Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150

Tema 5: Aansteeklike siektes

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Hoofstuk 22: Plaaslike gesondheidsprobleme Sleutelwoorde: simptome vloeistof aansteeklik

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Depressie en Angsversteuring

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Letterlike en figuurlike taalgebruik

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Hoe kies n mens n troeteldier?

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Jakkals lê eendag heerlik en

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Balans en duiseligheidsvraelys

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

AFDELING A: Vraag 1A: Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die korrekte letter langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Welkom by Die Storie God se storie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die Groot Muur van Nehemia

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Transcriptie:

CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat in jou bloed geplaas word om die liggaam teen n bepaalde siekte te beskerm. Selle wat die liggaam produseer om n virus of bakterieë teen te werk. 1.3 Bakterieë C n Lewende kiem wat n siekte veroorsaak. 1.4 Entstowwe D 1.5 Simptome E Om te keer dat jy n siekte kry. 1.6 Virus F Die stelsel in die liggaam wat stowwe produseer om siektes te bestry. n Organisme wat op n ander organisme aangewese is vir voedsel. 1.7 Teenliggaam G Die tekens wat dui dat jy n siekte het. 1.8 Immuunstelsel H n Nie-lewende kiem wat siekte veroorsaak. 1.9 Parasiet I n Siekte wat van een persoon na n ander oorgedra word. 1.10 MIV J Menslike Immuniteit gebrek Virus 1

Vraag 2: Oorsake van Oordraagbare Siektes Gebruik die woorde uit die woord-kolom om die volgende sinne te voltooi: urien gekontamineerde entstowwe speeksel bloed voorkom teenliggame kieme muskiet ingeënt oordraagbare siekte 2.1 word van een persoon na n ander oorgedra. 2.2 Die siektes word versprei as een persoon in aanraking kom met iets uit die besmette persoon se liggaam, soos bv. en. 2.3 Cholera en diarree word veroorsaak deur water of voedsel. 2.4 Malaria word deur n veroorsaak. 2.5 Tuberkulose word veroorsaak deur wat in die lug versprei word. 2.6 MIV/VIGS kan net deur seksuele kontak of deur oorgedra word. 2.7 Ons kan by n kliniek word teen sekere siektes. 2.8 help die liggaam om homself teen siektes te versprei. 2.9 Nadat jy ingeënt is bevat die liggaam om teen die siekte te baklei. 2.10 Verskeie siektes kan deur inenting word. Vraag 3: MIV/VIGS Sê of die volgende stellings Waar of Vals is en gee die korrekte antwoord as dit Vals is: 3.1 MIV is dieselfde as Vigs. 3.2 MIV kan versprei word as n persoon met die virus nies en jy asem dit in. 3.3 Geslagsomgang met n maagd kan MIV voorkom. 3.3 Vigs is n siekte wat dit vir die liggaam onmoontlik maak om infeksie te bestry. 3.5 MIV is die afkorting vir menslike immuniteit gebrek virus. 3.6 Jy moet glad nie aan iemand raak wat MIV-positief is nie. 3.7 As n persoon gesond lyk beteken dit dat hy nie MIV-positief is nie. 3.8 Jy kan ARV-middels gebruik om MIV te behandel. 3.9 Mense wat Vigs het, moet in die hospitaal bly. 3.10 Mense met Vigs is vinnig vatbaar vir siektes. 2

Vraag 4: Maniere om Gesond te Bly 4.1 Voltooi die tabel deur die siektes se simptome in te vul asook wat die siekte veroorsaak: Siekte Simptome Veroorsaak deur Waterpokkies Witseerkeel Pampoentjies Masels Kinkhoes Polio Tuberkulose Tetanus Meningitis Verkoue 4.2 Noem 5 maniere hoe jy kan voorkom dat jy siek word. (5) (25) (20) Totaal: 55 3

CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Memorandum Graad 6 Vraag 1: Oordraagbare Siektes 1.1 I 1.2 E 1.3 C 1.4 A 1.5 G 1.6 H 1.7 B 1.8 D 1.9 F 1.10 J Vraag 2: Oorsake van Oordraagbare Siektes 2.1 Oordraagbare siekte 2.2 Speeksel en urien 2.3 Gekontamineerde 2.4 Muskiet 2.5 Kieme 2.6 Bloed 2.7 Ingeënt 2.8 Entstowwe 2.9 Teenliggame 2.10 Voorkom Vraag 3: MIV/VIGS 3.1 Vals - MIV is die virus wat die immuunstelsel afbreek wat Vigs tot gevolg het. 3.2 Vals - MIV is n seksuele oordraagbare siekte. 3.3 Vals - Die MIV-virus sal net so versprei word. 3.3 Waar 3.5 Waar 3.6 Vals - Die siekte kan nie deur aanraking oorgedra word nie. 3.7 Vals - MIV positiewe persone kan n gesonde lewe lei. 3.8 Waar 3.9 Vals - Hulle kan met hul daaglikse aktiwiteite aangaan. 3.10 Waar 4

Vraag 4: Maniere om Gesond te Bly Siekte Simptome Veroorsaak deur Waterpokkies n Uitslag met jeukerige knoppies wat littekens kan laat. Persoon het ook koors en rugpyn en is baie moeg. Virus infeksie Witseerkeel Pampoentjies Aanpaksel in die keel wat dit moeilik maak om asem te haal of te sluk. Swelling van die speekselkliere in die wange en keel. Persoon het koors, hoofpyn en n seer keel. Virus Masels Moegheid, pyn en koors. Virus Kinkhoes Aansteeklike kindersiekte, met 'n trek- of wurghoes, veroorsaak deur slym in die strottehoof. Polio Verlamming van die spiere. Virus Tuberkulose Tetanus Meningitis Verkoue Hoesbuie wat bloederigheid kan hê. Baie sweet in die aande en pyn in die borskas. Pyn en spier spasmas Infeksie van die beskermlaag van die brein. Persoon het erge hoofpyn, hoë koors en n stywe nek. Seer keel en n neus wat baie loop. Hoofpyn word veroorsaak a.g.v. die sinusse wat toe is. n Siekte wat oorgedra word as n hond jou byt of as jy deur geroeste metaal gesny word. Kan deur n virus of bakterie veroorsaak word. Verkoue word veroorsaak deur n virus 4.2 Eet gesond deur baie groente en vrugte in jou dieet in te sluit. Kry genoeg oefening. Was elke dag met n ontsmettings seep. Was jou hande nadat jy die badkamer gebruik het. Was jou hande voordat jy met kos werk. Spoel jou vrugte en groente af voordat jy dit eet. 5