Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou

Vergelijkbare documenten
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Die Groot Gebod dennis de wet

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Geroep vir Gemeenskap

n Tempel Leier besoek Jesus

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Die brief aan die Filippense

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

SUKSES vir 2006 I Gedagtes

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

ons rykdom in Christus 2

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Welkom by Die Storie God se storie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Jesaja sien die Toekoms

DOOP-NAGMAAL-DANKFEESDIENS Sondag-oggend 13 November 2005 Voorafsang Afkondiginge Ferdi aan die woord Leon neem oor Lied 536: 4 (gevolg deur

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

Preek Romeine 1:16-17

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

n Dubbele kruis-belydenis

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Skriflesing: 1 Johannes 4:1-5:13 Teks: 1 Johannes 4:2-4; 9; 18-20; 5:12 Sing- Ps 65:2,3; Ps. 73:1,10; Ps. 66:7,9

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Toe God alles gemaak het

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Transcriptie:

Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou Brood en wyn word in die banke uitgedeel soos die mense inkom dus vanaf so 08:40. Ronel van der Colff???: Voorafsang. Jan Schnetler (Leier-ouderling): Welkom en Afkondiginge. Frans Krause en Begeleidingsgroep: Lied = Doelgerigte Lewe. 1 Here Jesus, ons vra ons vrae. Ons wil weet, deur U Gees se gawe: Wat is dit waarna ons moet strewe? Wat s die doel van ons aardse lewe? Doelgerig wil ek leef! Refrein Ons bid tot U: Met n doel wil ons elkeen lewe. Ons wil, o Heer, so vir U verbly. Kom, asseblief, en verdryf die onsekerhede. Kom openbaar nou U doel ook vir my. 2 Here Jesus, soos U wil ek word, so getrou aan ons Vader en God. U gesin bly met U in voeling. God te dien, is my hoogste roeping. Doelgerig wil ek leef! Refrein Ons bid tot U: Met n doel wil ons elkeen lewe. Ons wil, o Heer, so vir U verbly. Kom, asseblief, en verdryf die onsekerhede. Kom openbaar nou U doel ook vir my. [Melodie (Shine, Jesus, shine): Graham Kendrich] [Woorde (n.a.v Rick Warren): Leon Steenkamp]

Leon Steenkamp: Gebed met Seënbede. Stilgebede. 2 Nagmaal: Vandag = Afskeidsdiens. Jesus het ook afskeidsdiens gehou voor Hy weg is = laaste ete die aand voor Sy dood = Nagmaal --> Lees 1 Kor. 11: 23-26. Totsiens-sê gaan oor onthou, om terug te dink: tot My gedagtenis. = Moet My nie vergeet nie. Onthou wat Jesus gedoen het vir jou, vir my! = Sy liggaam en Sy bloed aan die kruis. Totsiens-sê gaan ook oor die pad vorentoe, vooruit dink: totdat Hy kom. = Jesus gaan weer kom --> Feesmaal! Brood en wyn is simboliese tekens en waarborg dat ons aan Jesus behoort vir nou en vir altyd. Gebruik van brood en wyn: Onthou dat Jesus Sy liggaam laat kruisig het, sodat ons kan leef in God se teenwoordigheid - vrygespreek van al ons sondes. En leef met die vooruitsig dat Jesus weer sal kom, sodat ons vir ewig saam met Hom kan leef. --> Eet die brood dit is Sy liggaam. Onthou dat Jesus Sy bloed laat vloei het, sodat ons kan leef in God se teenwoordigheid - vrygespreek van al ons sondes. En leef met die vooruitsig dat Jesus weer sal kom, sodat ons vir ewig saam met Hom kan leef. --> Drink die wyn dit is Sy bloed. Leoné en Mitchell Steenkamp: Begeleiding van Kraggakamma Nagmaallied - dit verwoord alles waaroor Nagmaal gaan:

1. Ons vier in Kraggakamma Nagmaal om, Here Jesus, te onthou: U het vir elke mens gesterwe en in U liefde toegevou. Ek weet vir seker dis vir my ook daarop sal ek gelowig bou. Dié brood en wyn is vir ons tekens - dit dien as waarborg van U trou. 2. Om hierdie tafel is ons almal aan U en aan mekaar verbind. Deur U versoeningsdood, Heer Jesus, is ons vir altyd eensgesind. Omdat U lewe en ook weer kom, kan elkeen lewensvreugde vind. Vorentoe bly steeds die vooruitsig - ek is vir ewig God se kind. 3 3. Ons vier hier fees en ons sê dankie deur hoe ons bid en dink en leef. Ook deur ons woorde en ons dade wil ons getuig dat U vergeef. Mag ons geloof in U versterk word, U as die Vader, Seun en Gees. Ons glo U s vír ons, bý ons, ín ons. Op Pad vir Christus wil ons wees! [Melodie: Lied 200, Liedboek van die Kerk, N G Kerk-Uitgewers, 2001] [Woorde (n.a.v Nagmaalsformulier): Leon Steenkamp, Augustus 2004] Offergawes: Koor sing o.l.v Benji de Lange (Musiekkoördineerder): Ek kyk op na die berge. Leon Steenkamp: Boodskap = LEEF! Skriflesing = Efes. 1: 15-23, 3: 14-21.

Oor baie jare, by baie geleenthede vir baie mense baie gesê - vandag dit probeer saamvat: --> To life! םייחל ( l chaim ) Beginsels vir lewe, nuwe lewe, ware lewe, sinvolle lewe: i) Gebed (1: 15; 3: 14). Gebed is om aan God verbind, afhanklik te wees. 1 Tess. 5: 17: Bid gedurig. Leef n lewe in God se teenwoordigheid. 4 ii) Dankbaarheid teenoor God, vir julle (1: 15, 16). An attitude of gratitude = een van die basiese waardes. Ja, daar is/was ook dit wat sleg is MAAR: fokus op dit waarvoor dankbaar kan wees = n positiewe gerigtheid, blymoedig (nie bly moerig!) Vandag is ook Dankfees, Nagmaal is dankbaarheidsfees. 1 Tess. 5: 18: Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. Let op: IN omstandighede, nie ONDER omstandighede. Leef n lewe van dankbaarheid. - altyd rede tot dankbaarheid, as jy mooi kyk --> iii): iii) Om met helder geestesoë duidelik te sien --> hoop, rykdom, heerlike erfenis (1: 18). Hoop: insig en uitsig, gerig op positiewe uitkoms - nie hopelose einde nie, maar eindelose hoop. Rykdom: Joh. 10: 10: Ek het gekom, sê Jesus, sodat julle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. - hoef nie en behoort nie n arm lewe te leef nie, maar n ryk lewe van oorvloed. Heerlike erfenis: leef vir ewig in heerlikheid - tragies dat mense vir ewig wil leef, maar nie nóú nie; dat mense ophou lewe voordat hulle doodgaan. Leef n lewe van oorvloed met helder geestesoë. iv) Om Jesus werklik te ken deur die Gees se wysheid (1: 17).

Om Jesus te ken is om die lewe te ken. Hy is die toonbeeld van lewe. Fil. 3: 10: Al wat ek wens is om Christus te ken. = volg Sy voorbeeld, wees Sy volgeling. Leef n lewe wat pas by iemand wat vir Jesus ken. 5 v) Om in Jesus se liefde gewortel en gegrondves te wees (3: 17). - begryp en ken dit wat bo verstaan is (3: 18). - voortdurende strewe om al meer in die liefde te leef = wees lief vir God, ander, self dit is Jesus se gebod. 1 Joh. 4: 18, 19: Waar liefde is, is daar geen vrees nie. Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. Leef n lewe wat vas staan in die liefde. vi) Geweldige krag (1: 19). --> gelowiges word innerlik sterk (3: 16) = dieselfde krag waarmee Jesus opgewek is (1: 19, 20). Fil. 3: 10: Al wat ek wens is om Christus te ken, die krag van Sy opstanding te ondervind. Die opwekking van Christus wek ons op tot n opgewekte lewe. Fil. 4: 13: Ek is tot alles in staat deur Jesus wat my krag gee. = oneindig meer as ons gebede en gedagtes (3: 20). Ons is swanger met vitaliteit --> krag moet tot lewe kom! Leef n lewe van krag. Samevatting: Leon se laaste LEEF DIE LEWE! Gebed Antwoordlied met Orrelbegeleiding, gebaseer op Lied 415: 1. Jesus leef en ons met Hom! Hy gee vir ons nuwe lewe. Ons leef dankbaar saam met Hom - dit laat ons na beter strewe. Ons hoef dus vir niks te vrees

6 - Hy laat ons oorwinnaars wees! 2. Jesus leef en het ons lief - wyd en hoog en diep en ewig. As ons dit begryp en ken, staan ons altyd vas en stewig. Mag die liefde ons laat streef om met oorgawe te leef! 3. Jesus leef en gee ons krag - dit versterk ons hele lewe. Daarom kan ons meer vermag as ons denke en gebede. Lewenskragtig sal ons loop - Hy is Lewe, Hy is Hoop! [Melodie: Lied 415, Liedboek van die Kerk, N G Kerk-Uitgewers, 2001] [Woorde (n.a.v Efes. 1: 15 23, 3: 14 21): Leon Steenkamp, November 2010] Armand Crous (namens Ring van Algoa): Oorhandiging van Akte van Demissie. Koor sing o.l.v Benji de Lange (Musiekkoördineerder): God bly met u, waar u ook mag gaan. Pierre Rootman (Voormalige leier-ouderling): Afskeidswoord. Slotlied met Orrelbegeleiding, gebaseer op Lied 304: 3: = Seën met hande oop, ontvanklik: Orrelspel Laat, Heer, U seën op ons daal en ook ons lewenspad bestraal dat ons geïnspireerd kan leef - geseënd deur Vader, Seun en Gees. [Melodie: Lied 304, Liedboek van die Kerk, N G Kerk-Uitgewers, 2001] [Woorde: Leon Steenkamp, November 2010] Gesellige samesyn in die Jan Viljoen-saal.