GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
|
|
|
- Tessa van der Wolf
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 08 September :00 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
2 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 BEGINSELS TEN OPSIGTE VAN NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE: 1. Indien meer inligting verskaf word as punte-toekenning: Hou op nasien sodra die maksimum punte toegeken is en trek n golflyn oor die res van die antwoord and skryf maks aan regterkant van bladsy. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes gevra word, maar leerder verskaf vyf: Merk slegs die eerste drie redes wat verskaf is, maak nie saak of dit korrek of verkeerd is nie. 3. Indien die volledige proses verskaf word en slegs n gedeelte was gevra: Lees alles en gee krediet vir die relevante gedeelte. 4. Indien vergelykings gevra is, maar beskrywings word gegee: Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien n tabel vereis word, maar die antwoord is in paragrawe geskryf: Kandidate verloor punte vir die tabel wat nie getrek is nie. 6. Indien diagramme met verwysings verskaf word waar n beskrywing gevra is: Kandidate verloor die punte 7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee is: Kandidate verloor punte. 8. Indien die volgorde deurmekaar is en verbinding nie duidelik is nie: Waar volgorde en verbinding korrek is, krediteer die antwoord. Waar die volgorde en verbindings verkeerd is, verloor kandidate punte. Indien die volgorde weer korrek is, kry hul weer punte. 9. Nie-herkenbare afkortings: Aanvaar slegs indien dit gedefinieer is in die antwoord. Indien nie gedefinieer nie, verloor kandidaat punte vir die afkorting, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer: Indien die antwoord in die regte volgorde is en slegs verkeerd genommer is, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal die oorspronklike betekenis verander: Moet nie aanvaar nie. 12. Spelfoute: Aanvaar dit indien dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders beteken in Lewenswetenskappe of dit uit konteks is nie. 13. Indien algemene name in terminologie gegee word: Aanvaar slegs indien dit by die memo-bespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letters gevra is en die naam word gegee (en omgekeerd): Geen krediet. 15. Indien geen eenhede gegee word by metings nie: Kandidate verloor n punt. Memorandum ken n aparte punt toe vir eenheid. Bladsy 2 van 10
3 16. Wees sensitief vir die betekenis van n antwoord, dit mag dalk op n ander manier gestel wees 17. Opskrifte: Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet n opskrif hê. 18. Gebruik van n ander offisiële taal tussen in (terme en konsepte): Indien n enkele woord of twee in enige ander offisiële taal tussen-in die antwoord van die leerder voorkom, moet dit korrek geassesseer word. Vra iemand wat die taal vaardig is om te help. Dit gebeur gewoonlik by kandidate waar hul onderrigtaal nie hul huistaal is nie, of waar hulle hulself in n dubbel-medium onderrigsituasie bevind. Bladsy 3 van 10
4 AFDELING A VRAAG C A C D D A D C B (2X9) [18] Chiasma/ta Diabetes mellitus Embrio Homeostase Voedselsekuriteit Geotropisme (6x1) [6] B A Beide A Beide (5x2) [10] A GH / Groeihormoon B Prolaktien C FSH en LH D TSH (5) Adrenalien (1) [6] A Motoriese neuron B Sensoriese neuron (2) Diagram A (motoriese neuron) Diagram B (sensoriese neuron) Baie dendriete Slegs een dendriet Kort dendriete Lang dendriet Lang akson Kort akson Dendriete het geen miëlienskede nie Dendriete het miëlienskedes (Enige 3x2) (6) A Vervoer impulse na n effektor toe/ weg vanaf die SSS B Vervoer impulse weg vanaf reseptore / na die SSS (2) [10] TOTAAL AFDELING A: 50 Bladsy 4 van 10
5 AFDELING B VRAAG Ontbossing (1) Bome is koolstofsinke Bome absorbeer CO2 vanuit die atmosfeer tydens fotosintese en stel O2 vry./ Balanseer die CO2 en O2 vlakke. Bome verlaag die CO2-vlakke en verlaag/verminder globale verwarming (Enige 4) (4) Oplossings: Plant meer bome. Herwin houtprodukte /papier. Verminder die verbruik van houtprodukte /doen meer inligting elektronies/e-boeke eerder as gedrukte boeke/bou met plastiekprodukte in plaas van hout. (Enige 2) (2) [7] Dit word beskou as n skoon energiebron /Dit besoedel nie die lug nie Dit veroorsaak nie die globale verwarming /klimaatsverandering nie. (2) Kernafval is radioaktief en Kan radioaktief vir duisende jare bly. (2) Sonkrag Windkrag Golfenergie Hidro-energie (Enige 2) (2) [6] Vars groente kan vermors word op die volgende plekke: Op die plaas gedurende oes /vervoer (2) o Sommige groente word nie geoes nie o Sommige groente word beskadig terwyl dit geoes word o Sommige groente val van die trokke/waentjies af as dit vanaf (Enige 1)(1) lande na die store vervoer word. o Sommige groente word gesteel en gevreet deur peste/rotte By die mark /grootmaat verkoper/winkeleienaar gedurende die stoor van groente/prosessering (2) o Sommige groente verrot omrede daar nie genoeg stoorplek is nie o As gevolg van kragonderbrekings verrot groente omrede hul nie koel genoeg gehou kan word nie o Groente verrot voordat dit geprosesseer kan word omrede dit (Enige 1) (1) te lank gestoor is o Groente verrot omrede dit nie gekoop word nie. Bladsy 5 van 10
6 2.3.2 Voedselvermorsing kan verminder word deur: o Meer kos te skenk aan voedingskemas voordat dit die vervaldatum bereik o Voedselpryse te verlaag, sodat meer mense dit kan koop en minder verrot o Verwerk kos voordat die vervaldatum bereik word sodat dit langer gestoor kan word o Verseker dat indien kragonderbrekings plaasvind, kragopwekkers in plek is om te verseker dat kos vars bly (Enige 3) (3) [9] Anafase 2 (1) Die chromosome het verskillende kleure /oorkruising het plaasgevind. (1) (1) en 3 (2) Nee (1) n Menssel het 23 chromosome en nie net 2 soos in die sel nie. (2) [8] TOTAAL VRAAG 2: 30 Bladsy 6 van 10
7 VRAAG Die plasenta (1) Dit beskerm die fetus sodat patogene van die moeder se bloed nie na die fetusbloed oorgaan nie / dat die moeder nie teenliggaampies teen die fetusbloed vorm en dit doodmaak nie. (2) Die plasenta: Voeding: laat voedingstowwe van die moederbloed na die fetusbloed toe Respirasie: verkry suurstof van moeder se bloed na fetus en CO2 van fetus se bloed na moeder se bloed. Ekskresie: stikstofbevattende afvalstowwe wat in embrio geproduseer word diffundeer deur die plasenta na die moeder se bloed. Immuniteit: teenliggaampies wat in die moeder geproduseer is teen siektes soos masels, pokke, diptera gaan vanaf die moeder se bloed na die fetus se bloed deur die plasenta. Stoor: Dit stoor sommige vette, glikogeen en yster. Sekresie van hormone: dit skei estrogeen en progesteroon af. (Enige 4) (4) [7] Interne (1) Oviparies (1) Hul lê eiers wat buite die vroulike liggaam uitbroei. (2) Die moeder soog die kleintjies. Hulle kom uit die gate uit na 3 tot 4 maande /Hulle beweeg nie rond nie. (2) [6] C Uterus / baarmoeder E Vagina H Uretra I Epididimis (4) F Stel seminale vloeistof vry wat voedingstowwe bevat wat spermselle G lewend hou Stel vloeistof vry /alkaliese vloeistof wat spermselle meer beweeglik maak / neutraliseer die sure in die vagina. (2x2) (4) Bladsy 7 van 10
8 3.3.3 Nee (1) Die vrou het nog n ander normale Fallopiusbuis waar bevrugting kan plaasvind. (2) Die follikels stel estrogeen vry wat die endometrium herstel na menstruasie. Die korpus luteum stel progesteroon vry wat die endometrium verder verdik vir moontlike inplantasie. (4) Dit vorm die mukusprop wat voorkom dat iets die uterus binnekom gedurende gestasie. (2) [17] TOTAAL VRAAG 3: 30 TOTAAL AFDELING B: 60 Bladsy 8 van 10
9 Grootte van pupill (mm) SACAI LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 KOPIEREG VOORBEHOU AFDELING C VRAAG X 100 =3.33% (3) Hoe ouer n person word hoe hoër is die kans dat hul gehoorverlies gaan kry. (2) Die Orgaan van Corti se haarselle breek af /word korter en kan nie meer gestimuleer word deur sagter klanke nie, dus kan die person nie meer behoorlik hoor nie. n persoon kan slegs harde klanke hoor. (Enige 3) (3) Gehoorapparate Kogleêre inplantings (2) n Dowe persoon loop oor n pad, maar hoor nie n aankomende motor of die toeter nie. Hy/sy kan beseer word of self dood gery word./ Iemand waarsku n dowe persoon oor n vallende voorwerp, maar hy/sy hoor dit nie en die voorwerp val op hom/haar. Die persoon word beseer. (Enige toepaslike voorbeeld wat die veiligheid van n dowe persoon raak) (2) [12] Die effek van die afstand van die lamp(m) op die pupilgrootte in mm Tipe: Plot : Lamp se afstand vanaf die oog (m) Puntetoekenning: grafiek Tipe grafiek: 1 punt Opskrif met beide veranderlikes 1 punt X-as byskrif, eenheid en skaal korrek 1 punt Y-as byskrif, eenheid en skaal korrek 1 punt Plot: alle 6 punte korrek 2 punte 1-5 punte korrek 1 punt (6) By posisie 1 is die lamp die vêrste weg van die oog en die lig is die dofste. Die pupil verwyd/dilateer om meer lig in die oog in te laat. (Enige 2) (2) [8] TOTAAL VRAAG 4: 20 Bladsy 9 van 10
10 VRAAG 5 Temperatuur regulering Wanneer dit warm is verhoog die liggaamstemperatuur Die bloed vloei na die hipotalamus en dit stuur senu-impulse na die bloedvate en sweetkliere. Vasodilasie /bloedvate verwyd. Meer bloed vloei na die vel. Die persoon verloor hitte deur uitstraling /konveksie/geleiding. Die sweetkliere word gestimuleer. Meer sweet word geproduseer. Soos sweet verdamp, koel die liggaam af. Die metabolisme kan ook verlaag sodat minder hitte in die liggaam geproduseer word. (Enige 10) Akkommodasie Akkommodasie vind plaas. Die silliaarspiere trek saam. Die siliaarliggaam beweeg vorentoe /nader aan die lens. Die draagligamente verslap Die spanning op die lens neem af Die lens bult uit /word meer konveks/vetter Die refraksiekrag /buigingskrag van die lens verhoog / ligstrale word meer gebuig (Enige 7) Sintese punte toekenning vir opstel: Feite: 17 Relevansie Logies Begrip Alle informasie is oor temperatuurregulering op n WARM dag en akkommodasie vir NABY Beide aspekte is logies verduidelik Temperatuurregulering ten minste 7/10 en Akkommodasie ten minste 5/7 visie Sintese: 3 [20] TOTAAL VRAAG 5: 20 TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Bladsy 10 van 10
GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 15 September 2017 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 BEGINSELS TEN OPSIGTE VAN MERK VAN LEWENSWETENSKAPPE:
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
Lewenswetenskappe Vr 1/Graad 12 2 September 2017 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee
Plantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE P2 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS GRAAD 12 Die eksamen sal bestaan uit twee vraestelle van 2 ½ uur en 150 punte elk. Die gewig en die beoordeling van die onderwerpe in Vraestel 1 en Vraestel
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 BEGINSELS MET BETREKKING
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) BEGINSELS MET BETREKKING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 MODEL 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2014
GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100
1 Kopiereg voorbehou GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2017 BEGINSELS MET BETREKKING
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 Aantal bladsye: 6 TYDSDUUR: PUNTE: 60 1 UUR NAAM EN VAN: INSTRUKSIES:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 0 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. VRAAG MOONTLIKE
ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 0 LEWENSWETENSKAPPE V3 (PRAKTIES) MODEL 202 PUNTE: 60 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 2 DBE/202 NSS Graad 0 Model VRAAG
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected] Wiskunde
Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE Bladsy 1 van 15 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Beantwoord AL die vrae.
Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.
Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2016 BEGINSELS MET
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2010 FINALE MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 BEGINSELS MET BETREKKING
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Taal in konteks Die 2009 Eksamenriglyne vir Graad 12: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) bepaal: Vraagstelling: n Verskeidenheid
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Hierdie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Junie 2013 Memorandum PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Bote,
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel
Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie
GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp TOTAAL: 150 FISIESE WETENSKAPPE TYD: 2 ½ URE VRAESTEL 2 (CHEMIE) MEMO VRAAG 1 1.1 C 1.2 D 1.3 D 1.4 A 1.5 C 1.6 A 1.7 C 1.8 A 1.9 D 1.10 A VRAAG 2 2.1 Watter stof
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V (EC/NOVEMBER 017) AFDELING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10
1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig
Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week
Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien
Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
Vlotheid en intonasie
Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL
1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 BEGINSELS MET BETREKKING
Vog in die Atmosfeer en Neerslae
Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die
GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN
GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS
2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
