MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Vergelijkbare documenten
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

TERME EN VOORWAARDES

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

BEMARKINGSOOREENKOMS

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

FAKTORE EN VEELVOUDE

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vlotheid en intonasie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

Paulus kritiseer sy tyd se manier

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

ARBEIDSREG ABR214. T:

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Gids vir Byvoordele eise

DEBITEURE REKONSILIASIES

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

ANNA HENDRINA MYBURGH

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

NASIONALE BEDINGINGSRAAD VIR DIE CHEMIESE NYWERHEID CEBONE COLLETTE DE BEER WISE WINDSCREEN REPAIRS BK TOEKENNING

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Tjokkerjol Speelgroepie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

Indien Maatskappy of Beslote Korporasie, die registrasienommer:

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen:

Transcriptie:

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars)

1. DIE PARTYE 1.1 SITALI Jewellers (SITALI) is n geregistreerde juweliersonderneming, geregistreerd as BK 2000/0466456/23, verteenwordig deur Mnr Mischa Fritch. 1.2 Die Kunstenaars is die volgende individue, wie se verdere besonderhede hieronder voorkom. KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS 2. DIE OOREENKOMS Hierdie ooreenkoms is n gesamentlike ooreenkoms tussen SITALI en die Kunstenaars, in terme waarvan SITALI die kopieregte ten opsigte van die tekeninge van die Kunstenaars bekom, en onderneem om hulle in verskeie kommersieёle produkte te probeer gebruik, onderhewig aan sekere pligte soos hieronder verder uiteengesit. SITALI word verwag om alles in sy vermoё te doen om die tekeninge in suksesvolle produkte te gebruik, wat op die wereldmark bemark en verkoop sal word. SITALI het die alleenreg om te besluit hoe hy die produkte sal ontwerp en bemark, en behou die reg om die tekeninge verder te gebruik om reklame of publisiteit of bemarking van die produkte te bevorder. 3. DIE TEKENINGE Sekere oorspronklike tekeninge of beelde wat deur die Kunstenaars geteken is, word hiermee deur SITALI geselekteer en bekom. Hierdie oorspronklike tekeninge is die onderwerp van hierdie ooreenkoms. Die name van die Kunstenaars, en die beskrywing van die spesifieke tekeninge 2

wat aan elke Kunstenaar hoort, word op die aanhangsel A uiteengesit en word hierby aangeheg. 4. KOPIEREG OP TEKENINGE Die tekeninge word deur SITALI met volle kopiereg bekom, vir solank as hierdie ooreenkoms duur, of totdat die Kunstenaar besluit om n spesifieke tekening uit die ooreenkoms te trek. Dit beteken dat SITALI die volle intellektuele eindomsreg het, wat deur die Kunstenaars toegewys is, om hierdie tekeninge te gebruik in enige manier in enige deel van die wereld om produkte te ontwerp en om n produk reeks wat die tekeninge bevat in die wereld-mark te loods. SITALI behou dus die reg om beelde of kopieё van die tekening op enige moontlike manier in enige deel van die wêreld te laat maak of gebruik of versprei, sonder uitsondering. Die Kunstenaars, individueel asook gesamentlik, behou die reg om ten enige tyd en met geskrewe kennis van drie (3) maande, die tekeninge wat hulle in die gesamentlike onderneming geplaas het, uit die ooreenkoms te trek. Daarna sal die volle kopiereg ten opsigte van alle tekeninge wat terug getrek is, weer aan die Kunstenaar of Kunstenaars behoort. 5. BETALING VAN TANTIEME SITALI onderneem hiermee om n tantiem aan die Kunstenaars te betaal vir elke gebruik van n tekening, wat verkoop word. Die tantiem word eers betaalbaar op die datum van die verkoop van die produk wat die tekening bevat. 5.1 SITALI sal n tantiem bedrag skriftelik met betrekking tot elke soort produk wat hy ontwerp, voorstel, wat onder ander goud, silver en ander metaal kan wees, en wat deel van n halsnoer, armband, ring, oorring, of ander juwelliersstuk mag vorm. 3

5.2 SITALI onderneem om ten minste elke drie maande, maar indien moontlik maandeliks afhangende van verkope, betaling aan die Kunstenaars op n doeltreffende en praktiese manier te maak. Terselfdetyd sal SITALI n skriftelike uiteensetting van verkope voorsien, wat duidelik die produk-verkope asook die bedrag betaalbaar aan elke Kunstenaar sal uiteensit. 6. ONDERNEMING DEUR SITALI SITALI onderneem om op n deursigtige manier alle transaksies en kostes ten opsigte van die gebruik en bemarking van produkte wat die tekeninge bevat, behoorlik op te teken. Hierdie informasie sal op SITALI se periodieke verslag aan die Kunstenaars voorkom, en sal ook te enige redelike tyd en na redelike kennisgewing beskikbaar gestel word om deur n persoon deur die Kunstenaars aangestel, ondersoek te word. Verder sal SITALI poog om kontak met die Kunstenaars via hulle genomineerde kontakpunt te behou om die verhouding te koester en om moontlike nuwe maniere van samewerking te laat geskied. 7. ONDERNEMING DEUR KUNSTENAARS Die Kunstenaars onderneem om hierdie kontrak te eerbiedig, en om deurentyd SITALI se posisie as hulle verkose kommersieёle vennoot te waardeer. Hulle onderneem verder om n gesamentlike adres en kontak person te nomineer vir administratiewe doeleindes, en om bankrekeninge oop te maak, ten einde die praktiese kommunikasie tussen SITALI en die Kunstenaars, asook oordrag van tantieme, te vergemaklik. 8. DOMICILIUM Die partye kies die volgende addresse vir die bediening van alle dokumente en korrespondensie met betrekking tot hierdie ooreenkoms. 8.1 SITALI adres p/a Montebello, Newlands laan 4

31, Claremont, Kaapstad Telefoon 021 6899561 Kontak persoon Mischa Fritsch 8.2 Die Kunstenaars adres XXX Telefoon Kontak persoon XXX XXX 9. ALGEMEEN 9.1 Hierdie is die enigste ooreenkoms tussen die partye. Enige veranderinge of amendemente moet op skrif gestel word, en deur alle partye geteken word, alvorens dit van krag word 9.2 HIerdie is n goede trou ooreenkoms tussen vennote. Die partye erken dus dat hulle ten alle tye sal poog om enige verskille tussen hulle deur samesprekings en onderhandelinge op te los, alvorens ander oplossings oorweeg word. 9.3 Dit staan die partye vry om hulle verhouding en die gesamentlike onderneming hierin vasgelê op goeie gronde te hersien, herevalueer en/of te heronderhandel. 9.4 Termyn. Hierdie gesamentlike onderneming tussen SITALI en die Kunstenaars is sonder termyn, en sal duur vir solank as dit die belange van die partye dien. Partye sal nie ligtelik die beëindiging van hierdie ooreenkoms oorweeg nie, en onderneem om enige probleme eers met mekaar te probeer uitstryk. 5

Aldus geteken deur SITALI, in die teenwoordigheid van sy getuienisse, op die dag van 2009 Getuies1 2 SITALI CC Aldus geteken deur die Kunstenaars, in die teenwoordigheid van hulle getuienisse, op die dag van 2009 Getuies1 2 KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS 6

AANHANGSEL A SKEDULE VAN KUNSTENAARS & KUNSWERKE/ TEKENINGE KUNSTENAAR NAAM ADRES TEKENINGE 1 KATRINA PHILLIPS 2 ens 3 4 5 6 7