12 Junie deur die geloof optree en ander na Hom wys.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "12 Junie deur die geloof optree en ander na Hom wys."

Transcriptie

1 12 Junie 2016 OGGENDDIENS: Ds. Piet Ons is bevoorreg om vandag weer Nagmaal te vier en lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om saam met ons die Nagmaal te vier, word daartoe uitgenooi. Fokusweek 5: Gesinne is ʼn ruimte waarin daar getuienisse na buite gelewer word Skriflesing: 2 Konings 5: 1-15 Teks: 2 Konings 5: 2, 3 en 15 Tema: Gesinne kan getuienis na buite lewer deur bloot verlore mense na God te wys en Hy sal hulle deur Christus red! Baie gelowiges is bang om met verlore (soekende) mense oor geloof te praat! Ons is bang want ons dink om getuienis te lewer behels dat ons n geweldige groot kennis van die Skrif moet hê en dit ingewikkeld uiteen moet kan sit. Dit is baie ver van die waarheid. Om getuienis te lewer is om verlore (soekende) mense bloot na God te verwys. Hy sal hulle deur Christus tot geloof bring. Hierdie waarheid openbaar die Here vandag deur n klein dogtertjie, wat in verskriklike omstandighede leef, en wat vir haar siek eienaar sê: Ek weet waar jy gesond kan word! Sy wys bloot na God en God doen die res. Net so wys die tekens van brood en wyn ons ook vandag weer na Christus en kan ons deur die geloof optree en ander na Hom wys. Ontmoetingsdiens Intreelied: Sb 10-2; Votum; Seën; Loflied Sb 1-2: 1, 2, 3; Geloofsbelydenis: HK Sondag 1, interaktief Verootmoedigingsdiens Wetlesing uit Rom 13: 8-14; Sing Lied 334: 1, 2, 3, 4; Gebed Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging; Sing Lied 485: 2, 3 (Staande) Sakramentbediening Nagmaalsformulier van Calvyn; Sing Sb 17-3: 1, 2; Bediening; Sing aan tafel Ps 116-1: 7, 10; Danksegging Antwoorddiens Liefdegawes; Gebed vir BnB (Bybelverspreiding); Sing Lied 486: 1, 3, 4; Seën; Amenlied Sb AANDDIENS: Ds. Piet Skrifgedeelte: Johannes 4 Teks: Johannes 4: 26 Belydenis: HK Sondag 31, vr 83 en 84 Tema: Kom leer by Christus hoe om mense na Hom te lei sodat Hy hulle kan red. 1

2 In sy gesprek met die Samaritaanse vrou leer Jesus ons hoe ons mense na Hom kan wys. Deur bloot net alledaagse geleenthede te gebruik, mense se nood raak te sien en hulle aan Jesus voor te stel, kan ons hulle lewens vir altyd verander. Dit is n wonderlike voorreg wat Jesus ons gee om - soos Johannes die Doper - vir ander te kan sê: Daar is die Lam van God! Vooraf lofprysing Lied 488: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps 138-1: 1; Votum; Seën; Lofsang Ps 66-1; 1, 2; Gebed Woorddiens Skriflesing; Belydenis; Woordverkondiging Antwoorddiens Gebed; Liefdegawes; Gebed vir BnB (redding van Moslems) ; Sing Sb 4-4: 4, 5, 7; Seën; Amenlied Sb MEELEWING Joey Lubbe (Groep ) se voetoperasie het goed afgeloop. Sy sterk aan in Pretoria Odelia Venter (Groep ) ondergaan Woensdag n skildklieroperasie. Lou Venter (Groep ) ondergaan hierdie week n operasie aan sy voet. Rita (Groep ) en Belinda Venter (Groep ) se moeder is skielik die afgelope week oorlede. Ons bid die troos van die Here toe vir beide die gesinne. Daar is baie lidmate wat gebuk gaan onder griep en verwante siektes en ons bid almal spoedige beterskap toe. Ons bid dat die Here spoedig beterskap, herstel en troos sal gee. ONS VRA VOORBIDDING VIR DIE VOLGENDE LIDMATE WAT SUKKEL MET SIEKTE OF SWAK GESONDHEID Srs Marianne Kruger, Bettie Ras, Janet vd Walt, Hester Buys, brs. Isak vd Walt en Tjaart Snyman. ONDERSTEUNING VIR SIEKES Vir ondersteuning of besoeke deur die hospitaalbesoeke-diensgroep, skakel hierdie week vir: siekes@oosdoppers.co.za of Em Volschenk ( ) BAIE STERKTE TOEGEBID VIR EKSAMENS Ons wens ons skoliere en studente baie sterkte toe met die halfjaareksamens wat begin het. Mag die Here julle harde werk seën. AFKONDIGINGS Vandag 9:00 Gebedsgroep 09:30 Oggenddiens Geen Kleuterbediening Geen Katkisasie Tee en Koffie 12:00 Nagmaalete 18:00 Aanddiens Maandag 18:00 Kersmarkkomitee vergader 19:00 Kommunikasiediensgroep vergader Dinsdag 06:00 Manne ondersteuningsgroep 19:00 Sustersamekoms Woensdag 09:30 en 19:00 Geen Bybelstudie - ons hervat na die skoolvakansie Donderdag Openbare vakansiedag - Jeugdag 2

3 VERJAARSDAE Baie geluk aan almal wat DV hierdie week verjaar! Sondag, 12 Junie Jsr Leah-Anne Labuschagne Sr Ans Viljoen (79) Maandag, 13 Junie Sr Belinda Bezuidenhout Sr Elaine Els Dinsdag, 14 Junie Sr Adele Burger Woensdag, 15 Junie Jbr Ruan Yssel Donderdag, 16 Junie Sr Danika Alberts Sr Cindy du Plessis Jbr Andrè Korb Jbr Simon Korb Sr Riëtte Myburgh Jbr Sebastian Pretorius Sr Surina Scholtz Saterdag, 18 Junie Sr Liana Venter ANDER AFKONDIGINGS Liefdegawe vanoggend vir Barmhartigheid Gawe by die deure vanoggend vir die Voorsieningsfonds. Gawe volgende Sondag vir Ekumenisiteit: London. Vrywillige bydrae vir voertuigsekuriteit in die bussies by die deure. Diensbeurte: Groep 35 en 36. Ds Karel begin weer more werk. Ds Piet is met verlof vanaf eerskomende Donderdag, 16 Junie, tot 7 Julie. Ons kosters, Johan en Elsa Coetzee, is vir twee weke met verlof. Lidmate wat in hierdie tydperk sleutels benodig moet asb met Adele in die Kerkkantoor reëlings tref. KENNISGEWINGBORD Cachet Skoolverlaterskamp 3-8 Julie FOKUSTYD 2016 Gesinne is kosbare gawes in diens van die Here Ons vertrou dat die afgelope fokustydperk vir ons almal geloofsopbouend en versterkend was. PRAKTIESE UITLEEF VAN ONS FOKUSTYD: BIBLES FOR BELIEVERS Ons versoek groepe en indiwiduele lidmate wat geld wil bydra vir die projek om dit vandag (afsluiting van Fokustyd) af te dra. Merk dit baie duidelik as bydraes vir Bibles for Believers. MILDE HANDE Ons groep werk vlyting voort met hekel, brei en naaldwerk vir speelgoed vir 2016 se Kersmark. Almal wat wil inskakel is baie welkom - ons werk elke Donderdag-oggend vanaf 10:00 by die kerk. KERKLIKE TYDSKRIFTE Tydskrifte is in die Skuur uitgepak - slegs vir lidmate wat daarop ingeteken is! BEROEPE NUUS Die volgende proponente is deur hulle onderskeie Klassisse met die Deputate van Streeksinodes beroepbaar gestel: Proponent Jaco Cronje Sel Proponent Hardus Lee Sel Proponent Reghard Janse van Rensburg Sel SOSIALE MEDIA VIR ONS GEMEENTE Webblad: Facebook: Karel se preke kan ook aanlyn besigtig word by KONTAKBESONDERHEDE: PREDIKANTE & KANTOOR Ds. Piet: / Ds. Karel: / Kerkkantoor:

4 TEESKINKGELEENTHEID Tee word vandag in die Skuur bedien onder die leiding van Mari Steyn (groep 27), Ment Larney (Groep 29) en Carina Smits (Groep 33). Volgende week skink Shantell Andersen (groep 31), Annatjie Vermeulen (Groep 32) en Magdaleen Venter (Groep 45) tee. Baie dankie aan die groepsusters en hulle groepe se susters en broers wat met die skink en opwas help! Ons moedig susters en broers aan om te kom help met die skink en opwas - so leer ons mekaar en ons nuwe groepe beter ken! SUSTERSBYDRAE Die susters se fondse word verkry uit elke suster se vrywillige bydrae (R150 per jaar) en die fondse wat geïn word tydens fondsinsamelingsgeleenthede. Hierdie geld word gebruik om uit te reik na minderbevoorregtes en daar word jaarliks aan verskillende verdienstelike instansies, hoofsaaklik in Potchefstroom, donasies gegee. BLIKKIES-WARMHARTE Die doel van die blikkies (wat jy in die voorportaal van die kerk kan kry) is dat almal hulle lastige kleingeld in n blikkie sal gooi en die vol blikkie dan in die voorportaal van die kerk sal neersit. Die geld word dan gebruik om blomme of iets toepaslik aan te koop vir iemand wat deur beproewing gaan. Baie dankie aan almal wat so getrou vir ons die vol blikkies bring. NAGMAAL-ETE Baie dankie aan Blok D onder leiding van Annelie Pheiffer en die groepsusters wat vir ons vandag gereed staan met n heerlike ete. SUSTERSAMEKOMS Liewe susters, Blok A met Hestie en die groepsusters nooi jou graag uit na n heerlike byeenkoms. Heleen Coetzee spreek ons toe - In elke kleipot is daar n skat. Daarna kuier ons heerlik saam rondom warm potte sop en broodjies! BAIE DANKIE AAN ONS BORG VAN DIE WEEK! 4

5 OOSDOPPERTJIE-NUUS REDAKSIONELE-NUUS UIT DIE BYBELKOERANT Daar is nie n mens op aarde wat nie die een of ander tyd sondig nie. Paulus onderstreep dit met dik letters in Rom. 3: 23 as hy skryf: Almal het gesondig en is ver van God af. As jy deur die Bybel blaai, ontdek jy dat dit nie net ons gewone mense is wat sonde doen nie. Selfs die grootstes onder die grotes het voor versoekings geswig. Onder hulle is Dawid en Petrus van die bekendstes. Hulle was albei manne wat bevoorreg was om in n baie besondere verhouding met God te lewe. Dawid word beskryf as n man na God se hart (Hand.13: 22); Petrus weer noem Jesus die rotsman (Mat. 16:18). En tog faal hulle albei by geleentheid jammerlik: Dawid pleeg moord om n vrou in die hande te kry, en Petrus laat die Here Jesus in sy uiterste nood jammerlik in die steek. En wat doen God, Hy wat die sonde haat? Hy self kom oorbrug die kloof wat hulle sonde veroorsaak het. Hy kom soek vir Dawid op deur sy profeet Natan. Vir Petrus los Jesus nie met sy selfverwyt en besef van onwaardigheid dat hy maar weer terugkeer na die viswaters nie. Hy wag ook nie dat hulle eendag na Hom terugkeer nie. Nee, Hy kom na hulle toe om die kloof te oorbrug. 1 Joh. 4: 19 sê: Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. Daarom kan ons elke dag voortgaan, al is ons sondaars. Dis die Evangelie! Sterkte vir die week se eksamens! 5

6 Ons gaan dieretuin toe! Daar is n lys in die voorportaal waar jy ook jou naam kan opskryf asb! 6

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

27 Maart Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet

27 Maart Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet 27 Maart 2016 Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet Die doop word vanoggend bedien aan Renée, dogtertjie van Peter en Janneke Hattingh; Inge, dogtertjie van Dirk

Nadere informatie

12 Maart Lofprysing met die oog op die erediens: Lied 422: 1, 2, 3 en Lied 428: 1, 3

12 Maart Lofprysing met die oog op die erediens: Lied 422: 1, 2, 3 en Lied 428: 1, 3 12 Maart 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons vier vanoggend weer die Nagmaal van ons Here - wat `n wonderlike fees! Elkeen wat aansoek gedoen het om saam met ons fees te vier, is baie welkom. Mag dit vir ons

Nadere informatie

29 April Sing Lied 588: 1-3; Woordverkondiging. OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster

29 April Sing Lied 588: 1-3; Woordverkondiging. OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster 29 April 2018 OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster Tema: Ons roeping te midde van n ekologiese krisis. Ontmoetingsdiens Votum; Seën; Lofsang: Ps 150-1: 1-2; Geloofsbelydenis: Apostoliese Geloofsbelydenis Verootmoedigingsdiens

Nadere informatie

19 November OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk!

19 November OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk! 19 November 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk! Om in die hemel, die plek waar God woon, in te kyk is seker die

Nadere informatie

11 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet

11 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet 11 Junie 2017 OGGENDDIENS: Ds.Piet Ons sluit vandag ons Fokustyd af en vertrou dat ons almal weer opnuut ons kerkwees kon meet aan die riglyne van God se Woord (die skietlood/waterpas van Amos 7:7) om

Nadere informatie

13 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet

13 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet 13 Januarie 2019 OGGENDDIENS: Ds. Piet Tema: Wees gereed vir Jesus se koms deur jou geloofsekerheid in Hom alleen te vind. Daar word baie gepraat oor alles wat die nuwe jaar 2019 vir ons inhou. Op persoonlike

Nadere informatie

18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI

18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI 18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI OGGENDDIENS: Ds. Karel Vanoggend word die doop aan Lené van Niekerk, die dogtertjie van Wikus en Esta van Niekerk bedien. Skriflesing: 1 Timoteus

Nadere informatie

24 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Skriflesing: 2 Timoteus 2: Teks: 2 Timoteus 2: 16 God se vaste fondament

24 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Skriflesing: 2 Timoteus 2: Teks: 2 Timoteus 2: 16 God se vaste fondament 24 Desember 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt Skriflesing: 2 Timoteus 2: 14-26 Teks: 2 Timoteus 2: 16 Tema: God se vaste fondament More is dit kersfees en herdenk ons die geboorte van ons Here Jesus

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

6 November OGGENDDIENS: Ds. Karel

6 November OGGENDDIENS: Ds. Karel 6 November 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Eksodus 32:30-35, 33:12-20, 34:1-9 en 34:28-35 Teks: Eksodus 34:5-7 (OAV) Tema: Smeek om vergifnis vir die kerk wanneer die genadige Here voor jou kom

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

17 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging

17 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging 17 Desember 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt Skriflesing: Hebreërs 10: 10-14 en 19-25 Teks: Hebreërs 10: 12, 14, 19, 20, 22-24 Tema: Ons is bevoorregte mense! Besef ons elke dag hoe bevoorreg ons is

Nadere informatie

3 April Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps 110-3: 1, 2 en Sb 1-6: 1, 2, 3 (Melodie: Lied 203) OGGENDDIENS: Ds.

3 April Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps 110-3: 1, 2 en Sb 1-6: 1, 2, 3 (Melodie: Lied 203) OGGENDDIENS: Ds. 3 April 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Die doop word vanoggend bedien aan Leah, dogtertjie van Frikkie en Joanne Labuschagne. Baie geluk en baie welkom aan vriende en familie. Skriflesing: Filippense 1:1-8

Nadere informatie

15 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel. sodat ons dankbaarheid kan duidelik word.

15 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel. sodat ons dankbaarheid kan duidelik word. 15 Januarie 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: 2 Konings 23:4-27 en 2 Kronieke 34:1-7 Teksvers: 2 Konings 23:25 Tema: Kyk terug, op en vorentoe - saam met God 2017 vorentoe! As mens in die geskiedenis

Nadere informatie

19 Maart OGGENDDIENS: Ds. Piet

19 Maart OGGENDDIENS: Ds. Piet 19 Maart 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Johannes 15: 1-8 Teks: Johannes 15: 5-6 Tema: Jou persoonlike verhouding met Christus is die sleutel tot n vrugtevolle gemeentelike lewe. Ek wonder wat

Nadere informatie

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 9 2: 1,6 Votum seëngroe tloflied Sb 1 1: 1, 2,7. Woorddiens Gebed

Nadere informatie

23 September OGGENDDIENS: Ds Piet. Gebed

23 September OGGENDDIENS: Ds Piet. Gebed 23 September 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Tema: Doen jou daaglikse werk met vreugde vir die Here. Ons het twee Sondae gelede geleer dat jy nie lewensvervulling vind deur dit in jou werk te soek nie. Ware

Nadere informatie

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. 1 Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. Vooraf losprysing Sb 12-6: 1, 2, 3, 4 en 5 Lied 525: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied: Lied 163: 1 Votum Seën;

Nadere informatie

15 November OGGENDDIENS: Ds. Piet

15 November OGGENDDIENS: Ds. Piet 15 November 2015 OGGENDDIENS: Ds. Piet Ons is so bevoorreg om vanmore weer Nagmaal te vier en ons nooi almal, wat aansoek gedoen het, om die sakrament saam met ons te gebruik. Ons neem ook vandag deel

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

15 Mei OGGENDDIENS: Ds. Karel

15 Mei OGGENDDIENS: Ds. Karel 15 Mei 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Vanoggend is die eerste preek van ons fokustyd. Ons het die afgelope week saam daarna gekyk dat ons Christus-gesentreerde gesinne moet wees. Vanoggend gaan ons na hierdie

Nadere informatie

30 Oktober OGGENDDIENS: Ds. Karel

30 Oktober OGGENDDIENS: Ds. Karel 30 Oktober 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Eksodus 3:11-17 en Eksodus 4:1-17 Teks: Eksodus 3:14 Tema: As EK IS voor jou kom staan wanneer jy nie is nie. Wanneer ons kyk na geleenthede waar God

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

17 September gemanipuleer om baie geld te gee want jy kon ook betaal om jou sondes te laat vergewe.

17 September gemanipuleer om baie geld te gee want jy kon ook betaal om jou sondes te laat vergewe. 17 September 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Preekreeks: 500 jarige herdenking van die Hervorming/Reformasie op 31 Okt. Ons fokus in aanloop tot die 500-jarige herdenking van die Reformasie op die sogenaamde

Nadere informatie

Tema: God het ons lief en daarom gaan dit altyd goed met ons.

Tema: God het ons lief en daarom gaan dit altyd goed met ons. 1 Tema: God het ons lief en daarom gaan dit altyd goed met ons. Lofsang met die oog op die erediens Sb 1-2: 1, 2, 3 Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 1-3: 1 (Mel Ps. 128-1) Votum Seën Lofsang Sb 4-6: 1 Geloofsbelydenis:

Nadere informatie

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid!

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! 1 Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! Lofsang ter voorbereiding van die erediens Sb 1-3: 1, 2, 3 (Mel: Ps. 128) Lied 167: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied

Nadere informatie

4 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet

4 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet 4 Junie 2017 OGGENDDIENS: Ds.Piet Die doop word vanoggend bedien aan Johan, baba van Jan en Mia van Jaarsveld. Ons is saam met julle baie dankbaar vir die Here se genade aan ons kinders. Baie welkom aan

Nadere informatie

2 April OGGENDDIENS: Ds. Piet

2 April OGGENDDIENS: Ds. Piet 2 April 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Psalm 45 Teks: Psalm 45: 7-8 (lees uit 1933-53 vertaling) Tema: Sing opgewonde en met groot dankbaarheid saam n heildronk op Christus en sy huwelik met ons,

Nadere informatie

13 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Verootmoedigingsdiens Wet: Verootmoedigingsgedeelte van Nagmaalsformulier; Sing Ps. 38-1: 1, 8, 15, 17; Gebed

13 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Verootmoedigingsdiens Wet: Verootmoedigingsgedeelte van Nagmaalsformulier; Sing Ps. 38-1: 1, 8, 15, 17; Gebed 13 Maart 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons het vanoggend weer die genadevoorreg om die Nagmaal van ons Here te vier. Almal wat aansoek gedoen het om saam met ons gemeente Nagmaal te vier, is baie welkom!

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee,

Nadere informatie

13 November OGGENDDIENS: Ds. Piet

13 November OGGENDDIENS: Ds. Piet 13 November 2016 OGGENDDIENS: Ds. Piet Die Here voed vandag ons geestelike lewe met brood en wyn as tekens van die liggaam en bloed van ons Here Jesus waarmee Hy ons in gemeenskap met God gestel het. Almal

Nadere informatie

18 September OGGENDDIENS: Ds. Karel

18 September OGGENDDIENS: Ds. Karel 18 September 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons vier vandag met groot blydskap Nagmaal. Lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om saam met ons Nagmaal te gebruik word daartoe uitgenooi. Elkeen

Nadere informatie

20 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet. generasies wat die kerk en die samelewing opbou.

20 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet. generasies wat die kerk en die samelewing opbou. 20 Januarie 2019 OGGENDDIENS: Ds. Piet Met die oog op die vestiging en opbou van n sterk skoolgaande jeugbediening, gaan ons in die eerste kwartaal in die prediking op die kinders en hoërskooljeug van

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

15 Junie OGGENDDIENS: Ds. Piet. Verootmoedigingsdiens Wet uit Eksodus 20; Gebed van belydenis; Vryspraak; Sing Sb 8-1: 2

15 Junie OGGENDDIENS: Ds. Piet. Verootmoedigingsdiens Wet uit Eksodus 20; Gebed van belydenis; Vryspraak; Sing Sb 8-1: 2 15 Junie 2014 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Johannes 14: 15-25 Teks: Johannes 14: 15-17 en 25 Tema: Die Heilige Gees help my na die Waarheid. Ons het verlede Sondag met Pinkster die koms van die Heilige

Nadere informatie

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense. 1 Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense. Vooraf sang Lied 241:1,2; Nuwe Sb: God spreek deur sy Seun vers 1,2 (Mel Lied 271) Intreelied: Lied 151:1,2 Votum Seëngroet Lofsang: Lied

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

1 Februarie OGGENDDIENS: Ds Piet

1 Februarie OGGENDDIENS: Ds Piet 1 Februarie 2015 OGGENDDIENS: Ds Piet Skriflesing: Psalm 23 (uit die nuwe Direkte Vertaling) Teks: Psalm 23: 4 Tema: Ons Herder berei ons voor vir en is by ons in die donker tye van ons lewe. Ons het alreeds

Nadere informatie

Tema: As vreemdelinge op reis deur hierdie wêreld is ons in Christus geanker en kan ons persoonlik en kerklik in Hom groei en in sy koninkryk werk.

Tema: As vreemdelinge op reis deur hierdie wêreld is ons in Christus geanker en kan ons persoonlik en kerklik in Hom groei en in sy koninkryk werk. 1 Tema: As vreemdelinge op reis deur hierdie wêreld is ons in Christus geanker en kan ons persoonlik en kerklik in Hom groei en in sy koninkryk werk. Vooraf sang Lied 478:1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied

Nadere informatie

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8 1 Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 5 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 203:1,2 Sing: Lied 231:1,2,3

Nadere informatie

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4 1 Die doop word vanoggend bedien aan Ilani Grobler, baba van Dawie en Marike Grobler. Ons heet graag al hulle familie en vriende welkom. Baie geluk ook aan die oupas en oumas en ook die grootoupa s en

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie

26 Oktober OGGENDDIENS: Ds Piet

26 Oktober OGGENDDIENS: Ds Piet 26 Oktober 2014 OGGENDDIENS: Ds Piet Skriflesing: Efesiërs 5: 1-17 Teks: Efesiërs 5: 15-17 Tema: Koop jou tyd terug van die wêreld en benut dit sinvol om God te dien. Hierdie tyd van die jaar voel dit

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Tema: Die doop teken ʼn prentjie en verseker jou van wat God vir jou doen en nie van wat jy vir God doen nie.

Tema: Die doop teken ʼn prentjie en verseker jou van wat God vir jou doen en nie van wat jy vir God doen nie. 1 Die Doop word vanoggend bedien aan Bernard, babaseuntjie van Nardus en Christa van Zyl. Baie geluk aan julle en baie welkom aan familie en vriende wat vandag saam met ons getuies van God se werke is.

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

29 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel

29 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel 29 Januarie 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Numeri 21:4-9 Teks: Numeri 21:9 Tema: Kyk op en omhels die redding en vergifnis wat daar in Jesus Christus is! Ons het voorverlede week daaroor gedink

Nadere informatie

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 1 Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 32 2: 4 Votum Seën Lofsang Ps. 107 1: 1,3,10. Woorddiens Gebed Skriflesing:

Nadere informatie

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011 Preek, Ds Freddie Schoeman Sondag 27 Februarie 2011 [Skyfie 1] Op ons almanak staan daar dat ons vandag spesiaal aandag gee aan n organisasie met die naam Bibles for Believers wat Bybels gratis vesprei

Nadere informatie

1 TESSALONISENSE 5:25

1 TESSALONISENSE 5:25 1 TESSALONISENSE 5:25 Votum Seën Psalm 9 : 1, 8 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20 : 1-17 (AV 1983/91) Psalm 1 : 4 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:12-28 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

10 September Tema: Die Bybel is God se Woord. Luister alleen na Hom want Hy gee jou die volle en ware lewe.

10 September Tema: Die Bybel is God se Woord. Luister alleen na Hom want Hy gee jou die volle en ware lewe. 10 September 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Preekreeks: 500 jarige herdenking van die Hervorming/Reformasie op 31 Okt Ons gaan in aanloop tot die 500 jarige herdenking van die Reformasie fokus op die sogenaamde

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Tema: Kom leer by Christus hoe om mense na Hom te lei sodat Hy hulle kan red.

Tema: Kom leer by Christus hoe om mense na Hom te lei sodat Hy hulle kan red. Tema: Kom leer by Christus hoe om mense na Hom te lei sodat Hy hulle kan red. Vooraf lofprysing Lied 488: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps 138-1: 1 Votum Seën Lofsang Ps 66-1; 1, 2 Gebed Woorddiens

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

10 Junie OGGENDDIENS: Ds Piet. Lofsang met die oog op die erediens Lied 213: 1, 2

10 Junie OGGENDDIENS: Ds Piet. Lofsang met die oog op die erediens Lied 213: 1, 2 10 Junie 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Ons is baie dankbaar en bevoorreg om vandag die Sakrament van die Nagmaal te kan vier. Lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om die Sakrament te gebruik,

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48 OPENBARING 5:5 HK Sondag 48 Votum en seën Psalm 93 : 1, 4 Gebed Skriflesing: Openbaring 5 (AV 1933/53) Belydenis: HK 48 Teks: Openbaring 5:5 (AV 1933/53) Psalm 72 : 2 Preek: God sorg self vir die koms

Nadere informatie

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 Votum en seën Psalm 134 : 1, 3 [ ons ] Gebed Psalm 27 : 4 Skriflesing: 1 Johannes 4:7-21 (AV 1983) Belydenis: HK 34:93 Teks: 1 Johannes 4:20 (AV 1983) Preek: God se wil is liefde

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God.

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. 1 Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. Vooraf sang Lied 334: 1,2,3,4 Lied 530: 1,2,3. Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 3 4: 1,5 Votum Seën Lofsang Ps. 18 1: 1,20 Woorddiens Gebed

Nadere informatie

Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken.

Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken. 1 Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken. Vooraf sang: Sb 12-3: 1,2 Lied 486: 1,4. Ontmoetingsdiens Intreelied Ps 97-2: 5 Votum: Ps. 18:3 Seën Loflied Psalm 31-2: 1,2,3,9.

Nadere informatie

Tema: Onderwerp jou vrywillig en met ʼn nederige hart aan alle gesag omdat die Here dit so wil hê.

Tema: Onderwerp jou vrywillig en met ʼn nederige hart aan alle gesag omdat die Here dit so wil hê. 1 Tema: Onderwerp jou vrywillig en met ʼn nederige hart aan alle gesag omdat die Here dit so wil hê. Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps 95-1: 1, 2, 4 Ps 99-2: 1, 2, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied:

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Sondag, 10 Junie 2012

Sondag, 10 Junie 2012 Sondag, 10 Junie 2012 OGGENDDIENS: ds Piet Venter Skrifgedeelte: Psalm 62 Teks: Psalm 62: 2,3 Tema: Vind ware rus in God en nie in geld of gunstige omstandighede nie. Wanneer n gelowige om een of ander

Nadere informatie

30 Augustus Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20:12 en Sondag 39; Antwoord op die wet: Sing Sb. 9-1: 7, 10, 11; Gebed

30 Augustus Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20:12 en Sondag 39; Antwoord op die wet: Sing Sb. 9-1: 7, 10, 11; Gebed 30 Augustus 2015 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Genesis 49:1-28 Fokus: Genesis 49:1-4 Tema: Ruben: Die gevolge van sonde bring reuse tot `n val. Vir die volgende paar weke gaan ons stil staan by Genesis

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. SKRIFLESING: Johannes 3:11-21 TEKS: Johannes 3:15, 16b HK 7 TEMA: God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. Psalm 31 : 3, 5 Psalm 31 : 15, 17 Skrifberyming 27 (12-2) : 1, 4 2 Wie word gered? Dis

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

23 Junie OGGENDDIENS: ds Karel. Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20; Vrspraak: 1 Johannes 5:9-13; Antwoord op die wet Sb.

23 Junie OGGENDDIENS: ds Karel. Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20; Vrspraak: 1 Johannes 5:9-13; Antwoord op die wet Sb. 23 Junie 2013 OGGENDDIENS: ds Karel Vanoggend het ons die wonderlike voorreg om die doop aan Etienne Lionel Steenkamp, die seun van Anneke Steenkamp, te bedien! Skriflesing: Lukas 11:29-36 Teks: Lukas

Nadere informatie

9 Desember OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira. Gebed; Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur.

9 Desember OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira. Gebed; Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur. 9 Desember 2018 OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur. Vir eers het hierdie Verbondsgesin die duidelike boodskap van

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) 1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4 SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b OPSKRIF: Grenslose liefde Skrifberyming 24 (1-1) : 3 Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Vanoggend het ons gehoor

Nadere informatie

27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet

27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet 27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet Tema: Bid dat God ons geestelike leiers deur Christus beskerm teen die aanvalle van Satan. Die Here Jesus is vir die heel laaste keer voor sy kruisiging besig om die

Nadere informatie

Preek 1 Petrus 2:9-12

Preek 1 Petrus 2:9-12 1 Preek 1 Petrus 2:9-12 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 11 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Sing: Lied 308:1,2,3,5 Sing: Lied 309:1,2,3

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie