Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg:

Vergelijkbare documenten
BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Kerk se Geboorte

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

n Tempel Leier besoek Jesus

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Geroep vir Gemeenskap

Van Vervolger tot Prediker

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Welkom by Die Storie God se storie

Jesaja sien die Toekoms

In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

'n Man gestuur deur God

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Les 2 vir 13 Oktober 2018

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Deur Christus Alleen

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Preek Romeine 1:16-17

Petrus en die Krag van Gebed

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Van Vervolger tot Prediker

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

2. Die skepping van die mens

Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Die Groot Gebod dennis de wet

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Deur Christus Alleen

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

n Dubbele kruis-belydenis

Wat is die doop? Wat is n ordonnansie? Wat is n sakrament?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Goeie Konings, Slegte Konings

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Transcriptie:

HEILIGE GEES SE WERKING IN DIE LEWE VAN DIE CHRISTEN (NT): Jesus leer ons wel dat die werk van die Heilige Gees teenwoordig is by die bekering sowel as wedergeboorte (vernuwing) van die nuwe Christen. Tydens bekering speel twee dinge n belangrike rol: 1. BELYDENIS/BEROU wegdraai van sonde 2. GELOOF aanvaar die beloftes en die werk van Christus in ons lewens as Verlosser. Joh 16:8-11........... Sonder hierdie inspraak (werking/oortuiging) van die Heilige Gees, kan daar geen bekering plaasvind nie. Ek moet tog eers oortuig word dat ek op die verkeerde pad is alvorens ek dit kan bely ( conviction by the Spirit ) Vernuwing/hernuwing/wedergebore = die wonderwerk van n hele nuwe lewenswyse. Dis n implanting van die Heilige Gees in die nuwe bekeerling se lewe. (Geestelike energie). Joh 3:3,5-6 Dit is duidelik dat die vernuwing n bo-natuurlike gebeurtenis is en dat slegs die Heilige Gees dit kan voortbring. Die vlees (eie ek) is nie by magte om uit eie krag n nuwe blaadjie volhoubaar om te slaan nie. Ook nie deur my eie denke/verstand nie. Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg: Joh 3:8. Die bekering is nie die einde van die Gees se werking nie dit is maar die begin. Nou gaan die Gees die persoon ook bemagtig (versterk/ondersteun / vul)

Joh 14:12. Dit is slegs moontlik nadat Jesus die dissipels verlaat het en nadat die Heilige Gees oor hulle gekom het. Hulle kan tog nie groter werke as Hy gedoen het terwyl Hy nog by hulle was nie. Joh:16:7 Dit is te verstane dat die dissipels maar te goed besef het dat hulle self te veel foute en tekortkominge gehad het om groter dinge/ werke as Jesus te kon vermag. Maar kyk wat gebeur tydens die uitstorting van die Heilige Gees: Petrus verkondig die Evangelie en 3000 mense kom tot bekering! Belangrik: dit was nie moontlik uit hulle eie krag en vermoëns nie. Jesus het gesê hulle moet wag totdat die Heilige Gees oor hulle kom Hand 1:4-5 Die Heilige Gees sal hulle die krag gee wat Hy belowe het en die Heilige Gees sal hulle die vermoë gee om die dinge te kan doen wat Hy voorspel het. Hand 1:8 Dit is wat hulle daartoe in staat gestel het om te kon doen wat hulle gedoen het en dit is dieselfde Gees wat vandag tot ons beskikking is. As ons ons bekeer, glo en in diens stel van die Here. Nog n belangrike deel van Jesus se belofte aan die bekeerling is dat die Heilige Gees in ons sal woon ( indwell ) en ons verlig ( illuminate ). Joh 14:16-17 Net soos wat Jesus mense hoofsaaklik ekstern beìnvloed het / oortuig het deur o.a. Woordverkondiging/lering en deur voorbeeld so is die Gees se werking hoofsaaklik intern van binne- meer intens/intiem (met elkeen persoonlik) want Hy beïnvloed ons denke, emosies en gees. Dit is die Gees wat ons in die waarheid lei. (Gees van waarheid)

Joh 16:13-14.. Die Gees onderrig ons Joh 14:26... Joh 15:26. Die Gees verlig (illuminate) ons (lê die betekenis van die Skrif vir ons uit). Jesus is terug by die Vader en doen wat Hy moet doen voorspraak/intersessor/plek berei Joh 14:2-4.... Jesus is ons Hoë Priester wat vir ons intree by die Vader. Net so het die Heilige Gees ook die rol as intersessor Rom 8:26-27.. So kan ons weet, al dink ons ons kan nie reg bid nie, dat die Gees namens ons intree ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree.

Die Heilige Gees bewerk ook die proses van heiligmaking (sanctification) in die gelowige (bekeerling) se lewe. Dit is n aanhoudende proses die proses van al minder van myself en meer soos Jesus, waar regverdigmaking (justification) n onmiddelike aksie is (stand van geregtigheid God bring my in die regte stand met Hom wanneer ek Jesus aanneem die stand waar Hy ons oorspronklik wou gehad het sodat Hy kon fellowship met ons) d.w.s regverdigmaking is n aksie wat God neem en heiligmaking is n lewenslange proses. Rom 8..hele hfstk Die proses van heiligmaking is om los te kom van die wet, al minder volgens die vlees te lewe en meer deur die Gees gelei. Ek doen dus al minder en minder van my ou sondes en lewe al meer en meer onder die leiding van die Gees. Namate ek minder in die vlees (begeerte, behoeftes) en meer onder die Gees beweeg, ontvang ek sekere gawes binne die liggaam van Christus (kerk/bruid). Hierdie gawes word gegee sodat die Liggaam geestelik opgebou (edify) kan word. Dit word nie aan individue gegee vir persoonlike voordele/verryking/genot nie. Geen een persoon beskik oor al die gawes gelyktydig nie 1 Kor 12:14 21 en nie een van die gawes word noodwendig aan alle mense gegee nie :28-31. Al die gelowiges in die Liggaam is afhanklik van mekaar vir die opbou van die Liggaam.

Alhoewel al die gawes nie ewe opsigtelik en waarneembaar is nie, is hulle almal ewe belangrik. :22-26... Die Heilige Gees gee die Gawes volgens Sy wil 1 Kor 12:11. Rom 12:6 EN VANDAG? Vanaf die laat 1800 s is daar n klemverskuiwing na die sogenaamde wonderwerkende gawes, nl. Genesing, uitdryf van duiwels/geeste en spreek in tale (glossolalia) en uitlê daarvan. Gebasseer op Handelinge het die Pentacostalists, ens geredeneer dat bekering en wedergeboorte/vernuwing gevolg was deur n spesiale doop/vulling deur die Gees en die gevolg/manifestering daaruit was dan spreek in tale. In Handelinge 1 lees ons dan hoe die Gees op n wonderbare en spesiale wyse n nuwe geboorte aan die aanwesiges gegee het. Dit wil voorkom of dit n oorgangstydperk van Ou na Nuwe Testament is. Hieruit word afgelei dat bekering en wedergeboorte en doping met die Heilige Gees gelyktydig plaasgevind het. (In 1 Kor 12:13 blyk dit dat Paulus sê dat ons lede van Christus se liggaam word wanneer ons deur die Gees gedoop word.) Dis belangrik om te onthou dat baie van die mense in die tyd van Handelinge en selfs die dissipels, kon wedergebore/vernuwe gewees het voordat hulle die Gees ontvang het omdat hulle die Evangelie soos deur Christus na ons gebring en deur die dissipels verkondig, geglo en aanvaar het. MAAR tydens die uitstorting van die Heilige Gees is diegene wie Christus aangeneem het (toe nog OT) toe eers deur die Gees gedoop/gevul. Na hierdie gebeure is daar geen gevalle opgeteken waar soortgelyke gebeure (eers wedergebore en later deur die Gees gevul) plaasgevind het nie.

Dit het met die Jode (Hand 2), sowel as die Samaritane (Hand 8) en die Heidene (Hand 10) gebeur. Daarna was die wedergeboorte en doop deur die Gees n gelyktydige gebeurtenis. Wat belangrik is, is die feit dat die Heilige Gees, volgens Sy wil, besluit wie ontvang watter gawes. (1 Kor 12:11). Ons word bevel om deur die Gees vervul te word (Ef 5:18). Dit beteken dat die Gees begeer om ons hele lewe te vul en te beheer (nie net sekere tye, of in tye wanneer ons opgewerk voel nie). Die Gees is altyd dieselfde Gees en die Gees is altyd in ons. Ons kan nie die Gees opwerk/opwek nie. Ons kan net onsself opwerk. Wanneer ons dan deur die Gees gevul is (altyd) dan manifesteer sekere gawes in ons lewens en sal ons vrug dra en sal ons handelinge en dade getuig daarvan. (Al maak ons foute, die manier hoe en die tyd wat dit ons neem om dit reg te stel sal getuig van die gawes en vrug.) Van alles, sê Paulus, is dit LIEFDE, wat die grootste moet wees. 1 Kor 13:1-3... (Wat help gawes en vrugte as daar nie liefde is nie, hoeveel Bybelstudie en selgroepe en selfs kerke breek op a.g.v. gawes sonder liefde?) Dit is nie vir ons om te bepaal of vooraf te besluit oor die geldigheid al dan nie van bv. Tale nie. Wat belangrik is, is dat ons Paulus se voorskrifte sal volg: 1 Kor 14:26-28.. :38-40.

Baie belangrik: die klem val op die Een wie die gawes gee en NIE op die wie die gawes ontvang nie. Daar is voorbeelde waar God wonderwerke laat gebeur sonder om van mense gebruik te maak. Hy maak soos Hy wil. Die beskrywing in Jakobus 5:14-15 waar die ouderlinge vir die siekes moet bid is n voorbeeld van n geloofsdaad en nie menslike wonderwerke nie. (Ek maak soos die Woord sê omdat ek glo). WAT OOKAL DIE GAWE DIT MOET TOT OPBOU VAN DIE LIGGAAM DIEN! Daar is geen rede vir enige gelowige om minderwaardig te voel as hy/sy nie oor sekere gawes beskik nie. Net so kan niemand hoogmoedig voel as hy/sy wel oor sekere gawes beskik nie. Die Gees gee die gawes soos HY goeddunk. Almal ontvang nie al die gawes nie en ook nie gelyktydig nie behalwe as die Gees wil. Daar is geen belonging/bevordering/prys betrokke by gawes nie net genade Gemeenskap met die gelowiges is nodig vir die groei van elke individu. Dit is toepaslik om deur die Gees te bid net soos wat dit is om deur die Vader of die Seun te bid. Amen.