OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Vergelijkbare documenten
Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

JY SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids om die Alexander Forbes Retirement Fund te verstaan

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

As die antwoord ja is - wonderlik! Maar as dit nee is, sal jou maandelikse skuldbetalings aan jou inkomste vreet.

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

LIDMAATSKAPBOEKIE LIDMAATSKAPBOEKIE. Die boekie beskryf hoe jou fonds werk en watter voodele jy as lid kry. ALEXANDER FORBES RETIREMENT FUND

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

cumulus echo uittree-plan pensioenversterker

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE

NA-AFTREDE OPLOSSINGS

Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Handleiding tot die Aftreeproses

Statistieke met een oogopslag

FAKTORE EN VEELVOUDE

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Foto-redigering vir sun.ac.za

cumulus echo uittree-annuïteit

cumulus echo uittree-annuïteit

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Die betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Belastingaankondiging: Aftreefondse

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Adv. Fran du Plessis het in Februarie 2018 as werkgewerverteenwoordiger en voorsitter

VERSTAAN U VOORDELE. Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die verhoogde betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Egskeidingskontrolelys vir Lede

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Les 14: Entrepreneurskap

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

AFTREDE. Aftree-inkomsteplanne. Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

VOORSORGFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Jesaja sien die Toekoms

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Transcriptie:

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN Begin dadelik n inkomste ontvang 1 Lewende annuïteit-pensioen Gewaarborgde pensioen Wanneer jy n pensioen kies, dink hieraan: Hoeveel geld sal jy elke maand nodig hê en wat is jou lewenskoste? Kan jy die kans vat om jou spaargeld aan die onbestendigheid in die aandelemark oor die korttermyn bloot te stel en ook langer in die mark belê? Wat is die huidige inflasiekoers? Hoe goed is jou gesondheid? Wat is die kans dat jy dalk langer sal leef as wat jy verwag? Is jy getroud en het jou huweliksmaat n pensioen nodig indien jy sou sterf? Indien wel, hoe oud is jy en jou huweliksmaat? In watter finansiële posisie is jy en jou huweliksmaat? Hoeveel spaargeld het jy? Sal jy geld in jou boedel moet agterlaat om vir jou huweliksmaat en afhanklikes te sorg? Gesels met n geakkrediteerde Alexander Forbes finansiële adviseur.

ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE VOORDAT ONS NA DIE OPSIES KYK, aan watter soort fonds behoort jy? Daar is verskillende opsies wat aan jou beskikbaar is, afhangende van of jy uit n pensioen- of voorsorgfonds aftree. Hierdie opsies is: Voorsorgfondse Jy kan jou hele fondskrediet as kontant neem. Jy kan n gedeelte van jou fondskrediet as kontant gebruik en die res gebruik om n pensioen te koop. Jy kan al jou geld gebruik om n pensioen te koop. Belasbare bedrag R0 R500 000 0% R500 001 R700 000 18% R700 001 R1 050 000 7% R1 050 000 + 36% i Pensioenfondse Jy kan tot n derde van jou fondskrediet as kontant neem. Jy moet ten minste twee-derdes van jou fondskrediet gebruik om n pensioen te koop. Jy kan al jou geld gebruik om n pensioen mee te koop. Belastingkoers As jy kontant neem, sal jy volgens die tabel belasting moet betaal. Die waarde van advies Die waarde daarvan om finansiële raad by n gekwalifiseerde, professionele finansiële adviseur te kry, kan nie onderskat word nie en dit word ten sterkste aanbeveel. Hulle is deskundiges op hul gebied en het hul loopbane daaraan gewy om ander te help om hul finansiële doelwitte te bereik samel inligting in wat relevant is om n finansiële padkaart vir jou saam te stel en objektiewe besluite te neem oor die beste koers om te volg evalueer die waarskynlikheid dat jy jou doelwitte en strewes gedurende aftrede sal bereik en help jou om jou sake so te struktureer dat jy die grootste voordeel uit jou swaarverdiende spaargeld sal kry sal ook jou ander behoeftes gedurende aftrede evalueer en gepaste aanbevelings maak. Wanneer die SAID die betaalbare belasting volgens die tabel bepaal, sal hulle vorige enkelbedrae wat as kontant uit aftreefondse en skeidingspakkette van jou werkgewer geneem is, in ag neem.

4 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE KOM ONS KYK in groter besonderhede na jou opsies wanneer jy aftree. STEL UIT OPSIE A Gedagtes om te onthou as jy besluit om aftrede uit te stel: Jy besluit op die datum wanneer jy jou spaargeld vir aftrede uit die fonds sal neem. Jy en jou werkgewer sal nie tot jou aftreefonds bydra nie. Stel dit uit om jou aftreevoordeel te neem Jy sal nie gedek word vir die fonds se versekerde voordele nie. Jou spaargeld vir aftrede sal in die fonds belê bly. Daar sal nog steeds beleggingsfooie en administrasie-onkostes wees. Jy hoef nie uit jou aftreefonds te tree wanneer jy by jou werkgewer uit diens tree nie. Jy kan kies om later uit die fonds te tree, dit wil sê ná die normale aftree-ouderdom wat in die reëls van jou fonds bepaal word. Dit beteken dat jy op jou normale aftree-ouderdom uit jou werkgewer se diens sal tree, maar jy kan jou spaargeld vir aftrede in die fonds belê hou totdat jy besluit om jou spaargeld vir aftrede te ontvang. i Positiewe of negatiewe beleggingsopbrengste sal tot op jou uitsteldatum by jou belegging in die fonds gevoeg of daarvan afgetrek word. Jy sal in die beleggingsportefeulje belê bly waarin jy belê was op die aftreedatum by jou werkgewer tensy jy n beleggingsverandering maak. Jy sal steeds dieselfde verskeidenheid beleggingskeuses as aktiewe lede hê.

5 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIE B KRY PENSIOEN Lewende annuïteit n Lewende annuïteit is n belegging waar die aftreegeld na aftrede belê word om n inkomste te voorsien. Elke jaar kies jy die bedrag wat jy as inkomste wil ontvang (binne die gereguleerde grense van tussen,5% en 17,5% van die oorblywende geld), wat gewoonlik as n maandelikse inkomste uitbetaal word. Pensioenverhogings hang af van hoeveel van jou oorblywende geld jy besluit om elke jaar te trek. By n lewende annuïteit besluit jy besluit hoe die geld belê word, anders as by n gewaarborgde pensioen. Gedurende jou lewe het jy geen toegang tot die geld wat aan die versekeraar betaal word nie. Jy het net die reg om n pensioen te ontvang, maar enige geld wat oorbly nadat jy sterf, word deur jou benoemde begunstigdes geërf. Dit is belangrik om te verstaan dat jou geld maklik kan opraak as jy te veel van jou geld in die fonds te vroeg in jou aftreejare trek. Dit is ook net gepas indien jy genoeg geld het om te belê. Opsies by lewende annuïteite: n Lewende annuïteit binne die fonds. Dit beteken dat jy kan kies om as n lid van die fonds aan te bly en n pensioen uit die fonds te kry. Die belangrikste voordeel daarvan om n pensioen uit die fonds te kry, is die lae beleggingsfooie: weens die kosteverlagings by kapasiteitstoename in n aftreefonds is beleggingsfooie gewoonlik heelwat laer as die individuele mark. Hierdie soort pensioen laat jou toe om jou geld aan jou begunstigdes, byvoorbeeld gesinslede, na te laat indien jy sou sterf. Hierdie opsie is net gepas as jy genoeg geld het om te belê. Jy moet ten minste R600 000 van jou geld in die fonds hê om vir jou pensioen te gebruik, nadat jy enige geld in kontant geneem het en enige eise van jou werkgewer vir bedrog of oortredings en belasting betaal is. Jy word aangemoedig om advies te kry by n geakkrediteerde finansiële adviseur om jou oor die regte pensioen vir jou te help besluit. n Lewende annuïteit. Hierdie soort pensioen word op jou eie naam buite die fonds by n versekeraar gekoop. Dit beteken dat die beleggingsfooie gewoonlik hoër in die individuele mark is. Hierdie soort pensioen laat jou toe om jou geld aan jou begunstigdes, byvoorbeeld gesinslede, na te laat as jy sou sterf. Hierdie opsie is net gepas indien jy genoeg geld het om te belê (tans R1 000 000 nadat enige kontant geneem is en aftrekkings, byvoorbeeld belasting). Jy word aangemoedig om advies te kry by n geakkrediteerde finansiële adviseur om jou oor die regte pensioen vir jou te help besluit.

6 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE Gewaarborgde pensioen Die volgende stappe Wanneer jy n gewaarborgde pensioen koop, word die pensioen betaal so lank as wat jy lewe. Jy mag nie geld aan jou begunstigdes bemaak wanneer jy sterf nie. Jy besluit hoe jou verhogings bereken word. Hulle kan byvoorbeeld aan inflasie gekoppel word, n vaste persentasie wees of gekoppel word aan die opbrengs op die beleggingsportefeulje waarin die geld belê is. Jy kan ook kies dat jou pensioen vir n gewaarborgde tydperk uitbetaal word of aan jou huweliksmaat as jy sou sterf. Die opsies wat jy kies, sal die maandelikse inkomste wat jy uit die gewaarborgde pensioen kan kry, beïnvloed. Party van die vernaamste soorte gewaarborgde pensioene is: n Gelykblywende pensioen betaal dieselfde inkomste vir die res van jou lewe en daar is geen jaarlikse verhogings nie. As gevolg hiervan is die beginpensioen hoër, maar dit sal glad nie met verloop van tyd verhoog nie en sal dus nie met inflasie tred hou nie. n Inflasiegekoppelde pensioen word gewaarborg om met inflasie tred te hou aangesien pensioenverhogings op die inflasiekoers vir die vorige jaar gebaseer word. Dit beteken wel dat die pensioenverhogings laag (of selfs 0%) kan wees as die inflasiekoers laag is. In die geval van hierdie pensioen is die beginpensioen laer. Die pensioen met vaste verhoging word elke jaar verhoog teen n vaste persentasie wat jy kies wanneer jy die pensioen koop. Die pensioenverhogings is voorspelbaar omdat hulle elke jaar verhoog teen die vaste persentasie wat jy gekies het, maar dit hou dalk nie heeltemal tred met inflasie nie. In die geval van hierdie pensioen is die beginpensioen laer. n Met-winste pensioen laat jou toe om (saam met die versekeringsmaatskappy) te deel in die beleggingswins wat op jou pensioenportefeulje gemaak is. Hierdie soort pensioen verhoog in ooreenstemming met die werklike beleggingsopbrengs, wat beteken dat dit hoër of laer as inflasie kan wees (en dalk nie met inflasie sal tred hou nie). Daar kan in jare wanneer beleggingsopbrengs swak is, n 0%-verhoging wees. Die beginpensioenbedrag en jaarlikse verhogings word deur die versekeraar verklaar en is gewaarborg. Vir meer inligting oor ons infonds lewende annuïteit, klik asseblief hier. Dit is n belangrike besluit, sorg dus dat jy met n geakkrediteerde Alexander Forbes finansiële adviseur gesels. 3 Jy kan daarna die aftree-eisvorm invul. Vir enige ander navrae, kontak die Alexander Forbes Individuele Adviessentrum: ShareCall-nommer: 0860 100 444 E-posadres: iac@aforbes.co.za Posadres: Posbus 785451, Sandton, 146 Die inligting in hierdie dokument behoort aan Alexander Forbes. Jy mag geen gedeelte van hierdie dokument sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van Alexander Forbes kopieer, versprei of wysig nie. Geskryf en ontwerp deur Alexander Forbes Financial Services Communications. Alexander Forbes Life is n gelisensieerde finansiële diensteverskaffer (FSP 1178). Vervaardig deur Alexander Forbes Communications. Foto s: Gallo Images