genetika gedoen: (1) Rosalind Franklin Francis Crick (3) James Watson (4) Gregor Mendel Die wetenskaplikes wat bygedra het tot die ontdekking van die molekulêre struktuur van DNS was: A (1), (3) en (4) B, (3) en (4) C en (3) alleenlik D (1), en (3) (1) 1.2.2 Die volgende gebeure vind in die diere-kloningsproses plaas. Die gebeure is in geen spesifieke volgorde gelys nie. P. Skenkerkern word in 'n eier geplaas waarvan die kern verwyder is. Q. Sel word geskok om mitotiese verdeling aan die gang te sit. R. Skenkerkern word uit verlangde sel verwyder. S. Kern word uit eiersel verwyder en weggegooi. T. Sel word verwyder uit verlangde organisme (skenker). U. Embrio word in surrogaat geplaas. 'n Korrekte volgorde van gebeure is: A R U P T S Q B S T R P Q U C T Q R S U P D U Q T S P R

Bladsy iii van xi 1.2.3 In 'n verkragtingsondersoek is velselle onder die slagoffer se vingernaels ontleed en 'n DNS-profiel is saamgestel. Drie verdagtes is ondervra en hul DNS-profiele is deur die gebruik van bloedmonsters bepaal. Die resultate van die DNS-profiele was soos volg: Watter verdagte was moontlik die verkragter? A Verdagte 1 B Verdagte 2 C Verdagte 3 D Geeneen van die verdagtes nie (1) 1.2.4 Hoe word natuurlike variasie in kunsmatige seleksie gebruik? A Die natuur verskaf die variasie tussen verskillende organismes en mense kies uit hierdie verskille. B Die natuur produseer slegs die sterkste spesies. C Mense verkies om diere te teel met min of geen natuurlike variasie. D Natuurlike variasie word nie in kunsmatige seleksie gebruik nie. (1) 1.2.5 Krities-bedreigde jagluiperdbevolkings word in klein afgeleë gebiede in baie Afrika-lande aangetref. Hierdie isolasie lei tot inteling. Watter van die volgende kan die gevolge van inteling wees? A Afname in die voorkoms van genetiese defekte B 'n Vergrote genepoel C Afname in hibriedekrag D Afname in homosigositeit (1) 1.2.6 'n Man met 'n X-gekoppelde dominante afwyking trou met 'n vrou sonder die afwyking. Watter verhouding van hul dogters sal deur die afwyking geraak word? A 0% B 25% C 50% D 100% BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy iv van xi 1.3 Bestudeer die grafiek hieronder wat saamgestel is na aanleiding van statistieke wat by vrugbaarheidsklinieke verkry is en beantwoord die vrae wat volg: [Aangepas en vertaal vanuit: <http://www.indoreinfertilityclinic.com>] Oorweeg die vyf stellings hieronder en besluit dan by elke stelling of: A B C die stelling deur die inligting op die grafiek ondersteun word. die stelling deur die inligting op die grafiek weerspreek word. die stelling nie ondersteun of weerspreek word deur die inligting op die grafiek nie. STELLING 1.3.1 Onvrugbaarheid kan te wyte wees aan probleme by sowel vrouens as mans. 1.3.2 Die meerderheid vrugbaarheidsprobleme by vroue is aan endometriose te wyte. 1.3.3 Die enkel grootste bydraende faktor tot vroulike onvrugbaarheid het met ovulasie te doen. 1.3.4 Stres dra by tot vroulike onvrugbaarheid. A, B OF C 1.3.5 Daar kan dalk oorsake wees wat bydra tot vroulike vrugbaarheid wat nie in die sirkelgrafiek hierbo gemeld word nie. (5)

Bladsy v van xi 1.4 Bestudeer die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg: 1.4.1 Benoem hormone A en B. A B 1.4.2 Wat is die funksie van hormoon B? 1.4.3 (a) Hierdie vloeidiagram is 'n voorbeeld van 'n selfregulerende meganisme in die liggaam. Noem die selfregulerende meganisme wat duidelik in die vloeidiagram voorkom. (1) (b) Verduidelik die belangrikheid van roete C soos op die vloeidiagram waargeneem kan word. (3) 1.4.4 Noem TWEE ander hormone wat deur die pituïtêre klier vrygestel word. BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy vi van xi 1.5 Die volgende diagram is van 'n sel in die vroeë Profase I van meiose: [Aangepas en vertaal vanuit: <http://ejdio.weebly.com>] 1.5.1 Is hierdie sel haploïed of diploïed? (1) 1.5.2 Hoeveel van die volgende is in die sel teenwoordig? STRUKTURE GETAL TEENWOORDIG Chromosome Homoloë pare Bivalente (3) 1.5.3 Deur die sel hierbo as ouersel te gebruik, teken EEN van die dogterselle soos dit sal voorkom tydens metafase II van hierdie meiotiese verdeling. Voorsien 'n geskikte opskrif, maar geen byskrifte is nodig nie. Die chromosome moet baie duidelik sigbaar wees. Gebruik die spasie hieronder. (6)

Bladsy vii van xi 1.6 Lees die teks hieronder oor die Sandskerpioen wat in die Mojavewoestyn in Kalifornië aangetref word: Die Sandskerpioen, wat bedags sy tyd in 'n ondergrondse holte deurbring, kom snags uit om prooi te vang. As dit die regte tyd van die jaar is, sien 'n mens skerpioene ook snags dans. Mannetjies gryp die wyfies aan hul knypers en draai hulle in die rondte. Nadat hulle 'n rukkie gedans het, skei die mannetjie 'n pakkie sperm op 'n stokkie of ander oppervlak uit. Dan stoot hy die wyfie tot bo-op die sperm. Sy neem die sperm in haar op wat haar eiers bevrug. Dis waar die dans eindig, en die mannetjie verdwyn gewoonlik op soek na nog wyfies. Jong Sandskerpioene ontwikkel ongeveer 12 maande binne-in eiers in die moeder voordat hulle lewend gebore word. Na geboorte kruip hulle vinnig tot op hul moeder se rug waar hulle bly totdat hulle groot genoeg is om die holte te verlaat. 'n Sandskerpioen-moeder het gemiddeld ongeveer 33 pasgeborenes wat op haar rug ry. [Aangepas en vertaal vanuit: <http://teach.genetics.utah.edu>] Manlike Sandskerpioen Vroulike Sandskerpioen met kleintjies op haar rug [Bron: <http://www.vaejovidae.com>] [Bron: <http://answersdot.blogspot.co.za>] 1.6.1 Bestudeer die volgende tabel wat uit twee items bestaan (genommer 1 en 2) in die eerste kolom. Besluit watter item(s) die Sandskerpioen beskryf. Skryf jou keuse in die spasie wat voorsien word in die 'antwoord'-kolom neer, deur gebruik te maak van die volgende kodes: A B C D Slegs Item 1 is waar van die Sandskerpioen. Slegs Item 2 is waar van die Sandskerpioen. Sowel Item 1 as 2 is waar van die Sandskerpioen. Nie Item 1 of 2 is waar van die Sandskerpioen nie. ITEM ANTWOORD 1. Ovipaar 2. Vivipaar 1. Seksuele voortplanting 2. Aseksuele voortplanting 1. Eksterne bevrugting 2. Interne bevrugting 1. Hofmaakgedrag afwesig 2. Hofmaakgedrag teenwoordig 1. Bewys van ouersorg 2. Geen ouersorg teenwoordig (5) BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy viii van xi 1.6.2 Definieer die term 'voortplantingstrategieë'. 1.6.3 Identifiseer TWEE voortplantingstrategieë wat in die teks hierbo beskryf word en bespreek hoe voortplantingstrategieë voordelig vir die sandskerpioen is. Strategie 1: Strategie 2: (6)

Bladsy ix van xi 1.7 'n Biologiestudent het 'n eksperiment uitgevoer om die reproduktiewe sukses van appelbome in die Wes-Kaap te bepaal. Sy het 'n spesie gekies wat algemeen bekend staan as 'Golden Delicious' en haar studie op vyf kultivars/variëteite van hierdie spesie gefokus om vas te stel watter kultivar die grootste reproduktiewe sukses in die Wes-Kaap getoon het. Om reproduktiewe sukses te bepaal, het die student lukraak 10 bome van elke kultivar gekies wat in die Wes-Kaap aangetref word. Sy het hierdie vrugteboorde 'n aantal kere deur die seisoen besoek en bereken watter persentasie bloeisels in 'n seisoen tot vrugte ontwikkel het. Sy het haar waarnemings in die tabel hieronder aangedui. Kultivar/ variëteit Gemiddelde getal bloeisels per boom Gemiddelde getal vrugte wat per boom ontwikkel % reproduktiewe sukses (tot die naaste heelgetal) 1 950 600 63 2 700 480 69 3 860 750 87 4 800 520 x 5 920 670 73 [Hipotetiese data] 1.7.1 Bereken die waarde van x in die tabel. Toon al die berekeninge in die spasie hieronder. (3) 1.7.2 Verskaf 'n toepaslike hipotese vir die eksperiment. (3) 1.7.3 Identifiseer die volgende veranderlikes: (a) Onafhanklike veranderlike: (b) Afhanklike veranderlike: BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy x van xi 1.7.4 Was die resultate wat verkry is, geldig? Motiveer jou antwoord deur te oorweeg of die vaste veranderlikes behoorlik beheer is. Bespreek DRIE vaste veranderlikes. (6) 1.7.5 As jy 'n appelboer was, sou jy die data in die derde kolom (gemiddelde getal vrugte per boom) of die vierde kolom (persentasie reproduktiewe sukses) van die tabel gebruik het as jy moes besluit watter kultivar om te kweek? Verduidelik jou antwoord.

Bladsy xi van xi 1.7.6 Die volgende diagram toon 'n dwarssnit van 'n Golden Delicious appel: Voltooi die tabel hieronder: [Aangepas en vertaal vanuit: <http://biology.clc.uc.edu>] Benoemde deel Naam Funksie Uit watter deel van die bloeisel het dit ontstaan? A B (6) [80]