NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
|
|
|
- Oscar Brouwer
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2010 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
2 Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/Feb. Mrt BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word. Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee. Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee. Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word. Kandidate sal punte verbeur. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word. Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie. Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings. Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is Verkeerd genommer. Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander. Moenie aanvaar nie. Spelfoute. Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie. Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
3 Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/Feb. Mrt Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders om). Geen krediet nie. As eenhede van mate nie aangedui word nie. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n opskrif voorsien word, behalwe waar dit in vraag gegee is. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte). Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met die Interne Moderator beraadslag (en die Eksterne Moderator waar nodig). Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nationale Interne Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Departement van Basiese Onderwys versprei word, mag gebruik word tydens opleiding en tydens die nasienperiode.
4 Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/Feb. Mrt AFDELING A VRAAG A D B B D (5 x 2) (10) Nie-afbreekbaar Paleontologie Filogenetiese boom /kladogram Biogeografie Uitgesterf Kainosoïkum Vestigiale/spoororgane Biodiversiteit (8) Slegs A /A Slegs B /B Beide A en B /A en B/Beide Slegs A /A Beide A en B /A en B/Beide (5 x 2) (10) Z en R P het nie die gewenste kenmerke om te oorleef in die nuwe omgewing Natuurlike seleksie / genetiese veranderinge/ mutasie (5) Dra rubberhandskoene wanneer monsters geneem word sodat nie gekontamineer met kieme kan raak nie - Houer/bottel wat gebruik word vir monsterneming moet aan ʼn tou geheg word om te verhoed dat te naby aan die rivieroewer kom /verhoed verdrinking/val in die water - verhoed om in rivier te val voorkom kontaminasie deur kieme (Merk slegs eerste TWEE ) (4) Temperatuur van menslike liggaam waar die bakterieë normaalweg leef /E. Coli leef in die ingewande van die mens/menslike liggaamstemperatuur is 37 C/bakterie plant voort. Rivier Y Die chemiese indikator verander na 'n wolkerige geel kleur wat die teenwoordigheid van E.Coli aandui Gebrek/Afwesigheid van ordentlike rioolstelsel /swak higiëne/ laat riool in die water beland /bakterieë in water (11)
5 Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/Feb. Mrt Soortgelyke strukture Homoloë geëvolueer van 'n gemeenskaplik voorouer Analoë geëvolueer van verskillende voorouers (3) Voortplanting tussen organismes Inteling wat verwant is Uitteling nie verwant is (3) (6) TOTAAL AFDELING A: 50
6 Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/Feb. Mrt AFDELING B VRAAG km Soos ons wegbeweeg van die middestad vermeerder die aantal ligene en wit motte terwyl die aantal donker motte afneem OF Soos ons na die middestad beweeg verminder die aantal ligene en wit motte terwyl die aantal donker motte toeneem (4) Die industriële gebiede is meer besoedel en ligene groei in onbesoedelde gebiede /sensitief vir besoedeling Die aantal wit motte sal toeneem en die aantal donker motte sal afneem - Minder besoedelingstowwe sal vrygestel word en meer ligene sal groei boomstamme/dakke sal ligter word/minder donker daarom - sal die wit motte minder sigbaar wees terwyl die donker motte meer sigbaar is vir predatore - verlaagde/verhoogde mortaliteit - Wit motte is beter gekamoefleer /donker motte nie gekamoefleer nie enige (4) (14) Afrika x = 17,8 aanvaar (17,7 17,8) Bome gebruik vir: - brandstof /vuur - bou van huise - spasie vir woongebiede/boerdery/lewenstyl - meubels - medisyne enige (Merk slegs eerste TWEE ) Vernietig habitatte lei tot sterfte van organismes/uitwissing van spesies/migrasie van spesies - Versteur die balans van gasse /suurstof- en koolstofdioksiedbalans versteur omdat minder plante fotosinteer - Voedselkettings /spesies migreer/uitsterf - Habitatvernietiging wat lei tot gronderosie /verminder grondvrugbaarheid (enige 2 x 2) (Merk slegs eerste TWEE) (3) (4)
7 Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/Feb. Mrt Stel wetgewing in om te keer dat bome uitgehaal word - Boetes / oortreding van die wet om herhaalde dade van ontbossing te voorkom - Opvoeding oor die negatiewe effekte van ontbossing /belangrikheid van bome - Navorsing nuwe tegnologie om ander materiaal vir bou/en brandstof (enige 3 x 2) (Merk slegs eerste DRIE) (6) (16) [30]
8 Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/Feb. Mrt VRAAG SKILPAD 1 SKILPAD 2 - Kort nek - Lang nek - Meer geronde dop - Verlengde dop - geen uitskulping - uitskulping notch - Korter bene - Langer bene (Merk slegs eerste TWEE) (2 x vir tabel) (5) Hoër plante /struike/klein bome - Op elke eiland was variasie (lang en kort) in die bevolking skilpaaie met in verskillende omgewingstoestande /voedselbronne - Daar is variasie binne elkeen van die twee groepe - Na 'n tydperk het elke groep natuurlike seleksie Onafhanklik ondergaan verpligtend - Op elke eiland het slegs die skilpad met die gunstige kenmerk (lank of kort) vir die omgewingstoestande oorleef - Natuurlike seleksie vind plaas en veroorsaak dat elke eiland spesies het wat verskil van mekaar / genotipies en fenotipies verskil - Voortplantingsisolasiemeganismes het voorgekom om verdere inteling selfs al word hul toegelaat om weer te meng - is verskillende spesies enige 3 (3 + enige 3) (6) (12) A Gorilla B Moderne mens GORILLA/A MODERNE MENS/B 1. Groter slagtande 1. Kleiner slagtande 2. Gesig skuins /Voorkop 2. Afgeplatte gesig /Voorkop meer skuins na agter minder skuins na agter 3. Oogbanke prominent ontwikkel 3. Oogbanke nie so prominent ontwikkel nie 4. Proporsioneel kleiner kranium /brein 4. Proporsioneel groter kranium /brein 5. Proporsioneel wyer wangbene 5. Proporsioneel smaller wangbene 6. Sagittale groef aan bokant van skedel 6. Geen saggitale groef 7. Foramen magnum na die agterkant van 7. Foramen magnum in die middel die skedel/na agter van die skedel/na vore 8. Ken nie goed ontwikkel 8. Ken goed ontwikkel (Merk slegs eerste VIER) (enige 4 x 2) 1 punt vir tabel (9)
9 Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/Feb. Mrt B - Laat bewuswording van die omgewing toe en waarneming vir gevaar / kan kry voedsel - Stel hande vry vir die gebruik van implemente /dra van voorwerpe of kinders/gooi/beskerming - Stel 'n groot oppervlakte bloot vir termoregulering /verlies van liggaamshitte aan die omgewing/verminder oorverhitting en verminder dus behoefte aan water - Vertoon die manlike/vroulike voortplantingsorgane as deel van voortplantingsgedrag (enige 2 x 2) (Merk slegs eerste TWEE) - Regop postuur - Langer bo-arms - Vrylik roterende arms - Elmbooggewrigte laat rotering van voorarm toe - Hande wat ten minste 180 roteer - Plat naels in plaas van kloue /kaal vingerpunte - Opponerende duime wat in die teenoorgestelde rigting as hul vingers werk - Groot brein/skedel in vergelyking met liggaamsmassa - Oë voor in kop /binokulêre visie/stereoskopiese visie - Oë met keëltjies /kleurvisie - Geslagsdimorfisme /duidelike verskille tussen manlike en vroulike organismes - Olfaktoriese breinsentrum verklein /verminder reukvermoë - Dele van die brein wat inligting vanaf die hande en oë interpreteer, is vergroot - Slegs twee borskliere (Merk slegs eerste TWEE)) (4) (18) [30] TOTAAL AFDELING B: 60
10 Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/Feb. Mrt AFDELING C VRAAG Vangs (duisende ton) Jaarlikse vangste van haring en kabeljou gedurende 'n tydperk van 8 jaar Jaar Haring Kabeljou Rubriek vir die puntetoekenning van die grafiek Korrekte tipe grafiek 1 Opskrif van grafiek (twee veranderlikes) 1 Korrekte byskrif vir X-as 1 Byskrifte vir grafieke/sleutel verskaf vir 2 grafieke 1 Korrekte byskrif vir Y-as en eenheid 1 Alle punte verbind vir grafiek A 1 Alle punte verbind vir grafiek B 1 Toepaslike skaal vir X-as 1 Toepaslike skaal vir Y-as 1 Plot van grafieke LET WEL: Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is: - Punte sal verbeur word vir 'korrekte tipe grafiek' - Punte sal verbeur word vir verbinding van punte 1 1 tot 8 punte korrek geplot 2 9 tot 15 punte korrek geplot 3 al 16 punte korrek geplot (12) Indien die grafieke nie op dieselfde assestelsel geteken word nie: - Bepunt slegs die eerste grafiek deur die gegewe kriteria te gebruik Indien die asse omgeruil word: - Punte sal verbeur word vir byskrifte van X-as en Y-as
11 Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/Feb. Mrt Die haring-bevolking toon 'n skerp afname van jaar 1 tot 2 tot jaar 7 en dan 'n klein toename enige - Beperk die grootte van die vis wat gevang word - Beperk die hoeveelheid/ kwota vis wat gevang word - Beperk die visvangarea - Lisensies om vis te mag vang - Ontwikkel wetgewing wat visvang reguleer - Swaar boetes vir die oortreding van wetgewing - Wetenskaplike navorsing om wetgewing daar te stel - Minimale of geen visvang gedurende die broeiseisoen / beperk visvangseisoen - Opvoeding en bewusmaking van bedreigde spesies - Bevorder mariene-kultuur /seeboerdery - Ontmoedig onwettige mark deurdat die regering dit teen 'n laer prys verkoop - Strenger monitering (Merk slegs eerste TWEE) enige Semi-woestyn Behandeling van - vertering - klein infeksies - obesiteit/oorgewig enige (Merk slegs eerste TWEE) Inheemse volke was eerste om die plant te gebruik om eetlus te onderdruk Tantieme moet betaal word vir hulle intellektuele eiendom (4) (18) (4) (7)
12 Lewenswetenskappe/V2 12 DBE/Feb. Mrt Moontlike antwoord Opvulterrein (stortingsterrein) en verbranding met energieherstel - privaat instansies moet betrokke raak by die gebruik van energie wat d.m.v. die verbranding van stortingsterreine - ontwikkel om elektrisiteit op te wek en sodoende op die kragrekening te bespaar - Ondersoek metodes waarop metaangas as 'n brandstof versamel en gebruik kan word enige Herstel en herwinning - Moedig inwoners van stede aan om verskillende soorte afval in verskillende vullishouers /blikke met verskillende kleure te plaas - Vennootskap met herwinningsinstansies vir die versameling van verskillende soorte afval - Dit kan 'n inkomste verseker en vervoerkostes verminder - Voed laer inkomstegroepe op om organiese afval te gebruik soos bv. om kompos te maak wat die grond vrugbaar te maak. Groente kan aangeplant word wat tot arm mense se voordeel - kan wees enige Hergebruik afval soos bv. glas - Houers vir melk, koeldranke en alkohol ens. - Dit sal die behoefte om meer van hierdie items te vervaardig laat afneem - Sodoende word energie en geld gespaar enige Vermindering van afval - Vra mense ekstra geld as hulle meer afval produseer - Moedig inwoners aan om afval meer effektief te bestuur enige (enige 4 x 3) (12) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Punte Beskrywing 3 Bespreek al 4 strategieë met geen irrelevante inligting 2 Bespreek 2 of 3 strategieë met sekere irrelevante inligting 1 Bespreek 1 of 2 strategieë met baie irrelevante inligting Sinteses (3) (15) [40] GROOTTOTAAL: 150
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 WEERGAWE 2 (OU INHOUD) VIR DEELTYDSE KANDIDATE NOVEMBER 2011 FINAL MEMORANDUM 24/11/2011 PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE P2 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 MODEL 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/Feb. Mrt. 2016 BEGINSELS MET BETREKKING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 November 2014 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2009 MEMORANDUM Finale Nasiengids: 28 November 2009 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2013 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2013 BEGINSELS MET BETREKKING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) BEGINSELS MET BETREKKING
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
Lewenswetenskappe V2/Graad 12 2 September 2017 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 WEERGAWE 1 (NUWE INHOUD) VIR VOLTYDSE KANDIDATE FEBRUARIE/MAART 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Lewenswetenskappe/V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE:150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 BEGINSELS
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 BEGINSELS MET BETREKKING
LEWENSWETENSKAPPE V2
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 SEPTEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Lewenswetenskappe V2 2 VS/September 2016 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2016 BEGINSELS MET
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
Lewenswetenskappe Vr 1/Graad 12 2 September 2017 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee
GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 15 September 2017 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 BEGINSELS TEN OPSIGTE VAN MERK VAN LEWENSWETENSKAPPE:
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 WEERGAWE 2 (OU INHOUD) VIR DEELTYDSE KANDIDATE NOVEMBER 2011 FINALE MEMORANDUM 24/11/11 PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2015 MEMORANDUM 2015 PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2015 BEGINSELS MET BETREKKING
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2
MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2010 FINALE MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 BEGINSELS MET BETREKKING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMO - MODEL Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou 2 AFDELING A Vraag 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 A 1.2 1.2.1
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6
Inleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 BEGINSELS MET BETREKKING
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2017 BEGINSELS MET BETREKKING
Plantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
Les Plan Twee. Habitats
Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2015 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2015 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 0 LEWENSWETENSKAPPE V3 (PRAKTIES) MODEL 202 PUNTE: 60 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 2 DBE/202 NSS Graad 0 Model VRAAG
Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 Aantal bladsye: 6 TYDSDUUR: PUNTE: 60 1 UUR NAAM EN VAN: INSTRUKSIES:
Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen
Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Junie 2013 Memorandum PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Bote,
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM PUNTE: 140 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Belangrike inligting Hierdie is ʼn merkriglyn. Waar leerders verskillende,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer
20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde
SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS GRAAD 12 Die eksamen sal bestaan uit twee vraestelle van 2 ½ uur en 150 punte elk. Die gewig en die beoordeling van die onderwerpe in Vraestel 1 en Vraestel
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER
GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
Afdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL
Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Naam en van: MY Naam Studentenommer: 1000 0001 Graad: MCom Bedryfsielkunde Formaat: Skripsie Kontakfoonnommer: +27 sel E-pos: [email protected]
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M M/A CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende
Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses
1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld
GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100
1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM
Provinsie van die Oos-Kaap ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG/RM F SF J P R O Verduideliking Metode
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL JUNIE 202 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy van 5 Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne:
ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006
4 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Lewenswetenskappe/VS2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 B 1.1.4 A 1.1.5 D 1.1.6
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende
GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP
Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 08 September 2017 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 BEGINSELS TEN OPSIGTE VAN NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE:
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING
Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11
HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Taal in konteks Die 2009 Eksamenriglyne vir Graad 12: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) bepaal: Vraagstelling: n Verskeidenheid
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER
NASIENRIGLYN NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER 009 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. (NASIENRIGLYN) -- NC1590(A)(N4)V VRAAG 1 1.1.1 Merk - Vroulik Merk - 40-50 Merk - Baie
Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
