GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

Vergelijkbare documenten
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

EKURHULENI NOORD DISTRIK

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde Graad 4. November 2016

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel II Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDE V1

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V1

Transcriptie:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

2 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Moenie die nommers van die vrae verander nie. 4. Toon al jou berekeninge, rond jou antwoord af korrek tot TWEE desimale plekke waar nodig. 5. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 3 VRAAG 1 In VRAAG 1 is daar TIEN meervoudigekeuse-vrae. VIER moontlike antwoorde word gegee vir elke vraag. Slegs een antwoord is korrek. Skryf die nommer neer en kies dan die letter vir korrekte antwoord en skryf dit langs die ooreenstemmende vraagnommer neer. VOORBEELD: bv. 1.11 As 3 heel brode gelyk tussen 6 mense gedeel word, kry elkeen... A B C D 2 Die korrekte antwoord is wat letter A is. Antwoord: 1.11 A 1.1 Watter van die volgende is nie eienskappe van rasionale getalle nie? A Eindige desimale getal B Repeterende desimale getal C Vierkantswortel van ʼn vierkantsgetal D Derdemagswortel van ʼn priemgetal (1) 1.2 (2 2 ) 3 x (2 2 ) 3 As vereenvoudig word is: A 2 10 B 2 C 2 D 1 (1) 1.3 ʼn Uitsetwaarde van wat gegee word as die 28 ste term in die ry 5; 9; 13; 17; is. A 112 B 113 C 116 D 117 (1) 1.4 a = 4 ; b = 6 en c = 5 dan is die waarde van 2a + bc = A 77 B 70 C 54 D 38 (1)

4 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) 1.5 n Patroon word gebruik om die aantal teëls te bepaal wat n vierkantige blombedding omring: A 4(n + 1) B 2(2n + 1) C n 2 + 1 D n + 1 (1) 1.6 n 3-D figuur met 18 rante, 8 kante en 12 hoekpunte is ʼn... A tienkantige prisma. B vyfkantige prisma. C seskantige prisma. D vierkantige piramide. (1) 1.7 Driehoek A word getransformeer na driehoek A'. Hierdie tipe transformasie is A A' 50º 50º A translasie reduksie. B rotasie reduksie. C refleksie reduksie. D refleksie rotasie. (1)

(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 5 1.8 Kies die grafiek (e) wat die hoogte van die water in n reëlmatige silinderbak, wat gevul word met n kraan met n konstante vloei van water, die beste verteenwoordig. 1 2 3 A 1 en 2 B 3 alleen C 1 en 3 D 2 alleen (1) 1.9 Die draaitafel word geroteer. Die waarskynlikheid dat die pyltjie na n priemgetal sal wys is: 10 1 2 9 3 8 4 7 6 5 A B C D (1)

6 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) 1.10 Die korrekte tellingstabel vir die volgende data 1; 2; 3; 1; 2; 3; 4; 1; 3; 2; 2; 1; 1 is: VRAAG 2 2.1 Angela spandeer van haar geld aan vermaaklikheid. As sy nou R30 oorhet, hoeveel het sy oorspronklik gehad? (2) 2.2 2.2.1 Hoe hoog/dik is 200 000 velle papier van dieselfde grootte as die dikte van een vel papier 0,08928 mm is? (1) 2.2.2 Skryf jou antwoord in VRAAG 2.2.1 in wetenskaplike notasie. (1) 2.3 Andiswa koop ʼn R 1 500 hoëtrou-klankstelsel op huurkoop. Die deposito was R150 en die balans is maandeliks betaalbaar oor 3 jaar teen 18% p.j. enkelvoudige rente. [10] 2.3.1 Bepaal die totale bedrag sy vir die hoëtrou-klankstelsel gaan betaal. (4) 2.3.2 Bepaal die maandelikse paaiement wat Andiswa moet as die assuransiepremie van R10,50 maandeliks bygevoeg word. (1) [9]

(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 7 VRAAG 3 Mnr. Nkuti, n jong man woon op die vyfde vloer van n verdiepinggebou. Hy verkies om die trappe te gebruik vir oefening in plek van die hyser. Die stappe van die gebou word in die strukture hieronder aangetoon. Struktuur 1 Struktuur 2 Struktuur 3 Struktuur 4 3.1 Teken die volgende struktuur. (1) 3.2 Die tabel hieronder toon die verwantskap tussen struktuurnommer en die aantal blokke. Struktuurnommer ( n) 1 2 3 4.. 6 n Aantal blokke (b) 1 3 6 10.. 3.2.1 Skryf die algemene reël neer vir enige struktuur (d.w.s die n de struktuur). (2) 3.2.2 Hoeveel blokke kan gebruik word om struktuur 6 te vorm? (1) 3.3 Gebruik y = 3x 5 en ontwerp n vloeidiagram waar x tussen 0 en 5 lê (3)

8 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) 3.4 Lees die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 3.4.1 Bepaal die vergelyking van die grafiek. (2) 3.4.2 Gebruik die vergelyking verkry in VRAAG 3.4.1 om y se waarde te bepaal as x = 3. (1) 3.5 Die toelatingsbeleid van Jenge Junior Sekondêre Skool beweer dat die huidige jaar se toelating twee keer moet wees as die vorige jaar. Die vierde jaar is die totale getal leerlinge 1 500. Hoeveel leerlinge was toegelaat in die eerste jaar (d.w.s vier jaar gelede)? (4) [14]

(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 9 VRAAG 4 4.1 Ontbind 9p 2 q 81p 2 q 3 in faktore. 4.2 Vereenvoudig 4.2.1 (3x 2 )(5x + 1) (2) 4.2.2 2 3 12x y z 3 2 8x y z 2 4 x 2 8x y 16xy 3 (4) 4.3 Los op vir x in die vergelykings hieronder: 4.3.1 x 6 3( x 8) 2 4 x 3 (4) VRAAG 5 4.3.2 2 x = 64 (3) [17] 5.1 Die som van die hoeke van enige veelhoek is 180 (n 2) waar n die aantal sye voorstel. As die som van die hoeke van n reëlmatige veelhoek 1 260 is, bereken die aantal sye. (2) 5.2 In die figuur hieronder is PQRS n parallelogram met hoeklyn QS. P Q S R Bewys dat. (4) 5.3 Die sye van n driehoek is 6 cm, 7 cm en 10 cm. Bepaal die lengte van die langste sy van n soortgelyke driehoek wat n kortste sy van 12 cm het. (2)

10 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) 5.4 Op die assestelsel wat hieronder gegee word beskou vierhoek LMNO met sy koördinate en beantwoord dan die vrae wat volg. 5.4.1 Bepaal die koördinate van die beeld onder die transformasiereël (x; y) (x ; y 7) (2) 5.4.2 Gebruik BYLAAG 1 om die beeld van vierhoek LMNO te teken onder die transformasiereël soos in VRAAG 5.4.1. (2) 5.4.3 Op dieselfde BYLAAG 1, skuif die beeld 4 eenhede na links. (2) [14]

(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 11 VRAAG 6 6 In die figuur hieronder is PQ // ST, P V = 125º en Q U = 95º. R P Q 125º 95º V S T U 6.1 Bereken, met redes, die grootte van P R. (3) 6.2 In die skets hieronder is AB horisontaal en CD is vertikaal. C x 2 A x 1 P x 3 B x 6 x 5 x 4 D 6.2.1 Hoogtehoek (1) 6.2.2 Dieptehoek (1) [5]

12 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) VRAAG 7 7.1 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg. 7.1.1 Werk die spoed van trein B uit (Wenk: spoed = ) (1) 7.1.2 Watter een van die twee treine is vinniger? Motiveer jou antwoord. (2) 7.2 Die figuur hieronder verteenwoordig n driehoekige prisma. 7.2.1 Bepaal die hoogte (h) van die prisma. (2) 7.2.2 Bepaal die totale buite-oppervlakte van die prisma. (4) [9]

(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 13 VRAAG 8 8.1 Die tabel hieronder toon die klasintervalle van die eksamenpunte van 120 leerlinge in graad 9. Punte 0 9 10 19 20 29 30 39 40 49 50 59 60 69 70 79 80 89 90 100 Aantal leerlinge 3 5 2 9 18 28 30 12 11 2 As die slaagpunt 40% is, hoeveel leerlinge druip die eksamen? (1) 8.2 Talita het 8 Wiskundetoetse in 2012 geskryf. Vir haar om vlak 7 in die CASS punt vir die vak te kry, moet sy n gemiddelde van 80 punte vir haar 8 toetse kry. Wat is die minimum totaal punte wat sy moet kry om n vlak 7 te behaal? (1) [2] VRAAG 9 9.1 n Steekproef was geneem om die verwantskap tussen handlengte en skoengrootte vas te stel. Die tabel hieronder toon 10 afmetings van verskillende handlengtes en skoengroottes. Handlengte 5 7 2 9 6 7 4 9 8 5 Skoengrootte 12 13 10 15 12 15 11 16 15 11 9.1.1 Gebruik BYLAAG 2 en teken n spreidingsgrafiek deur die inligting in die tabel te gebruik. (5) 9.1.2 Watter gevolgtrekking kan jy maak omtrent die verwantskap tussen die handlengte en die skoengrootte? (1) 9.1.3 Vind die mediaan van die handlengte. (2) 9.1.4 Vind die modus van die skoengrootte. (1) 9.1.5 Bereken die gemiddelde van die skoengrootte. (2) 9.1.6 Bepaal die gebied van die handlengtes. (1) 9.2 Enige wedstryd wat gespeel word het drie moontlikhede; wen, gelykop en verloor. Ama-Bokoboko speel twee vriendskaplike wedstryde. Teken n tweerigting-tabel om alle moontlike uitkomste te lys. (3) 9.3 Wat is die waarskynlikheid dat: 9.3.1 beide wedstryde gewen word? (1) 9.3.2 dat 1 wedstryd gewen word 1 wedstryd verloor word? (1) 9.3.3 ten minste 1 wedstryd gewen word? (1)

14 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) 9.4 Die twee grafieke hieronder verteenwoordig dieselfde inligting oor die aandeelprys in 2009. Aandeelprys (R) Aandeelprys (R) _ 350_ 220_ 300_. 210 _. 250_ 200 _ 200_.... 190 _ 150_.. 180_ 100 _ 170 50 Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Maande Maande Grafiek 1 Grafiek 2 9.4.1 Watter EEN van die twee grafieke beeld die inligting meer duidelik uit? (1) 9.4.2 Waarom lyk Grafiek 1 verskillend van Grafiek 2? (1) [20] TOTAAL: 150

(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 15 BYLAAG 1 VAN: NAAM : PROVINSIE: DATUM : VRAAG 5.4.2 en 5.4.3

16 WISKUNDE (NOVEMBER 2012) BYLAAG 2 VAN : NAAM : PROVINSIE : DATUM : VRAAG 9.1.1 18 17 16 15 14 13 12 11 10 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10