Balans en duiseligheidsvraelys

Vergelijkbare documenten
Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Gevalsgeskiedenisvorm

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Depressie en Angsversteuring

World Rugby se Riglyne oor Harsingskudding

Kanker wat mans affekteer

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Jesaja sien die Toekoms

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Die brief aan die Filippense

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Welkom by Die Storie God se storie

HABAKUK 3: Ook: Ps 73 : 10

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

As jy weer skryf (Vir Jack)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Baie welkom by vanoggend se erediens

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Die Groot Gebod dennis de wet

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

21. Soogdiere: karnivore Week 21

HOOFSTUK 1 PROBLEEMSTELLING EN DOEL VAN DIE ONDERSOEK

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Statistieke met een oogopslag

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

Tema 8: Mense wat ons help

1 Johannes 5: /03/2014

Hoofstuk 22: Plaaslike gesondheidsprobleme Sleutelwoorde: simptome vloeistof aansteeklik

Om saam te leef met OSTEOARTRITIS. Pasiëntwerkboek NAAM:

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

1 Waar ek vandaan kom

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Direkte en indirekte rede. Naam:

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Antonieme en sinonieme

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

PROBLEEMOPLOSSING. Antwoord: nr 1. Antwoord: nr 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Letterlike en figuurlike taalgebruik

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Transcriptie:

Balans en duiseligheidsvraelys Naam: Geboortedatum: Datum: Beskryf in u eie woorde, die sensasie wat u ervaar sonder om die woord duiselig te gebruik Omkring die simptoom wat u vandag hierheen laat kom het: Omkring Draai in sirkels Val na een kant Wêreld draai rondom my My duiseligheids episodes kom in aanvalle Hoe gereeld? Hoe lank is die aanvalle? Datum van die eerste aanval: Ek is meer duiselig in sekere posisies? Watter posisie?: Ek is vry van duiseligheid tussen aanvalle My gehoor verander met n aanval Watter oor?: Ek is duiselig as ek skielik opstaan Ek is naar tydens n aanval Ek het onlangs n verkoue of griep gehad Ek het n vol gevoel, drukking of n gesuis in my ore gehad Ek het pyn of afskeiding uit my ore gehad Ek sukkel om in die donker te loop Ek voel beter as ek doodstil sit of lê Harde geraas maak my duiselig Ek verloor my bewussyn of word flou as ek duiselig word Ek het erge of gereelde hoofpyn Ek is sensitief vir helder lig gedurende my hoofpyn en/of duiseligheid Ek het dubbel of troebel visie Ek het n dooie gevoel in my gesig of ledemate Dr. LM Hofmeyr MEDICLINIC MUELMED 13 Fairway Street OTOLOGIST AND NEUROTOLOGIST Room 505 Bellville MBChB(UP) MMED ENT (UP) 577 Pretorius Street 7530 HPCSA no. 0408042 Arcadia 0815 Cape Town Pr. No. 0041637 Pretoria (Opp MEDICLINIC LOUIS LEIPOLDT) Prof. LM HOFMEYR NEUROTOLOGIST INC T 012 341 8924 T 021 946 3620 Reg. no. inc 2013 / 017579 / 21 F 086 618 1804 F 086 618 1804 Reg. no. VAT 4410261004 C 082 339 4926 C 082 339 4926 lmhofmeyr@surgeon.co.za www.lmhofmeyr.co.za

Ek het swakheid of domheid in my arms/bene Ek het n spraak aantasting of sukkel om te praat Ek het n slukbeswaar Ek het n tinteling rondom my mond Ek sien kolle voor my oë Ek het onwillekeurige bewegings in my arms/bene Ek kry stuiptrekkings Ek is deurmekaar of sukkel met geheueverlies Ek het n onlangse nek- of hoofbesering gehad Die volgende verwys na u gehoor. Dui aan watter kant word aangetas: Ek sukkel om in een oor te hoor Links Regs Beide My ore suis of raas Links Regs Beide Ek het volheid in een oor Links Regs Beide My gehoor verander as ek duiselig is Links Regs Beide Het u enige van die volgende gehad? Pyn in u ore Links Regs Beide Afskeiding uit die ore Links Regs Beide Gehoorsverandering Beter Links Regs Beide Swakker Links Regs Beide Blootstelling aan harde geraas Links Regs Beide Oorinfeksies Links Regs Beide Trauma aan u ore Links Regs Beide Vorige oorchirurgie Links Regs Beide Beskryf: Familie geskiedenis van gehoorsverlies Links Regs Beide Die volgende verwys na u gewoontes en leefstyl Daar is bykomende spanning in my lewe van onlangse aanvang Ek is konstant duiselig, onvas of van balans af Hou u duiseligheid verband met: Spanningsvolle situasies Menstruasie? Oorwerk of uitputting? Ek voel lighoofdig of het n swemgevoel in my kop as ek duiselig is Ek haal vinniger of dieper asem as ek duiselig of opgewonde is Ek het onlangs my bril verander Ek voel swak of bewerig binne n paar ure nadat ek ge-eet het 2

Ek drink koffie Ek drink tee Ek drink koeldrank Ek drink alkohol Ek rook Wat? Vorige mediese geskiedenis Noem u huidige mediese probleme en duur van siekte: Noem alle operasies en wanneer: Noem alle allergieë (ook medikasie) en reaksies: Noem alle medikasie wat u tans neem (ook wat u oor die toonbank koop) Noem vorige toetse (gehoor, x-strale, breinskanderings, ens.): Familie Geskiedenis: Migraine, wie? Hoë bloeddruk, wie? Lae bloeddruk, wie? Diabetes, wie? Lae bloed suiker wie? Skildklier siekte, wie? Asma, wie? Noem ander siektes in u onmiddellike familie: 3

Sistemiese navraag Omkring alle simptome wat u tans ondervind: Algemeen: Onlangse gewigsverlies Koors Moegheid Oë: Visieverlies Pyn Afskeiding/trane Oor, Neus en Keel: Jeukerige ore Neusobstruksie Kwyling Neusbloeding Nies Toe neus Reukverlies Groeisels in neus Bloeding vanaf keel Mondsere en groeisels Kouprobleme Nekswellings Pynlike sluk Sooibrand Seerkeel Stem veranderinge Asemahalingsprobleme Neusafskeiding Gesigspierswakheid Snork Tandprobleme Kardiovaskulêr: Borskaspyn Onreëlmatige hartklop Swelling van bene Been pyn as loop Been pyn met rus Gastrointestinaal: Afname in eetlus Diarree/Konstipasie Naarheid/Braking Sooibrand Bloed in stoelgang Voedsel intolleransie Respiratories: Bors wat fluit Hoes Kortasem Baie slym Hoes van bloed/bloederige sputum Muskuloskeletaal: Nek pyn Gewrigspyn/Styfheid Artritis noem gewrig(te) Vel: Uitslag Geelsug Onlangse haarverlies Koorssere Neurologies: Hoofpyn Tremore/ bewerasie Floutes Stuiptrekkings Verlammings 4

Psigiatries: Slapeloosheid Depressie Op medikasie? Genito-urinêr: Pynlike urinering Moeilik om urine te passeer Seksueel oordraagbare siektes Inkontinensie Bloed in urine Gereëlde urinering snags Endokrien Skildklierprobleme Hitte/Koue intolleransie Oormatige sweet Oormatige dors, honger, urinering Hematologies/Limfaties: Bloedingsprobleme Anemia Maklike kneusing Bloedafwykings (soos bv.sekelanemie) Het u enige verdere opmerkings oor u probleem wat nie alreeds in die vraelys gedek is nie? Geneesheer handtekening: Datum: Toestemming en erkenning: Dr Joel A Goebel Goebel, J.A. (2008). Practical management of the dizzy patient (2 nd edition). Wolters Kluwer 5