FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Deel 2. Basiskennis chemie

gelijk aan het aantal protonen in de kern. hebben allemaal hetzelfde aantal protonen in de kern.

Algemene en Technische Scheikunde

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

AFDELING A: KEUSEVRAE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INHOUDSOPGAWE KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 13

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Naam: Jou Selnommer: Jou e-posadres:

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Elemente en verbindings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Deel 1. Basiskennis wiskunde met oplossingen

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

1 GEBALANSEERDE CHEMIESE VERGELYKINGS

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Wanneer twee atome dus elektrone deel, moet die elektrone teenoorgestelde spin hê.

Inhoud LEERPLANDOELSTELLINGEN LEERINHOUDEN. De leerlingen kunnen

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Inhoud LEERPLANDOELSTELLINGEN LEERINHOUDEN. De leerlingen kunnen

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tabellen. Thermodynamica voor ingenieurs, Tabellen 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE JUNIE 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

5 Formules en reactievergelijkingen

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Toets HAVO 4 Chemie Hfdst. 2 Schatkamer aarde

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

INTRODUCTIECURSUS BOUWCHEMIE HOOFDSTUK 1: INLEIDING MOLECULEN EN ATOMEN

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

GRAAD 10 NOVEMBER Opsteller: L. Kroukamp FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE) TOTAAL: 150 TYD: 2 ½ UUR ALGEMENE RIGLYNE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en n databladsy. Beantwoord al die vrae op A4 papier. Handig jou vraestel en antwoordstelle apart in. Skryf netjies en leesbaar. Trek n kantlyn aan die regterkant van elke bladsy. Trek n lyn na elke vraag. Flaterverf mag nie gebruik word nie. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. Rond finale antwoorde af tot TWEE desimale. Toon alle berekeninge. Vol punte sal nie vir die korrekte antwoord alleen toegeken word nie. VRAAG 1 Vier moontlike antwoorde word gegee vir die volgende vrae. Skryf slegs die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem langs die vraagnommer (1.1 1.10) neer. 1.1 Watter wetenskaplike het die rosyntjiekoek-model voorgestel? A Rutherford B Democritus C Thomson D Bohr (2) 1.2 Watter EEN van die volgende is NIE n elektroliet NIE? A Soutoplossing B Powerade C Soutsuur D Suikeroplossing (2).3 n Hipotetiese metaal M van groep 13 (III) verbind met n hipotetiese nie-metaal X uit groep 16 (VI). Die formule van die verbinding wat vorm is A M 3 X 2 B M 2 X C MX 2 D M 2 X 3 (2) Bladsy 1 van 11

1.4 Kaliumchloraat (KClO 3 ) word in n proefbuis verhit tot dit smelt. n Klein stukkie hout word in die proefbuis geplaas en in n blits van helder lig, word kaliumchloried en suurstof gevorm. Wat is die mees gepaste beskrywing vir hierdie reaksie? A Ontbinding en eksotermies B Sintese en endotermies C Sintese en eksotermies D Ontbinding en endotermies (2) 1.5 n Nuwe element is gevind! Die element word in groep 15 (V) en periode 7 op die periodieke tabel geplaas. Hoeveel valensie elektrone en energievlakke het hierdie element? Valensie elektrone Energievlakke A 15 5 B 5 15 C 5 7 D 7 15 (2) 1.6 Watter skeidingsmetode is die mees gepaste om n mengsel van alkohol en water te skei? A distillasie B verdamping C skeitregter D filtrasie (2) A 1.7 Die Z X notasie van n atoom is gegee as: 15 7 X Watter een van die volgende stellings is WAAR? A Hierdie atoom het 7 protone en 15 neutrone. B Hierdie atoom het n atoomgetal van 15 en n massagetal van 7. C Hierdie atoom het 8 neutrone en 7 protone. D Hierdie atoom het n massagetal van 8 en n atoomgetal van 7. (2) 1.8 In hoeveel orbitale van n natriumatoom sal elektrone aangetref word? A 6 B 11 C 3 D 4 (2) 1.9 Klassifiseer die volgende reaksie as een van die onderstaande: HNO 3 + NaOH NaNO 3 + H 2 O A neerslagreaksie B redoksreaksie C gasvormingsreaksie D suur-basis reaksie (2) Bladsy 2 van 11

Temperatuur ( C) 1.10 In watter van die volgende verbindings het BEIDE ione dieselfde elektronkonfigurasie as argon? VRAAG 2 A CaS B CaBr 2 C KBr D Na 2 O (2) [20] Bestudeer die volgende stowwe en beantwoord die vrae wat volg. n Stof mag slegs EEN KEER vanuit die lys gekies word. kobalt swawel roes olie en water silikon koper(ii)chloried-oplossing aluminium diamant 2.1 Watter stof 2.1.1 is n verbinding? (1) 2.1.2 is n elektriese isolator? (1) 2.1.3 is ferromagneties? (1) 2.1.4 is pletbaar? (1) 2.1.5 sal n hoër elektriese geleidingsvermoë by n hoër temperatuur hê? (1) 2.1.6 is n termiese geleier maar nie n elektriese geleier nie? (1) 2.1.7 is n heterogene mengsel? (1) 2.2 Staaf jou antwoord in 2.1.7 deur die definisie van n heterogene mengsel te gee. (2) [9] VRAAG 3 Die verhittingskurwe vir n suiwer stof teen atmosferiese druk word in die grafiek getoon. Tyd (minute) Bladsy 3 van 11

3.1 Skryf die volgende vir hierdie suiwer stof neer: 3.1.1 Smeltpunt (1) 3.1.2 Kookpunt (1) 3.2 Is hierdie suiwer stof water? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 3.3 Wat is die fisiese fase(s) van die stof by: 3.3.1 Punt X op die grafiek (2) 3.3.2 Kamertemperatuur (1) 3.4 Wat gebeur met die temperatuur van die stof terwyl dit smelt? Verduidelik jou waarneming volledig. Verwys na die kinetiese energie van die deeltjies sowel as die kragte tussen die deeltjies in jou antwoord. (3) VRAAG 4 Die Bohr-elektronkonfigurasie-diagramme van 4 elemente se atome of ione (A, B, C en D) word onder getoon. Let op dat hulle ladings in die boonste regterhoek van elke diagram gegee word. Bestudeer hierdie diagramme sorgvuldig en beantwoord die vrae wat volg. [10] 4.1 Skryf neer die 4.1.1 aantal protone in A. (1) 4.1.2 aantal protone in B. (1) 4.2 Gee die chemiese simbool van element C. (1) 4.3 Gebruik die periodieke tabel om die massagetal van element D te bepaal. (2) 4.4 Watter twee deeltjies (van A, B, C en D) het dieselfde elektronkonfigurasie? (2) Daar is ander maniere om die elektronkonfigurasie van n atoom te toon. 4.5.1 Gee die verkorte (gekondenseerde) elektronkonfigurasie van n chlooratoom. (3) 4.5.2 Gee die Aufbau-diagram (orbitaalboksdiagram) van n kaliumioon. (3) 4.5.3 Watter deeltjie (A, B, C of D) verteenwoordig dieselfde deeltjie as 4.5.2? (1) Bladsy 4 van 11

4.6 Isotope is die rede hoekom die relatiewe atoommassas van n stof nie n heelgetal is nie. Die isotope van Y (Y-37 en Y-35) word bestudeer en n monster van Y word onder getoon. Y - 37 Y - 35 4.6.1 Definieer die term relatiewe atoommassa. (2) 4.6.2 Bereken die relatiewe atoommassa van Y. (3) 4.6.3 Gebruik jou periodieke tabel en identifiseer element Y. Skryf slegs die korrekte simbool van Y neer. (1) [20] VRAAG 5 *End of Exam* TOTAL: 150 en dit is hoe Dmitri Mendeleev in 1869 die eerste periodieke tabel opgestel het. Alhoewel die prentjie hierbo humoristies is, weet jy as Gr 10 skeinatleerder dat die posisies van die elemente op die periodieke tabel alles behalwe lukraak is! Die plasing van die elemente veroorsaak dat baie patrone en neigings op die tabel gevind kan word. Gebruik die REGTE periodieke tabel in die databladsy en beantwoord die vrae wat volg. Bladsy 5 van 11

5.1 Watter groepnaam word aan die elemente in groep 2 (II) gegee? (1) 5.2 Gee die naam van die metaal in groep 1 (I) wat die minste reaktief is. (1) 5.3 Definieer die term elektronegatiwiteit. (2) 5.4 Watter twee elemente op die periodieke tabel het die laagste elektronegatiwiteit? (2) 5.5 Watter atoom in groep 2 het die grootste atoomradius? (1) 5.6 Die eerste ionisasie-energieë (in kj mol -1 ) van die eerste vyf elemente word in agtereenvolgende volgorde getoon: 1 ste 2 de 3 de 4 de 5 de A 1312 - - - - B 2372 5250 - - - C 520 7298 11825 - - D 899 1757 14848 21006 - E 801 2427 3660 25025 32826 VRAAG 6 5.6.1 Definieer die term eerste ionisasie-energie. (2) 5.6.2 Identifiseer element C. (1) 5.6.3 Hoekom is daar so n groot verskil tussen die eerste- en tweede ionisasieenergie van element C? (2) Lees die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg: Kalsiumfluoried is n haliedmineraal. Dit is n kleurvolle klip en het daarom ornamentele gebruike. In die nywerheid word kalsiumfluoried in die produksie van sekere glas en emaljes gebruik. Dit is ook n bron van fluoried vir fluoorsuurvervaardiging. [12] Waterstoffluoried is n kleurlose gas of vloeistof en is die belangrikste industriële bron van fluoor. Waterstoffluoried kook naby kamertemperatuur terwyl die ander waterstofhaliede teen baie laer temperature kook. In teenstelling met ander waterstofhaliede is waterstoffluoried ligter as lug. Fluoor is n hoogs giftige liggeel diatomiese gas by standaard toestande. Fluoor, die element met die hoogste elektronegatiwiteit, is uiters reaktief byna al die ander elemente, insluitende sommige edelgasse, vorm verbindings met fluoor. Beskou kalsiumfluoried: 6.1 Gebruik Lewis-diagramme om die vorming van kalsiumfluoried aan te toon. (3) 6.2 Watter kragte hou die deeltjies van kalsiumfluoried bymekaar? (1) Beskou waterstoffluoried: 6.3 Gebruik Lewis-diagramme om waterstoffluoried te toon. (3) 6.4 Verduidelik hoekom waterstoffluoried ligter as lug is. [Wenk: Gebruik molekulêre massas.] (2) Beskou fluoor: 6.5 Teken n Lewis-diagram van n fluoormolekuul. (1) 6.6 Fluoor is n diatomiese gas. Watter tipe binding word tussen twee fluooratome binne n fluoormolekuul aangetref? (1) Bladsy 6 van 11

6.7 Gee die name van die volgende verbindings: 6.7.1 NH 3 (1) 6.7.2 Na 2 S (1) 6.7.3 FeCl 3 (1) 6.7.4 KMnO 4 (1) 6.8 Gee die chemiese formule van elk van die volgende: VRAAG 7 6.8.1 Aluminiumnitraat (1) 6.8.2 Ammoniumsulfaat (1) 6.8.3 Distikstoftetroksied (1) 6.8.4 Kaliumkarbonaat (1) 6.8.5 Koolstofmonoksied (1) Vyf onbekende stowwe word in die tabel hieronder gelys. Bestudeer die inligting sorgvuldig en beantwoord die vrae wat volg. Stof Smeltpunt Kookpunt Geleidingsvermoë ( C) ( C) A -96-97 Geen B 800 1413 Slegs wanneer dit gesmelt is of wanneer dit in water opgelos word C 3500 4200 Geen D 0 100 Geen E 1085 2560 In vastestof- of vloeistoffase 7.1 Beskryf hoe die atome van E bymekaar gehou word. (2) 7.2 Watter tipe binding word in B aangetref? (1) 7.3 Watter twee stowwe bestaan uit molekule? (2) 7.4 Verduidelik waarom C nie elektrisiteit kan gelei nie. (1) 7.5 Wat kan met D gedoen word sodat dit elektrisiteit sal gelei? (1) 7.6 Watter stof is teen 1 500 C n vloeistof? (1) VRAAG 8 Kafeïen is n sentrale senuweestelsel stimulant wat die meeste van ons elke dag inneem! Dit is die psigo-dwelm wat die mees algemene in die wêreld gebruik word, maar in teenstelling met baie ander psigo-stowwe is dit in byna alle dele van die wêreld wettig. Die chemiese formule van hierdie stof is C 8 H 10 N 4 O 2. 8.1 Bereken die persentasie stikstof in kafeïen. (3) Rook is n slegte gewoonte wat baie geld kos en is boonop sleg vir jou gesondheid. Nikotien is die verslawende stof in sigarette. Dit bevat 74 % koolstof, 8,65 % waterstof en 17,35 % stikstof. 8.2 Bepaal die empiriese formule van nikotien. (5) [20] [8] Bladsy 7 van 11

n Onbekende chemiese stof los in water op. Die diagram toon die ione (A en B) in water. A B 8.3.1 Watter proses word in die bostaande diagram getoon? (1) 8.3.2 Watter ioon is die katioon? Verduidelik jou antwoord deur na die polariteit van water te verwys. (3) VRAAG 9 Die volgende vergelyking toon hoe n kopersulfaat-oplossing met natriumkarbonaat reageer. CuSO 4 + Na 2 CO 3 CuCO 3 + Na 2 SO 4 9.1.1 Skryf die NAAM van die neerslag wat in hierdie reaksie vorm, neer. (2) 9.1.2 Skryf die volledige ioniese vergelyking vir die bogenoemde reaksie. Toon alle fasesimbole. (6) Twee bottels, wat A en B gemerk is, word aan leerders gegee. Dit is bekend dat een bottel n K 2 SO4-oplossing bevat en die ander een n KI-oplossing bevat, maar dit is nie bekend watter oplossing in watter bottel is nie. Hulle plaas n monster van bottel A in n proefbuis en doen twee toetse om die inhoud van die bottel te identifiseer. Hulle teken hulle waarnemings in n tabel aan. [12] TOETS Voeg n klein hoeveelheid Ba(NO 3 ) 2 (aq) by die monster van bottel A in n proefbuis. Voeg n paar druppels gekonsentreerde salpetersuur by die inhoud van die proefbuis. WAARNEMING n Wit neerslag vorm Die inhoud bly onveranderd 9.2.1 Skryf die NAAM of FORMULE van die wit neerslag wat in die proefbuis gevorm word. (1) 9.2.2 Gee n rede waarom dit nodig is om gekonsentreerde saltpetersuur by die inhoud van die die proefbuis te voeg nadat die neerslag vorm. (1) 9.2.3 Watter bottel (A of B) bevat die KI-oplossing? (1) 9.3 Verduidelik volledig hoe jy kan bevestig of die inhoud van 9.2.3 wel KI is. Jy moet al die toetsstowwe noem. Geen chemiese vergelykings word verwag nie. (4) [15] Bladsy 8 van 11

VRAAG 10 (Toon berekeninge) n Interessante wetenskaplike voeg n oplossing soutsuur by n 14 g monster magnesiumpoeier om waterstof te maak. Die gebalanseerde reaksievergelyking word onder getoon: 2HCl + Mg MgCl 2 +H 2 10.1.1 Hoeveel mol magnesium word in hierdie reaksie gebruik? (3) 10.1.2 Hoeveel atome magnesium is daar in die 14 g monster magnesium teenwoordig?(2) 10.2 Indien 0,6 mol MgCl 2 met die bogenoemde vergelyking geproduseer word, hoeveel ione sal daar in hierdie monster MgCl 2 wees? (2) Die wetenskaplike is gelukkig met die resultate maar wil graag meer waterstof produseer. Die wetenskaplike wil presies 0,25 mol waterstofgas produseer. 10.3.1 Wat is die volume van 0,25 mol waterstofgas by STD? (2) 10.3.2 Hoeveel atome waterstof word in 0,25 mol waterstofgas aangetref? (2) [11] VRAAG 11 (Toon berekeninge) Metaan brand in suurstof volgens die gegewe reaksie: CH 4 + O 2 CO 2 + H 2 O 11.1. Balanseer die vergelyking en bewys dat die wet van massabehoud vir die bogenoemde reaksie geld. (4) Gebruik die GEBALANSEERDE vergelyking om die volgende vrae te beantwoord: 11.2.1 Indien 0,5 mol metaan gebruik word, wat is die hoeveelheid mol water wat gevorm kan word? (1) 11.2.2 Hoeveel mol metaan reageer met 2 mol suurstof? (1) Natrium brand in suurstof om natriumoksied te vorm: Na + O 2 Na 2 O 11.3. Skryf die reaksie oor en balanseer dit. (2) 11.4 Indien 0,7 mol natrium vir hierdie reaksie benodig word, watter massa natrium behoort gebruik te word? (3) 11.5 Hoeveel mol natriumione kan met 0,7 mol natrium gevorm word? (2) *EINDE VAN EKSAMEN* [13] TOTAAL 150 Bladsy 9 van 11

DATA SHEETS PAPER 2 (CHEMISTRY) DATABLADSYE VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS / TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure Standaarddruk Molar gas volume at STP Molêre gasvolume by STD Standard temperature Standaardtemperatuur Charge on electron Lading op elektron Avogadro's constant Avogadro-konstante p 1,013 x 10 5 Pa V m 22,4 dm 3 mol -1 T e 273 K -1,6 x 10-19 C N A 6,02 x 10 23 mol -1 TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES m n M n c V OR m c MV n n N N A V V m Bladsy 10 van 11

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 (I) 2 (II) 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 (III) 14 (IV) 15 (V) 16 (VI) 17 (VII) 18 (VIII) 2,1 1 H 1 2 He 4 1,0 3 Li 7 1,5 4 Be 9 2,0 5 B 11 2,5 6 C 12 3,0 7 N 14 3,5 8 O 16 4,0 9 F 19 10 Ne 20 0,9 11 Na 23 1,2 12 Mg 24 1,5 13 Al 27 14 Si 28 2,1 15 P 31 2,5 16 S 32 3,0 17 Cl 35,5 18 Ar 40 0,8 19 K 39 1,0 20 Ca 40 1,3 21 Sc 45 1,5 22 Ti 48 1,6 23 V 51 1,6 24 Cr 52 1,5 25 Mn 55 26 Fe 56 27 Co 59 28 Ni 59 29 Cu 63,5 1,6 30 Zn 65 1,6 31 Ga 70 32 Ge 73 2,0 33 As 75 2,4 34 Se 79 2,8 35 Br 80 36 Kr 84 0,8 37 Rb 86 1,0 38 Sr 88 1,2 39 Y 89 1,4 40 Zr 91 41 Nb 92 42 Mo 96 43 Tc 2,2 44 Ru 101 2,2 45 Rh 103 2,2 46 Pd 106 47 Ag 108 1,7 48 Cd 112 1,7 49 In 115 50 Sn 119 51 Sb 122 2,1 52 Te 128 2,5 53 I 127 54 Xe 131 0,7 55 Cs 133 0,9 56 Ba 137 57 La 139 1,6 72 Hf 179 73 Ta 181 74 W 184 75 Re 186 76 Os 190 77 Ir 192 78 Pt 195 79 Au 197 80 Hg 201 81 Tl 204 82 Pb 207 83 Bi 209 2,0 84 Po 2,5 85 At 86 Rn 0,7 87 Fr 0,9 88 Ra 226 89 Ac 58 Ce 140 59 Pr 141 60 Nd 144 61 Pm 62 Sm 150 63 Eu 152 64 Gd 157 65 Tb 159 66 Dy 163 67 Ho 165 68 Er 167 69 Tm 169 70 Yb 173 71 Lu 175 90 Th 232 91 Pa 92 U 238 93 Np 94 Pu 95 Am 96 Cm 97 Bk 98 Cf 99 Es 100 Fm 101 Md 102 No 103 Lr Atomic number Atoomgetal 29 Cu 63,5 Symbol Simbool Electronegativity Elektronegatiwiteit Approximate relative atomic mass Benaderde relatiewe atoommassa KEY/SLEUTEL