Departement Rekeningkunde
|
|
- Tessa de Wilde
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111 Dosente Eksterne eksaminator Prof J Myburgh Belangrike inligting 1. Slegs eksamen- en hereksamenuitslae van eerstejaarstudente sal so gou as wat dit beskikbaar is deur die Fakulteitsadministrasie op die kennisgewingborde langs die Geesteswetenskappegebou aangebring word. Tweede- en derdejaar-, asook nagraadse studente kry uitslae op die MTN-lyn asook op die Intranet. Uitslae word so spoedig moontlik na die eksamenperiode aan kandidate gepos. Uitslae sal telefonies by telefoonnommer beskikbaar gestel word, asook op Intranet: adres students online. GEEN UITSLAE SAL TELEFONIES OF PERSOONLIK DEUR DOSENTE OF ADMINISTRATIEWE PERSONEEL VERSTREK WORD NIE. 2. Hereksamens word nie outomaties toegeken nie, maar is onderhewig aan heersende departementele beleid. 3. Hereksamens vind vanaf 22 Junie 3 Julie 2006 plaas, roosters is beskikbaar: 3.1 kennisgewingborde voor die Hoofingang van die Merensky-biblioteek om vas te stel op welke datum, eksamensessie en plek hereksamens afgelê moet word; 3.2 roosters is op die Intranet verkrygbaar: student online; of 3.3 MTN by telefoonnommer
2 INSTRUKSIES Nommer die vrae duidelik. Rond alle bedrae af tot die naaste Rand. Toon alle berekeninge volledig en sistematies. VRAAG 1 (15 punte; 22 minute) Hierdie vraag bestaan uit twee onafhanklike afdelings. AFDELING A GEVRA: (7 punte) Die hoofbesigheid van Vinnies Wynlandgoed is om druiwe te oes en gebottelde wyn vir eindgebruikers te produseer. Na n baie suksesvolle jaar vir wynmakers is daar glasbottels in die stoorkamer, wat geëtiketteer en gevul moet word vir herverkoopdoeleindes, teen n kosprys van R5 per bottel. Hierdie bottels kan afsonderlik aan n ander naburige wynmaker teen R6 elk verkoop word. Die finansiële jaareinde van Vinnies Wynlandgoed is 31 Desember. Verduidelik, met verwysing na die konseptuele raamwerk, a. as watter element, en b. teen watter prys die bottels in die finansiële state van Vinnies Wynlandgoed op 31 Desember 2005 ingesluit moet word. AFDELING B (8 punte) Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer in u antwoordboek. Byvoorbeeld: 1. A. 1. Rash het n 2004-model Toyota Tazz twee jaar gelede vir R gekoop. Sy broer, Rashie, het hom vandag n aanbod gemaak om dit vir R te koop. Rash het die Toyota handelaar gebel en hulle bied hom R vir sy Tazz aan en kwoteer R op n 2004-model Toyata Tazz met presies dieselfde spesifikasies en R vir n splinternuwe nuwe Tazz. Die huidige koste van sy voertuig is: A R B R C R D R E R FRK 111 Eksamen
3 2. Die rekenmeester het nie die kredietaankope van skryfbehoeftes in die betrokke joernaal aangeteken nie. Dit beteken dat die proefbalans: A sal kiop met regte totale B nie sal klop nie, want die krediettotaal is te veel C nie sal klop nie, want die debiettotaal is te veel D sal klop met verkeerde totale 3. Ten einde inligting aan die gebruikers van finansiële state te verskaf wat hulle kan help met hul besluitneming, moet finansiële state. wees: 1 Relevant 2 Verstaanbaar 3 Wesenlik 4 Vergelykbaar 5 Geouditeer A 1, 2 en 5 B 2, 3 en 5 C 1, 3 en 4 D 2, 3 en 4 E 1, 2 en 4 4. Die twee onderliggende veronderstellings van enige stel finansiële state is: A Koste-effektiwiteit en Tydigheid B Toevallingsbegrip en Lopende saak C Omsigtigheidsbegrip en Toevallingsbegrip D Lopende saak en Betroubaarheid 5. Waardevermindering is die rekeningkundige proses waardeur die kosprys van n bate. oor die nutsduur van daardie bate. A billik en stelselmatig verloor word B billik en willekeurig toegewys word C billik en willekeurig verminder word D billik en stelselmatig toegewys word 6. Indien die totale inset-btw vir die maand R beloop het en die totale uitset-btw vir die maand R beloop het, moet die ondernemer: A BTW van R vanaf die SAID terugeis B BTW van R aan die SAID oorbetaal C BTW van R aan die SAID oorbetaal D BTW van R vanaf die SAID terugeis FRK 111 Eksamen
4 VRAAG 2 (15 punte; 23 minute) Parow Handelaars is n geregistreerde BTW-ondernemer in die meubelbedryf. n Konstante winsopmerk van 50% op kosprys word gehandhaaf. Die onderneming maak van n debiteure- en krediteuregrootboek gebruik. Die volgende transaksies het gedurende Mei 2006 plaasgevind (BTW teen 14% is ingesluit waar van toepassing, behalwe waar dit anders aangedui word): 1. Koop meubels vir herverkoop van Stinkhout teen R min 5% handelskorting, faktuur nr Reik n tjek aan Wes Motors uit as betaling vir R525 se brandstof en R1 254 vir herstelkoste van die afleweringsvoertuig. 3. Reik faktuur nr. 311 aan Smart uit vir meubels aan hom verkoop, R Ontvang n tjek van debiteur Smith ter vereffening van sy rekening van R4 800, nadat 5% vereffeningskorting toegestaan is. 5. Die eienaar neem n stoel met n verkoopprys van R840 (BTW uitgesluit) vir persoonlike gebruik. 6. Die bankstaat toon n geweierde tjek van R627 wat vroeër van White ontvang is vir huur van n stoorkamer. GEVRA: Ontleed die transaksies in die onderstaande tabel deur die volgende aannames in ag te neem: Transaksies 1 3: Die deurlopende voorraadstelsel word gebruik. Transaksies 4 6: Die periodieke voorraadstelsel word gebruik. Nr. Hulpjoernaal Rekening gedebiteer Bedrag Rekening gekrediteer Bedrag FRK 111 Eksamen
5 VRAAG 3 (15 punte; 22 minute) Die volgende inligting het betrekking op Rugby Handelaars: 1. Die bankkolomtotale van die kontantjoernale vir Februarie 2006 was soos volg: Kontantontvangstejoernaal: R Kontantbetalingsjoernaal: R Die bankrekonsiliasiestaat op 31 Januarie 2006 het die volgende ingesluit: R Uitstaande deposito Tjeks nog nie vir betaling aangebied nie: Nr. 48 (gedateer 14 Julie 2005) 17 Nr. 198 (gedateer 24 Januarie 2006) 360 Nr. 201 (gedateer 28 Februarie 2006) 967 Debietsaldo volgens bankrekening Die bankstaat wat op 28 Februarie 2006 ontvang is, toon n gunstige saldo van R Die vergelyking van die bankstaat vir Februarie 2006 met die bankrekonsiliasiestaat van Januarie 2006 (in nr. 2 hierbo) en die kontantjoernale van Februarie 2006 het die volgende verskille getoon: 4.1 Inskrywings op die bankstaat gekrediteer, maar wat nie in die kontantjoernale vir Februarie voorkom nie: Deposito R Deposito R480. n Debiteur, B. Bull, het hierdie deposito gemaak. 4.2 Inskrywings op die bankstaat gedebiteer, maar wat nie in die kontantjoernale vir Februarie voorkom nie: Debietorder, R325. Dit is ten gunste van Rentcor vir huur. Tjek nr. 198, R360. Onbetaalde tjek, R583. Hierdie tjek is op 24 Februarie van C Cats ter vereffening van sy rekening van R600 ontvang en gedeponeer. Tjek nr. 233, uitgereik aan C Cheetah vir handelsvoorraad aangekoop ter waarde van R Hierdie tjek verskyn wel in die joernale, maar is foutiewelik as R1 375 aangeteken. Heffings vir diensgeld, R31 en kontanthanteringsfooi, R18. FRK 111 Eksamen
6 4.3 Inskrywings in die kontantjoernale wat nie op die bankstaat voorkom nie: Tjek nr. 229 vir R1 150 aan SA Rugby gedateer 15 Maart Tjek nr. 243 vir R113 aan S. Shark gedateer 28 Februarie Deposito op 28 Februarie 2006, R Tjek nr. 48 is aan n krediteur, G Gilbert, uitgereik. GEVRA: a. Stel n gekombineerde aansuiweringsinskrywing in die algemene joernaal van Rugby Handelaars vir Februarie 2006 op, om bogenoemde inligting te boekstaaf. (9) b. Toon die bankrekening, behoorlik gebalanseer, in die boeke van Rugby Handelaars op 28 Februarie (3) c. Stel die bankrekonsiliasiestaat op 28 Februarie 2006 vir Rugby Handelaars op. (3) FRK 111 Eksamen
7 VRAAG 4 (10 punte; 15 minute) Die volgende inligting is op 1 Maart 2006 uit die finansiële rekords van Jaguar Handelaars verkry: R Totaal deur debiteure verskuldig Totaal aan debiteure verskuldig 400 Totaal aan krediteure verskuldig Transaksies vir Maart 2006: R Kontantverkope van voorraad Kredietverkope van voorraad Kontant en tjeks van debiteure ontvang Tjeks aan krediteure uitgereik Vereffeningskorting aan debiteure toegestaan 303 Vereffeningskorting van krediteure ontvang 600 Vereffeningskorting, voorheen aan debiteure toegestaan, gekanselleer 102 Kredietaankope: Voorraad Toerusting Kontantaankope: Voorraad Verpakkingsmateriaal 333 Totale in krediteureafslagjoernaal: Voorraad Toerusting 900 Totale in debiteureafslagjoernaal: Debiteure-afslag 720 Koste van verkope 623 Oninbare skulde Tjeks ontvang van debiteure, deur die bank teruggestuur, gemerk V/T 215 Totaal uit kleinkas, vir vraggeld namens debiteure betaal 800 Totale oordragte van debiteurerekeninge met kredietsaldo s na krediteuregrootboek 180 n Faktuur uitgereik aan debiteur J Leopard is verkeerdelik na debiteur J Shepard se rekening oorgeboek 654 Oninbare skulde verhaal 923 Rente gehef op agterstallige rekeninge van debiteure 412 GEVRA: a. Stel die debiteurekontrolerekening in die algemene grootboek van Jaguar Handelaars vir Maart 2006 op. (6) b. Stel die krediteurekontrolerekening in die algemene grootboek van Jaguar Handelaars vir Maart 2006 op. (4) Let Wel: Ignoreer BTW. FRK 111 Eksamen
8 VRAAG 5 (25 punte; 38 minute) Die onderstaande vooraansuiweringsproefbalans van Ngeno Handelaars op 31 Desember 2005 word aan u voorgelê: NGENO HANDELAARS Vooraansuiweringsproefbalans soos op 31 Desember 2005 Debiet Krediet R R Kapitaal Onttrekkings Grond en geboue (teen kosprys) Voertuie (teen kosprys) Opgelope waardevermindering op voertuie (1/1/2005) Toerusting (teen kosprys) Opgelope waardevermindering op toerusting (1/1/2005) Voorraad (1/1/2005) Debiteurekontrole Krediteurekontrole Bank Verkope Verkoopterugsendings Aankope Aankoopterugsendings Huur ontvang Vraggeld op aankope Verpakkingsmateriaal Versekering Bankkoste Diverse uitgawes Bykomende inligting: 1. Die voorraadopname op 31 Desember 2005 het getoon dat daar nog handelsvoorraad ter waarde van R en verpakkingsmateriaal ter waarde van R2 400 voorhande was. 2. 'n Betaling van R7 200 wat op 1 Maart 2005 gemaak is vir 'n jaarlikse versekeringskontrak wat op 28 Februarie 2006 verval, is per abuis na diverse uitgawes gedebiteer. 3. R288 is ontvang van n debiteur, mnr. Kumba, wat insolvent verklaar is. Die bedrag verteenwoordig 30c in die Rand van sy uitstaande skuld en is reeds korrek aangeteken. Die balans van sy skuld moet as oninbaar afgeskryf word. 4. Die eienaar besluit om n toelaag vir kredietverliese ten bedrae van R1 660 te skep. FRK 111 Eksamen
9 5. Verkooppryse word bepaal deur 25% by die kosprys van handelsvoorraad te voeg. 6. Op 30 Desember 2005 het die eienaar voorraad (verkoopprys R750) vir sy eie gebruik geneem. Nog geen inskrywing is hiervoor in die boeke gemaak nie. 7. Lord Transport, wat n aflewering van goedere aan n klant namens Ngeno Handelaars op 29 Desember 2005 behartig het, moet nog betaal word. Die faktuur vir R750 is eers op 3 Januarie 2006 ontvang. 8. Waardevermindering moet soos volg voorsien word: op voertuie teen 20% per jaar op die vaste-paaiementmetode; en op toerusting teen 25% per jaar op die vaste-persentasie-opafnemende-saldometode. Nuwe toerusting is op 30 September 2005 teen n kosprys van R aangekoop en is reeds te boek gestel. 9. Die volgende onvolledige aantekening word aan u voorgehou: (Gebruik dit vir berekeninge slegs waar nodig en moet nie die totaalkolom voltooi nie.) NGENO HANDELAARS Aantekeninge vir die jaar geëindig 31 Desember Eiendom, aanleg en toerusting Grond en Voertuie Toerusting Totaal geboue R R R R Drabedrag begin van jaar ? Kosprys ? Opgelope waardevermindering - (28 800) (61 920) Bewegings gedurende die jaar Toevoegings Vervreemdings Waardevermindering -?? Drabedrag einde van jaar ?? Kosprys ? Opgelope waardevermindering -?? FRK 111 Eksamen
10 GEVRA: a. Stel die Inkomstestaat van Ngeno Handelaars vir die jaar geëindig 31 Desember 2005 op. (15) b. Stel die Staat van veranderings in ekwiteit van Ngeno Handelaars vir die jaar geëindig 31 Desember 2005 op. (2) c. Stel die Balansstaat van Ngeno Handelaars soos op 31 Desember 2005 op. (5) c. Toon die volgende Aantekeninge van Ngeno Handelaars vir die jaar geëindig 31 Desember 2005: Voorraad Handelsdebiteure Handels- en ander krediteure (3) LET WEL: Geen ander aantekeninge word nie verlang nie. FRK 111 Eksamen
2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:
Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
Nadere informatieOp 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
Nadere informatie2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal
HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge
Nadere informatieSTUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)
FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit
Nadere informatie(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
Nadere informatieDie volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieAFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
G Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE FK 221 EKSAMEN 13 NOVEMBE 2007 Interne Eksaminatore Prof J E Myburgh / Me C Janse van ensburg / Me M C Molate
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 121 FK 121 EKSAMEN - 3 NOVEMBE 2007 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FK 121
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIëLE REKENINGKUNDE 211 EKSAMEN 3 Junie 2005 Interne Eksaminatore: Dr J E Myburgh / Mnr F Erasmus Eksterne Eksaminator: Mev S
Nadere informatieDEBITEURE REKONSILIASIES
57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
Nadere informatieNotas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
Nadere informatie47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening
Nadere informatieOm kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf
OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Nadere informatieOorboek van huljoernale na grootboeke
OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
Nadere informatie44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING 2 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening is soos
Nadere informatieVERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK
28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatieJy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
Nadere informatieSPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatieREKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
Nadere informatiePeter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
Nadere informatieFakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Departement Rekeningkunde. Finansiële Rekeningkunde FRK 211
Kopiereg voorbehou Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde Finansiële Rekeningkunde FRK 211 Eksamen sessie: 1ste semester Junie 2012 Datum: 8 Junie 2012 Duur: 2 ure Totale
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 221 EKSAMEN 22 NOVEMBE 2010 Maksimum tyd : 2 ure (120 minute) Maksimum punte : 80 Interne eksaminatore Me J
Nadere informatieREKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11
1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK
Nadere informatieREKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.
Nadere informatieNotas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking
Notas Onderwerp 1 - kundige vergelyking Voorbeeld 21 Goedere teruggestuur Die uitstaande bedrag op Peter se rekening is R500. Goedere deur Peter teruggestuur, R40. handhaaf ʼn wins van 25% op die verkoopprys.
Nadere informatieREKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge
Nadere informatieOpstel van 'n proefbalans
OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieAlgemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIëLE EKENINGKUNDE 100 EKSAMEN 3 NOVEMBE 2007 Interne Eksaminator M oode/j Friedrichs/T Gerber Eksterne Eksaminator S Coetzee INSTUKSIES:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2007 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordeboek van 21 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/November 2007 INSTRUKSIES
Nadere informatiePROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
Nadere informatieKASBOEK & BANKREKONSILIASIE
46 KASBOEK & BANKREKONSILIASIE Alle bank transaksies (ontvangstes en betalings) word in die kasboek aangeteken. Die ontvangstes word in die Kontantontvangstejoernaal en die betalings in die Kontantbetalingsjoernaal
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
Nadere informatieRekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
Nadere informatieFakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Departement: ekeningkunde Kode en naam van module: FK100 Eksamen sessie: Jaar 2011 Datum waarop eksamen geskryf word: 12 November 2011 Duur: 4 uur Totale punte
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieREKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel
Nadere informatieREKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?
Inleiding REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort
Nadere informatieModule 1 Finansiële Rekeningkunde
Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure-
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl. 9-16 HOOFSTUK 2: Etiek bl. 17-19 HOOFSTUK 3: Interne beheer bl. 20-24 HOOFSTUK 4: Rekonsiliasies bl. 25-71 HOOFSTUK 5: Tasbare/vaste
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
Nadere informatieHoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113
VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2011 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 18 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2011
Nadere informatieOuditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1
Nadere informatieGRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008
NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDER PRESTASIE GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008 PUNTE: 300 TYD : 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en n antwoordboek van 18 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
Nadere informatieDIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG Die belangrikheid van aanvangsonderrig mag nie onderskat word nie. Dit is hier waar onderwysers: Leerlinge moet lei om die basiese beginsels
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. *IACCNA* 2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito
Nadere informatieBTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK
REKENINGKUNDE - BTW BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK Page 1 of 5 REKENINGKUNDE - BTW NOVEMBER 2014 Page 2 of 5 REKENINGKUNDE - BTW OOS-KAAP 2015 REKORD EKSAMEN Page 3 of 5 REKENINGKUNDE - BTW Page 4 of 5 REKENINGKUNDE
Nadere informatieTrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:
VRAAG 1 52 punte Ignoreer belasting op toegevoegde waarde (BTW) PharmSure Bpk ( PharmSure ) is n Suid-Afrikaanse farmaseutiese maatskappy wat die Suid-Afrikaanse rand (ZAR) as sy funksionele en aanbiedingsgeldeenheid
Nadere informatieVOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
Nadere informatie"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
Nadere informatieDepartement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIëLE EKENINGKUNDE FK100 EKSAMEN 4 NOVEMBE 2006 Interne Eksaminator M OODE/ S COETZEE Eksterne Eksaminator C HAASBOEK INSTUKSIES:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
Nadere informatieGRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.
GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2014 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye. Page 1 of 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate
Nadere informatieDEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B
DEPATEMENT EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE 2B FINALE ASSESSEINGSGELEENTHEID 7 NOVEMBE 2015 ASSESSOE: ME T MAHMOOD PUNTE: 125 ME T MOHOHLO TYD: 150 MINUTE MN Z ALLY MODEATO: ME Z PATEL DIE ASSESSEINGSGELEENTHEID
Nadere informatieREKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015
Metro Oos Onderwysdistrik REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 PUNTE: 300 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en n antwoordboek van 19 bladsye. Blaai om asb Rekeningkunde 2 MOOD September
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)
NASIONALE SENIO SETIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBE 2017 EKENINGKUNDE: VAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE VAAG 1 VEVAADIGING (37 punte; 22 minute) Die inligting hieronder verwys na File Fanatics. File
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL II INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL II Tyd: 2 uur 00 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes Verkope 00 Bedryfswin
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
Nadere informatieREKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM
REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 TYD: 3 URE Bladsy 1 van 19 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 VRAAG 1.1 (BANKREKONSILIASIE)
Nadere informatieDirektoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Liewe Rekeningkunde-leerder Veels geluk met jou keuse om Rekeningkunde as een van jou Graad 10 vakke te neem. Jou vakkeuse sal sonde
Nadere informatieHOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2010 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 'n antwoordeboek van 19 bladsye. Rekeningkunde 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK
Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 20 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2012
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt. 2016
Nadere informatieMEMORANDUM KWARTAAL 1
MEMORANDUM KWARTAAL 1 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6 REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG MEMORANDUM
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE: VRAESTEL II EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2017 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 'n 17 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2017 INSTRUKSIES
Nadere informatieDt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag
Aktiwiteit 9.11 LB bl. 324 1. Algemene Grootboek van Lingelihle Sokkerklub Balansstaatrekeninge Dt Opgehoopte Fondse Kt Jan 01 Saldo a/b 199 944 00 Des 31 Inkomste en uitgawes 599 00 200 543 00 Dt Toerusting
Nadere informatie