Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf."

Transcriptie

1 Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R as sy kapitaalbydrae in die bankrekening van die besigheid gedeponeer. Kwitansie 01 is uitgereik. 2 Reik tjek 001 aan Quality Verskaffers uit vir R min 10% handelskorting vir goedere aangekoop. 3 Reik n tjek aan die Stadsraad uit vir R120 vir elektrisiteit. 4 Reik n tjek aan Olympic Winkels uit vir toerusting, R1 200 en skryfbehoeftes, R300, min 10% kontantkorting. 15 Reik n kontanttjek uit om lone R280 te betaal en R300 vir die eienaar se persoonlike gebruik. 21 Verkoop goedere aan M Sithole vir kontant teen R1 200 min 10% handelskorting. 22 Reik n tjek uit aan Olivetti Winkels uit vir goedere gekoop R en skryfbehoeftes R Betaal Speedy Delivery R180 vir die aflewering van goedere aangekoop. 24 Reik n tjek vir R200 as n donasie aan KANSA uit. 27 Reik n tjek vir R300 aan Soweto Skool uit om die eienaar se kinders se skoolfooie te betaal. 30 Wissel n tjek om lone kontant te betaal, R280. Kontantverkope, R nadat 10% kontantkorting toegestaan is. Reik n kwitansie vir R60 aan J Molefe uit vir die huur van n garage vir sy privaat motor. Verlang 1. Boektaaf die transaksies in die kontantontvangstejoernaal en die kontantbetalingsjoernaal. 2. Boek die nodige transaksies na die algemene gootboekrekeninge oor. 3. Voltooi die proefbalans vir 30 September 2016 Intellectual property of Like2Understand 44

2 Oplossing Bepaal of geld ontvang of betaal is. Bereken die bedrag vir koste van verkope. Lees deeglik om te bepaal of die wins op verkope of kosprys bereken moet word. Kontantontvangstejoernaal Die bank het geld ontvang. Die bankrekening word gedebiteer en die ander rekeninge gekrediteer om ekwiteit en inkomstes te vermeerder. n Kwitansie of kasregisterstrokie is die brondokumente wat gebruik word om die transaksies in die kontantontvangstejoernaal te boekstaaf. n Elektroniese oordrag (EFT) van geld sal op die bankstaat voorkom en sal gebruik word om te direkte deposito s te boekstaaf. Kontantbetalingsjoernaal Die bank het geld uitbetaal. Die bankrekening word gekrediteer en die ander rekeninge gedebiteer. n Tjekteenblad of bankstaat vir elektroniese oorplasings word gebruik om die tranksaksies in die kontantbetalingsjoernaal aan te teken. Kontantontvangstejoernaal September 2016 KOJ Dok nr. Dag Besonderhede Fol. Ontleding Koste van van Bank Verkope verkope Bedrag Fol. Besonderhede ontvangstes 01 1 J Brown B1 Kapitaal 21 Verkope Verkope J Brown N4 Huurinkomste B5 N1 B4/N2 Debiet Krediet Krediet Oorboeking na algemene grootboek: Jun 30 Debiteer bank Bate verhoog met bedrag ontvang R Krediteer kapitaal Ekwiteit verhoog aan die kredietkant Krediteer huurinkomste Inkomste verhoog aan die kredietkant Krediteer verkope Inkomste verhoog aan die kredietkant Debiteer koste van verkope Uitgawes verhoog aan die debietkant Krediteer voorraad Bates verminder aan die kredietkant NB: n Dubbelinskrywing moet vir die koste van verkopekolom voltooi word, omdat die bedrag nie by n ander kolom ingesluit is nie. Die koste van verkoperekening word gedebiteer en die voorraadrekening gekrediteer. Intellectual property of Like2Understand 45

3 Kontantbetalingsjoernaal September 2016 Dok Dag Naam van begunstige Fol. Bank Voorraad Lone Quality Verskaffers Skryfbehoeftes KBJ Bedrag Fol. Besonderhede Stadsraad N3 Elektrisiteit Olympic Winkels B3 Toerusting Kontant B2 Onttrekkings Olivetti Winkels Speedy Alewering KANSA N5 Donasie Soweto skool B2 Onttrekkings Kontant B5 B4 N6 N7 Krediet Debiet Debiet Debiet Debiet Oorboeking na algemene grootboek: Junie 30 Krediteer bank Bate verminder met bedrag betaal Debiteer voorraad Bate vermeerder aan die debietkant Debiteer lone Uitgawe vermeerder aan die debietkant Debiteer skryfbehoeftes Uitgawe vermeerder aan die debietkant Debiteer elektrisiteit Uitgawe vermeerder aan die debietkant Debiteer toerusting Bate vermeerder aan die debietkant Debiteer onttrekkings Onttrekkings vermeerder aan die 300 debietkant 24 Debiteer donasie Uitgawe vermeerder aan die debietkant Debiteer onttrekkings Onttrekkings vermeerder aan die debietkant 300 Algemene grootboek Balansstaat rekening afdeling Dt Kapitaal B1 Kt Sept 1 Bank KOJ Ontrekkings Sept 15 Bank KBJ Bank KBJ Toerusting Sept 4 Bank KBJ B2 B3 Voorraad B4 Sept 30 Bank KBJ Sep 30 Koste van verkope KOJ Saldo o/b Okt 1 Saldo a/b Bank Sept 30 Totale ontvangste KOJ Sept 30 B5 Totale betalings KBJ Saldo o/b Okt 1 Saldo a/b Intellectual property of Like2Understand 46

4 Nominale rekeninge afdeling Verkope Sept 30 N1 Bank KOJ Koste van verkope Sept 30 Voorraad KOJ Elektrisiteit Sept 3 Bank KBJ 120 Huurinkomste Sept 30 Donasies Sept 24 Bank KBJ 200 Lone Sept 30 Bank KBJ 560 Skryfbehoeftes Sept 30 Bank KBJ 410 N2 N3 N4 Bank KOJ 60 N5 N6 N7 Proefbalans op 30 September 2016 Fol. Debiet Krediet Balansstaat rekeninge afdeling Kapitaal B Onttrekkings B2 600 Toerusting B Voorraad B Bank B Nominale rekening afdeling Verkope N Koste van verkope N Elektrisiteit N3 120 Huurinkomste N4 60 Donasies N5 200 Lone N6 560 Skryfbehoeftes N Notas 1. Die som van die ontleding vn ontvangstekolom in die kontantontvangstejoernaal stem ooreen met die bankkolom ( ) = Die koste van verkopekolom moet nie bygetel word nie, omdat hierdie bedrag nie by die bankkolom ingesluit is nie. 2. Die ontleding van ontvangstekolom het geen totaal nie, omdat al die geld reeds in die bank gedeponeer is. 3. Alle geld ontvang met in die ontleding van ontvangstekolom geboekstaaf word en na die bankkolom aan die einde van die dag oorgeplaas word. Wanneer meer as een bedrag op dieselfde dag ontvang is, word slegs die totaal van daardie transaksies in die bankkolom aangeteken. n Strepie moet onder die ontleding Intellectual property of Like2Understand 47

5 van ontvangsteskolom getrek word wanneer die bedrag in die bankkolom aangeteken is, d.w.s wanneer die geld in die bank gedeponeer is. 4. Die kapitaalbydrae van R word nie in die ontleding van ontvangstekolom aangeteken nie. Die bedrag word direk in die bankkolom aangeteken, omdat die geld direk in die bank gedeponeer is. 5. Die besonderhede in die diverse rekeningkolom word slegs gebruik wanneer die bedrag in die diverse rekeningkolom ingeskryf word. Dui die folio verwysing aan om aan te dui na watter grootboekrekening die bedrag oorgeboek is. 6. Die som van die totaal van die ontledingskolomme in die kontantbetalingsjoernaal stem ooreen met die bankkolom ( ) = Wanneer n tjek vir verskillende bates of uitgawes uitgereik word, word die totale bedrag van die tjek in die bankkolom geboekstaaf en die aparte bedrae word geboekstaaf in hul toepaslike kolomme. 8. Koste van verkope: 21 September 75/100 X = R September 100/90 X = R Aankoopprys: 75/100 X = R September 90/100 X = R September 90/100 X = R Verkoopprys: 90/100 X 300 = R September 90/100 X = R Folionommers Die bedrae in die diverse rekeningekolom word in die algemene gootboek, op die dag wat die transaksie plaasvind, aangeteken. Die folionommer word tussen die bedrag en besonderhedekolom onder diverse rekeninge aangedui. Die bedrae in die totaalkolomme word op die laaste dag van die maand oorgeboek. Die folionommer van die rekening word in die algemene grootboek onder die spesifieke kolom aangeteken. Koste van goedere beskikbaar vir verkoop is die kosprys van die beginvoorraad plus die kosprys van die goedere gedurende die jaar aangekoop. Koste van goedere beskikbaar is die kosprys/aankoopprys van die goedere wat die entiteit beskikbaar het vir verkoop aan kliënte gedurende die finansiële jaar. Koste van verkope is die koste van goedere wat werklik verkoop is gedurende die finansiële jaar. Intellectual property of Like2Understand 48

6 Voorbeeld 16 Jy is aangestel om die rekeningkundige rekords van Black Handelaars vir September 2016 volledig te voltooi. Die volgende proefbalans is vanaf die rekeningkundige rekords van Black Handelaars verkry. Black Handelaars Proefbalans op 31 Augustus 2016 Fol. Debiet Krediet Balansstaat rekeninge afdeling Kapitaal B1? Onttrekkings B Grond en geboue B Toerusting B Voorraad B Bank B Nominale rekeninge afdeling Verkope N Koste van verkope N2? Elektrisiteit N3 920 Huurinkomste N4 600 Telefoon N5 760 Lone N Skryfbehoeftes N7 410?? Addisionele inligting 1. Die entiteit het n wins van 50% op kosprys gemaak tot en met 31 Augustus Die eienaar het besluit om die wins te verander na 40% op verkoopprys vanaf 1 September Kwitansie 02 was uitgereik aan J Molefe vir huur van n gedeelte van die gebou. 3. Tjek 002 was aan die Stadsraad uitgereik om elektrisiteit van die besigheid van R360 en die elektrisiteit van die eienaar se huis, R870 te betaal. 4. Tjek 003 was vir kontant uitgereik om te wissel vir lone van R480 en R500 vir die einaar se eie gebruik. 5. Tjek 004 was uitgereik om afleweringsfooi te betaal van goedere wat aangekoop is, R320 en aflewering na die kliënt se perseel, R180. Intellectual property of Like2Understand 49

7 Kontantontvangstejoernaal September 2016 KOJ Dok. Ontleding van Koste van Dag Besonderhede Fol. Bank Verkope nr. ontvangste verkope Bedrag Fol. Besonderhede 01 1 PJ Brown B1 Kapitaal Verkope? ?? 30 Verkope ?? 02? 600? 600 N4???? B5 N1 B4/N2??? Kontantbetalingsjoernaal September 2016 Naam van Dok. Dag Fol. Bank Voorraad Lone Skryfbehoeftes begunstigde Quality Verskaffers KBJ Bedrag Fol. Besonderhede 002 3??? N3??? Olympic Winkels B3 Toerusting ???? B2? Olivetti Winkels Speedy Delivery???? Kontant ??? 410? B5 B4 N6 N7????? Verlang 1. Boekstaaf die transakses in die kontantontvangstejoernaal en die kontantbetalingsjoernaal. 2. Voltooi die nodige oorboeking in die algemene grootboek 3. Voltooi die proefbalans op 30 September Intellectual property of Like2Understand 50

8 Oplossing Kontantontvangstejoernaal September 2016 KOJ Ontleding Dok Koste van Dag Besonderhede Fol. van Bank Verkope nr. verkope Bedrag ontvangste 01 1 PJ Brown B1 Kapitaal 02 Verkope (60/100 x ) Verkope (60/100 x ) J Molefe B6 N1 B4/N2 Dt K van V Debiet Krediet Kt voorraad Krediet Fol. Besonderhede 600 N4 Huur Kontantbetalingsjoernaal September 2016 Naam van Dok. Dag Fol. Bank Voorraad Lone Skryfbehoeftes begunstigde KBJ Bedrag Fol. Besonderhede Quality Verskaffers Stadsraad N3 Elektrisiteit 870 B2 Onttrekkings Olympic Winkels B4 Toerusting Kontant B2 Onttrekkings Olivetti Winkels Speedy Aflewering N8 Vraggeld op verkope Kontant B6 B5 N6 N7 Krediet Debiet Debiet Debiet Debiet Algemene grootboek Balansstaatrekening afdeling Dt Kapitaal B1 Kt Sept 1 Saldo Bank a/b KOJ Ontrekkings Sept 1 Saldo a/b Bank KBJ Bank KBJ Grond en Geboue Sept 1 Saldo a/b Toerusting Sept 1 Saldo a/b Bank KBJ B2 B3 B4 Voorraad B5 Sept 1 Saldo b/d Sep 30 Koste van Verkope KOJ Sept 30 Bank KBJ Saldo o/b Intellectual property of Like2Understand 51

9 Okt 1 Saldo a/b Bank B6 Sept 1 Saldo a/b Sept 30 Totale betalings KBJ Totale ontvangstes KBJ Saldo o/b Oct 1 Saldo a/b Nominale rekening afdeling Verkope N1 Sept 1 Saldo a/b Bank KOJ Koste van verkope Sept 1 Saldo a/b Voorraad KOJ Elektrisiteit Sept 1 Saldo a/b Bank KBJ N2 N3 Huurinkomste N4 Sept 1 Saldo a/b Bank KOJ Telefoon Sept 1 Saldo a/b 760 N5 Lone Sept 1 Saldo a/b Bank KBJ Skryfbehoeftes Sept 1 Saldo a/b Bank CPJ Vraggeld op verkope Sept 23 Saldo a/b 180 N6 N7 N8 Proefbalans op 30 September 2016 Balansstaatrekening afdeling Fol. Debiet Krediet Kapitaal B Onttrekkings B Grond en geboue B Toerusting B Voorraad B Bank B Intellectual property of Like2Understand 52

10 Nominale rekening afdeling Verkope N Koste van verkope N Elektrisiteit N Huurinkomste N Telefoon N5 760 Lone N Skryfbehoeftes N7 820 Vraggeld op verkope N Berekeninge van die onbekende syfers in die proefbalans: 1. Bereken koste van verkope Kosprys 100% 100/150 x Wins 50% Verkoopprys 150% Bereken die totaal in die debietkolom Bereken die apitaal saldo Berekeninge vir die kontantontvangstejoernaal: 1. Bereken die koste van verkope Verkoopprys 100% Wins 40% Koste van verkope 60% 60/100 x Intellectual property of Like2Understand 53

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie

Nadere informatie

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys

Nadere informatie

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument

Nadere informatie

(6) Laste Niebedryfsbates

(6) Laste Niebedryfsbates Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

Oorboek van huljoernale na grootboeke

Oorboek van huljoernale na grootboeke OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge

Nadere informatie

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018: Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter

Nadere informatie

Opstel van 'n proefbalans

Opstel van 'n proefbalans OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL

Nadere informatie

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER) FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student

Nadere informatie

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE 1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die

Nadere informatie

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking Notas Onderwerp 1 - kundige vergelyking Voorbeeld 21 Goedere teruggestuur Die uitstaande bedrag op Peter se rekening is R500. Goedere deur Peter teruggestuur, R40. handhaaf ʼn wins van 25% op die verkoopprys.

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag

Nadere informatie

Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4

Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4 Hoofstuk 1: Teorie Aktiwiteit 1: 1 Hoekom is Rekeningkunde belangrik? Rekeningkunde is belangrik omdat dit die basis vorm waarvolgens besluite oor die toekoms van die onderneming geneem word. 2 Gee n definisie

Nadere informatie

Module 1 Finansiële Rekeningkunde

Module 1 Finansiële Rekeningkunde Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure-

Nadere informatie

Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte

Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte Aktiwiteit 1: 1 Wie is die Vader van Rekeningkunde? Luca Pacioli 2 Wat beteken die Dubbelinskrywingsbeginsel? Dit beteken dat daar vir elke debiet n gelykstaande

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE

Nadere informatie

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. 74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle

Nadere informatie

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. 67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die

Nadere informatie

Voltooiing van brondokumente *

Voltooiing van brondokumente * OpenStax-CNX module: m25003 1 Voltooiing van brondokumente * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK 28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope

Nadere informatie

DEBITEURE REKONSILIASIES

DEBITEURE REKONSILIASIES 57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek

Nadere informatie

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Liewe Rekeningkunde-leerder Veels geluk met jou keuse om Rekeningkunde as een van jou Graad 10 vakke te neem. Jou vakkeuse sal sonde

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL: AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM

Nadere informatie

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No. MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ

Nadere informatie

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING 47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening

Nadere informatie

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER) FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?

REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Inleiding REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Nadere informatie

Dt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag

Dt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag Aktiwiteit 9.11 LB bl. 324 1. Algemene Grootboek van Lingelihle Sokkerklub Balansstaatrekeninge Dt Opgehoopte Fondse Kt Jan 01 Saldo a/b 199 944 00 Des 31 Inkomste en uitgawes 599 00 200 543 00 Dt Toerusting

Nadere informatie

DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG

DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG Die belangrikheid van aanvangsonderrig mag nie onderskat word nie. Dit is hier waar onderwysers: Leerlinge moet lei om die basiese beginsels

Nadere informatie

44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING 44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING 2 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening is soos

Nadere informatie

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE 46 KASBOEK & BANKREKONSILIASIE Alle bank transaksies (ontvangstes en betalings) word in die kasboek aangeteken. Die ontvangstes word in die Kontantontvangstejoernaal en die betalings in die Kontantbetalingsjoernaal

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:

Nadere informatie

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111

Nadere informatie

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE GRAAD 8 FINALE NOVEMBER EKSAMEN VAK : Ekonomiese en Bestuurswetenskappe JAAR : 2017 TAAK : Distrik Gemeenskaplike Eksamen TYD : 02 Ure (120 minute)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. *IACCNA* 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11 1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK

Nadere informatie

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2007 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordeboek van 21 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/November 2007 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018. MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes

Nadere informatie

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. Page 1 of 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM) Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM) PUNTE: 300 ALGEMENE BEGINSELS: 1 Waar berekeninge gevra word, ken volpunte

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito

Nadere informatie

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 TYD: 3 URE Bladsy 1 van 19 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 VRAAG 1.1 (BANKREKONSILIASIE)

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK REKENINGKUNDE - BTW BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK Page 1 of 5 REKENINGKUNDE - BTW NOVEMBER 2014 Page 2 of 5 REKENINGKUNDE - BTW OOS-KAAP 2015 REKORD EKSAMEN Page 3 of 5 REKENINGKUNDE - BTW Page 4 of 5 REKENINGKUNDE

Nadere informatie

Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113

Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113 VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Maak en pas wette toe. Beskerm sy inwoners teen bedreigings Verskaf goedere en dienste wat die land benodig 4. Wat is die doelwitte van die Regering

Maak en pas wette toe. Beskerm sy inwoners teen bedreigings Verskaf goedere en dienste wat die land benodig 4. Wat is die doelwitte van die Regering NAAM EN VAN AFBAKENING HERSIENING/INTERVENSIE VIR NOV. -EKSAMEN GRAAD 8 EBW REKENINGKUNDE 1. Regering Begrippe 2. Nasionale Begroting Rekeningkundige siklus 3. Lewensstandaard KOJ en KBJ 4. Produksiefaktore

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6 REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG MEMORANDUM

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2017 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 'n 17 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2017 INSTRUKSIES

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl. 9-16 HOOFSTUK 2: Etiek bl. 17-19 HOOFSTUK 3: Interne beheer bl. 20-24 HOOFSTUK 4: Rekonsiliasies bl. 25-71 HOOFSTUK 5: Tasbare/vaste

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2011 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 18 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2011

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt. 2016

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 11 (Insluitende die antwoordblad) TYDSDUUR: 2 UUR PUNTE: 150 1 EKONOMIESE NE BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2012)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2014 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op

Nadere informatie

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: Erkenning Ons bedank graag die volgende webtuistes vir die gebruik van hul hulpmiddels: http://www.math-drills.com/addition.shtml http://www.mathworksheetwizard.com/grade1/grade1arithmetic.html

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat Rekeningkundevraestel Vraag 1.1 Bankversoeningstate en BTW-konsepte Pas kolom A by die mees gepaste beskrywing of antwoord in kolom B. Skryf slegs die letter uit kolom B in die antwoordboek neer. 6 x 2

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE NAAM VAN DIE LEERDER: PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat ook

Nadere informatie

NKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen

NKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen NKABV Rekeningkunde Werkboek Graad 10 D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, King William s Town, Polokwane,

Nadere informatie