13. Die klimaat van ons land

Vergelijkbare documenten
1 Waar ek vandaan kom

Die klimaat van SA: Temperatuur

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

10 Die bou van n plant

8 Die mens in die ruimte

FAKTORE EN VEELVOUDE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Migrasie: voëls wat trek

Planeet Aarde en daarbuite 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

12. Minerale hulpbronne

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

7. Lengte en breedtelyne

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Die Wêreld en Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Welkom by Die Storie God se storie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Jakkals lê eendag heerlik en

Inleiding Tot Die Jagluiperd

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Les Plan Twee. Habitats

vraestel bestaan uit 7 bladsye

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Die Groot Muur van Nehemia

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

n Tempel Leier besoek Jesus

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

Jesaja sien die Toekoms

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Toe God alles gemaak het

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Toe God alles gemaak het

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

6. Die Weer: natuurverskynsels

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Antieke Egipte en die Nylrivier

Briewe, posseëls en elektroniese pos

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Transcriptie:

13. Die klimaat van ons land 1. Wat is die verskil tussen weer en klimaat? 2. Noem drie dinge 3. Die lande naby die pole se klimaat is baie anders as die klimaat van die lande op die ewenaar. Waarom is dit so? 4. Ons noem die lande wat rondom die ewenaar lê lande. 5. Suid-Afika lê in die warm, gematigde gordel. 6. Watter seestroom vloei langs die ooskus van ons land? 7. Wat doen hierdie seestroom aan die klimaat van die ooskus van ons land? Skryf minstens twee sinne om mooi te verduidelik. 40

8. Watter seestroom vloei langs die weskus van ons land? 9. Wat doen hierdie seestroom aan die klimaat langs die weskus van ons land? Verduidelik weer in minstens twee goeie sinne. 10. suidpunt)? 11. 12. 13. Wat noem ons die gedeelte van ons land wat reg langs die see is, en waar dit die laagste is? 14. Wat is die platorand? 15. kry nadat jy bo-oor die platorand gery het? 16. Waarom is dit kouer in die Vrystaat as in Gauteng? 41

42 17. ons land.

Vul die ontbrekende woorde in die sinnetjies onder die raaisel in, soek daarna die woorde en kleur hulle in K L I M A A T P R B W S A J K F V C R L F O E E M W S X C O O A Q U S E N E R E T S P T A R T S B E R A E D I O W T E T V R E O P F E R E Y L R C P R P O G S A K U I O L I G G I N G N U I K M S T Q R Q H K D S O E E X U W K O U D L V O S C A T B T W J P O L E D V G Y R T E K J F A P F W U U E Y R K H D K A G E L I W R T O G S T Z H R H I P E S L P A E X J T A O O W A G F I M C K Y S P I Q D F D E S V L U B E N G U E L A N B O I M E D I T E R R E E N S 1. klompie jare. 2. is die toestande soos temperatuur, reën, vog in die lug wat elke dag verander. 3. op die aardbol, en die van die land. 4. Die lande rondom die ewenaar noem ons lande. 43

5. Die son skyn die minste op die. 6. Langs die ooskus van ons land vloei die warm - seestroom. 7. Langs die weskus vloei die koue - seestroom. 8. Die - dele van ons land is dus droog. 9. -klimaat. 10. Die lae deel van ons land reg langs die see noem ons die 11. Die berge noem ons die 12. Die hoë, plat gedeelte van die land noem ons die Kyk of jy nog berge op die berge-kaart kan invul! Kleur daarna die kaart mooi in. 44

Opdrag 2 Vergelyk die leë kaart met die kaart in jou leerboek. Skryf in die leë kaart waar watter plantegroeistreek in ons land is, kleur die streke soos volg in: Mediterreense streek: liggroen Reënwoude (gematigde woud: donkergroen Subtropiese streek: oranje Grasveld/doringbome en grasveld: geel Halfwoestyn en Karoobossies: rooi Woestyn: pers 45

Opdrag 3 Kyk na die prenteblokkies op hierdie en die volgende bladsy. In watter plantegroeistreek kom elke plant in die prentjies voor? Geelhoutbome Protea Disa Kremetart 46

Buffelgras Madeliefies Alwyn Welwitschia 47

48 14. Proteas Trots van Suid-Afrika Benaming Die naam Protea is in 1735 deur die groot plantkundige, Linnaeus gegee, en is vernoem na Proteus, die Griekse god wat, volgens legende, sy voorkoms en gestalte na willekeur kon verander. Klassifikasie Proteas kan in twee groepe verdeel word dié met die stamme bokant die grond en dié met ondergrondse stamme. Die protea met ongeveer 100 spesies wat binne die grense van die Republiek voorkom, is ons grootste genus. Protea odorata Protea barbigera (wolbaardprotea) Hierdie is die Protea met die kleinste blomkoppie slegs ongewoon is by Proteas. Dit is vir die eerste keer beskryf maar hier aan die Kaap is geglo dat dit uitgesterf het. Tot 150 jaar later, toe dit in 1954 naby Malmesbury gevind is. Die struik is spreiend en slegs ½ m hoog. Dit blom in die herfs. Hier is die spoggerigste van almal. Dit groei hoog in die berge en, soos bogemelde, word dit met sukses gekweek. Soos met verskeie ander Proteas verskil dit ietwat van gebied tot gebied. Die waatlemoenrooi-vorm is van Franschhoek en die geel vorm kom van Du Toitskloof waar dit nou uitgeroei blyk te wees deur herhaalde struik ongeveer 2 m hoog. Protea aborea (waboom) Is wydverspreid in die berge van Suidwes-Kaapland en verkies blykbaar die warmer klowe. Die stewige boom is ongeveer drie meter hoog en het blougrys blare, maar die jong blaartjies aan die punte van die takke in die groeitydperk is dieprooi sodat hulle meer aantreklik is as die blomme. Hulle is wit met kort, blougrys skutblaartjies. Die blomtyd is hoofsaaklik in die winter en lente.

15. Plantegroeistreke 1. Skryf neer hoe die sneeuhoender aanpas by die klimaat in die koue toendragebied. 2. Noem ses plantegroeistreke van ons land 3. Wat is die mees algemene plantegroeisoort in die mediterreense streek? 4. Noem twee bekende plantsoorte wat op Tafelberg voorkom. 5 Waar is die Knysna-woud geleë? 6. Noem drie boomsoorte wat hier groei. 49

7. Watter soort dier, wat eers volop was in die Knysna-woud, het daar nou reeds feitlik heeltemal uitgesterf? 8. -woud voorkom. 9. Watter bekende voëltjie kom in die woud voor? 10. Watter drie dele van ons land is met grasvelde bedek? 11 Watter ander naam is daar vir die grasveld- 12 13. Watter soort plantegroei kry ons in die savannestreek? 14. Watter ander naam is daar vir die grootste deel van die savannestreek? 15. Watter naam is daar vir die oostelike deel van die savannestreek? 16. Noem vier soorte bome wat in die noordelike dele van die land groei. 50

17. Hoe lyk die plantegroei in die Karoo? 18. Hoe is vetplante aangepas vir die halfwoestyn-klimaat? 19. Watter soort bome groei in die Karoo? 20. Wat is besonders van Namakwaland? 21. Hoe het die halfmens sy naam gekry? 22. Waarom is die Kalahari-sand rooi of goudkleurig? 23. Watter boomsoort kom voor in die Kalahari? 24. Hoe beskerm die woestynplante hulleself teen diere wat hulle wil opvreet? 51

25. Waar kry die woestynplante die meeste van hulle vog? 26. Watter bekende en interessante woestynplant kan tot 2000 jaar oud word? 27. Noem minstens ses feite in jou paragraaf. 28. ons land voorkom. 52

Aanpassing van plante en diere by plantegroeistreke plant of dier waarin jy meer inligting (uit die handboek) daaroor verskaf. s m k q p a m n s h n k a w o s y b d o e r n e o d t v f k e o g r l f r c v s u o e a v g e x b m h f r s o a w k a c o v o f s n m a d n e o e d z t a r a r n e r f x z s e r f d l o z c x d e a d e n t x o i d i s s r h r c p d c p d b a t e v a S f o f t s k w d t v g I w r d l n w g E k k o e f a l p u z h u e w s e h a l f m e n s w f q o i k j a r t m a d e l i e f i e 53

Opdrag 4 Kies een van die soorte plante waarvan ons geleer het in die werk wat ons gedoen het, en bring meer inligting oor hierdie plant saam klas toe. Skryf wat jy uitgevind het oor die plant op hierdie bladsy neer. Soek veral ook inligting van hoe die plant by gende bladsy. 54

Prente van my plant 55

16. Vul in: waar of vals! 1. Goud lyk altyd geel en blink. 2. km lank uitrek. 3. Goud is baie hard. 4. 5. Goud kan roes, net soos yster. 6. 7. 8. 9. 10. 11. Sommige mense het goud op hulle tande. 12. Goud word in die ruimte gebruik. Groepaktiwiteit: groepassessering Groepassessering Help om die werk te voltooi Het sy idees afgedwing Het mooi saamgewerk Het na ander geluister Nonsens gepraat. Grappies gemaak Het glad nie goed gewerk nie Name van groepslede Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee 56

17. Minerale hulpbronne 1. Noem drie groepe minerale hulpbronne, en gee twee voorbeelde van elk. 2. 3. 4. 57

18. Goud 1. Wanneer goud in poeiervorm is, is dit van 2. Noem drie kenmerke van goud. 3. Hoeveel karaat is suiwer goud? 4. Hoe word goudriwwe gevorm? 5. Wat beteken dit as ons sê goud is duursaam? 6. Vallei van Konings opgegrawe is. 7. In watter dele van Suid-Afrika is goud eerste ontdek? 8. 9. 10. te was. 58

11. Wat was die goue boog eeue gelede? 12. Noem vier dorpe wat op die goue boog lê. 13. 14. die modder geskei kan word. 15. Noem vyf gebruike van goud. 59

19. Fabrieke 1. Watter groot stad het rondom die goudmyn-industrie ontstaan? 2. Noem een stad wat rondom die steenkoolmyn-industrie ontstaan het. 3. Watter stad het rondom die suiker-industrie ontstaan? 4. Noem vyf belangrike dinge wat fabrieke nodig het om te werk. Skryf sinne, sodat dit duidelik is wat jy bedoel. 5. Noem drie belangrike grondstowwe wat in Suid-Gauteng en Noord-Vrystaat gevind word, asook die dorpe waar hierdie grondstowwe voorkom. 6. Noem vyf produkte wat in Suid-Gauteng en Noord-Vrystaat vervaardig word. 60

7. Noem vier landbouprodukte wat in die Wes-Kaap geproduseer word, tesame met die industrie wat daar ontstaan het. 8. Watter is Suid-Afrika se besigste hawe? 9. Noem vier produkte wat in KwaZulu-Natal vervaardig word. 10. Watter hawe hanteer die meeste van Suid-Afrika se steenkool en staaluitvoere? 11. In watter Oos- 12. Noem vier produkte wat in die Oos-Kaap vervaardig word 13. Noem drie voordele van fabrieke. 61

14. Noem vier maniere waarop fabrieke die omgewing kan benadeel. 62

Skommel die volgende plekname reg en skryf ook neer waarom hierdie dorp in Suid-Afrika se fabriekswese belangrik is. NABDRU AIARCIRHADSB LOSAUGRBAS WESNACLET LEWMOK REGNATS ROTP TEBHAZILE REDJIBLARKNAV NABHRUGHOSJENN 63

20. Siektes 1 1. Vul in : Aansteeklike siektes word deur of veroorsaak wat maklik van een na die ander versprei word. 2. Noem drie maniere waarop bakterieë of virusse kan versprei. 3. 4. 5. Noem een voorbeeld van kroniese siekte. 6. Noem twee siektes wat mense wat in myne werk, kan opdoen. 7. Wat veroorsaak cholera? 8. In watter seisoen kom cholera die meeste voor, en waarom? 64

9. Noem die simptone van cholera. 10. nie? 11. In watter gebied/gebiede kom cholera die meeste voor? 12. Hoe kan cholera voorkom word? 13. maklik kan ontstaan. 14. keer? 65

21. Siektes 2 1. Wat beteken die woord VIGS? 2. Waardeur word VIGS veroorsaak? 3. Op watter manier val die virus die liggaam aan? 4. 5. 6. - positief? 7. Noem vyf maniere waarop VIGS nie oorgedra kan word nie. 66

8. Hoe kan VIGS wel oorgedra word? 9. 10. Waar kom die mees algemene soort tuberkulose voor? 11. Wat doen die TB-kiem aan die long? 12. Noem ses simptome van TB. 13. Op watter manier word die tuberkulose kiem versprei? 67

14. 15. Noem ses maniere waarop verspreiding van TB verhoed kan word. 68

22. Siektes 3 1. Waarom kan ons sê dat muskiete die heel gevaarlikste insek vir die mens is? 2. Watter muskiet is die draer van malaria, en hoe lyk hierdie muskiet? 3. Is die wyfie of mannetjie die gevaarlikste? 4. Wanneer die malaria-muskiet jou byt, word in jou bloed vrygestel, wat die rooi in jou liggaam aanval, en vinnig vermeerder. 5. Noem die simptome van malaria. 6. Wat kan gebeur as jy nie betyds behandeling kry nie? 7. Waar broei muskiete gewoonlik? 69

8. In watter seisoen kom malaria die meeste voor? 9. 10. 11. Watter soort diabetes kry kinders gewoonlik? 12. vry, wat noodsaaklik is om die 13. Wat is die eerste simptome van diabetes? 14. 15. Noem vyf siektes wat deur rook veroorsaak word. 70