1. Watter prentjie is n goeie voorstelling van die huis waarin die familie bly? (1)

Vergelijkbare documenten
VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jakkals lê eendag heerlik en

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jesaja sien die Toekoms

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Pragtige Koningin Ester

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

1.10. Slegs EEN van die volgende antwoorde is korrek. Kies die korrekte. antwoord en skryf net die nommer en die letter neer.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Direkte en indirekte rede. Naam:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

'n Man gestuur deur God

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

God eer Josef die slaaf

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

BARRETT SE TAKSONOMIE

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Ek is jammer. E.K.M. Dido. LETTERLIKE VRAE

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Van Vervolger tot Prediker

1.1. Op watter dag het die verteller die slegte nuus gekry? (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

2. Pas Kolom A by Kolom B oor wat Lila gebruik om van die insekte ontslae te raak. (2)

Antonieme en sinonieme

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Kerk se Geboorte

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Welkom by Die Storie God se storie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Die brief aan die Filippense

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Goeie Konings, Slegte Konings

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Van Vervolger tot Prediker

Plantstruktuur en Plant Voedsel

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

Literêre opstel. Krismis van Map Jacobs Invloed van milieu op keuses. n Moontlike wyse om die vraag te beplan en skryf

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Die Groot Muur van Nehemia

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Baie welkom by vanoggend se erediens

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Transcriptie:

Baby E. K. M. Dido 1. Watter prentjie is n goeie voorstelling van die huis waarin die familie bly? (1) A B C D 2. Vir wie moet Nooi gaan roep? (1) 3. Hoekom moet sy hom gaan roep? (1) 4. Was se spel was Nooi besig om te speel? (1) 5. In watter tipe boom het hulle pa sommer n ysterhoepel vasgmaak sodat hulle kon oefen om doele te gooi? (1) 6. Wat is Nooi se suster se naam? (1) 7. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Haal die gedeelte van n sin uit die storie om jou antwoord te bewys. Nooi se ma stuur haar altyd rond. 8. Wat probeer Nooi eintlik sê as sy dink: Ek wonder ook hoekom Ma so op hol gaan oor ou sersant De Wit, want dit is maar net sy geel wên wat bokant die huis by die hek staan. (3) 9. Hoekom redeneer Nooi is Sesant De Wit nie n besoeker nie. (1) 10. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Gee n rede vir jou antwoord. Net wit mense bly in die bo-dorp. 11. Wat is die naam van die plek waar die verhaal afspeel? (1) 12. Beskryf Sersant De Wit se huis. (2) 13. Hoekom dink jy moet Sersant De Wit so af en toe n draai maak in die verteller se woonbuurt? (2)

14. Wat moet Toetsie by haar huis vir Nooi se ma gaan haal? (1) 15. Hoeveel algemene handelaars is in die deel van die dorp? (1) 16. Wat se werk doen Nooi se pa? (1) 17. Waar werk Nooi se pa? (1) 18. Hoeveel van die tipes besighede waar Nooi se pa werk is daar in die dorp? (1) 19. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Gee n rede vir jou antwoord. (2) Nooi help haar ma om die koffiegoed reg te sit net omdat sy wil sien wie die besoekers is. 20. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Gee n rede vir jou antwoord. (2) Attie is oorgewig en is skoon geskeer. 21. Pas die prentjie in Kolom A by die benaming in Kolom B en die beskrywing in Kolom C oor Baby se fisiese voorkoms. (10) Kolom A Kolom B Kolom C 21.1. A Lippe i Dit is blou. 21.2. 21.3. B Hare ii C Rok iii Dis krullerig en swart en hang op haar skouers. Dit is liggeel, kort en skouerloos. 21.4. 21.5. D Oë iv Dit is rooi. E Naels v Dit is lank en rooi. 22. Wat laat die verteller dink dat Baby gewoond daaraan is dat haar kort rokkie so hoog teen haar bene optrek? (1)

23. Verduidelik die antitese in die volgende stelling: Haar oë Iyk net so smekend en terselfdertyd hulpeloos as die van die Maria-standbeeld in ons kerk. (2) 24. Sê die volgende stelling in jou eie woorde: Sersant vertel op die pa en dogter by hul onklaar kar afgekom het. 25. Wat is die verteller se pa se naam? (1) 26. Wat is die verteller se naam? (1) 27. Hoekom het Sersant gedink dis n goeie idee om die pa en dogter na die verteller se huis toe te bring? (1) 28. Na wie het Baby gesê verlang sy terwyl Nooi se hul bagasie van die kar na die na die polisiewa toe oorgelaai het? (1) 29. Waar sou Attie en Baby moes bly as niemand bereid was om hulle in te neem nie? (1) 30. Waar gaan Attie en Baby slaap? (1) 31. Wat sê Attie is sy beroep? (1) 32. Vul die onbrekende antwoorde in. Gebruik die kaart om die som te doen: Attie en Baby was oppad van 30.1. na 30.2. en dit beteken hulle sou 30.3. kilometer moer reis. (3)

33. Sê die volgende uitdrukking in jou eie woord: Dis ou taks van jou (1) 34. Wat wil Nooi hê moet Baby saam met hulle gaan doen terwyl die grootmense praat? (1) 35. Hoekom sê Attie dit is baie belangrik dat hy altyd sien waar Baby is? (1) 36. Wat sê Attie het hy en sy vrou besluit om te doen as hy weer terug in Oos- Londen om vertonings daar te doen? (1) 37. Wat is Nooi se ma se reaksie toe Attie Baby se skouer n stywe druk gee? (1) 38. Kies die korrekte antwoord en skryf net die nommer en die letter neer. (1) Nadat Attie Baby se skouer n stywe druk gegee het dink die verteller sy sien Baby a. lag b. frons. c. huil. d. glimlag 39. Kies die antwoord wat NIE korrek is NIE. Sersant belowe vir Attie hy sal a. vir almal vertel van die vertoning wat net op Vrydag gaan wees. b. vir almal vertel van die vertoning oor die naweek. c. die saal probeer reël. d. almal in die bo-dorp vertel Attie gaan n kulkunstenaarsvertoning hou. 40. Hoekom het Ma en antie Queenie na ouma Stienie se huis toe gegaan? (1) 41. Hoekom wil Nooi baie graag met Baby maats wees? (1) 42. Hoekom kyk Attie na die die gordyn wat die slaapkamer van die voorhuis skei toe Baby vra of sy toilet toe kan gaan? (1) 43. Wat sien Nooi toe sy en Baby na die toilet toe stap? (1) 44. Baby is duidelik baie ontsteld maar tog swaai sy haar heupe as sy saam met Nooi toilet toe gaan. Wat sê dit van Baby? (2) 45. Wat dink die kinders wat op die werf saamdrom oor die heupswaaiery? (1)

46. Kies die antwoord wat NIE korrek is nie. (1) a. Nooi gaan gewoonlik saam haar maats in die toilet in. b. Nooi gaan ook in die toilet in toe Baby ingaan. c. Baby bars in trane uit in die toilet. d. Nooi huil saam met Baby in die toilet. 47. By wie sê Baby wil sy wees die rede vir haar ongelukkigheid? (1) 48. Hoekom sê Nooi se ma moet sy van Baby af wegbly? (1) Vrydagoggend stamp ek en Ma mekaar om eerste by die deur uit te kom toe ons die benoude skreëry van alle oorde af hoor. 49. Wanneer laat n benoude skreëry Nooi en haar ma mekaar stamp om eerste by die deur uit te kom om te sien wat aangaan? (1) 50. n 50.1 (Man / Vrou) beripse 50.2. (Nooi / Baby) se 50.3.(pa / ma) oor die sonde wat sy in haar huis toegelaat het. (3) 51. Hoekom kyk Nooi en haar ma verward na mekaar? (1) 52. Wat is Nooi-hulle se buurvrou se naam? (1) 53. Wat is Nooi se ma se naam? (1) 54. Kies die prentjie wat die benoude skreëry veroorsaak het? (2) a b c d

55. Wat het Tinkie gedoen toe sy vir Baby sien? (2) 56. Wat doen Baby om te wys die kaalgeit pla haar nie? (2) 57. Hoe kan n mens nou eintlik sien dat Baby eintlik nog baie jonk is? (1) 58. Kies die korrekte antwoord: Tannie Poppie dink Baby het a. dwelms gebruik. b. gom gesnuif. c. dagga gerook d. alkohol gedrink. 59. Hoekom dink Nooi nie sy is dronk nie? (1) 60. Waarmee probeer Nooi en Tinkie Baby toemaak? (1) 61. Hoe wys Baby dat sy nie hiervan hou nie? (1) 62. Toe Attie uitasem by die deur instorm sê Kittie vir hom sy 62.1. (hou daarvan / hou nie daarvan) om in te meng oor hoe n kind grootgemaak moet word nie, maar Baby is 62.2. (dronk / hoog). (2) 63. Wat doen Baby toe Attie na haar vat-vat toe sy onder die kombers is? (1) 64. Wat dreig Attie om te doen omdat Baby nie agter Kittie se breë rug wil uit nie. (1) A B C D 65. Wat sê Attie vir Kittie is fout met Baby? (2) 66. Hoekom pluk Kittie sy vir Baby agter haar rug uit, druk haar in haar pa se arms? (1)

67. Wie daag die middag by Nooi en Kittie se huis op? (1) 68. Wat is so uniek omtrent mevrou Sersant se kuier? (2) 69. Wat sê Nooi se ma vir haar moet sy by die bure gaan leen? (1) 70. Hoekom sê Nooi is dit nie nodig om dit by die bure te gaan leen nie? (1) 71. Wat was Nooi besig om te doen toe die Sersant en sy vrou daar opgedaag het? (1) 72. Waarnatoe gaan Attie direk na die sersant en sy vrou se besoek? (1) 73. Wat wil hy daar gaan doen? (1) 74. Kies die antwoord wat NIE korrek is nie. Toe Kittie vra wat Baby se ma se naam is a. sê hulle haar naam is Claudine. b. hou Attie op om te brom. c. trek Attie vir Babay na hom toe. d. sê Baby nie n woord nie. 75. Wat se boodskap bring Doempie, Nooi se pa, van die Sersant af vir Attie toe hy teen laatmiddag by die huis kom? (2) 76. Wat doen Attie in respons hieroor? (3) 77. Wat bring Sersant se vrou saam toe hulle later weer by Nooi-hulle se huis opdaag? (1) 78. Wat doen Attie toe hy die Sersant sien? (1) 79. Waarvoor sê Attie het hy die geld nodig? (1) 80. Wat doen die Sersant toe, wat almal onkant vang? (1) 81. Wat is Attie se reaksie hierop? (2) 82. Wat was die vals van wat Attie gebruik het? (1) 83. Wat is Attie se naam en van eintlik? (1) 84. Vir watter twee oortredings word Attie in hegtenis geneem? (2)

85. Wat is Baby se naam eintlik? (1) 86. Hoekom is Kittie, Nooi se ma, ontsteld omdat die Sersant Attie in haar huis geboeie het? (1) 87. Wat doen die Sersant se vrou met Baby? (2) 88. Wat laat Baby self nog stywer aan die Sersant se vrou vasklou? (2) 89. Hoekom is dit vir die Sersant nie moeilik om Attie, wat homself verset, na die vangwa toe te vat nie? (1) 90. Kies die korrekte ligging op die kaart om aan te dui waavandaan die Sersant se vrou oorspronklik kom en skryf die naam van die stad neer. (1) B A C D 91. Kies die korrekte antwoord: Die Sersant se vrou a. wou Baby sien want sy was nuuskierig oor hoekom sy so snaaks ma sê. b. het vir die Sersant gesê dis net mense van die Pretoria kontrei wat Mô sê. c. het vir die Sersdant gesê Baby kom van die Pretoria kontrei. d. het saamgekom om te hoor of Attie ook Mô sê.

92. Waar was daar orals plakkate met Baby se gesig wat haar as vermis aangemeld het? (3) Mens, die man se vrou het 'n stuk goud vir 'n man gekry! Ons mans kan by hom leer hoe om hulle kinders lief te hê. 93. Verduidelik die ironie in die bogenoemde uittreksel. (3) 94. Wat se tipe verteller is in die verhaal? (1) 95. Beskryf die ruimte/plek in die verhaal. (3) 96. Wat is die tema van die verhaal? (2)