23 September OGGENDDIENS: Ds Piet. Gebed

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "23 September OGGENDDIENS: Ds Piet. Gebed"

Transcriptie

1 23 September 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Tema: Doen jou daaglikse werk met vreugde vir die Here. Ons het twee Sondae gelede geleer dat jy nie lewensvervulling vind deur dit in jou werk te soek nie. Ware lewensvervulling lê eerstens daarin dat ek as beeld van God leef en in Hom my vreugde vind. Die wonderlike genade van God kom egter ook na vore in die wyse waarop Hy, nadat Hy ons as beeld geskep het, aan ons n heerlike taak gee om die aarde te bewoon en te bewerk (Gen 1: 28). Natuurlik kan en moet my werk ook vir my vreugde gee, maar dan vanuit my beeldwees van God waarmee ek ook met my werk die Here se heerlikheid wil laat weerkaats. Of om die woorde van Efesiërs 6 te gebruik: Doen jou werk vir die Here! Wanneer ek my daaglikse werk vir die Here doen, gee Hy vir my groot vreugde daarin. Lofsang met die oog op die erediens Lied 188: 1, 2 en Lied 466: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 95-1: 1; Votum; Seën; Loflied Ps 90-2: 1, 4, 6; Geloofsbelydenis: 12 Artikels van die Christelike geloof Verootmoedigingsdiens Wet: Eksodus 20; Sing Sb 9-1: 10, 11; Gebed Woorddiens Skriflesing: Genesis 1: en Gen 2: 8-15; Prediker 11: 1-10 Teks: Genesis 1: 28 en Prediker 11: 1 Sing: Ps 127-2: 1, 2 (tweede melodie); Woordverkondiging Antwoorddiens Gebed; Liefdegawes; Sing Ps 128-: 1, 4; Wegstuurseën; Amenlied: Sb AANDDIENS: Ds. Piet Tema: Kyk met liefde na die verlore wêreld en deel met hulle die Skat van die evangelie! Wanneer ons besef wat ons in God ontvang het om sy beelddraers te wees en ware lewensvervulling te kan geniet dan verander dit ons uitkyk op die wêreld! Wie die skat van die evangelie, Jesus Christus, ken en alles in ons vermoë doen om Hom te waardeer en te dien, kan ons nie anders as om diep bedroef te wees oor sovele mense wat nog nie hieraan kan deel nie! Ons moet die skat uitdeel! Ons moet leer om met ons Here Jesus se hart na die verlore mense te kyk en te besef dat Hy ons stuur om sy liefde aan hulle te bedien. Ek en jy is die antwoord op die 1

2 gebed na die arbeiders om die oes in te samel en dit met Jesus se liefde in ons hart. Lofsang met die oog op die erediens Sb 2 4: 1, 2; Sb 4 6: 1 Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 10 1: 1, 2 (alternatiewe mel); Votum; Seën; Loflied Sb 18 1: 1, 2; Gebed Woorddiens Skriflesing: Matteus 9: 27 10: 15 Teks: Matteus 9: Sing Sb 9 4: 1, 4; Woordverkondiging Antwoorddiens Liefdegawes; Gebed vir BnB; Sing Ps 72 1: 6, 7, 10 (mel Ps. 65); Wegstuurseën; Sb MEELEWING Oom Grobbie Grobler (Groep ) sukkel steeds met sy gesondheid en die dokters sukkel om presies vas te stel wat hom makeer. Susan Oosthuizen (Groep ) is in MediKliniek opgeneem vir behandeling. Hulle vermoed sy het longontsteking. Jaco en Engela van Rooyen (Groep ) is tuis na hulle hospitalisasie en dit gaan goed met hulle. Rachel Vorster (Groep ) se dogter is in n gewapende roof aangerand. Ons bid dat die Here beterskap/bemoediging en troos sal gee. ONS VERWELKOM VIR Ds Koos en Wendy Mouton wat met attestaat vanaf GK Mooirivier by ons aansluit. Hulle woon in Walter Sisulustraat 361, Miederpark (Groep 18). Ons bede is dat hulle hier n geestelike tuiste sal vind en saam met ons die Here dien. ONS GROET Johan, Nicolene, Carmen en Wynand Lubbe wat gemeenskap met die GKSA opsê. Alwyn en Henna Beetge wat ook gemeenskap opsê. Deon en Tilla Havenga wat met attestaat na Krugersdorp vertrek het. Carien Dreyer het met attestaat na Centurion vertrek het. VOORBIDDING VIR LIDMATE WAT SUKKEL MET SIEKTE OF SWAK GESONDHEID Janet vd Walt, Isak vd Walt, Tjaart Snyman, Bert Floor, Jacoba v Rooy, Magdaleen Venter, Andy en Blossom Pretorius en Koos en Marlene Jooste. ONDERSTEUNING VIR SIEKES Vir ondersteuning of besoeke deur die hospitaalbesoeke-diensgroep, skakel hierdie week vir: siekes@oosdoppers.co.za of EmVolschenk ( ) en Elma Leijenaar ( ) PROGRAM VAN DIE WEEK Vandag 09:00 Gebedsgroep 09:30 Oggenddiens Geen Kleuterbediening Geen Katkisasie Tee en Koffie in die Skuur Geen Kooroefening 18:00 Aanddiens Maandag Openbare vakansiedag: Erfenisdag Dinsdag 06:00 Manne-Ondersteuningsgroep 18:00 Katkisasie gr 11 - ds Piet Woensdag 09:30 Bybelstudie 17:30 Katkisasie Gr 8 - Jaco Lemmer 17:30 Katkisasie Gr 10 - Herman Stavast 18:30 Gebed en Ondersteuning 2

3 19:00 Bybelstudie: Klipdrif Diensgroep verslae in Donderdag Kerkkantoor gesluit Vrydag Skole sluit 14:00 Kinderfees voorbereiding Saterdag 8:30 Kinderfees voorbereiding AFKONDIGINGS Liefdegawe vanoggend vir Barmhartigheid (Zapper betaal-metode beskikbaar) Gawe by die deure vanoggend vir die GKSA: Sustentasie. Gawes volgende Sondag vir die Diakonie. Vrywillige bydrae vir voertuigsekuriteit in die bussies by die deure. Diensbeurte: Groep 22 en 23. VERJAARSDAE Baie geluk aan almal wat DV hierdie week verjaar! Sondag, 23 September Sr Marianne Kruger Br Hanno v Schaik Maandag, 24 September Sr Gretha Joubert Br Willie Pieters Sr Carolina Sharpley Dinsdag, 25 September Sr Denise Sutherland Woensdag, 26 September Sr Elma Leijenaar (75) Donderdag, 27 September Sr Kitty Kruger (79) Sr Susan Opperman Vrydag, 28 September Sr Willemien du Plessis Sr Delene vd Walt (83) Saterdag, 29 September Sr Nadia de Klerk Jsr Caitlyn vd Walt Jbr Riaan v Zyl CANSA PROJEK Liewe Gemeente Ons loots weer van vandag af ons CANSA-projek vir 2018 tot einde Oktober. Elke gesin sal in die tyd n koevert kry waarin julle bydraes kan lewer. Vra gerus ook vir jou kollegas by die werk, familie en vriende. Kom ons poog om met hierdie projek die hele gesin te betrek. Dit is nou al n instelling by ons Oosdoppers om jaarliks n mooi bedrag in te samel vir CANSA en ons vertrou dat ons dit weer hierdie jaar sal doen. So dien ons ook ons gemeenskap. Wanneer julle bydraes gereed is, plaas asb die koevertjie in die kollektesakkie of in die kluis. Vir enige verder navrae praat gerus met Anelle Venter wat aan stuur staan van hierdie projek ( ). DANKBAARHEIDSFEES: 26 OKTOBER Liewe gemeente, kom vier weer saam met ons fees om ons dankbaarheid te bewys op Vrydag 26 Oktober Dis in die vorm van 'n skaapbraai! Almal word hartlik na die fees uit genooi! (Jul kan natuurlik geld, bykosse en 'n skapie skenk of dalk het jy 'n spitbraai vir ons om te leen.) Dit is noodsaaklik om die korrekte getalle te kry dus, skryf jou naam op om te verseker jy kry ook 'n lekker sappige stukkie gebraaide skaapvleis! Daar sal 'n vorm wees in die portaal! Kontak diaken: Riaan van der Walt ( ) ALMANAK 2019 Lidmate kan weer die Almanak vir 2019 bestel teen R84 elk. Skryf asb u naam op die lys in die voorportaal. Bestellings sluit 29 Oktober! 3

4 TYDSKRIFTE September se kerklike tydskrifte is in die kerkkantoor beskikbaar vir lidmate wat daarop ingeteken is. KERSSANGDIENS 2018 Die Kerssangaand op 25 November maak aanspraak op almal se gawes wat kan sing. Oefening: Sondae om 16:00 in ons kerk(nie vandag, maar wel weer Sondag, 30 September). Versprei asb die goeie nuus en ek sien julle vanmiddag. KENNISGEWINGBORD Eenslaapkamer woonstel te huur GK Die Bult: Kuierkombuis tydens Aardklop Frankfort Riviertoer 2018 vir hoërskoolkinders - 2 Des tot 6 Des Boeke te koop vir Cachet: Bouprojek BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG Dr JA Erasmus (Jannie) van Odendaalsrus na Lichtenburg. Ds MJ Lourens (Thys) van Vaalpark na Nelspruit as medeleraar. BEROEPE BEDANK Ds W Jobse (Wilhan) van Jeffreysbaai na Kemptonpark. Ds TMJ Moletsane (Jeremia) van Sanveld na Zamdela, Boipatong, Sharpeville en Sebokeng. Ds EJ van Jaarsveld (Janré) van Tsumeb na Durban-Noord. ANDER KERKLIKE NUUS Br Herman Stavast het die afgelope week sy Kandidaatsertifikaat van die Kuratore van die TSP ontvang en kan DV November aanmeld by Streeksinode Bosveld om ge-eksamineer en beroepbaar gestel te word. Baie geluk! Br Gerhard Janse van Rensburg is volgens Kerkorde art 9 deur Klassis Oos- Vrystaat beroepbaar gestel. Dr Wilhelm Leuschner van Geref Kerk Wapadrant het kragtens Kerkorde artikel 12 oorgegaan na ander staat van lewe om n onafhanklike kerk te begin. Die Gereformeerde Kerk Orania het gemeenskap met die GKSA opgesê. Hierdie gemeente moet nie verwar word met die Geref Kerk Oranjerivier (op Orania) wat steeds deel van die GKSA is nie. ALGEMENE INLIGTING WOW-HERWINNINGSPROJEK (WEN ONS WêRELD) Gebruik gerus ons herwinnings-hok. LIEFDEGAWES VIR BARMHARTIGHEID (DIAKONIE) ZAPPER Slegs bydraes vir Barmhartigheid (Diakonie) kan daarmee gemaak word - geen ander betalings aan die Diakonie of kerkraad nie SOSIALE MEDIA VIR ONS GEMEENTE Webblad: Facebook: Beeldmateriaal van preke kan hier gesien word: KONTAKBESONDERHEDE: PREDIKANT, HULPDIENS & KANTOOR Ds. Piet: / Hulpdiens: Ds. Pieter vd Walt Prof. Herrie v Rooy Kerkkantoor: Adele Kosterspaar: Johan Elsa

5 SUSTERS IN DIE GELOO F "Skuil Onder God se Vleuels" TEESKINKGELEENTHEID Baie dankie aan die groepsusters en hulle groepe se susters, broers en kinders wat met die skink en opwas help! Ons moedig susters en broers, selfs gesinne aan om met die skink en opwas te kom help so leer ons mekaar en ons nuwe groepe beter ken! Tee word vandag deur die volgende groeplede en hul groepsusters bedien: Riana Heystek en groep 7, Chanelle v As en groep 16, Susan Lourens en groep 29, asook Annarie Oelofse en groep 36. Volgende week skink Marlise Styger en groep 8, Ina Jordaan en groep 17, Marike Grobler en groep 30, asook Marie du Plessis en groep 37 se susters, tee. Baie dankie julle! BLIKKIES-WARMHARTE Die doel van die blikkies (wat jy in die voorportaal van die kerk kan kry) is dat almal hulle lastige kleingeld in n blikkie sal gooi en die vol blikkie dan in die voorportaal van die kerk sal neersit. Die geld word dan gebruik om blomme of iets toepaslik aan te koop vir iemand wat deur beproewing gaan. Baie dankie vir julle getroue bydra! POEDINGTAFEL: HUIS ANNA VILJOEN, 29 SEPTEMBER Ons herinner graag die dames wat help met poedings om dit vroegtydig by Corrie af te laai. Dankie vir almal wat bereid was om te help poedings maak en die dag by die verkoping te help!. DATUM DERDE KWARTAAL DAG TYD WIE WAT Sept-Okt - - Almal Cansaprojek 5

6 OEFENING Hebreërs 12:1... en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop Geestelike lesse help jou om in jou verhouding met God te groei. Gebed en bestudering van die Bybel gee jou krag, maar jy moet aanhou daarmee as jy wil geestelik sterk bly. Dit is net soos hardloop. Hoe meer jy hardloop, hoe beter kan jy uithou, maar as jy ophou oefen, verloor jy gou jou uithouvermoë. So werk dit ook met jou skoolwerk, as jy ophou leer, word jou punte al swakker. God het jou lief ongeag wat gebeur, maar as jy so naby moontlik aan Hom wil bly, moet jy nie ophou bid en meer van Hom leer nie. God sien uit daarna dat jy meer tyd saam met Hom deurbring, so hou aan oefen in gebed en Bybellees. Hardloop die geestelike wedloop voluit, totdat jy die wenpaal bereik! BAIE DANKIE AAN ONS BORG VAN DIE WEEK! 6

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

29 April Sing Lied 588: 1-3; Woordverkondiging. OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster

29 April Sing Lied 588: 1-3; Woordverkondiging. OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster 29 April 2018 OGGENDDIENS: Prof. Nico Vorster Tema: Ons roeping te midde van n ekologiese krisis. Ontmoetingsdiens Votum; Seën; Lofsang: Ps 150-1: 1-2; Geloofsbelydenis: Apostoliese Geloofsbelydenis Verootmoedigingsdiens

Nadere informatie

13 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet

13 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet 13 Januarie 2019 OGGENDDIENS: Ds. Piet Tema: Wees gereed vir Jesus se koms deur jou geloofsekerheid in Hom alleen te vind. Daar word baie gepraat oor alles wat die nuwe jaar 2019 vir ons inhou. Op persoonlike

Nadere informatie

12 Junie deur die geloof optree en ander na Hom wys.

12 Junie deur die geloof optree en ander na Hom wys. 12 Junie 2016 OGGENDDIENS: Ds. Piet Ons is bevoorreg om vandag weer Nagmaal te vier en lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om saam met ons die Nagmaal te vier, word daartoe uitgenooi. Fokusweek

Nadere informatie

19 November OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk!

19 November OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk! 19 November 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter van der Walt Skriflesing: Openbaring 4 Teks: Openbaring 4:1, 2 Tema: Om in die hemel in te kyk! Om in die hemel, die plek waar God woon, in te kyk is seker die

Nadere informatie

24 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Skriflesing: 2 Timoteus 2: Teks: 2 Timoteus 2: 16 God se vaste fondament

24 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Skriflesing: 2 Timoteus 2: Teks: 2 Timoteus 2: 16 God se vaste fondament 24 Desember 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt Skriflesing: 2 Timoteus 2: 14-26 Teks: 2 Timoteus 2: 16 Tema: God se vaste fondament More is dit kersfees en herdenk ons die geboorte van ons Here Jesus

Nadere informatie

27 Maart Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet

27 Maart Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet 27 Maart 2016 Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! OGGENDDIENS: Ds. Piet Die doop word vanoggend bedien aan Renée, dogtertjie van Peter en Janneke Hattingh; Inge, dogtertjie van Dirk

Nadere informatie

17 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging

17 Desember OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt. Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging 17 Desember 2017 OGGENDDIENS: Ds. Pieter vd Walt Skriflesing: Hebreërs 10: 10-14 en 19-25 Teks: Hebreërs 10: 12, 14, 19, 20, 22-24 Tema: Ons is bevoorregte mense! Besef ons elke dag hoe bevoorreg ons is

Nadere informatie

18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI

18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI 18 Oktober 2015 KERKGROEI BEDIENING FOKUSWEEK 4: TOERUS/OPLEI OGGENDDIENS: Ds. Karel Vanoggend word die doop aan Lené van Niekerk, die dogtertjie van Wikus en Esta van Niekerk bedien. Skriflesing: 1 Timoteus

Nadere informatie

12 Maart Lofprysing met die oog op die erediens: Lied 422: 1, 2, 3 en Lied 428: 1, 3

12 Maart Lofprysing met die oog op die erediens: Lied 422: 1, 2, 3 en Lied 428: 1, 3 12 Maart 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons vier vanoggend weer die Nagmaal van ons Here - wat `n wonderlike fees! Elkeen wat aansoek gedoen het om saam met ons fees te vier, is baie welkom. Mag dit vir ons

Nadere informatie

20 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet. generasies wat die kerk en die samelewing opbou.

20 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Piet. generasies wat die kerk en die samelewing opbou. 20 Januarie 2019 OGGENDDIENS: Ds. Piet Met die oog op die vestiging en opbou van n sterk skoolgaande jeugbediening, gaan ons in die eerste kwartaal in die prediking op die kinders en hoërskooljeug van

Nadere informatie

15 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel. sodat ons dankbaarheid kan duidelik word.

15 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel. sodat ons dankbaarheid kan duidelik word. 15 Januarie 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: 2 Konings 23:4-27 en 2 Kronieke 34:1-7 Teksvers: 2 Konings 23:25 Tema: Kyk terug, op en vorentoe - saam met God 2017 vorentoe! As mens in die geskiedenis

Nadere informatie

19 Maart OGGENDDIENS: Ds. Piet

19 Maart OGGENDDIENS: Ds. Piet 19 Maart 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Johannes 15: 1-8 Teks: Johannes 15: 5-6 Tema: Jou persoonlike verhouding met Christus is die sleutel tot n vrugtevolle gemeentelike lewe. Ek wonder wat

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

9 Desember OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira. Gebed; Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur.

9 Desember OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira. Gebed; Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur. 9 Desember 2018 OGGENDDIENS: Prof Naas Ferreira Tema: God se ordelike plan gaan, ten spyte van al die menslike onordelikheid, steeds deur. Vir eers het hierdie Verbondsgesin die duidelike boodskap van

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet

27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet 27 Mei 2018 WAPENDRAERSONDAG: Ds Piet Tema: Bid dat God ons geestelike leiers deur Christus beskerm teen die aanvalle van Satan. Die Here Jesus is vir die heel laaste keer voor sy kruisiging besig om die

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

17 September gemanipuleer om baie geld te gee want jy kon ook betaal om jou sondes te laat vergewe.

17 September gemanipuleer om baie geld te gee want jy kon ook betaal om jou sondes te laat vergewe. 17 September 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Preekreeks: 500 jarige herdenking van die Hervorming/Reformasie op 31 Okt. Ons fokus in aanloop tot die 500-jarige herdenking van die Reformasie op die sogenaamde

Nadere informatie

10 Junie OGGENDDIENS: Ds Piet. Lofsang met die oog op die erediens Lied 213: 1, 2

10 Junie OGGENDDIENS: Ds Piet. Lofsang met die oog op die erediens Lied 213: 1, 2 10 Junie 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Ons is baie dankbaar en bevoorreg om vandag die Sakrament van die Nagmaal te kan vier. Lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om die Sakrament te gebruik,

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

11 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet

11 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet 11 Junie 2017 OGGENDDIENS: Ds.Piet Ons sluit vandag ons Fokustyd af en vertrou dat ons almal weer opnuut ons kerkwees kon meet aan die riglyne van God se Woord (die skietlood/waterpas van Amos 7:7) om

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

1 Februarie OGGENDDIENS: Ds Piet

1 Februarie OGGENDDIENS: Ds Piet 1 Februarie 2015 OGGENDDIENS: Ds Piet Skriflesing: Psalm 23 (uit die nuwe Direkte Vertaling) Teks: Psalm 23: 4 Tema: Ons Herder berei ons voor vir en is by ons in die donker tye van ons lewe. Ons het alreeds

Nadere informatie

30 Oktober OGGENDDIENS: Ds. Karel

30 Oktober OGGENDDIENS: Ds. Karel 30 Oktober 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Eksodus 3:11-17 en Eksodus 4:1-17 Teks: Eksodus 3:14 Tema: As EK IS voor jou kom staan wanneer jy nie is nie. Wanneer ons kyk na geleenthede waar God

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

18 September OGGENDDIENS: Ds. Karel

18 September OGGENDDIENS: Ds. Karel 18 September 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons vier vandag met groot blydskap Nagmaal. Lidmate van ander gemeentes wat aansoek gedoen het om saam met ons Nagmaal te gebruik word daartoe uitgenooi. Elkeen

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God.

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. 1 Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. Vooraf sang Lied 334: 1,2,3,4 Lied 530: 1,2,3. Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 3 4: 1,5 Votum Seën Lofsang Ps. 18 1: 1,20 Woorddiens Gebed

Nadere informatie

2 April OGGENDDIENS: Ds. Piet

2 April OGGENDDIENS: Ds. Piet 2 April 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Psalm 45 Teks: Psalm 45: 7-8 (lees uit 1933-53 vertaling) Tema: Sing opgewonde en met groot dankbaarheid saam n heildronk op Christus en sy huwelik met ons,

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

4 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet

4 Junie OGGENDDIENS: Ds.Piet 4 Junie 2017 OGGENDDIENS: Ds.Piet Die doop word vanoggend bedien aan Johan, baba van Jan en Mia van Jaarsveld. Ons is saam met julle baie dankbaar vir die Here se genade aan ons kinders. Baie welkom aan

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4 1 Die doop word vanoggend bedien aan Ilani Grobler, baba van Dawie en Marike Grobler. Ons heet graag al hulle familie en vriende welkom. Baie geluk ook aan die oupas en oumas en ook die grootoupa s en

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. 1 Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. Vooraf losprysing Sb 12-6: 1, 2, 3, 4 en 5 Lied 525: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied: Lied 163: 1 Votum Seën;

Nadere informatie

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid!

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! 1 Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid! Lofsang ter voorbereiding van die erediens Sb 1-3: 1, 2, 3 (Mel: Ps. 128) Lied 167: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied

Nadere informatie

29 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel

29 Januarie OGGENDDIENS: Ds. Karel 29 Januarie 2017 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Numeri 21:4-9 Teks: Numeri 21:9 Tema: Kyk op en omhels die redding en vergifnis wat daar in Jesus Christus is! Ons het voorverlede week daaroor gedink

Nadere informatie

6 November OGGENDDIENS: Ds. Karel

6 November OGGENDDIENS: Ds. Karel 6 November 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Skriflesing: Eksodus 32:30-35, 33:12-20, 34:1-9 en 34:28-35 Teks: Eksodus 34:5-7 (OAV) Tema: Smeek om vergifnis vir die kerk wanneer die genadige Here voor jou kom

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

10 September Tema: Die Bybel is God se Woord. Luister alleen na Hom want Hy gee jou die volle en ware lewe.

10 September Tema: Die Bybel is God se Woord. Luister alleen na Hom want Hy gee jou die volle en ware lewe. 10 September 2017 OGGENDDIENS: Ds. Piet Preekreeks: 500 jarige herdenking van die Hervorming/Reformasie op 31 Okt Ons gaan in aanloop tot die 500 jarige herdenking van die Reformasie fokus op die sogenaamde

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 9 2: 1,6 Votum seëngroe tloflied Sb 1 1: 1, 2,7. Woorddiens Gebed

Nadere informatie

26 Oktober OGGENDDIENS: Ds Piet

26 Oktober OGGENDDIENS: Ds Piet 26 Oktober 2014 OGGENDDIENS: Ds Piet Skriflesing: Efesiërs 5: 1-17 Teks: Efesiërs 5: 15-17 Tema: Koop jou tyd terug van die wêreld en benut dit sinvol om God te dien. Hierdie tyd van die jaar voel dit

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

15 Junie OGGENDDIENS: Ds. Piet. Verootmoedigingsdiens Wet uit Eksodus 20; Gebed van belydenis; Vryspraak; Sing Sb 8-1: 2

15 Junie OGGENDDIENS: Ds. Piet. Verootmoedigingsdiens Wet uit Eksodus 20; Gebed van belydenis; Vryspraak; Sing Sb 8-1: 2 15 Junie 2014 OGGENDDIENS: Ds. Piet Skriflesing: Johannes 14: 15-25 Teks: Johannes 14: 15-17 en 25 Tema: Die Heilige Gees help my na die Waarheid. Ons het verlede Sondag met Pinkster die koms van die Heilige

Nadere informatie

3 April Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps 110-3: 1, 2 en Sb 1-6: 1, 2, 3 (Melodie: Lied 203) OGGENDDIENS: Ds.

3 April Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps 110-3: 1, 2 en Sb 1-6: 1, 2, 3 (Melodie: Lied 203) OGGENDDIENS: Ds. 3 April 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Die doop word vanoggend bedien aan Leah, dogtertjie van Frikkie en Joanne Labuschagne. Baie geluk en baie welkom aan vriende en familie. Skriflesing: Filippense 1:1-8

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

25 Maart OGGENDDIENS: Ds Piet. Antwoorddiens Gebed; Liefdegawes; Gebed vir Bediening na Buite; Sing Sb. 14 2: 1; Seën; Amen Sb 13-3.

25 Maart OGGENDDIENS: Ds Piet. Antwoorddiens Gebed; Liefdegawes; Gebed vir Bediening na Buite; Sing Sb. 14 2: 1; Seën; Amen Sb 13-3. 25 Maart 2018 OGGENDDIENS: Ds Piet Wanneer n gelowige deur beproewinge gaan en werklik diep gekwel word deur alles wat met hom of haar gebeur, dan verloor jy geloofsperspektief. Dit is asof jou lewe n

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Tema: Die doop teken ʼn prentjie en verseker jou van wat God vir jou doen en nie van wat jy vir God doen nie.

Tema: Die doop teken ʼn prentjie en verseker jou van wat God vir jou doen en nie van wat jy vir God doen nie. 1 Die Doop word vanoggend bedien aan Bernard, babaseuntjie van Nardus en Christa van Zyl. Baie geluk aan julle en baie welkom aan familie en vriende wat vandag saam met ons getuies van God se werke is.

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4 SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b OPSKRIF: Grenslose liefde Skrifberyming 24 (1-1) : 3 Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Vanoggend het ons gehoor

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie

Sondag, 10 Junie 2012

Sondag, 10 Junie 2012 Sondag, 10 Junie 2012 OGGENDDIENS: ds Piet Venter Skrifgedeelte: Psalm 62 Teks: Psalm 62: 2,3 Tema: Vind ware rus in God en nie in geld of gunstige omstandighede nie. Wanneer n gelowige om een of ander

Nadere informatie

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 1 Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 32 2: 4 Votum Seën Lofsang Ps. 107 1: 1,3,10. Woorddiens Gebed Skriflesing:

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

13 November OGGENDDIENS: Ds. Piet

13 November OGGENDDIENS: Ds. Piet 13 November 2016 OGGENDDIENS: Ds. Piet Die Here voed vandag ons geestelike lewe met brood en wyn as tekens van die liggaam en bloed van ons Here Jesus waarmee Hy ons in gemeenskap met God gestel het. Almal

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Ek begin diens met afkondigings, votum, seëngroet Votum: Ons het ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is,

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Preek oor: Die spreek in tale

Preek oor: Die spreek in tale 1 Preek oor: Die spreek in tale (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Junie 2016) Voor die erediens Sing: Skrifberyming 9-4:1,2,3 Sing: Lied 530:1,2,3 Afkondigings Stilte Tydens die

Nadere informatie

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, al my hulde bring. Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig,

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

20 Januarie AANDDIENS: ds Karel. OGGENDDIENS: ds Karel

20 Januarie AANDDIENS: ds Karel. OGGENDDIENS: ds Karel 20 Januarie 2013 OGGENDDIENS: ds Karel Skriflesing: Lukas 15 Fokus: Lukas 15:11-32 Tema: God se Vaderliefde verander ons om passievolle gelowiges te wees. Ds. Piet het verlede Sondag gepraat van die wonderdaad

Nadere informatie

15 Mei OGGENDDIENS: Ds. Karel

15 Mei OGGENDDIENS: Ds. Karel 15 Mei 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Vanoggend is die eerste preek van ons fokustyd. Ons het die afgelope week saam daarna gekyk dat ons Christus-gesentreerde gesinne moet wees. Vanoggend gaan ons na hierdie

Nadere informatie

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer. SKRIFLESING: Psalm 37 : 1-11 TEKS: Psalm 37:4 TEMA: Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer. Psalm 150 : 1, 2 Psalm 139 : 1, 3 Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 33 : 11

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

13 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Verootmoedigingsdiens Wet: Verootmoedigingsgedeelte van Nagmaalsformulier; Sing Ps. 38-1: 1, 8, 15, 17; Gebed

13 Maart OGGENDDIENS: Ds. Karel. Verootmoedigingsdiens Wet: Verootmoedigingsgedeelte van Nagmaalsformulier; Sing Ps. 38-1: 1, 8, 15, 17; Gebed 13 Maart 2016 OGGENDDIENS: Ds. Karel Ons het vanoggend weer die genadevoorreg om die Nagmaal van ons Here te vier. Almal wat aansoek gedoen het om saam met ons gemeente Nagmaal te vier, is baie welkom!

Nadere informatie

Preek Efesiërs 4:26. Voor die erediens Sing: Lied 190:1,2,3 Sing: Psalm 4-1:3 Afkondigings Stilte

Preek Efesiërs 4:26. Voor die erediens Sing: Lied 190:1,2,3 Sing: Psalm 4-1:3 Afkondigings Stilte 1 Preek Efesiërs 4:26 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 7 Augustus 2016) (Dit was die tweede preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe en gaan oor die vraag: Hoe hanteer

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

23 Junie OGGENDDIENS: ds Karel. Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20; Vrspraak: 1 Johannes 5:9-13; Antwoord op die wet Sb.

23 Junie OGGENDDIENS: ds Karel. Verootmoedigingsdiens Wet Eksodus 20; Vrspraak: 1 Johannes 5:9-13; Antwoord op die wet Sb. 23 Junie 2013 OGGENDDIENS: ds Karel Vanoggend het ons die wonderlike voorreg om die doop aan Etienne Lionel Steenkamp, die seun van Anneke Steenkamp, te bedien! Skriflesing: Lukas 11:29-36 Teks: Lukas

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016)

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016) 1 Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016) Voor die erediens Sing: Skrifberyming 1-1:1,2 Sing: Lied 205:1,2 Sing: Lied 478:1,3 Afkondigings Stilte

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind 1 Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Mei 2016) Voor die erediens Sing: Psalm 71-1:1,9,12

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

6 September Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging

6 September Woorddiens Skriflesing; Woordverkondiging 6 September 2015 OGGENDDIENS: Ds. Piet Die doop word vanmore bedien aan Tiarie Joubert, eersteling van Meyer en Estia Joubert. Ons saam met julle baie dankbaar vir die Here se verbondsteken aan haar. Baie

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

15 November OGGENDDIENS: Ds. Piet

15 November OGGENDDIENS: Ds. Piet 15 November 2015 OGGENDDIENS: Ds. Piet Ons is so bevoorreg om vanmore weer Nagmaal te vier en ons nooi almal, wat aansoek gedoen het, om die sakrament saam met ons te gebruik. Ons neem ook vandag deel

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Preek Die sondeval het siek gesinne veroorsaak

Preek Die sondeval het siek gesinne veroorsaak 1 Preek Die sondeval het siek gesinne veroorsaak (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 22 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Inleiding: n Gesonde gemeente! Dit is wat

Nadere informatie

7 April Verootmoedigingsdiens Wet fokus op 7 de gebod; H Kat Sondag 41 en Lees Efesiërs 5: 21-33; Sing Sb 9 2: 6; Gebed. OGGENDDIENS: ds Piet

7 April Verootmoedigingsdiens Wet fokus op 7 de gebod; H Kat Sondag 41 en Lees Efesiërs 5: 21-33; Sing Sb 9 2: 6; Gebed. OGGENDDIENS: ds Piet 7 April 2013 OGGENDDIENS: ds Piet Skriflesing: Psalm 1 Teks: Psalm 1: 1-3 Tema: Jou lewe met Christus bring geestelike groei. Alles in ons lewe is daarop gemik om een of ander doelwit te bereik. Ek studeer

Nadere informatie