GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
|
|
- Gabriël Wauters
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye
2 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur INSTRUKSIES: 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Berekeninge moet getoon word om deelpunte te verdien. 3. Lees die instruksies deeglik deur en volg dit noukeurig. 4. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 5. Alle antwoorde moet in blou of swart ink geskryf word. 6. Puntetoedeling: VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD IN MINUTE 1 Kontrolerekeninge en interne beheer Debiteuregrootboek en interne beheer Transaksie-analise Konsepte, Inkomstestaat, Balansstaat en Notas Ontleding en vertolking van Finansiële state BTW, Koste, Begrotings en Etiek TOTAAL
3 3 VRAAG 1: Joernaalinskrywings en Kontrolerekeninge (60 punte; 35 minute) Die volgende inligting verskyn in die boeke van Manchester Traders vir Mei GEVRA: 1.1 Verduidelik EEN voordeel van die Deurlopende voorraadstelsel. (2) 1.2 Hoe kan die onderneming bevestig dat die balans in die Handelsvoorraad rekening dieselfde is as die Handelsvoorraad voorhande? (2) 1.3 Voltooi die Algemene Joernaal vir Mei Inskrywings word nie benodig nie. (27) 1.4 Stel die volgende Algemene Grootboekrekeninge op: INLIGTING: Debiteurekontrole-rekening (Saldo op 1 Mei 2016 R43 270) (13) Handelsvoorraadrekening (Saldo op 1 Mei 2016 R57 290) (16) 1. Die onderneming het ʼn winsopslag van 60% op kosprys. 2. Joernaal totale op 31 Mei 2016: Kontantontvangstejoernaal R Kontantbetalingsjoernaal R Bank? Bank? Korting toegestaan 850 Korting ontvang 975 Debiteurekontrole Krediteurekontrole Verkope Handelsvoorraad Koste van verkope? Debiteurekontrole Debiteurejoernaal R Debiteure-Afslagjoernaal R Verkope? Debiteure-afslag Koste van verkope Koste van verkope Krediteurejoernaal R Krediteure Afslagjoernaal R Krediteurekontrole? Krediteurekontrole? Handelsvoorraad Handelsvoorraad Toerusting Toerusting 980 Verpakkingsmateriaal Verpakkingsmateriaal 270
4 4 Algemene joernaal Debiteurekontrole Krediteurekontrole Debiet Krediet Debiet Krediet Kleinkasjoernaal [Inligting uit die Diverserekeninge-kolom] R Mei 17 Die eienaar koop skrybehoeftes vir sy persoonlike gebruik Doen ʼn terugbetaling aan ʼn debiteur, S. Villa 35 Diverse transaksies op 31 Mei 2016 (a) Chelsea Ltd hef 15% rente per jaar op ons agterstallige rekening van R180 vir 4 maande. (b) ʼn Tjek vir R500 wat uitgemaak is aan LP Bouers vir herstelwerk is in die Krediteurekontrolekolom in die KBJ aangeteken en so oorgeboek. LP Bouers is nie ʼn krediteur nie. Stel die fout reg. (c) Handelsvoorraad ter waarde van R120 wat aan Leeds & Co. terruggestuur is, is per ongeluk na die rekening van Leeds Traders oorgeboek. Herstel die fout. (d) Voorraad ter waarde van R2 300 is aangekoop van Everton Bpk. Dit is in die KJ aangeteken as R3 200 en so oorgeboek. Herstel die fout. (e) Voorraad ter waarde van R200 is deur debiteur, A. Charlton, teruggestuur. Die transaksie is in die DAJ aangeteken as S. Charlton en is so oorgeboek. Herstel die fout. (f) ʼn Debietnota vir R120 vir voorraad wat teruggestuur is aan Sun Traders is aangeteken in die KJ en so oorgeboek. Herstel die fout. 60
5 5 VRAAG 2 Debieteuregrootboek en Interne Kontrole (30 punte; 17 minute) Die volgende inligting is ʼn uittreksel uit die rekeningkundige inligting van Kalahari Handelaars. GEVRA: 2.1 Stel die Debieteuregrootboek-rekening van J. Monty op. (18) 2.2 Verduidelik hoekom die totaal van die Debieteurelys dieselfde moet wees as die saldo in die Debieteurekontrolerekening. (3) 2.3 Het Kalahari Handelaars voldoende beheer oor hulle Krediettermebeleid? Noem TWEE punte. Verwys na toepaslike syfers om jou antwoord te ondersteun. (5) 2.4 Verskaf TWEE punte van advies aan Kalahari Handelaars in terme van J. Monty se rekening. (4) INLIGTING: A Kalahari Traders se Krediettermebeleid is 30 dae minus 5%. B J. Monty se kredietlimiet is R C Transaksies vir Junie Saldo Faktuur nr. 379 is aan J. Monty uitgereik vir goedere aan hom gelewer. 7 Kwitansie nr is uitgereik aan J. Monty vir ʼn tjek wat ons van hom ontvang het. 11 Reik Kredietnota nr. 123 uit aan J. Monty vir ʼn bedrag wat op die 320 brondokument verkeerd aangeteken is. 15 Die bank het die tjek wat ontvang is van J. Monty teruggestuur Die tjek is op 30 Mei 2016 ontvang en korting is toegestaan Hef rente op agterstallige rekening
6 6 VRAAG 3: Ontleding van Transaksies (30 punte; 18 minute) GEVRA: Voltooi die volgende tabel. (Die bankrekening is ten alle tye oortrokke.) Nr. Bron Dokument Hulp Joernaal Rekening in Algemene Grootboek Rekeningkundige vergelyking Debiet Krediet Bates Eienaarsbelang 1 KOJ? Debieteure -96 kontrole Oninbare skulde? -224 Laste 2 K / N??? -180 Handelsvoorraad? AJ? Rente op vaste deposito (gekapitaliseer) ? KJ Handelsvoorraad? ? KBJ Krediteure? kontrole?? Korting ontvang -27 6? Bankkoste? Duplikaat D/N?? Skryfbehoeftes ?? Wins en verlies (Bruto wins)
7 7 VRAAG Finansiële State en Notas (70 punte; 40 minute) Die inligting is saamgestel uit die rekeningkundige rekords van Tex Winkels op 29 Februarie GEVRA: Stel die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016 op. (50) Stel die volgende notas tot die finansiële state op: INLIGTING: (a) Tasbare Bates (13) (b) Handels- en ander Debiteure (7) 1. Vooraansuiweringsproefbalans op 29 Februarie 2016 Balansstaatrekeninge-Afdeling Debiet Krediet Kapitaal [1 Maart 2015] Ontrekkings Grond en Geboue Voertuie Toerusting Opgehoopte waardevermindering op voertuie Opgehoopte waardevermindering op toerusting Vaste deposito: Cadbury Bank [12% p.j.] Handelsvoorraad Debieteurekontrole Bank Wisselgeld 600 Kleinkas 300 Lening: Rolo Bank [15% p.j.] Krediteurekontrole 8 040
8 8 Nominalerekeninge-afdeling Verkope Koste van verkope Debieteure-afslag Nutsdienste Rente op oortrokke rekening Korting toegestaan Bemarking Bankkoste Versekering Skryfbehoeftes Verpakkingsmateriaal Oninbare skulde 510 Salarisse en lone Huur Inkomse Korting ontvang Rente-inkomste Aansuiwerings en Addisionele Inligting 2.1 Fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2016 het die volgende aan die lig gebring: Handelsvoorraad R Verpakkingsmateriaal R Skryfbehoeftes ter waarde van R4 150 is deur die jaar gebruik. 2.3 Die nutsdiensterekening vir Februarie 2016 wat R2 480 beloop, is betaalbaar is op 7 Maart ʼn Bemarkingskontrak vir die periode 1 Januarie 2016 tot 31 Maart 2016 is in Desember 2015 geteken. Die bedrag van R1 500 was betaalbaar op 15 Februarie Geen inskrywing ten opsigte van die transaksie is gemaak nie. 2.5 Die Februarie 2016 huur is nog uitstaande. Die huur is verhoog met R1 000 vanaf 1 Januarie ʼn Debiteur, K. Kat, wat R220 geskuld het, is insolvent verklaar. Sy boedel het ʼn finale dividend van R0.25 in elke rand uitbetaal. Die res van die bedrag moet as oninbaar afgeskryf word. Geen inskrywings is gemaak nie. 2.7 Die bankstaat is op 3 Maart 2016 ontvang. Die volgende inligting moet nog opgeteken word: Bankkoste R170 Rente op oortrokke rekening R120 Onbetaalde tjek T. Deck R280 Die tjek was ontvang ter vereffening van sy skuld van R300.
9 9 2.8 ʼn Werknemer se besonderhede is nie in die salarisjoernaal opgeteken nie. Die besonderhede is soos volg: Netto Totale LBS WVF Mediese Salaris aftrekkings fonds Die onderneming dra op ʼn rand-vir-rand-basis by tot die WVF en die mediese fonds. Bydraes word gedebiteer na die salarisrekening. 2.9 Die staat van Cadbury Bank toon ʼn eindsaldo van R5 690 vir die vaste deposito. Rente is gekapitaliseerd Die leningstaat van Rolo Bank weerspieël die volgende inligting: Openingsaldo op 1 Maart 2015 R Eindsaldo op 29 Februarie 2016 R Rente op die lening is gekapitaliseer. Maandelikse paaiemente van R1625 is deurlopend gedurende die finansiële jaar oorbetaal Maak voorsiening vir die waardevermindering soos volg: Voertuie teen 10% per jaar volgens die verminderdesaldo-metode Toerusting teen 20% per jaar op kosprys Toerusting ter waarde van R is op krediet aangekoop op 30 November Geen inskrywing is gemaak nie.
10 Konsepte, Balansstaat en Notas (40 punte; 25 minute) GEVRA: Gee EEN woord / term vir die volgende beskrywings deur die regte woord / term te kies uit die lys hieronder. Skryf net die woord / term neer langs die letter in die ANTWOORDBOEK neer. (5) Finansieringskoste Balansstaat Omsigtigheids Inkomstestaat Lopende saak Wesenlikheid Historiese koste A B C D E Dit wys die wins of verlies in die besigheid. Die finansiële state word saamgestel vanuit die oogpunt dat die onderneming sal voortgaan met sy bedrywighede in die nabye toekoms. Rente op oortrokke rekening. Vaste bates word teen die oorspronklike aankoopprys aangeteken en nie wat dit sal kos om dit te vervang nie. Wys die netto-waarde van die onderneming Voltooi die Eienaarsbelang-nota vir die Balansstaat. (5) Voltooi die Balansstaat op on 29 Februarie (30) 2. Na-aansuiweringsproefbalans op 29 Februarie 2016 Balansstaatrekeninge-afdeling Debiet Krediet Kapitaal Ontrekkings Grond en Geboue Voertuie teen drawaarde Toerusting teen drawaarde Handelsvoorraad Debieteurekontrole Bank Wisselgeld Kleinkas Vaste deposito: Cadbury Bank [12% p.j.] Krediteurekontrole Lening: Rolo Bank [15% p.j.] Verbruiksgoedere voorhande Opgelope inkomste Vooruitbetaalde uitgawes Opgelope uitgawes Inkomste vooruitontvang Wins en verlies (Netto wins vir die jaar)
11 11 ADDISIONELE INLIGTING: A B C Een van die vaste deposito s sal in die volgende finansiële jaar uitbetaal, R ʼn Bedrag van R sal in die volgende finansiële jaar op die kapitale bedrag van die lening betaal word. Die eienaar het sy kapitaal met R verminder gedurende die jaar. Die transaksie is korrek opgeteken in die boeke van die onderneming. 110
12 12 VRAAG 5: Verhoudings, Ontleding en Vertolking (40 Punte; 25 minute) Die volgende inligting is ʼn uittreksel uit die boeke van Downtown Stores op 29 Februarie GEVRA: 5.1 Bereken die werklike winsopslag van die onderneming. (4) 5.2 Verskaf TWEE redes vir die verskil in die twee winsopslagpersentasies. Sien Inligting C. (4) 5.3 Bereken die persentasie brutowins op verkope. (4) 5.4 Bereken die persentasie nettowins op verkope. (4) 5.5 Wat is die persentasieverskil tussen die berekeninge in 5.3 en 5.4? Gee EEN rede vir die daling in persentasie. (2) 5.6 Bereken die opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang. (5) 5.7 Kan die eienaar tevrede voel met die persentasie opbrengs op sy kapitaal? Verduidelik. Haal gepaste syfers aan om jou mening te ondersteun. (4) 5.8 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir (5) 5.9 Bereken die vuurproefverhouding vir (4) 5.10 Verduidelik hoekom handelsvoorraad nie in berekening gebring word in die berekening van die vuurproefverhouding nie. (4) INLIGTING: A Uittreksel uit die Inkomstestaat Verkope Koste van verkope [ ] Bruto wins Ander bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes [ ] Netto wins vir die jaar B Uittreksel uit die Balansstaat Eienaarsbelang Vaste bates Langtermynlaste Voorraad Handels- en ander debiteure Kontant en kontantekwivalente Handels- en ander krediteure
13 13 C Finansiële aanwysers Bruto wins op verkope 43% Netto wins op verkope 24% Winsopslag 100% 100% Bedryfskapitaalverhouding 2,5 : 1 Vuurproefverhouding 1,2 : 1 Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang. 23% Rente op vaste deposito 8% p.j. 8% p.j. 40 VRAAG 6: BTW, Koste en Begrotings (30 punte; 20 minute) 6.1 BTW Pas die item in KOLOM A by die beskrywing in KOLOM B. Skryf NET die letter van jou antwoord langs die vraagnommer in jou ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B Nulkoers BTW A Verkope van Handelsvoorraad BTW op verkope van R3 135 B BTW kan nie gehef word nie (BTW ingesluit) Vrygestel van BTW C 14% Uitset BTW D BTW Indirekte belasting E R Koste F R438,90 G Huidiglik word geen BTW gehef nie In elk van die volgende gevalle kies die korrekte woord(e) in hakies. Moenie die hele sin oorskryf nie. Skryf NET die korrekte woord(e) in jou ANTWOORDBOEK neer. A Vaste koste (bly onveranderd / vermeerder / verminder) in verhouding tot die produksie. (1) B Veranderlike koste (bly onveranderd / vermeerder / verminder) in verhouding tot die produksie. (1) C Vaste koste per eenheid (bly onveranderd / vermeerder / verminder) in verhouding tot die produksie. (1) D Veranderlike koste per eenheid (bly onveranderd / vermeerder / verminder) in verhouding tot die produksie. (1) E Die minimum aantal eenhede wat verkoop moet word is die (wins / verlies / gelykbreekpunt). (1) (10)
14 Toon aan of die volgende kostes VASTE of VERANDERLIKE koste is. Maak ʼn regmerkie ( ) in die regte kolom in jou ANTWOORDBOEK. A Direkte Materiaalkoste (1) B Direkte Arbeidskoste (1) C Fabrieksbokoste (1) D Primêre koste (1) E Huur betaal vir die fabriek (1) 6.3 Kontantbegrotings Watter soort begroting word in elk van die volgende stellings beskryf? (2) (a) (b) ʼn Finansiële plan wat die verwagte ontvangste en betalings vir ʼn bepaalde tydperk in die toekoms uiteensit. ʼn Dokument wat die verwagte inkomste en uitgawes vir ʼn bepaalde tydperk in die toekoms uiteensit Noem TWEE partye wat ʼn begroting sal gebruik. (2) Noem TWEE redes hoekom ʼn kontantbegroting opgestel word. (2) Die eienaar van ʼn onderneming het ʼn bedrag van R as diverse uitgawes vir Desember 2016 ingesluit. Hy beplan om saam met sy gesin Kaap toe te gaan vir die Desember 2016 vakansie. Lewer kommentaar op die aksie. (4) 30 TOTAAL: 300 EINDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
Nadere informatiePeter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
Nadere informatie2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal
HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
Nadere informatieDEBITEURE REKONSILIASIES
57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek
Nadere informatie(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
Nadere informatieDie volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. Page 1 of 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.
Nadere informatieRekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
Nadere informatieOp 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatie2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:
Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieJy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
Nadere informatieREKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Nadere informatieAFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
Nadere informatiePROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
Nadere informatieGRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK
Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatieSPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl. 9-16 HOOFSTUK 2: Etiek bl. 17-19 HOOFSTUK 3: Interne beheer bl. 20-24 HOOFSTUK 4: Rekonsiliasies bl. 25-71 HOOFSTUK 5: Tasbare/vaste
Nadere informatieREKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge
Nadere informatieREKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieVERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK
28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieKASBOEK & BANKREKONSILIASIE
46 KASBOEK & BANKREKONSILIASIE Alle bank transaksies (ontvangstes en betalings) word in die kasboek aangeteken. Die ontvangstes word in die Kontantontvangstejoernaal en die betalings in die Kontantbetalingsjoernaal
Nadere informatieREKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11
1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
Nadere informatieBTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK
REKENINGKUNDE - BTW BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK Page 1 of 5 REKENINGKUNDE - BTW NOVEMBER 2014 Page 2 of 5 REKENINGKUNDE - BTW OOS-KAAP 2015 REKORD EKSAMEN Page 3 of 5 REKENINGKUNDE - BTW Page 4 of 5 REKENINGKUNDE
Nadere informatieAlgemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2012)
Nadere informatieOpstel van 'n proefbalans
OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieHoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4
Hoofstuk 1: Teorie Aktiwiteit 1: 1 Hoekom is Rekeningkunde belangrik? Rekeningkunde is belangrik omdat dit die basis vorm waarvolgens besluite oor die toekoms van die onderneming geneem word. 2 Gee n definisie
Nadere informatieOorboek van huljoernale na grootboeke
OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt. 2016
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2007 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordeboek van 21 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/November 2007 INSTRUKSIES
Nadere informatieREKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM) PUNTE: 300 ALGEMENE BEGINSELS: 1 Waar berekeninge gevra word, ken volpunte
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. *IACCNA* 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieA R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat
Rekeningkundevraestel Vraag 1.1 Bankversoeningstate en BTW-konsepte Pas kolom A by die mees gepaste beskrywing of antwoord in kolom B. Skryf slegs die letter uit kolom B in die antwoordboek neer. 6 x 2
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2011 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 18 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2011
Nadere informatieMEMORANDUM KWARTAAL 1
MEMORANDUM KWARTAAL 1 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6 REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG MEMORANDUM
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)
FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit
Nadere informatie"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate
Nadere informatie47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2017 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 'n 17 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2017 INSTRUKSIES
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2010 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 'n antwoordeboek van 19 bladsye. Rekeningkunde 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 20 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2012
Nadere informatie44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING 2 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening is soos
Nadere informatieModule 1 Finansiële Rekeningkunde
Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure-
Nadere informatieOm kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf
OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution
Nadere informatieREKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015
Metro Oos Onderwysdistrik REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en n antwoordboek van 19 bladsye. Blaai om asb Rekeningkunde 2 MOOD September
Nadere informatieDt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag
Aktiwiteit 9.11 LB bl. 324 1. Algemene Grootboek van Lingelihle Sokkerklub Balansstaatrekeninge Dt Opgehoopte Fondse Kt Jan 01 Saldo a/b 199 944 00 Des 31 Inkomste en uitgawes 599 00 200 543 00 Dt Toerusting
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Liewe Rekeningkunde-leerder Veels geluk met jou keuse om Rekeningkunde as een van jou Graad 10 vakke te neem. Jou vakkeuse sal sonde
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)
NASIONALE SENIO SETIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBE 2017 EKENINGKUNDE: VAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE VAAG 1 VEVAADIGING (37 punte; 22 minute) Die inligting hieronder verwys na File Fanatics. File
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt. 2016
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE NAAM VAN DIE LEERDER: PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat ook
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
Nadere informatieNotas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking
Notas Onderwerp 1 - kundige vergelyking Voorbeeld 21 Goedere teruggestuur Die uitstaande bedrag op Peter se rekening is R500. Goedere deur Peter teruggestuur, R40. handhaaf ʼn wins van 25% op die verkoopprys.
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
Nadere informatieGRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008
NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDER PRESTASIE GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008 PUNTE: 300 TYD : 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en n antwoordboek van 18 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieDIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG Die belangrikheid van aanvangsonderrig mag nie onderskat word nie. Dit is hier waar onderwysers: Leerlinge moet lei om die basiese beginsels
Nadere informatieREKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM
REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 TYD: 3 URE Bladsy 1 van 19 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 VRAAG 1.1 (BANKREKONSILIASIE)
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en ʼn 17-bladsy antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 300 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2014 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op
Nadere informatieHoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte
Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte Aktiwiteit 1: 1 Wie is die Vader van Rekeningkunde? Luca Pacioli 2 Wat beteken die Dubbelinskrywingsbeginsel? Dit beteken dat daar vir elke debiet n gelykstaande
Nadere informatieNKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen
NKABV Rekeningkunde Werkboek Graad 10 D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, King William s Town, Polokwane,
Nadere informatie1 VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE
1 2 Bankversoenings Analiseer en interpreteer bankstate en bankversoeninngstate Debiteure en krediteureversoenings Analiseer en interpreter kontrolerekeninge Versoening van debiteure en krediteurestate
Nadere informatieVOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
Nadere informatieREKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?
Inleiding REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort
Nadere informatie