20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien."

Transcriptie

1 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks: Openbaring 22: 16c Tema: Koning Jesus, die helder Môrester, lei ons die toekoms in. Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 1-2: 1-3; Votum; Seën; Loflied Sb 4-6; Geloofsbelydenis Verootmoedigingsdiens Wet; Antwoord op die Wet Sing Ps 86-1: 13; Gebed Woorddiens Skriflesing; Sing Lied 345: 1, 2; Woordverkondiging; Antwoorddiens Gebed; Liefdegawes; Slotsang Lied 354: 1, 2 Seën; Amenlied Sb13-3. MEELEWING Lou Venter (Groep ) sterk tuis aan na n operasie. Henda Joubert (Groep ) sterk tuis aan na n operasie. Ons bid dat die Here spoedig beterskap, herstel en troos sal gee. ONS VRA VERBIDDING VIR DIE VOLGENDE LIDMATE WAT SUKKEL MET SIEKTE OF SWAK GESONDHEID Srs Filina Coetsee, Marianne Kruger, Bettie Ras, Janet vd Walt, Hester Buys, Christa Pienaar, brs. Isak vd Walt, Tjaart Snyman en Fanie Bezuidenhout. ONDERSTEUNING VIR SIEKES Vir ondersteuning of besoeke deur die hospitaalbesoeke-diensgroep, skakel hierdie week vir: siekes@oosdoppers.co.za of Anna Smith ( ) SOSIALE MEDIA VIR ONS GEMEENTE Webblad: Facebook: Ons wil ook graag n vriendelike versoek rig dat u nie op die gemeente se elektroniese sms-stelsel terugantwoord nie, maar asseblief die kerkkantoor bel of n e-pos stuur, aangesien dit n rekenaar-sms is. KONTAKBESONDERDE: PREDIKANTE & KANTOOR Ds. Piet: / Ds. Karel: / Kerkkantoor:

2 AFKONDIGINGS Vandag 09:30 Oggenddiens Tee en Koffie Geen Katkisasie Geen Kleuterbediening Geen aanddiens PREDIKANTE SE VERLOF EN EREDIENSREËLINGS IN DESEMBER Ons eredienste gaan normaal voort (oggend en aand) tot en met 13 Desember, waarna ons predikantsgesinne met verlof is vanaf 14 Desember 2015 tot 4 Januarie Ons bid hulle n geseënde rustyd toe. Vir die res van die vakansie is die volgende reëlings getref (slegs oggende - geen aanddienste): 20 Des : 09:30 Prof Ben de Klerk 25 Des : 09:00 Kersdiens in ons kerkgebou. Prediker: ds Fanie Coetzee onder toesig van Potch-Oos se kerkraad 27 Des : 09:30 Prof Nico Vorster 3 Jan : 09:30 Prof Koos Vorster Enige pastorale bystand sal deur die ouderlinge gereël word. KERKKANTOOR GESLUIT: 24 Desember - 13 Januarie Die volgende Dienelkander verskyn op 10 Januarie VERJAARSDAE Baie geluk aan almal wat DV hierdie week verjaar! Sondag, 20 Desember Br Willie Kruger (70) Ds Karel Steyn Maandag, 21 Desember Sr Marijke Faught Br Kobus Venter Sr Christelle Vorster Dinsdag, 22 Desember Br Fanie Bredenhann Jsr Kristen Markgraaff Woensdag, 23 Desember Jsr Carla Badenhorst Donderdag, 24 Desember Jsr Carmen Lubbe Sondag, 27 Desember Jsr Izelle Naude Br Wentzel Yssel Maandag, 28 Desember Jsr Tharia Basson Dinsdag, 29 Desember Sr Lien Malan (71) Donderdag, 31 Desember Jbr Ruan de Jager Jsr Anika v Niekerk Sr Ina v Wyk (74) Saterdag, 2 Januarie Br Simon du Plooy Sr Alma Kruger (74) Sr Christine Lourens Sondag, 3 Januarie Br Eddie Wijnberg Maandag, 4 Januarie Br Kobus de Klerk Sr Magdel Rousseau Sr Jorette Schutte Br Lou v Wyk (76) Dinsdag, 5 Januarie Br Philip Hattingh Sr Carin Kloppers Br Conrad Opperman Jbr Dieterich Schreck 2

3 Woensdag, 6 Januarie Sr Hannetjie de Beer Sr Anei Schutte Sr Tina vd Walt (85) Br Christo vd Walt OOSDOPPERTJIES Donderdag, 7 Januarie Jsr Nianei Visser Sr Kleintjie Wiese (71) Vrydag, 8 Januarie Br Frans de Villiers Br Chris Kruger Sr Kiewiet Scheppel ANDER AFKONDIGINGS Liefdegawe vanoggend vir Barmhartigheid Gawe by die deure vanoggend vir Thusofonds. Gawe volgende Sondag vir Bedieningshulp. Vrywillige bydrae vir voertuigsekuriteit in die bussies by die deure. Diensbeurte: Groep 33 en 34. ALMANAK 2016 Die Almanak 2016 is in die kerkkantoor R70. KALENDERS 2016 Ons gemeente se jaarprogram vir 2016 is gereed. Ons versoek elke gesin om een Kalender te neem. Onthou ook dat ons Kalender elektronies beskikbaar is by Google Calendars. Kontak die kerkkantoor om toegang tot die kalender op jou slimfoon of rekenaar te kry. n Mens kan jou maklik verbeel dat Jesus se geboorte met n groot stralekrans omgewe was. Dis ook hoe ons daaroor sing: Stille nag, heilige nag... Die werklikheid lyk egter anders. Jesus se geboorte was nie anders as die geboortes van sovele ander babas van daardie tyd nie. Vir Hom was daar nie n spesiale plekkie oopgehou in die propvol Betlehem nie. Kennisgewings is nie vooraf aan al die hoëlui gestuur nie. Maar dit is die hele punt: As God na hierdie aarde kom om ons te kom verlos, word Hy werklik mens, soos jy en ek. Want Hy kom vir jou en my. En daarom kom Hy langs ons staan, word Hy een van ons. Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word (Fil. 2: 6, 7). So lief het God vir ons! Sal ons Hom nie vandag daarvoor prys nie? 3

4 Susters TEESKINKGELEENTHEID Tee word vandag in die Skuur bedien onder die leiding van Corrie du Plessis (groep 1), groep 2 en Riana Schutte (groep 32). Baie dankie aan die groepsusters en hulle groepe se susters en broers wat met die skink en opwas help! Ons moedig susters en broers aan om te kom help met die skink en opwas - so leer ons mekaar en ons nuwe groepe beter ken! SUSTERSBYDRAE Kyk gerus uit vir ons bruinkoevert waarin jy jou sustersbydrae kan sit en in die kluis kan gooi! (Beskikbaar op die tafel in die kerk se portaal en ook in die skuur se portaal). Die susters se fondse word verkry uit elke suster se vrywillige bydrae (R150 per jaar) en die fondse wat geïn word tydens fondsinsamelingsgeleenthede. Hierdie geld word gebruik om uit te reik na minderbevoorregtes en daar word jaarliks aan verskillende verdienstelike instansies, hoofsaaklik in Potchefstroom, donasies gegee. BLIKKIES-WARMHARTE Die doel van die blikkies (wat jy in die voorportaal van die kerk kan kry) is dat almal hulle lastige kleingeld in n blikkie sal gooi en die vol blikkie dan in die voorportaal van die kerk sal neersit. Die geld word dan gebruik om blomme of iets toepaslik aan te koop vir iemand wat deur beproewing gaan. Baie dankie aan almal wat so getrou vir ons die vol blikkies bring. TEEBEURTE BY SINODE Liewe susters, ons is verantwoordelik om 3 sessies tee te skink tydens die Sinode, Januarie Vul asb jou naam op die Tee-skink lys in die Skuur in, indien jy bereid is om te help met die sessies. Dinsdag, 12 Januarie = 10:30 en 16:00 Dinsdag, 19 Januarie = 10:30 (indien nodig) Vrydag, 22 Januarie = 10:30 (indien nodig) BAIE DANKIE AAN ONS BORG VAN DIE WEEK! 4

5 5

24 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Skriflesing: 2 Timoteus 2: Teks: 2 Timoteus 2: 16 God se vaste fondament

24 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Skriflesing: 2 Timoteus 2: Teks: 2 Timoteus 2: 16 God se vaste fondament 24 Desember 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt Skriflesing: 2 Timoteus 2: 14-26 Teks: 2 Timoteus 2: 16 Tema: God se vaste fondament More is dit kersfees en herdenk ons die geboorte van ons Here Jesus

Nadere informatie

17 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging

17 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging 17 Desember 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt Skriflesing: Hebreërs 10: 10-14 en 19-25 Teks: Hebreërs 10: 12, 14, 19, 20, 22-24 Tema: Ons is bevoorregte mense! Besef ons elke dag hoe bevoorreg ons is

Nadere informatie

27 Maart Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet

27 Maart Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet 27 Maart 2016 Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet Die doop word vanoggend bedien aan Renée, dogtertjie van Peter en Janneke Hattingh; Inge, dogtertjie van Dirk

Nadere informatie

12 Junie deur die geloof optree en ander na Hom wys.

12 Junie deur die geloof optree en ander na Hom wys. 12 Junie 2016 OGGENDDIENS: Ds. Piet Ons is bevoorreg om vandag weer Nagmaal te vier en lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om saam met ons die Nagmaal te vier, word daartoe uitgenooi. Fokusweek

Nadere informatie

19 November OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk!

19 November OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk! 19 November 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk! Om in die hemel, die plek waar God woon, in te kyk is seker die

Nadere informatie

13 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet

13 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet 13 Januarie 2019 OGGENDDIENS: Ds. Piet Tema: Wees gereed vir Jesus se koms deur jou geloofsekerheid in Hom alleen te vind. Daar word baie gepraat oor alles wat die nuwe jaar 2019 vir ons inhou. Op persoonlike

Nadere informatie

29 April Sing Lied 588: 1-3; Woordverkondiging. OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster

29 April Sing Lied 588: 1-3; Woordverkondiging. OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster 29 April 2018 OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster Tema: Ons roeping te midde van n ekologiese krisis. Ontmoetingsdiens Votum; Seën; Lofsang: Ps 150-1: 1-2; Geloofsbelydenis: Apostoliese Geloofsbelydenis Verootmoedigingsdiens

Nadere informatie

12 Maart Lofprysing met die oog op die erediens: Lied 422: 1, 2, 3 en Lied 428: 1, 3

12 Maart Lofprysing met die oog op die erediens: Lied 422: 1, 2, 3 en Lied 428: 1, 3 12 Maart 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons vier vanoggend weer die Nagmaal van ons Here - wat `n wonderlike fees! Elkeen wat aansoek gedoen het om saam met ons fees te vier, is baie welkom. Mag dit vir ons

Nadere informatie

15 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel. sodat ons dankbaarheid kan duidelik word.

15 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel. sodat ons dankbaarheid kan duidelik word. 15 Januarie 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: 2 Konings 23:4-27 en 2 Kronieke 34:1-7 Teksvers: 2 Konings 23:25 Tema: Kyk terug, op en vorentoe - saam met God 2017 vorentoe! As mens in die geskiedenis

Nadere informatie

11 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet

11 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet 11 Junie 2017 OGGENDDIENS: Ds.Piet Ons sluit vandag ons Fokustyd af en vertrou dat ons almal weer opnuut ons kerkwees kon meet aan die riglyne van God se Woord (die skietlood/waterpas van Amos 7:7) om

Nadere informatie

3 April Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps 110-3: 1, 2 en Sb 1-6: 1, 2, 3 (Melodie: Lied 203) OGGENDDIENS: Ds.

3 April Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps 110-3: 1, 2 en Sb 1-6: 1, 2, 3 (Melodie: Lied 203) OGGENDDIENS: Ds. 3 April 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Die doop word vanoggend bedien aan Leah, dogtertjie van Frikkie en Joanne Labuschagne. Baie geluk en baie welkom aan vriende en familie. Skriflesing: Filippense 1:1-8

Nadere informatie

18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI

18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI 18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI OGGENDDIENS: Ds. Karel Vanoggend word die doop aan Lené van Niekerk, die dogtertjie van Wikus en Esta van Niekerk bedien. Skriflesing: 1 Timoteus

Nadere informatie

19 Maart OGGENDDIENS: Ds. Piet

19 Maart OGGENDDIENS: Ds. Piet 19 Maart 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Johannes 15: 1-8 Teks: Johannes 15: 5-6 Tema: Jou persoonlike verhouding met Christus is die sleutel tot n vrugtevolle gemeentelike lewe. Ek wonder wat

Nadere informatie

6 November OGGENDDIENS: Ds. Karel

6 November OGGENDDIENS: Ds. Karel 6 November 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Eksodus 32:30-35, 33:12-20, 34:1-9 en 34:28-35 Teks: Eksodus 34:5-7 (OAV) Tema: Smeek om vergifnis vir die kerk wanneer die genadige Here voor jou kom

Nadere informatie

15 November OGGENDDIENS: Ds. Piet

15 November OGGENDDIENS: Ds. Piet 15 November 2015 OGGENDDIENS: Ds. Piet Ons is so bevoorreg om vanmore weer Nagmaal te vier en ons nooi almal, wat aansoek gedoen het, om die sakrament saam met ons te gebruik. Ons neem ook vandag deel

Nadere informatie

23 September OGGENDDIENS: Ds Piet. Gebed

23 September OGGENDDIENS: Ds Piet. Gebed 23 September 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Tema: Doen jou daaglikse werk met vreugde vir die Here. Ons het twee Sondae gelede geleer dat jy nie lewensvervulling vind deur dit in jou werk te soek nie. Ware

Nadere informatie

2 April OGGENDDIENS: Ds. Piet

2 April OGGENDDIENS: Ds. Piet 2 April 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Psalm 45 Teks: Psalm 45: 7-8 (lees uit 1933-53 vertaling) Tema: Sing opgewonde en met groot dankbaarheid saam n heildronk op Christus en sy huwelik met ons,

Nadere informatie

29 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel

29 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel 29 Januarie 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Numeri 21:4-9 Teks: Numeri 21:9 Tema: Kyk op en omhels die redding en vergifnis wat daar in Jesus Christus is! Ons het voorverlede week daaroor gedink

Nadere informatie

13 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Verootmoedigingsdiens Wet: Verootmoedigingsgedeelte van Nagmaalsformulier; Sing Ps. 38-1: 1, 8, 15, 17; Gebed

13 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Verootmoedigingsdiens Wet: Verootmoedigingsgedeelte van Nagmaalsformulier; Sing Ps. 38-1: 1, 8, 15, 17; Gebed 13 Maart 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons het vanoggend weer die genadevoorreg om die Nagmaal van ons Here te vier. Almal wat aansoek gedoen het om saam met ons gemeente Nagmaal te vier, is baie welkom!

Nadere informatie

4 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet

4 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet 4 Junie 2017 OGGENDDIENS: Ds.Piet Die doop word vanoggend bedien aan Johan, baba van Jan en Mia van Jaarsveld. Ons is saam met julle baie dankbaar vir die Here se genade aan ons kinders. Baie welkom aan

Nadere informatie

20 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet. generasies wat die kerk en die samelewing opbou.

20 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet. generasies wat die kerk en die samelewing opbou. 20 Januarie 2019 OGGENDDIENS: Ds. Piet Met die oog op die vestiging en opbou van n sterk skoolgaande jeugbediening, gaan ons in die eerste kwartaal in die prediking op die kinders en hoërskooljeug van

Nadere informatie

1 Februarie OGGENDDIENS: Ds Piet

1 Februarie OGGENDDIENS: Ds Piet 1 Februarie 2015 OGGENDDIENS: Ds Piet Skriflesing: Psalm 23 (uit die nuwe Direkte Vertaling) Teks: Psalm 23: 4 Tema: Ons Herder berei ons voor vir en is by ons in die donker tye van ons lewe. Ons het alreeds

Nadere informatie

30 Augustus Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20:12 en Sondag 39; Antwoord op die wet: Sing Sb. 9-1: 7, 10, 11; Gebed

30 Augustus Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20:12 en Sondag 39; Antwoord op die wet: Sing Sb. 9-1: 7, 10, 11; Gebed 30 Augustus 2015 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Genesis 49:1-28 Fokus: Genesis 49:1-4 Tema: Ruben: Die gevolge van sonde bring reuse tot `n val. Vir die volgende paar weke gaan ons stil staan by Genesis

Nadere informatie

18 September OGGENDDIENS: Ds. Karel

18 September OGGENDDIENS: Ds. Karel 18 September 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons vier vandag met groot blydskap Nagmaal. Lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om saam met ons Nagmaal te gebruik word daartoe uitgenooi. Elkeen

Nadere informatie

30 Oktober OGGENDDIENS: Ds. Karel

30 Oktober OGGENDDIENS: Ds. Karel 30 Oktober 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Eksodus 3:11-17 en Eksodus 4:1-17 Teks: Eksodus 3:14 Tema: As EK IS voor jou kom staan wanneer jy nie is nie. Wanneer ons kyk na geleenthede waar God

Nadere informatie

15 Mei OGGENDDIENS: Ds. Karel

15 Mei OGGENDDIENS: Ds. Karel 15 Mei 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Vanoggend is die eerste preek van ons fokustyd. Ons het die afgelope week saam daarna gekyk dat ons Christus-gesentreerde gesinne moet wees. Vanoggend gaan ons na hierdie

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 9 2: 1,6 Votum seëngroe tloflied Sb 1 1: 1, 2,7. Woorddiens Gebed

Nadere informatie

9 Desember OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira. Gebed; Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur.

9 Desember OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira. Gebed; Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur. 9 Desember 2018 OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur. Vir eers het hierdie Verbondsgesin die duidelike boodskap van

Nadere informatie

7 April Verootmoedigingsdiens Wet fokus op 7 de gebod; H Kat Sondag 41 en Lees Efesiërs 5: 21-33; Sing Sb 9 2: 6; Gebed. OGGENDDIENS: ds Piet

7 April Verootmoedigingsdiens Wet fokus op 7 de gebod; H Kat Sondag 41 en Lees Efesiërs 5: 21-33; Sing Sb 9 2: 6; Gebed. OGGENDDIENS: ds Piet 7 April 2013 OGGENDDIENS: ds Piet Skriflesing: Psalm 1 Teks: Psalm 1: 1-3 Tema: Jou lewe met Christus bring geestelike groei. Alles in ons lewe is daarop gemik om een of ander doelwit te bereik. Ek studeer

Nadere informatie

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. 1 Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. Vooraf losprysing Sb 12-6: 1, 2, 3, 4 en 5 Lied 525: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied: Lied 163: 1 Votum Seën;

Nadere informatie

20 Januarie AANDDIENS: ds Karel. OGGENDDIENS: ds Karel

20 Januarie AANDDIENS: ds Karel. OGGENDDIENS: ds Karel 20 Januarie 2013 OGGENDDIENS: ds Karel Skriflesing: Lukas 15 Fokus: Lukas 15:11-32 Tema: God se Vaderliefde verander ons om passievolle gelowiges te wees. Ds. Piet het verlede Sondag gepraat van die wonderdaad

Nadere informatie

13 November OGGENDDIENS: Ds. Piet

13 November OGGENDDIENS: Ds. Piet 13 November 2016 OGGENDDIENS: Ds. Piet Die Here voed vandag ons geestelike lewe met brood en wyn as tekens van die liggaam en bloed van ons Here Jesus waarmee Hy ons in gemeenskap met God gestel het. Almal

Nadere informatie

15 Junie OGGENDDIENS: Ds. Piet. Verootmoedigingsdiens Wet uit Eksodus 20; Gebed van belydenis; Vryspraak; Sing Sb 8-1: 2

15 Junie OGGENDDIENS: Ds. Piet. Verootmoedigingsdiens Wet uit Eksodus 20; Gebed van belydenis; Vryspraak; Sing Sb 8-1: 2 15 Junie 2014 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Johannes 14: 15-25 Teks: Johannes 14: 15-17 en 25 Tema: Die Heilige Gees help my na die Waarheid. Ons het verlede Sondag met Pinkster die koms van die Heilige

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

10 September Tema: Die Bybel is God se Woord. Luister alleen na Hom want Hy gee jou die volle en ware lewe.

10 September Tema: Die Bybel is God se Woord. Luister alleen na Hom want Hy gee jou die volle en ware lewe. 10 September 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Preekreeks: 500 jarige herdenking van die Hervorming/Reformasie op 31 Okt Ons gaan in aanloop tot die 500 jarige herdenking van die Reformasie fokus op die sogenaamde

Nadere informatie

26 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Lofprysing en aanbidding Lied 207: 4, 5 en Lied 284: 1, 2, 3

26 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Lofprysing en aanbidding Lied 207: 4, 5 en Lied 284: 1, 2, 3 26 Maart 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Johannes 4:1-26 Teks: Johannes 4:4 Tema: Leef ware aanbidding daar waar jy is, want God het jou geplaas waar jy moet wees! Klein botteltjies, groot gif.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

26 Oktober OGGENDDIENS: Ds Piet

26 Oktober OGGENDDIENS: Ds Piet 26 Oktober 2014 OGGENDDIENS: Ds Piet Skriflesing: Efesiërs 5: 1-17 Teks: Efesiërs 5: 15-17 Tema: Koop jou tyd terug van die wêreld en benut dit sinvol om God te dien. Hierdie tyd van die jaar voel dit

Nadere informatie

17 September gemanipuleer om baie geld te gee want jy kon ook betaal om jou sondes te laat vergewe.

17 September gemanipuleer om baie geld te gee want jy kon ook betaal om jou sondes te laat vergewe. 17 September 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Preekreeks: 500 jarige herdenking van die Hervorming/Reformasie op 31 Okt. Ons fokus in aanloop tot die 500-jarige herdenking van die Reformasie op die sogenaamde

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

3 September 2017 OGGENDDIENS: Skriflesing: Teks: Lofprysing met die oog op die erediens Tema: Ontmoetingsdiens Verootmoedigingsdiens Woorddiens

3 September 2017 OGGENDDIENS: Skriflesing: Teks: Lofprysing met die oog op die erediens Tema: Ontmoetingsdiens Verootmoedigingsdiens Woorddiens 3 September 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: 2 Korintiërs 1: 1-11 Teks: 2 Korintiers 1: 4 Tema: Troos, bemoedig en gee mekaar hoop in Christus. Ons kan soms so negatief wees en mekaar meer in die

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

23 Junie OGGENDDIENS: ds Karel. Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20; Vrspraak: 1 Johannes 5:9-13; Antwoord op die wet Sb.

23 Junie OGGENDDIENS: ds Karel. Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20; Vrspraak: 1 Johannes 5:9-13; Antwoord op die wet Sb. 23 Junie 2013 OGGENDDIENS: ds Karel Vanoggend het ons die wonderlike voorreg om die doop aan Etienne Lionel Steenkamp, die seun van Anneke Steenkamp, te bedien! Skriflesing: Lukas 11:29-36 Teks: Lukas

Nadere informatie

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4 1 Die doop word vanoggend bedien aan Ilani Grobler, baba van Dawie en Marike Grobler. Ons heet graag al hulle familie en vriende welkom. Baie geluk ook aan die oupas en oumas en ook die grootoupa s en

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God.

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. 1 Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. Vooraf sang Lied 334: 1,2,3,4 Lied 530: 1,2,3. Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 3 4: 1,5 Votum Seën Lofsang Ps. 18 1: 1,20 Woorddiens Gebed

Nadere informatie

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid!

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! 1 Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! Lofsang ter voorbereiding van die erediens Sb 1-3: 1, 2, 3 (Mel: Ps. 128) Lied 167: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied

Nadere informatie

Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken.

Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken. 1 Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken. Vooraf sang: Sb 12-3: 1,2 Lied 486: 1,4. Ontmoetingsdiens Intreelied Ps 97-2: 5 Votum: Ps. 18:3 Seën Loflied Psalm 31-2: 1,2,3,9.

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet

27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet 27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet Tema: Bid dat God ons geestelike leiers deur Christus beskerm teen die aanvalle van Satan. Die Here Jesus is vir die heel laaste keer voor sy kruisiging besig om die

Nadere informatie

6 September Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging

6 September Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging 6 September 2015 OGGENDDIENS: Ds. Piet Die doop word vanmore bedien aan Tiarie Joubert, eersteling van Meyer en Estia Joubert. Ons saam met julle baie dankbaar vir die Here se verbondsteken aan haar. Baie

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Sondag, 10 Junie 2012

Sondag, 10 Junie 2012 Sondag, 10 Junie 2012 OGGENDDIENS: ds Piet Venter Skrifgedeelte: Psalm 62 Teks: Psalm 62: 2,3 Tema: Vind ware rus in God en nie in geld of gunstige omstandighede nie. Wanneer n gelowige om een of ander

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

25 Maart OGGENDDIENS: Ds Piet. Antwoorddiens Gebed; Liefdegawes; Gebed vir Bediening na Buite; Sing Sb. 14 2: 1; Seën; Amen Sb 13-3.

25 Maart OGGENDDIENS: Ds Piet. Antwoorddiens Gebed; Liefdegawes; Gebed vir Bediening na Buite; Sing Sb. 14 2: 1; Seën; Amen Sb 13-3. 25 Maart 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Wanneer n gelowige deur beproewinge gaan en werklik diep gekwel word deur alles wat met hom of haar gebeur, dan verloor jy geloofsperspektief. Dit is asof jou lewe n

Nadere informatie

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Jesus het aan Petrus gesê: en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk, net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel Les 6 vir 11 Augustus 2018 Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel deur na verskillende plekke

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Tema: God het ons lief en daarom gaan dit altyd goed met ons.

Tema: God het ons lief en daarom gaan dit altyd goed met ons. 1 Tema: God het ons lief en daarom gaan dit altyd goed met ons. Lofsang met die oog op die erediens Sb 1-2: 1, 2, 3 Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 1-3: 1 (Mel Ps. 128-1) Votum Seën Lofsang Sb 4-6: 1 Geloofsbelydenis:

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

10 Junie OGGENDDIENS: Ds Piet. Lofsang met die oog op die erediens Lied 213: 1, 2

10 Junie OGGENDDIENS: Ds Piet. Lofsang met die oog op die erediens Lied 213: 1, 2 10 Junie 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Ons is baie dankbaar en bevoorreg om vandag die Sakrament van die Nagmaal te kan vier. Lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om die Sakrament te gebruik,

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Tema: Die doop teken ʼn prentjie en verseker jou van wat God vir jou doen en nie van wat jy vir God doen nie.

Tema: Die doop teken ʼn prentjie en verseker jou van wat God vir jou doen en nie van wat jy vir God doen nie. 1 Die Doop word vanoggend bedien aan Bernard, babaseuntjie van Nardus en Christa van Zyl. Baie geluk aan julle en baie welkom aan familie en vriende wat vandag saam met ons getuies van God se werke is.

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

6 Augustus OGGENDDIENS: Ds. Piet. Loflied Ps 89-1: 1, 2, 6; Geloofsbelydenis insake die doop: HK Sondag 26 vr 69 en 70

6 Augustus OGGENDDIENS: Ds. Piet. Loflied Ps 89-1: 1, 2, 6; Geloofsbelydenis insake die doop: HK Sondag 26 vr 69 en 70 6 Augustus 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Die doop word vanmore bedien aan Bjorn, die baba van Tiaan en Marietjie Knoetze. Baie geluk aan julle en ook aan oupa en ouma Hannes en Carina Coetzee. Ons is saam

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Preek oor: Die spreek in tale

Preek oor: Die spreek in tale 1 Preek oor: Die spreek in tale (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Junie 2016) Voor die erediens Sing: Skrifberyming 9-4:1,2,3 Sing: Lied 530:1,2,3 Afkondigings Stilte Tydens die

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

28 Oktober OGGENDDIENS: ds Piet. Woorddiens Skriflesing; Sing Sb 7 1: 3; Woordbediening.

28 Oktober OGGENDDIENS: ds Piet. Woorddiens Skriflesing; Sing Sb 7 1: 3; Woordbediening. 28 Oktober 2012 OGGENDDIENS: ds Piet Skriflesing en teks: Sagaria 6: 1-8 Preektema: Hou moed, God is getrou ook in sy belofte van oordeel. Ons kom vandag by die laaste visioen wat Sagaria gesien het. Hierdie

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

16 Augustus Vooraf sang Ps 110-3: 1, 2, 3 en Lied 255: 1, 2

16 Augustus Vooraf sang Ps 110-3: 1, 2, 3 en Lied 255: 1, 2 16 Augustus 2015 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: 1 Petrus 1: 10-16 Teks: 1 Petrus 1: 13-16 Tema: Neem jou voor om elke dag uit jou reistas te lewe omdat jy soos God wil wees! Ons het verlede Sondag

Nadere informatie

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee,

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 1 Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 32 2: 4 Votum Seën Lofsang Ps. 107 1: 1,3,10. Woorddiens Gebed Skriflesing:

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

14 Augustus OGGENDDIENS: Prof Fika Janse van Rensburg

14 Augustus OGGENDDIENS: Prof Fika Janse van Rensburg 14 Augustus 2016 OGGENDDIENS: Prof Fika Janse van Rensburg Die doop word vandag bedien aan Arianna Katharine van Deventer, die dogtertjie van Gerrie en Marilize van Deventer. Baie welkom aan die oupas,

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie