Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
|
|
- Helena van der Meer
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie 01 uit. Dienste gelewer, R Reik tjek 100 vir R400 aan die stadsraad uit om die deposito vir elektrisiteit van die besigheid te betaal. 8 Reik ʼn tjek aan Olivetti Beperk uit vir onderdele aangekoop, R4 200, en toerusting, R Reik ʼn tjek aan Old Mutual vir huur, R830. Dienste gelewer, R Reik ʼn tjek aan Protea Groothandelaars uit vir onderdele aangekoop, R Reik ʼn tjek uit om lone te betaal, R Reik n tjek aan Telkom uit om die telefoonrekening, R280 en posgeld, R80 te betaal. 24 Dienste gelewer, R Reik ʼn tjek uit om lone te betaal, R680. Verlang Voltooi die kontantontvangstejoernaal en kontantbetalingsjoernaal. Boek oor na die algemene grootboek. Intellectual property of Like2Understand 18
2 Oplossing Menlyn Elektrisiëns Kontantontvangstejoernaal Junie 2016 KOJ Dok. Dag Besonderhede Ontleding van Dienste Diverse rekeninge Bank ontvangstes gelewer Bedrag Fol. Besonderhede 01 1 M Koen B1 Kapitaal Dienste gelewer Dienste gelewer Dienste gelewer Oorboeking na algemene grootboek: Debiet Krediet Krediet Junie 30 Debiteer bank Bate vermeerder aan die debietkant R met bedrag ontvang 1 Krediteer kapitaal Ekwiteit neem toe aan die kredietkant R Krediteer dienste Inkomste vermeerder aan die R gelewer kredietkant Menlyn Elektrisiëns Kontantbetalingsjoernaal Junie 2016 KBJ Dok. Dag Besonderhede Bank Onderdele Lone Diverse rekeninge Bedrag Fol. Besonderhede Stadsraad B2 Deposito: Elektrisiteit Olivetti Beperk B3 Toerusting Old Mutual N2 Huuruitgawe 103 Protea Groothandel Kontant Telkom N5 Telefoon 80 N6 Posgeld Kontant N3 N4 Oorboeking na algemene grootboek: Krediet Debiet Debiet Debiet June 30 Krediteer bank Bate neem af met bedrag betaal R Debiteer onderdele Uitgawe vermeerder aan debietkant R Debiteer lone Uitgawe vermeerder aan debietkant R Debiteer Deposito: Bate vermeerder aan debietkant R400 Elektrisiteit 8 Debiteer toerusting Toerusting vermeerder aan debietkant R Debiteer Uitgawe vermeerder aan debietkant R830 huuruitgawe 19 Debiteer telefoon Uitgawe vermeerder aan debietkant R Debiteer posgeld Uitgawe vermeerder aan debietkant R80 Intellectual property of Like2Understand 19
3 Menlyn Elektrisiëns Algemene grootboek Balansstaatrekeninge afdeling Kapitaal B1 June 1 Bank KOJ Deposito: Elektrisiteit Jun 2 Bank KBJ 400 Toerusting Jun 8 Bank KBJ B2 B3 Bank Jun 30 Totale ontvangste KBJ Jun 30 Totale betalings KBJ Saldo o/b Jul 1 Saldo a/b Nominale rekeninge afdeling Dienste gelewer Jun 30 Bank KOJ Huuruitgawe Jun 11 Bank KBJ 830 Diensonderdele Jun 30 Bank KBJ Lone Jun 30 Bank KBJ Telefoon Jun 19 Bank KBJ 280 Posgeld Jun 19 Bank KBJ 80 N2 N3 N4 N5 N6 Om te verseker dat die dubbelinskrywings korrek is, word ʼn proefbalans opgestel. Saldo s wat aan die debietkant van die algemene grootboek verskyn het, moet aan die debietkant van die proefbalans verskyn. Saldo s wat aan die kredietkant van die algemene grootboek verskyn het, moet aan die kredietkant van die proefbalans verskyn. Menlyn Elektrisiëns Proefbalans op 30 Junie 2016 Debiet Krediet Kapitaal B Deposito: Elektrisiteit B2 400 Toerusting B Bank Dienste gelewer Rente uitgawe N2 830 Onderdele N Lone N Telefoon N5 280 Posgeld N Intellectual property of Like2Understand 20
4 Voorbeeld 4 Die rekenmeester van is siek. Jy word aangestel om die joernale en algemene grootboekrekeninge vir Junie 2016 te voltooi. Addisionele inligting Reik kwitansie nr 01 aan Lynn Bosch uit vir n verhoging in kapitaalbydrae. Tjek nr 103 is aan Glen Handelaars uitgereik vir die betaling van materiaal en haardroërs. Tjek nr 104 is vir die betaling van lone uitgereik. Tjek nr 105 is aan Telkom uitgereik vir die betaling van die besigheid se telefoon van R160 en vir die eienaar se persoonlike telefoon van R190. Tjek nr 106 is vir kontantonttrekking uitgereik, sodat lone van R680 betaal kan word en R400 vir die eienaar vir persoonlike gebruik. Kontantontvangstejoernaal Junie 2016 KOJ Dok. Dag Besonderhede Ontleding van Dienste Diverse Rekeninge Bank ontvangste Gelewer Bedrag Fol. Besonderhede 01 1 Lynn Bosch 5 000?? Dienste gelewer?? Dienste gelewer ? ??? Kontantbetalingsjoernaal Junie 2016 KBJ Dok. Dag Besonderhede Bank Materiaal Lone Diverse Rekeninge Bedrag Fol. Besonderhede Olivetti Beperk? Toerusting 300 Skryfbehoeftes Old Mutual Huuruitgawe 103? ?? ? 880? ?????? Kontant? 680??? 1 600?? N3 N4???? Verlang 1. Voltooi die hulpjoernale en gee n aanduiding of die totale van die kolomme gedebiteer of gekrediteer moet word. 2. Boek die inligting in die hulpjoernale na die grootboekrekeninge oor. 3. Berei n proefbalans voor om te verseker dat daar n debietinskrywing vir elke kredietinskrywing voltooi is. Intellectual property of Like2Understand 21
5 4. Waarom word n ontleding van ontvangstekolom in die kontantontvangstejoernaal gebruik, maar nie in die kontantbetalingsjoernaal nie? 5. Noem die brondokument wat gebruik word as bewys van betaling om die transaksies in die kontantontvangstejoernaal aan te teken. 6. Noem die brondokumente wat gebruik word om transaksies in die kontantbetalingsjoernaal aan te teken. 7. Waarom moet n brondokment vir elke transakie geboekstaaf word? 8. Waarom moet inligting in die besonderhedekolom van die diverse rekeninge aangeteken word? 9. Watter bedrag moet in die besonderhedekolom van die kontantbetalingsjoernaal aangeteken word? 10. Watter bedrag sal in die bankkolom van die kontantontvangstejoernaal voorkom? 11. Watter bedrag sal in die bankkolom van die kontantbetalingsjoernaal voorkom? 12. Wat is die doel van n folionommer? 13. Wat is die doel van proefbalans? Intellectual property of Like2Understand 22
6 Oplossing Kontantontvangstejoernaal Junie 2016 KOJ Dok. Dag Besonderhede Ontleding Diverse rekeninge Dienste van Bank gelewer Bedrag Fol. Besonderhede ontvangstes 01 1 Lynn Bosch B1 Kapitaal Dienste gelewer Dienste gelewer Debiet Krediet Krediet Kontantbetalingsjoernaal Junie 2016 KBJ Dok. Dag Besonderhede Bank Materiaal Lone Diverse rekeninge Bedrag Fol. Besonderhede Olivetti Beperk B3 Toerusting 300 N6 Skryfbehoeftes Old Mutual N2 Huuruitgawe 103 Glen Handelaars B3 Toerusting Kontant Telkom N5 Telefoon 190 B2 Onttrekkings Kontant B2 Onttrekkings N3 N4 Krediet Debiet Debiet Debiet Intellectual property of Like2Understand 23
7 Algemene grootboek Balansstaat rekening afdeling Kapitaal B1 Jun 1 Bank KOJ Ontrekkings Jun 19 Bank KBJ Bank KBJ Toerusting Jun 8 Bank KBJ Bank KBJ B2 B3 Bank Jun 30 Totale ontvangste KOJ June 30 Totale betalings KBJ Saldo o/b July 1 Saldo a/b Nominale rekening afdeling Dienste gelewer June 30 Bank KOJ Huuruitgawe June 11 Bank KBJ 830 N2 Materiaal June 30 Bank KBJ Lone June 30 Bank KBJ Telefoon June 19 Bank KBJ 160 Skryfbehoeftes June 8 Bank KBJ 300 N3 N4 N5 N6 Proefbalans op 30 Junie 2016 Debiet Krediet Balansstaat rekeninge afdeling Kapitaal B Onttrekkings B2 590 Toerusting B Bank Nominale rekeninge afdeling Dienste gelewer Huuruitgawe N2 830 Materiaal N Lone N Telefoon N5 160 Skryfbehoeftes N Intellectual property of Like2Understand 24
8 4. Alle geld in die besigheid ontvang word in die ontleding van ontvangstekolom (gebruik as kasregister) aangeteken. Aan die einde van elke dag word die totale bedrag ontvang in die bank gedeponeer. Die bedrag in die bankkolom moet ooreenstem met die bedrag wat gedeponeer is, omdat die bedrag in die bankkolom moet ooreenstem met die bedrae op die bankstaat wat vanaf die bank aan die einde van elke maand ontvang word. In die kontantbetalingsjoernaal word slegs n bankkolom benodig, omdat die bedrag in die bankkolom ooreenstem met die bedrag wat uit die bank onttrek is vir betalings. 5. Kasregisterrol word uitgereik wanneer goodere verkoop word of dienste gelewer word. Kwitansies is bewys van betaling wanneer n debiteur sy rekening betaal, rente ontvang, kapitaalbydrae maak ens. n Bankstaat is bewys van direkte deposito s of elektroniese oordragte van geld wat ontvang is. 6. Tjekteenblad is bewys van tjekbetalings. Bankstaat is bewys van debietorders, aftrekorders, bankfooie of elektroniese oordragte van geld betaal. 7. Brondokumente word gebruik om transaksies in die toepaslike joernale aan te teken. 8. Wanneer aparte kolomme nie geopen word nie, omdat transaksie nie gereeld plaasvind nie, word die inskrywing in die diverse rekeningekolom geboekstaaf. Wanneer die bedrag in die diverse rekeningkolom ingeskryf word, word die naam van die grootboekrekening waarheen dit oorgeboek sal word, langs die bedrag in die diverse rekeninge (besonderhedekolom) aangeteken. 9. Die woord wat op n tjek geskryf word, is byvoorbeeld die persoon se naam of besigheidsnaam aan wie die tjek gegee word. Die woord kontant kan op die tjek aangeteken word wanneer die bank kontant moet uitbetaal, sodat lone betaal kan word. 10. Die totale bedrag gedurende n dag ontvang, is die bedrag wat gedeponeer sal word. 11. Die totale bedrag wat op die tjek voorkom is die totale bedrag wat die bank moet uitbetaal. Wanneer n tjek vir die betaling van twee verskillende uitgawes uitgereik is, word die totale bedrag op die tjek aangeteken en in die bankkolom geboekstaaf. Die bedrag word dan tussen die twee uitgawes onder die toepaslike kolomme verdeel. 12. Die folionommer van die grootboekrekening word in die toepaslike joernaal ingeskryf nadat die inskrywing in die grootboek voltooi is as bewys dat daar wel n inskrywing in die grootboek voorkom. 13. Die proefbalans word voorberei om al die saldo s vanaf die algemene grootboek oor te dra, sodat bepaal kan word of die totale debietsaldo s gelyk is aan die totale kredietsaldo s, omdat dit n bewys is dat daar vir elke debietinskrywing n kredietinskrywing voltooi is. Intellectual property of Like2Understand 25
Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto
Nadere informatieOorboek van huljoernale na grootboeke
OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieAlgemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieOpstel van 'n proefbalans
OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatie(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
Nadere informatie2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal
HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge
Nadere informatie2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:
Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter
Nadere informatieOm kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf
OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution
Nadere informatieVoltooiing van brondokumente *
OpenStax-CNX module: m25003 1 Voltooiing van brondokumente * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieHoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte
Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte Aktiwiteit 1: 1 Wie is die Vader van Rekeningkunde? Luca Pacioli 2 Wat beteken die Dubbelinskrywingsbeginsel? Dit beteken dat daar vir elke debiet n gelykstaande
Nadere informatieREKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Liewe Rekeningkunde-leerder Veels geluk met jou keuse om Rekeningkunde as een van jou Graad 10 vakke te neem. Jou vakkeuse sal sonde
Nadere informatie"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
Nadere informatieKASBOEK & BANKREKONSILIASIE
46 KASBOEK & BANKREKONSILIASIE Alle bank transaksies (ontvangstes en betalings) word in die kasboek aangeteken. Die ontvangstes word in die Kontantontvangstejoernaal en die betalings in die Kontantbetalingsjoernaal
Nadere informatieREKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?
Inleiding REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE
Nadere informatieDIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG Die belangrikheid van aanvangsonderrig mag nie onderskat word nie. Dit is hier waar onderwysers: Leerlinge moet lei om die basiese beginsels
Nadere informatieHoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4
Hoofstuk 1: Teorie Aktiwiteit 1: 1 Hoekom is Rekeningkunde belangrik? Rekeningkunde is belangrik omdat dit die basis vorm waarvolgens besluite oor die toekoms van die onderneming geneem word. 2 Gee n definisie
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)
FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit
Nadere informatieModule 1 Finansiële Rekeningkunde
Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure-
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Nadere informatieVERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK
28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
Nadere informatieDEBITEURE REKONSILIASIES
57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek
Nadere informatiePROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
Nadere informatie47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening
Nadere informatieEKURHULENI NOORD DISTRIK
EKURHULENI NOORD DISTRIK EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE GRAAD 8 FINALE NOVEMBER EKSAMEN VAK : Ekonomiese en Bestuurswetenskappe JAAR : 2017 TAAK : Distrik Gemeenskaplike Eksamen TYD : 02 Ure (120 minute)
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Nadere informatieRekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
Nadere informatieSPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
Nadere informatieNotas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking
Notas Onderwerp 1 - kundige vergelyking Voorbeeld 21 Goedere teruggestuur Die uitstaande bedrag op Peter se rekening is R500. Goedere deur Peter teruggestuur, R40. handhaaf ʼn wins van 25% op die verkoopprys.
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111
Nadere informatieKONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
Nadere informatieREKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11
1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK
Nadere informatiePeter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
Nadere informatieDt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag
Aktiwiteit 9.11 LB bl. 324 1. Algemene Grootboek van Lingelihle Sokkerklub Balansstaatrekeninge Dt Opgehoopte Fondse Kt Jan 01 Saldo a/b 199 944 00 Des 31 Inkomste en uitgawes 599 00 200 543 00 Dt Toerusting
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatie44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING 2 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening is soos
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. Page 1 of 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieREKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2007 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordeboek van 21 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/November 2007 INSTRUKSIES
Nadere informatieREKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge
Nadere informatieAFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. *IACCNA* 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieREKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieHOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM) PUNTE: 300 ALGEMENE BEGINSELS: 1 Waar berekeninge gevra word, ken volpunte
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatieJy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
Nadere informatieMaak en pas wette toe. Beskerm sy inwoners teen bedreigings Verskaf goedere en dienste wat die land benodig 4. Wat is die doelwitte van die Regering
NAAM EN VAN AFBAKENING HERSIENING/INTERVENSIE VIR NOV. -EKSAMEN GRAAD 8 EBW REKENINGKUNDE 1. Regering Begrippe 2. Nasionale Begroting Rekeningkundige siklus 3. Lewensstandaard KOJ en KBJ 4. Produksiefaktore
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2014 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieGRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK
Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
Nadere informatieAANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 11 (Insluitende die antwoordblad) TYDSDUUR: 2 UUR PUNTE: 150 1 EKONOMIESE NE BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieHoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113
VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top
Nadere informatieMEMORANDUM KWARTAAL 1
MEMORANDUM KWARTAAL 1 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6 REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG MEMORANDUM
Nadere informatieOuditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieBTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK
REKENINGKUNDE - BTW BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK Page 1 of 5 REKENINGKUNDE - BTW NOVEMBER 2014 Page 2 of 5 REKENINGKUNDE - BTW OOS-KAAP 2015 REKORD EKSAMEN Page 3 of 5 REKENINGKUNDE - BTW Page 4 of 5 REKENINGKUNDE
Nadere informatieNKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen
NKABV Rekeningkunde Werkboek Graad 10 D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, King William s Town, Polokwane,
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2017 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 'n 17 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2017 INSTRUKSIES
Nadere informatieVOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
Nadere informatieINVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl. 9-16 HOOFSTUK 2: Etiek bl. 17-19 HOOFSTUK 3: Interne beheer bl. 20-24 HOOFSTUK 4: Rekonsiliasies bl. 25-71 HOOFSTUK 5: Tasbare/vaste
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 15 bladsy-antwoordeboek. 3 Rekeningkunde 2 DBE/November 2015 NSS INSTRUKSIES
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE NAAM VAN DIE LEERDER: PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat ook
Nadere informatieTrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:
VRAAG 1 52 punte Ignoreer belasting op toegevoegde waarde (BTW) PharmSure Bpk ( PharmSure ) is n Suid-Afrikaanse farmaseutiese maatskappy wat die Suid-Afrikaanse rand (ZAR) as sy funksionele en aanbiedingsgeldeenheid
Nadere informatieBankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2010 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 'n antwoordeboek van 19 bladsye. Rekeningkunde 2 DBE/November
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL II INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL II Tyd: 2 uur 00 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes Verkope 00 Bedryfswin
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2012)
Nadere informatieVereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Nadere informatie