Tema 5: Aansteeklike siektes
|
|
|
- Erika van der Horst
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Tema 5: Aansteeklike siektes Week 4 Werkboek 2: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister en praataktiwiteite Bespreek siektes. Virusse en bakterieë veroorsaak siektes. Aansteeklike siektes is siektes wat van een persoon na n ander oorgedra word. Wanneer jy verkoue het en in die rigting van n persoon nies, kan jy die verkoue oordra. Soms dra n insek n siekte oor na n persoon, soos die malaria-muskiet wat malaria aan die mens oordra. Kindersiektes Masels, pampoentjies en waterpokkies is die algemeenste kindersiektes. Babas word geïmmuniseer om te keer dat hulle die siektes kry. Leerlinge vertel of hulle al n aansteeklike siekte gehad het. Waterpokkies Dit is n virus wat oorgedra word deur aan iemand te raak wat die virus het, of deur aanraking van n siek persoon se klere of komberse. Die eerste waterpokkies kom eers te voorskyn drie weke na die persoon aangesteek het. Die persoon kry koors en blasies op die hele liggaam. Jy moet in die bed bly as jy waterpokkies het. Moenie die blasies stukkend krap nie, want dit kan lelike merke laat. Die dokter sal middels gee wat sal help vir die gejeuk. Integreer met Lewensvaardigheid. 64
2 2. Lees en klanke Gedeelde lees 3 dae 20 minute Werk klassikaal met al die leerlinge. Lees die leesstuk Siek Neels en die kieme op transparant of in die werkboek. Leerfokus: klanke en leestekens. Fokus op genot en die eerste kyk na die teks. Leerlinge toon persoonlike reaksie op die teks. Leerlinge is meer betrokke by lees van die teks. Bespreek die teks. Mondelinge vrae: Soek die sinne met uitroeptekens. Gee teenoorgesteldes vir siek, seer, mond, lop, lug, ensovoorts. Gedeelde skryf: Lees die leesstuk Siek Neels en die kieme en beantwoord die vrae in die werkboek. Groepbegeleide lees Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by die bespreking. 5 dae 30 minute 65
3 Lees in pare en selfstandige lees: (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Onafhanklike aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees: Maandag Leerlinge lees kl- kn- woorde op spellys. Kies ses woorde van elke klank en maak sinne in die spellingboek. Dinsdag Skryf in die werkboek drie instruksies wat jy moet toepas as jy siek is. Woensdag Woorde vir pret: Blokkiesraaisel in die werkboek. Donderdag Lees Dokter Muis se raad in die werkboek. Omkring rymwoorde en kleur in. Vrydag Lees n boek vir genot uit leeshoekie in die klas en doen dan die werkopdrag Boeke lees in die werkboek. Klanke Lees en klank spelwoorde saam met die onderwyser. Verduidelik die moeilike woorde. Lees die sigwoorde. Bou jou eie kl- en kn- woorde. Vul die regte klanke in kies woorde uit die spellys. Speltoets in die werkboek (15 woorde) klei klok knol klein klos knel kloof knyp kneus klou knap knor kleef knal knip 66
4 Diktee kl kn (werkboek) 1. In graad een speel ons baie met klei. 2. Die apie klou aan die boomtak vas. 3. Die seun trek n klos hare uit sy kop. 4. Jan knip n prent uit die boek. 5. As die skool begin lui die klok. 6. Die swart hond knor vir die wit kat. 3. Skryf Handskrif Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek: M N Mooi skryf Nolsie Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek: U 'n Uil op 'n kluit Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek: V W Veels geluk Wessel Uys! Sin: Marie en Wim speel saam Selfstandig skryf 3 dae 20 minute Beplan jou eie storie in die werkboek. Punktuasie Lees die paragraaf Marie se verjaarsdag in die werkboek en vul die korrekte leestekens in. Voltooi die opdrag oor Nuus in die werkboek. 67
5 Week 5 Werkboek 2: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister en praataktiwiteite Bespreek masels. Masels is n gevaarlike kindersiekte. Die siekte word versprei wanneer vogdruppels ingeasem word, soen of aanraking van n besmette persoon. Die klein maselvlekkies lyk soos soutkorrels. Die vlekkies verskyn eers op die binnekant van die wang. Koors, n loopneus en hoes is deel van die simptome. Party kinders se oë word rooi. Die persoon voel vir vier dae erg verkoue, dan verskyn die uitslag. Daar is fyn, rooi kolletjies agter die ore, op die voorkop en in die nek wat later oor die hele liggaam versprei. n Mens kan op enige ouderdom masels kry. Bespreek pampoentjies. n Mens kan op enige ouderdom pampoentjies kry, maar die siekte is die gevaarlikste vir grootmense. Pasiënte moet in die bed bly en vloeibare kos eet, sonder enige sout. Simptome is swelling van die kliere naby die ore en kakebeen. Bespreek luise. Luise kom gereeld by skole voor. Wanneer jy n kam of haarrekkies deel met iemand wat kopluise het, kan jy aansteek. Simptome is n jeukerige kopvel, vol grys nete (luiseiers) wat aan die hare vaskleef. Kam die eiers daagliks uit die hare met n kam wat in asyn gedoop is. Daar is ook n wye reeks sjampoes daarvoor beskikbaar. Integreer met Lewensvaardigheid. 68
6 2. Lees en klank Gedeelde lees Werk klassikaal met al die leerlinge. Lees die gedigte Skoolsiek en Skoolsiekte in die werkboek. Leerfokus: Klanke en leestekens. Fokus op genot en die eerste kyk na die teks. Leerlinge toon n persoonlike reaksie op die teks. Leerlinge is meer betrokke by lees van die teks. Bespreking om woordeskat, begrip en taal te bevorder. Leerlinge lees selfstandig en voltooi die opdragte van die gedigte. Gedeelde skryf: 1. Omkring rymwoorde met rooi. 2. Omkring aanhalingstekens met groen. 3. Omkring uitroeptekens met blou. 4. Omkring kommas met bruin. 3 dae 20 minute Groepbegeleide lees Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking. 5 dae 30 minute 69
7 Lees in pare en selfstandige lees: (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Onafhanklike aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan die groeplees Maandag Leerlinge lees pr- pl- woorde op spellys. Kies ses woorde van elke klank en maak sinne in die spellingboek. Dinsdag Lees die idiome in die werkboek. Skryf twee sinne van jou eie idiome en teken dit in die werkboek by kreatiewe werk. Woensdag Die ballon. Nommer die prentjies in die regte volgorde en skryf op die volgende bladsy in die werkboek wat by elkeen gebeur het. Donderdag Vul die regte uitroepe in werkkaart in die werkboek. Vrydag Lees vir genot uit uit Leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en outeur (skrywer) agter in jou werkboek en sê of jy die boek geniet het en gee n rede. Klanke Lees en klank spelwoorde saam met die onderwyser. Verduidelik die moeilike woorde. Lees die sigwoorde. Vul die regte pl- en pr- klanke in. Kies woorde uit spellys. Speltoets in die werkboek (15 woorde) ploeg plas proes plaag plek pruim pleit pluk prys plooi prop prent plig praat pragtig 70
8 Diktee pl- pr- (werkboek) 1. Al die man se hare het uitgeval, nou dra hy n pruik. 2. Jy moet die prop in die wasbak sit voordat jy die kraan oopdraai. 3. Die dominee preek elke Sondag in die kerk. 4. Sy het n plooi in haar rok. 5. Ek pleit by pappa om my nie te straf nie. 6. My plig by die huis is om vir die honde skoon water te gee. 3. Skryf Handskrif Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek: A A Asseblief Anna! Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek: T F T F Totsiens Tania en Frik Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek: I J Is Jan by Japie? Sin: Anna en Frik lees boek. Selfstandig skryf 3 dae 20 minute Hou n dagboek van die week waarin die weer en ander inligting vervat is. (Werkboek) Skryf tien sinne oor toe jy Siek was en in die bed moes bly. Skryf en illustreer twee sinne oor toe jy siek in die bed was vir die leeshoekie. 71
9 Week 6 Werkboek 2: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister en praataktiwiteite Leerlinge vergelyk die eetgewoontes van n kind en n apie. n Apie eet kos wat gesond is, byvoorbeeld bessies, vrugte en neute. So bly hulle gesond en sonder siektes. Baie leerlinge eet nie gesonde kos nie en dit veroorsaak siektes. (Gebruik die stuk is nodig vir assessering) Verkoue en griep: Verkoue en griep word veroorsaak deur n virus. Jy het verkoue as jy begin moeg voel, jou neus loop en jou keel seer word. Bly maar in die bed met n verkoue. Griep veroorsaak ook hoes en spierpyn. Griep steek maklik aan. Bly in die bed, drink jou medikasie en moenie oefeninge doen nie. Praat oor Vryheidsdag 27 April Bespreek Malaria. hoofpyn, koors en spierpyne. Voorsorgmaatreëls: Drink medikasie wat die dokter voorskryf voordat jy in n omgewing gaan vakansie hou, waar malaria voorkom. Malariamuskiete is na sononder aktief. Bly saans binnenshuis. Dra klere wat jou lyf bedek. Lang moue, n langbroek, sokkies en toe skoene. Muskietnette help baie. Hou vensters en deure toe wat nie muskietsifdraad het nie. Brand muskietspirale en spuit muskietgif in die kamer. 72
10 : VIGS Vigs is n baie ernstige siekte wat mens kry van die MIV-virus. Dit kom in die siek persoon se bloedselle voor. Die VIGS-virus versprei nie deur die lug soos masels- of griepvirusse nie. Die virus bly in die bloed en ander liggaamsvloeistowwe. Jy kan nie VIGS kry deur trane of sweet of spoeg nie. Wees versigtig vir iemand anders se bloed. Integreer met Lewensvaardigheid. 2. Lees en klanke Gedeelde lees 3 dae 20 minute Werk klassikaal met al die leerlinge. Storie: Ben maak nuwe maats in die werkboek. Leerfokus: Leestekens, klanke, werkwoorde, antonieme. Fokus op genot en die eerste kyk na die teks. Leerlinge toon n persoonlike reaksie op die teks.. Leerlinge is meer betrokke by die lees van die teks. Bespreking om woordeskat, begrip en taal te bevorder. Leerlinge lees die storie en beantwoord mondelinge en begripleesvrae oor die teks. Groepbegeleide lees (Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 5 dae 30 minute 73
11 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking. Lees in pare en selfstandige lees: (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Onafhanklike aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie: Maandag Leerlinge lees woorde wat op like en lige eindig op spellys. Kies vyf woorde van elke klank en maak sinne in die spellingboek. Dinsdag Lees en leer die gedig Verkoue in die werkboek. Teken die gedig in die werkboek by kreatiewe werk. Woensdag Praktiese aktiwiteit. Pas die aksiewoord (werkwoord) by die prentjie. Fotostateer bl. 77 vir elke leerling. Leerlinge knip die woorde uit en pas dit by die prentein die werkboek. bad huil plak baklei touspring kruip waai dans oefen seerkry hande was afdroog 74
12 Donderdag Lees die grappe in die werkboek. Vertel grappe vir n maat. Vrydag Lees vir genot uit die Leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en outeur (skrywer) agter in jou werkboek, sê of jy die boek geniet het en gee n rede. Klanke Lees en klank spellingwoorde saam met die onderwyser. Verduidelik die moeilike woorde. Lees die sigwoorde. Bou jou eie ike en ige woorde in die spellingboek. Soek die woorde en skryf dit op die regte plekke. Speltoets in die werkboek (10 woorde) vrolike pragtige oulike aaklige vreeslike bangerige maklike langerige lelike gelerige Diktee -ige -ike werkboek 1. Dit is n vrolike klomp kinders wat daar buite speel. 2. Jy het n oulike grap vertel. 3. Gister was daar n vreeslike ongeluk in ons straat. 4. Die besige bye maak heuning. 5. Jy het n pragtige geskenk gekry. 6. Die bangerige hond kruip onder die bed weg. 3. Skryf Handskrif Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek: S S Slaap lekker Sarel! 75
13 Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek: G G Goeienag Gawie! Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek: L L Liefste sus Lettie Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde in. Sarel en Gawie lag lekker. Selfstandig skryf 3 dae 20 minute Verduidelik lettergreepverdeling in dei werkboek. a) Oop lettergrepe dit is wanneer die lettergreep op n klinker eindig: a, e, i, o, u Voorbeeld: o o o o o o ta-ke, be-gin, tou-leer, pro-bleem, ja-re, tie-re b) Geslote lettergrepe dit is wanneer lettergreep op n medeklinker eindig: Voorbeeld: g g g kus-sing, hul-le, hard-loop o vir oop en g vir geslote Verdeel woorde in lettergrepe in die werkboek werkwoord werk-woord lettergrepe let-ter-gre-pe siekte siek-te masels ma-sels pampoentjies pam-poen-tjies kinkhoes kink-hoes malaria ma-la-ria dokter dok-ter medisyne me-di-sy-ne hoesstroop hoes-stroop Voltooi tabel met lik of like. Onderstreep ig of ige in die leesstuk in die werkboek. Skryf vyf sinne oor eie nuus in die werkboek en skryf aangeleerde klanke, Leerlinge skryf nuwe woorde in die woordeboek agter in die werkboek. 76
14 Knip die woorde uit en plak dit by die prentjies waar dit pas: hande was plak touspring oefen huil dans bad baklei afdroog kruip seerkry waai 77
Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl
Week 8 Werkboek 4: bl. 77-89 Spellingboek: bl. 120-122 Skrifboek: bl. 100-102 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge
Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
DERDE KWARTAAL Tema 7: Wilde diere Week 1 Werkboek 3: bl. 4-9 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 52-54 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart
Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl
Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens
Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl
Tema 3: Seisoene Week 7 Werkboek 1: bl. 66-76 Spellingboek: bl. 22-24 Skrifboek: bl. 22-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan.
EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is
EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is Week 1: Wol Werkboek 1: bl. 4-11 Spellingboek: bl. 6-10 Skrifboek: bl. 5-6 1. Luister en praat Mondeling werk aan die begin van die
Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge
Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.
Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Week 4 Werkboek 4: bl. 34-47 Spellingboek: bl. 86-89 Skrifboek: bl. 65-66 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van
Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge
Tema 8: Besoedeling en Herwinning
Tema 8: Besoedeling en Herwinning Week 4 Werkboek 3: bl. 32-41 Spellingboek: bl. 60-61 Skrifboek: bl. 47-48 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart
O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê
O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê meneer Koekemoer. Gelukkig het meneer Oudeslot darem nog n klompie in die kattebak, maar
VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende
VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende kulture Week 1 Werkboek 4: bl. 4-13 Spellingboek: bl. 75-77 Skrifboek: bl. 59-60 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal
Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo
Tema 8: Mense wat ons help
Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan
Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal
Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel
Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal
Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ie Dubbelklankstorie: ie (bl. 8) Assosiasieprent ie vir mier (bl. 142) Letterkaartjies Leesstuk: Liewe Droompie (bl. 143) Leesboek 3 (Deel 2) bl.
Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.
Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit
TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag
TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag Week 1 Werkboek 2: bl. 4-13 Spellingboek: bl. 30-31 Skrifboek: bl. 23-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Tema 2: Plaasboerdery, landbou en produkte
Tema 2: Plaasboerdery, landbou en produkte Week 4: Graansoorte Werkboek 1: bl. 34-44 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 11-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.
CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat
Tema 9: Natuurrampe. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.
Tema 9: Natuurrampe Week 7 Werkboek 3: bl. 60-70 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 53-54 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart
Tema 3: Uitgestorwe en Bedreigde diere
Tema 3: Uitgestorwe en Bedreigde diere Week 7 Werkboek 1: bl. 63-72 Spellingboek: bl. 24-25 Skrifboek: bl. 17-18 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondeling werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Tema 7: Stories van dapper helde
DERDE KWARTAAL Week 1 Tema 7: Stories van dapper helde Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Assosiasieprent y vir ys (bl. 13) Klankkaart: y Y Letterkaartjies Liedjie: Winter (bl. 14) Lees maak slim
TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1
TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant 8 Klankkaart k K k met n prent van n kat Klankstorie: k (bl. 10) Leesstuk: Ans kry n maat (bl. 181) Sigwoorde die dit is ek
Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies
Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies
Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika
Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika Week 7 Werkboek 2: bl. 69-77 Spellingboek: bl. 42-45 Skrifboek: bl. 35-36 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1
VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1 Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ui (Apparaat) Dubbelklankstorie: ui (bl. 8) Assosiasieprent ui vir muis (bl. 183) Letterkaartjies Storie:
Tema 12: Feesdae. Week Luister en praat. 2. Lees en Klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.
Tema 12: Feesdae Week 7 Werkboek 4: bl. 66-77 Spellingboek: bl. 95-97 Skrifboek: bl. 71-72 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart
Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.
Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: f (bl. 12) Groot letterkaarte f vir fiets en f F Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Faan en Frik (bl. 254) Leesboek 2 bl. 20 en 21 Werkboek 2 bl. 87 Aktiwiteit
Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:
Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: m (bl. 9) Prent van m vir maan Letterkaartjie m Apparaat Leesstuk: m sê altyd m-m-m (bl. 119) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 104 en 105 Witbordjies Witbordmerkers
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK
Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?
Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan
Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.
Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankkaarte l L en prentkaart l vir leer Klankstorie: l (bl. 12) Leesstuk: Let en kat (bl. 240) Leesboek 2 bl. 16 en 17 Werkboek 2 bl. 68-70 Aktiwiteit 1: Luister en
Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:
Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: Sus en Buks (bl. 269) Leesboek 2 bl. 24 en 25 Werkboek 2 bl. 98 en 99 Aktiwiteit
Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok
Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Letterkaarte van h vir hok en Klankstorie: h (bl. 10) Leesstuk: Buks (bl. 165) Leesboek 1 bl. 38 en 39 Werkboek 1 bl. 151 en 152 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit
Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.
Dag 1 Week 1 8 Leermateriaal: A3 Klaskoerant Ekstra stel woordkaarte vir voorwerpe in klas, byvoorbeeld: deur, tafel Woordkaart en prent insidentele lees A3 prent en naamkaart van Arno Klankstorie (bl.
Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.
Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.
Week 2 My tande Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Ek het nog baie van my eerste tande of melktande. Party tande het ek self
Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!
Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die
Lees en Leesgereedheid
Lees en Leesgereedheid Leesgereedheid Dit is belangrik dat voordat met formele lees begin word om seker te maak dat u kind wel leesgereed is. Visuele en ouditiewe diskriminasie speel n uiters belangrike
Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.
Week 9 Datum: _ Piekniek by die dam Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa. Mamma en sus maak broodjies
Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS
Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek
Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die
Abu Ali tel sy donkies
8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege
Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.
Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan
Direkte en indirekte rede. Naam:
Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek
GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK
Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.
Week 3 Datum: Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. 25 Uittelrympies Lees die rympies vir jou maat. Wie is aan, en wie is uit? 1 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, water in die fles, olie in die kan - weg
Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)
Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel
DERDE KWARTAAL. Tema 7: Stories van Suid-Afrika. Week Luister en praat. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.
DERDE KWARTAAL Tema 7: Stories van Suid-Afrika Week 1 Werkboek 3: bl. 4-11 Spellingboek: bl. 52-54 Skrifboek: bl. 41-42 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?
Persoonlike higiëne Opdrag 1 Week 7 Skryf jou eie gediggie oor higiëne. Opdrag 2 1. Wat is kieme? 2. Is al le kieme gevaarlik? 3. Hoe versprei kieme? 4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep.
LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD
INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie
FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2
FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1
FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of
2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel
Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos
Week 2 Dag 1 8 Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos Letterkaart Klankstorie: r (bl. 11) Witborde en witbordmerkers Leesstuk: Wie is Ben? (bl. 196) Leesboek 2 bl. 4 en 5 Werkboek 2 bl. 26-28 Kleurpotlode
GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*
GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Skoolgereed in 10 weke: Week 1
Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.
Tema 3: Seisoene Week 7 Datum: Muis Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Arme fyn gesiggie kruip weg die lange dag. Arme fyn gesiggie kom peusel elke
Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week
Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien
ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014
ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks
Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite
Week 9: Assessering Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Luister en praat (mondeling en/of prakties) Luister sonder om spreker te onderbreek, vra vrae vir duidelikheid en lewer kommentaar op
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT
Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en
Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3
Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.
Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis
Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.
1 Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer. 2 Jan en San vertel Les 1 1. Skrif: Doen skrifwerkkaart
8 Die mens in die ruimte
8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die
Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis.
Datum: Selfstandige naamwoorde beskryf iets waaraan jy kan raak of wat bestaan. Voorbeeld: wind, lig, stoel, son, hond. Byvoeglike naamwoorde beskryf selfstandige naamwoorde. Voorbeeld: n groot stoel,
HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4
HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie
PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*
GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in
Antonieme en sinonieme
Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie
EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie
fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net
Plantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL
1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1
STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van
Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Hoe word ons siek? Party siektes word deur kieme oorgedra. Kieme is baie klein lewende organismes wat ons siek kan maak. Kieme is so klein dat ons
Vlotheid en intonasie
Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6
Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!
Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns
Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie
Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
Tema 3: Ek, my gesin, my familie
Tema 3: Ek, my gesin, my familie Week 7 Dag 1 8 Leermateriaal Klaskoerant Klankstorie: i (bl. 9) Prente van gesinslede Naamkaarte by prente Liedjie: My gesin (bl. 135) Leesboek 1 Werkboek 1 bl. 120-122
Letterlike en figuurlike taalgebruik
Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is
Diererympies. Luister en praat: Raaiselrympies. 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke.
5 Diererympies Luister en praat: Raaiselrympies Speel die taalspeletjie. Luister na die rympies wat die onderwyser voorlees. Kyk na die prentjies en raai watter dier by watter rympie pas. Voorbeeld: 1.
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT
Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Graad 04 Lees en Kyk: Lees die volgende koerantberig en beantwoord dan die vrae wat volg. Kleuter alleen in donker bos Met haai, Oom, kom hier eindig alles Van:
KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks
KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
