Afbakening en leerwerk

Vergelijkbare documenten
KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE

KWARTAAL 1 ONDERWERPE INHOUD, BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE CAMI - SLEUTELS

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling.

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 10. Hierdie riglyne bestaan uit 34 bladsye.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Elektriese Stroombane

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts

Meganiese stelsels en beheer:

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

Naam: Jou Selnommer: Jou e-posadres:

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

Hoofstuk 2 - Basiese Elektriese Begrippe

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

CAMI Wetenskap. KABV Fisika Skakels Graad 11

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

Wanneer twee atome dus elektrone deel, moet die elektrone teenoorgestelde spin hê.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid Momentum Verandering in momentum Impuls Die wet van behoud van momentum 46

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid 1 40 Breinkaarte van Eenheid Momentum Verandering in momentum

Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1

AFDELING A: KEUSEVRAE

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Werkboek Boek 2 (Chemie) bestaan uit twee dele. Deel 1 behandel Organiese Chemie waar deel 2 Anorganiese Chemie behandel.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) SEPTEMBER 2015

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Die planeet aarde beweeg

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Help ons om n beter produk te lewer met elke druk deur voorstelle te stuur aan: Eerste uitgawe 2015

Meesters vir transparante. 5.1 Materie en materiale

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Transcriptie:

Afbakening en leerwerk 1. Vaardighede vir wetenskap. a. Afronding. b. Wetenskaplike notasie. c. SI-eenhede en kombinasies daarvan. d. Voorvoegsels van eenhede e. Formule verandering f. Tempo, eweredighede en verhoudings. 2. Materie en materiale. a. Ses eienskappe van materie. i. Definieer en identifiseer elke eienskap. b. Heterogene en homogene mengsels. i. Definisies en identifisering. c. Suiwer stowwe, elemente en verbindings. i. Definisies en identifisering. d. Name en formules van stowwe. i. Kat-ioon en an-ioon. ii. Kan formules uit name aflei. iii. Kan name uit formules aflei. iv. Ken ioon name en ladings. v. Verstaan voorvoegsels e. drie tipes elemente i. identifiseer op periodieke tabel ii. gee eienskappe en gebruike. f. Geleiers en nie geleiers. i. Kan identifiseer op periodieke tabel. ii. Kan eienskappe van albei deurgee. iii. Kan hulle identifiseer in daaglikse lewe. g. Termiese geleiers. i. Kan voorbeelde noem van goeie en slegte termiese geleiers. h. Magnetiese en nie-magnetiese elemente en stowwe.

i. Klassifisering van stowwe. ii. Voorbeelde deurgee. iii. Gebruike. i. Fases van materie i. Eienskappe van elke fase deurgee. ii. Brownbeweging definisie en beskrywing iii. Definieer faseverandering (sublimasie ens.) iv. Definieer smeltpunt/vriespunt en kookpunt/kondensasiepunt. v. Identifiseer die fase van stof by spesifieke temperatuur as smelt en kookpunt gegee word. vi. Kan n verhitting/verkoelings kurwe teken en interpreteer. vii. Kan met behulp van die kinetiese molekulêre teorie elke fase bespreek. 3. Die Atoom. a. Die atoom model i. Sleutel ontdekkings en hipotese kan deurgee word met eksperiment en persoon wat betrek word. (Grieke wat gesê het materie bestaan uit atome, verby die elektriese eksperimente van die 19de eeu, tot die ontdekking van radioaktiwiteit, Rutherford se goudblad eksperiment en die Bohr model.) ii. Kan die belangrikheid van die atoom model verstaan. b. Atoommassa en Atoomradius. i. Kan periodieke tabel gebruik om atoommassa te identifiseer. ii. Kan n ruwe skatting gee van atoom radius. iii. Kan toon dat die atoom meestal groot ruimte is met soliede kern. iv. Beskryf gebruik en begrip van relatiewe atoom massa. c. Struktuur van atoom. i. Definieer atoomgetal. ii. Kan atoom en massa getal toepas om protone en neutrone te bereken.

iii. Toon die verandering van n atoom aan as elektrone bygevoeg word of weggeneem word. iv. Bepaal lading met verlies of surplus van elektrone. v. Definieer isotoop. vi. Bereken die massa getal van n isotoop. vii. Kan relatiewe atoommassa bereken met persentasie voorkoms van elke isotoop. viii. Gebruik spesifieke notasie om element met atoomgetal en atoommassa voor te stel. d. Elektronkonfigurasie. i. Kan elektronkonfigurasie van eerste 20 elemente gee. ii. Beskryf atoom orbitale en vorms van s en p orbitale iii. Kan Hund se reël en Pauli se uitsluitings beginsel deurgee en verduidelik. e. Die Periodieke tabel. i. Verstaan rangskikking van elemente volgens atoomgetal. ii. Verstaan en waardeer die sistematiese rangskikking. iii. Definieer groep en periode nommer van periodieke tabel. iv. Dui verband aan tussen elektron struktuur en posisie op periodieke tabel. v. Begryp periodisiteit. 1. Kyk spesifiek na elemente van Lithium tot Argon i.v.m. digtheid, smeltpunte en kookpunte, atoomradius, periodisiteit in die formules van die haliede, periodisiteit in die vorming van oksiede, en ionisasieenergie. vi. Definieer atoomradius, ionisasie-energie, elektronaffiniteit en elektronegatiwiteit. vii. Beskryf wat is die invloed op elektron negatiwiteit en elektron affiniteit m.b.t. periodisiteit. f. Ooreenkomste in groepe (groep 1, 2, 17 en 18) i. Verbande in elektron rangskikkings ii. Verbande en verskille van reaktiwiteit.

4. Chemiese binding. iii. Voorspel eienskappe van onbekende elemente waarvan groep bekend is. a. Teken lewis diagramme van elemente b. Kovalente bindings i. Definieer kovalente bindings ii. Kan enkel, dubbel en driedubbel/triple bindings teken en identifiseer. iii. Name en formules van kovalente bindings. c. Ioniese bindings i. Definieer en beskryf n ioniese binding. ii. Weet wat is katione en anione. iii. Eenvoudige elektron diagramme van ioniese bindings kan teken. iv. Ionies struktuur verstaan en verduidelik. d. Metaalbinding. i. Ken definisie en verduideliking. e. Relatiewe atoommassa i. Verstaan relatiewe formule massa i.v.m. groot struktuur molekules( metaalbinding, ioniese kristalrooster ens.) ii. Relatiewe formule massa i.v.m. ioniese bindings. 5. Golwe klank en lig a. Transversale puls. i. Definieer n puls ii. Definieer n transversale puls. iii. Definieer amplitude. b. Superposisie van pulse. i. Verduidelik superposisie.

ii. Definieer konstruktiewe en destruktiewe interferensie. iii. Deur gebruik van diagramme verduidelik konstruktiewe en destruktiewe interferensie. c. Transversale golwe. i. Definieer transversale golwe as n opeenvolging van transversale pulse. ii. Definieer golflengte, frekwensie, periode, kruin en trog van n golf. iii. Kan n golfdiagram interpreteer. iv. Ken die verwantskap tussen frekwensie en periode en kan die formule toepas in n probleem. v. Definieer golfsnelheid. vi. Kan die golfsnelheid formule toepas in n probleem. d. Longitudinale golwe. i. Kan n longitudinale golf grafies voorstel met verwysing na beweging van deeltjies en beweging van die golf. ii. Definieer en verduidelik die golflengte en amplitude van n longitudinale golf. iii. Definieer verdigtings en verdunnings. iv. Tref onderskeid tussen longitudinale en transversale golwe. v. Pas frekwensie-periode formule toe op longitudinale golwe. vi. Pas golfsnelheid formule toe op longitudinale golwe. e. Klank. i. Definieer en verduidelik klank. ii. Beskryf n klankgolf i.t.v. longitudinale golwe. iii. Verduidelik hoe beïnvloed die n medium die spoed van klank. iv. Verstaan weerkaatsing van klankgolwe. v. Verstaan wat is n eggo. vi. Gebruik golfsnelheid formule om klank probleme op te los. vii. Kan golfsnelheid formule toepas op eggo s, sonar en sensors van vlermuise. viii. Dui die verband tussen toonhoogte en frekwensie. ix. Dui die verband tussen klank hardheid en amplitude.

x. Is bewus van gevare van harde klank op sensitiewe menslike oor. f. Ultraklank i. Weet wat is die spektrum van ultraklank. ii. Verduidelik hoe ultraklank werk. iii. Kan voorbeelde deurgee waar ultraklank gebruik word. g. Elektromagnetiese straling. (EM-staling) i. Kan die tweeledige aard van EM straling verduidelik. ii. Weet wat is die oorsprong van EM straling. iii. Kan die voortplanting van EM straling verduidelik met behulp van n diagram. iv. Ken die spoed van EM straling en weet dit is konstant. v. Kan EM straling rangskik volgens energie, golflengte en frekwensie. vi. Kan die golfsnelheid formule toepas op EM golwe. vii. Kan toepassings en gebruike gee van EM-straling. viii. Kan penetrasie vermoë van elke soort EM-straling aandui. ix. Ken die verband tussen frekwensie en energie van EM straling. x. Beskryf gevare van EM straling (UV, X-strale, Gamma-strale) xi. Bespreek die effek van EM straling van selfone op die menslike liggaam. xii. EM straling as n deeltjie 1. Definieer n foton. 2. Kan die energie van n foton bereken met formule h. Golwe, legendes en volksoorlewerings. i. Bespreek diere gedrag m.b.t. EM straling ii. Bespreek hoe kultuurgroepe EM straling verkeerd kan interpreteer en dit deel van geloof en legendes geword het. iii. 6. Magnetisme (Fisika : bl. 69-73) a. Magneetveld van permanentemagnete

i. Verduidelik dat n magneetveld 'n gebied in die ruimte is waar 'n ander magneet of ferromagnetiese materiaal 'n krag sal ondervind (niekontak). ii. Weet dat 'n elektriese veld 'n gebied in die ruimte is waar 'n elektriese lading n elektriese krag sal ondervind. Weet dat die gravitasieveld 'n gebied in die ruimte is waar 'n massa 'n gravitasiekrag sal ondervind. Vergelyk die magneetveld met die elektriese veld en die gravitasieveld. b. Pole van permanente magnete, aantrekking en afstoting, magneetveldlyne. i. Beskryf 'n magneet as 'n voorwerp wat 'n paar teenoorgestelde pole het, naamlik noord en suid. Selfs as die voorwerp in klein stukkies gesny word, sal elke stukkie steeds 'n N-pool en 'n S-pool hê. ii. Pas die feit dat gelyksoortige magneetpole mekaar afstoot en ongelyksoortige magneetpole mekaar aantrek toe, om die gedrag van magnete te voorspel wanneer hulle naby aan mekaar gebring word. iii. Toon die vorm van die magneetveld rondom n staafmagneet en 'n paar ander staafmagnete wat naby aan mekaar geplaas is aan, bv. deur gebruik te maak van ystervylsels of kompasse. Skets magneetveldlyne om die vorm, grootte en rigting van die magneetvelde van verskillende rangskikkings van die staafmagnete te wys. c. Die aarde se magneetveld, kompas i. Verduidelik hoe 'n kompas die rigting van 'n magneetveld aandui. ii. Vergelyk die magneetveld van die aarde met die magneetveld van 'n staafmagneet deur gebruik te maak van woorde en diagramme. iii. Verduidelik die verskil tussen die geografiese noordpool en die magnetiese noordpool van die aarde.

iv. Gee voorbeelde van verskynsels wat beïnvloed word deur die aarde se magneetveld, bv. Aurora Borealis (Noorderlig), magneetstorms. v. Bespreek kwalitatief hoe die aarde se magneetveld beskerming bied teen sonwinde. 7. Elektrostatika (Fisika : bl. 82-91) a. Twee soorte ladings i. Weet dat alle materiale positiewe ladings (protone) en negatiewe ladings (elektrone) bevat. ii. Weet dat 'n voorwerp wat 'n gelyke aantal elektrone en protone het, neutraal is (geen netto lading). iii. Weet dat positief gelaaide voorwerpe 'n elektron tekort het en negatief gelaaide voorwerpe 'n oormaat elektrone het. iv. Beskryf hoe voorwerpe (isolators) gelaai kan word deur kontak (of vryf) triboëlektriese lading. b. Behoud van lading i. Weet dat die SI-eenheid vir elektriese lading die coulomb is. ii. Stel die beginsel van die behoud van die lading as: Die netto lading van 'n geïsoleerde stelsel bly konstant gedurende enige fisiese proses, bv. as twee ladings kontak maak en dan skei. iii. Pas die beginsel van die behoud van lading toe. iv. Weet dat wanneer twee identiese geleidende voorwerpe met ladings Q1 en Q2 op geïsoleerde staanders kontak maak, dat elkeen dieselfde finale lading na skeiding sal hê. Q = Q 1 + Q 2 2 c. Lading kwantisering

i. Stel die beginsel van ladingkwantisering. ii. Pas die beginsel van ladingkwantisering toe. d. Krag uitgeoefen deur die ladings op mekaar (beskrywend) iii. Onthou dat soortgelyke ladings mekaar afstoot en teenoorgestelde ladings mekaar aantrek. e. Aantrekking tussen gelaaide en ongelaaide voorwerpe (polarisasie) iv. Verduidelik hoe gelaaide voorwerpe ongelaaide isolators kan aantrek as gevolg van die polarisasie van molekules binne-in die isolators. 8. Elektriese stroombane a. Stroom (Fisika : bl. 116-118) i. Definieer die stroom, I, as die tempo waarteen lading vloei. Dit word gemeet in ampère (A), wat dieselfde is as coulomb per sekonde. ii. Bereken die stroom wat vloei deur gebruik te maak van die vergelyking: I = Q t iii. Dui die rigting van die stroom in stroombaandiagramme aan. (Konvensionele stroom) b. emk, potensiaalverskil (pv) (Fisika : bl. 108-112) i. Definieer potensiaalverskil in terme van werk gedoen en lading: V = W Q ii. Weet dat die spanning gemeet oor die terminale van 'n battery, wanneer daar geen stroom deur die battery vloei nie, die emk genoem word.

iii. Weet dat die spanning gemeet oor die terminale van 'n battery wanneer daar stroom is wat deur die battery vloei, potensiaalverskil (pv) genoem word. iv. Weet dat die emk en PV gemeet word in volts (V) v. Doen berekeninge c. Meting van spanning (pv) en stroom (Fisika : bl. 105-106) i. Teken 'n diagram om te wys hoe om 'n ammeter korrek te verbind om die stroom te meet deur 'n gegewe stroombaanelement. ii. Teken 'n diagram om te wys hoe om 'n voltmeter korrek te verbind om die spanning te meet oor 'n gegewe stroombaanelement. d. Weerstand (Fisika : bl. 124-125) i. Definieer weerstand. ii. Verduidelik dat die weerstand die teenstand teen die vloei van elektriese stroom is. iii. Definieer die eenheid van weerstand: een ohm (Ω) is een volt per ampère. iv. Gee 'n submikroskopiese beskrywing van weerstand in terme van elektrone wat beweeg deur 'n geleier, bots met die deeltjies waaruit die geleier (metaal) gemaak is en in die proses kinetiese energie oordra. v. Stel en verduidelik faktore wat die weerstand van 'n stof beïnvloed. vi. Verduidelik waarom 'n battery in 'n stroombaan uiteindelik pap word deur te verwys na die energietransformasies wat plaasvind in die battery en die weerstande in die stroombaan. e. Weerstande in serie en parallel. (Fisika : bl. 132-135, 140-143, 150-152)

i. Weet dat die stroom konstant is deur elke weerstand in n seriestroombaan. ii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die totale potensiaalverskil gelyk is aan die som van die potensiaalverskille oor al die individuele komponente. iii. Bereken die ekwivalente (totale) weerstand van die weerstande wat in serie verbind is: R tot = R 1 + R 2 + R 3. iv. Weet dat spanning konstant is oor die weerstande wat in parallel verbind is. v. Weet dat 'n parallelle stroombaan bekend is as 'n stroomverdeler omdat die totale stroom in die stroombaan gelyk is aan die som van die takstrome. vi. Bereken die ekwivalente (totale) weerstand van die weerstande wat in parallel verbind is deur gebruik te maak van: 1 R tot = 1 R 1 + 1 R 2 + 1 R 3 9. Fisiese en Chemiese Verandering a. Skeiding van deeltjies in fisiese verandering en chemiese verandering. (Chemie : bl. 173-179) i. Definieer 'n fisiese verandering as ' n verandering wat nie die chemiese aard van die stof verander nie (geen nuwe chemiese stowwe word gevorm nie). ii. Beskryf dat herrangskikking van molekules plaasvind gedurende fisiese verandering, bv. Beskryf: molekules as geskei wanneer water verdamp om waterdamp te vorm. die skep van wanorde soos wanneer die watermolekules wegbeweeg wanneer ys smelt a.g.v. die verbreking van intermolekulêre kragte.

iii. iv. energie verandering gedurende fisiese verandering as klein in vergelyking met die energie verandering gedurende chemiese verandering. behoud van massa, behoud van getalle van atome en behoud van molekules gedurende hierdie fisiese veranderings. Definieer chemiese verandering as n verandering waarin die chemiese aard van die stowwe betrokke verander (nuwe chemiese stowwe word gevorm). Beskryf voorbeelde van n chemiese verandering, wat kan insluit: Die ontbinding van waterstofperoksied om water en suurstof te vorm. Die sintesereaksie wat plaasvind wanneer waterstof brand in suurstof om water te vorm. (Waarom beskou ons hierdie reaksies as chemiese veranderings?) v. Beskryf die energie betrokke in hierdie chemiese veranderings as baie groter as die energie nodig tydens fisiese verandering (bv. waterstof word gebruik as brandstof vir ruimtetuie). Die behoud van massa en behoud van atome gedurende hierdie chemiese veranderings, maar die getal molekules bly nie behoue nie. Dui hierdie begrip aan met diagramme van die deeltjies. b. Behoud van atome en massa (Chemie : bl. 187-191) i. Illustreer die behoud van atome en die nie-behoud van molekules gedurende chemiese reaksies deur gebruik te maak van modelle van reagerende molekules ii. Teken diagramme wat molekules by submikroskopiese vlak voorstel om aan te toon hoe deeltjies herrangskik in chemiese reaksies en atome behoue bly. c. Wet van konstante verhouding (Chemie : bl. 192-193)

i. Stel die wet van konstante verhoudings (samestelling). ii. Verduidelik dat die verhouding van atome in 'n spesifieke verbinding is vas soos voorgestel deur sy chemiese formule. d. Gebalanseerde chemiese vergelykings. (Chemie : bl. 200-206) i. Stel chemiese veranderings voor deur gebruik te maak van reaksievergelykings bv. vertaal woordvergelykings na chemiese vergelykings met formules met naskrifte om fases aan te dui (s), (l), (g) en (aq) ii. Balanseer reaksievergelykings deur iii. iv. gebruik te maak van modelle van reagensmolekules en herrangskik die atome (in die reagense) om die produkte te vorm met behoud van atome. molekules by n submikroskopies vlak voor te stel deur die gebruik van gekleurde sirkels en eenvoudig die sirkels te herrangskik om die produkmolekules te vorm terwyl atome behoue bly. inspeksie van die reaksievergelykings. Interpreteer gebalanseerde reaksievergelykings in terme van Behoud van atome Behoud van massa (gebruik relatiewe atoommassas) 10. Reaksies in waterige oplossing (chemie bl. 213 244) Chemiese reaksies kan ondersoek en beskryf word deur hulle stoïgiometriese, kinetiese, ewewigs-, en termodinamiese eienskappe. Baie reaksies in Chemie en die reaksies in lewende sisteme word uitgevoer in waterige oplossing. Ons sal chemiese reaksies bestudeer wat in waterige oplossings plaasvind waar water die oplosmiddel is. a. Ione in Wateroplossing: hulle interaksies en effek. (chemie bl. 213-214)

Verduidelik (met behulp van diagramme wat interaksies op die submikroskopies vlak verteenwoordig) hoe water in staat is om ione op te los. Verwys na die polêre aard van die watermolekule. Stel die oplosproses voor deur gebruik te maak van gebalanseerde reaksievergelykings met behulp van die afkortings (s) en (aq) waar toepaslik bv. wanneer sout opgelos word in water en ione vorm, volgens die vergelyking: NaCl(s) Na + (aq) + Cl - (aq) Definieer die oplosproses (soliede ioniese kristalle breek in water op in ione). Definieer die proses van hidrasie waar ione omring word met watermolekules in waterige oplossing. (Moenie intermolekulêre kragte bespreek nie. Gebruik die polariteit van die watermolekule en die lading van die ione in die definisie.) b. Elektroliete en die omvang van ionisasie soos gemeet deur elektriese geleiding (chemie bl. 217-218) Beskryf 'n eenvoudige stroombaan om die geleiding van oplossings te meet. Dui die verband aan tussen elektriese geleidingvermoë en: Die konsentrasie van ione in oplossing en dit op sy beurt met die oplosbaarheid van spesifieke stowwe; Die soort stof, aangesien sommige stowwe, soos suiker, oplos, maar dit het geen invloed op die geleiding nie (elektriese geleiding is nie altyd ' n aanduiding van die mate van oplosbaarheid nie). c. Neerslag reaksies /Presipitaat reaksies (chemie bl. 227-230) Skryf gebalanseerde reaksievergelykings om die neerslag van onoplosbare soute te beskryf. Verduidelik hoe om te toets vir die teenwoordigheid van die volgende anione in oplossing: Chloried - met die gebruik van silwernitraat en salpetersuur Bromied - met die gebruik van silwernitraat en salpetersuur

Jodied - met die gebruik van silwernitraat en salpetersuur Sulfaat - met die gebruik van bariumnitraat en salpetersuur Karbonaat - met die gebruik van bariumnitraat en salpetersuur (neerslag los op in salpetersuur) Identifiseer 'n ioon of ione in 'n oplossing vanaf ' n beskrywing van die reagense wat gebruik is en deur die waarnemings van die produkte. d. Ander chemiese reaksietipes in waterige oplossing (chemie bl. 233 235): Ioon uitruilings-reaksies Neerslagreaksies Gasvormingsreaksies Suur-basis-reaksies Redoksreaksies wat elektronoordragreaksies is. (Gebruik die lading van die atoom as 'n aanduiding van elektronoordrag. Geen redoksreaksieterminologie word hier benodig nie.) Gebruik die lading van die atoom om te demonstreer hoe die verlies of wins van elektrone 'n invloed het op die totale lading van die atoom. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering bl. 245-290 a. Atoommassa en die Molbegrip. (chemie bl. 245-249) Beskryf die mol as die SI-eenheid vir die hoeveelheid van die stof. Dui die verband aan tussen die hoeveelheid van die stof en sy relatiewe atoommassa. Beskryf die verhouding tussen die mol en Avogadro se getal. Vorm 'n begrip van die grootte van Avogadro se getal deur gebruik te maak van geskikte analogieë.

Skryf Avogadro se getal neer met al die nulle om ' n beter begrip te kry van die hoeveelheid. Definieer molêre massa. Beskryf die verwantskap tussen molêre massa en relatiewe molekulêre massa en relatiewe formulemassa. Bereken die molêre massa van 'n stof as die formule gegee word. b. Molekulêre en formulemassas (chemie bl. 251 255) Redeneer kwalitatief en proporsioneel die verwantskap tussen die getal mol, massa en molêre massa. Bereken die massa, molêre massa en getal mol volgens die verhouding n = m M Bepaal die empiriese formule vir 'n gegewe stof vanaf persentasie samestelling. Bepaal die getal mol van die water van kristallisasie in soute soos AlCl 3. nh 2 O. c. Die bepaling van die samestelling van stowwe. (chemie bl. 261-264) Bepaal persentasie samestelling van 'n element in 'n verbinding. Definieer en bepaal konsentrasie as mol per volume. d. Hoeveelheid stof (mol), molêre volume van gasse, konsentrasie van oplossings. (chemie bl. 271 275) Bereken die aantal mol van 'n sout as die massa gegee word. Definisie van molêre volume word gestel as: 1 mol van 'n gas beslaan 22, 4 dm 3 by 0 o C (273 K) en 1 atmosfeer (101,3 kpa) Bereken die molêre konsentrasie van ' n oplossing. e. Basiese stoïgiometriese berekeninge.

Doen berekeninge gebaseer op konsentrasie, massa, mol, molêre massa en volume. Bepaal die teoretiese opbrengs van 'n produk in ' n chemiese reaksie, wanneer jy begin met 'n bekende massa van die reagens. 11. Vektore en skalare en beweging a. Inleiding tot vektore en skalare (fisiska bl. 160 165) Maak 'n lys van fisiese hoeveelhede byvoorbeeld tyd, massa, gewig, krag, lading ens. Definieer 'n vektor- en ' n skalaarhoeveelheid. Onderskei tussen vektor- en skalaarhoeveelhede. Verstaan dat F verteenwoordig die kragvektor, terwyl F verteenwoordig die grootte van die kragfaktor. Grafiese voorstelling van vektorhoeveelhede. Eienskappe van vektore soos gelykheid van vektore, negatiewe vektore, addisie (optel) en aftrekking van vektore deur die gebruik van die kragvektor as ' n voorbeeld. NB Vektore word net in een dimensie gedoen. Definieer resultante vektor. Vind die resultante vektor grafies met behulp van die stert-aan-kopmetode sowel as berekening vir 'n maksimum van vier kragvektore net in een dimensie. Beweging in een dimensie. Bl. 169-250

a. Verwysingsraamwerk, posisie, verplasing en afstand. (fisika bl. 169-171) Beskryf die begrip van ' n verwysingsraamwerk. Verduidelik dat ' n verwysingsraamwerk 'n herkoms en 'n stel aanwysings het, bv. oos en wes of op en af. Definieer eendimensionele beweging. Definieer posisie relatief tot 'n verwysingspunt en verstaan dat die posisie positief of negatief kan wees. Definieer afstand en weet dat afstand ' n skalaarhoeveelheid is. Definieer verplasing as ' n verandering in posisie. Weet dat verplasing ' n vektorhoeveelheid is met rigting vanaf aanvanklike posisie na finale posisie. Ken en illustreer die verskil tussen verplasing en afstand. Bereken afstand en verplasing vir eendimensionele beweging b. Gemiddelde spoed, gemiddelde snelheid, versnelling (Fisika 177-185) Definieer gemiddelde spoed as die afstand gereis gedeel deur die totale tyd en weet dat die gemiddelde spoed ' n skalaarhoeveelheid is. Definieer gemiddelde snelheid as die verplasing (of verandering in posisie), gedeel deur die tyd wat dit neem en weet dat die gemiddelde snelheid ' n vektorhoeveelheid is. Gebruik v as simbool vir gemiddelde snelheid. Bereken die gemiddelde spoed en gemiddelde snelheid vir eendimensionele beweging. Herlei tussen verskillende eenhede van spoed en snelheid, bv. m s -1, km h -1. Definieer gemiddelde versnelling as die verandering in snelheid gedeel deur die tyd wat dit neem. Onderskei tussen positiewe versnelling, negatiewe versnelling en vertraging.

Verstaan dat versnelling geen inligting oor die rigting van die beweging verskaf nie, dit dui slegs op hoë die beweging (snelheid) verander het. c. Oombliklike spoed en snelheid en die bewegingsvergelykings Bl. 177-185 i. Oombliklike snelheid, oombliklike spoed Definieer oombliklike snelheid as die verplasing (of verandering in posisie), gedeel deur 'n infinitesimale (baie klein) tydinterval. Weet dat oombliklike snelheid ' n vektorhoeveelheid is. Definieer oombliklike spoed as die grootte van die oombliklike snelheid. ii. Beskrywing van beweging in woorde, diagramme, grafieke en vergelykings. Beskryf in woorde en onderskei tussen beweging met 'n uniforme snelheid en uniforme versnelde beweging. Beskryf die beweging van 'n voorwerp as sy posisie teenoor tyd-, snelheid teenoor tyd- en versnelling teenoor tyd-grafiek gegee word. Bepaal die snelheid van ' n voorwerp vanaf die gradiënt van die posisie teenoor tydgrafiek. Weet dat die helling van 'n raaklyn aan 'n posisie teenoor tydgrafiek, die oombliklike snelheid op daardie spesifieke tyd gee. Bepaal die versnelling van ' n voorwerp vanaf die gradiënt van die snelheid versus tydgrafiek. Bepaal die verplasing van ' n voorwerp deur die bepaling van die oppervlakte onder ' n snelheid versus tydgrafiek. Gebruik die bewegingsvergelykings om probleme op te los vir beweging in een dimensie (slegs horisontaal).

Demonstreer begrip tussen die beweging van 'n voertuig en veiligheidskwessies, soos die verwantskap tussen spoed en stilhou afstand. Energie bl. 251-268 a. Gravitasie-potensiële energie Definieer gravitasiepotensiële energie van ' n voorwerp as die energie wat dit het as gevolg van sy posisie in die gravitasieveld met betrekking tot ' n verwysingspunt. Bepaal die gravitasiepotensiële energie van ' n voorwerp deur gebruik te maak van: E P = mgh b. Kinetiese energie Definieer kinetiese energie as die energie wat ' n voorwerp besit as gevolg van sy beweging. Bepaal die kinetiese energie van 'n voorwerp deur gebruik te maak van: E k = 1 2 mv2 c. Meganiese energie Definieer meganiese energie as die som van die gravitasiepotensiële en kinetiese energie. Gebruik vergelyking: E M E k E P d. Behoud van meganiese energie (in die afwesigheid van verkwistende ('dissipative') kragte).

Stel die wet van die behoud van energie. Stel dat in die afwesigheid van lugweerstand, die meganiese energie van ' n voorwerp wat in die aarde se gravitasieveld beweeg, konstant (behoue) is. Pas die beginsel van die behoud van meganiese energie toe in verskillende kontekste, nl. Voorwerpe word laat val of vertikaal opwaarts gegooi, die beweging van 'n skietlood, tuimeltrein ( roller coasters ) en skuinsvlakprobleme. Gebruik vergelyking: E M1 E M2 E k1 E P1 E k2 E P2 12. Die hidrosfeer bl. 291 300 (Selfstudie) Die hidrosfeer bestaan uit die Aarde se water. Dit word gevind as vloeibare water (oppervlak- en ondergrondse water), ys (poolys, ysberge en ys in bevrore grondlae genoem ysgrond) en waterdamp in die atmosfeer. Identifiseer die hidrosfeer en gee 'n oorsig van die interaksie daarvan met die atmosfeer, litosfeer en biosfeer. Water beweeg deur: lug (atmosfeer) gesteentes en grond (litosfeer) plante en diere (biosfeer) deur op te los en neer te stort, te verkoel en te verhit. Verduidelik hoe die bou van damme die lewens van die mense en die ekologie in die streek beïnvloed.