Farmakologie van algemene hematologiese middels LEERUITKOMSTE

Vergelijkbare documenten
TOKSIKOLOGIE OORSIG. Dr. P.M. van Zyl Departement Farmakologie 2012

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Les 14: Entrepreneurskap

MOE O I E LIKE E DI D AGN G OS O E

FAKTORE EN VEELVOUDE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Foto-redigering vir sun.ac.za

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Elektriese Stroombane

Les Plan Twee. Habitats

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Die planeet aarde beweeg

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Asma is omkeerbaar. Die inflammasie en bronchospasma veroorsaak deur asma is. omkeerbaar!

n Oseaan van Plastiek

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Statistieke met een oogopslag

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

Somer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

08/06/2011. Uitkomste. Beskryf n rasionele benadering tot die patogenese, diagnose en hantering van anemie. , Folaat, B12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

Meganiese stelsels en beheer:

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

08/09/2011. Johan van Rensburg KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Waarskuwingstekens van velkanker - ABCD

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SO 2 in wine Back to basics

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Hoofstuk 15 - Die Kragbron

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

Kuilvoer foelie Produk inligting

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Transcriptie:

Farmakologie van algemene hematologiese middels MBChB Hematologie lesings MJ Coetzee 1 LEERUITKOMSTE Aan die einde van hierdie lesing moet die student die volgende kan doen: Verantwoordelik hierdie middels kan voorskryf en monitor op die vlak van n algemene praktisyn. Die farmakologie van die middels, wat vir algemene hematologiese toestande deur dokters in n weie spektrum van dissiplines gebruik word, se farmakologie kan verstaan en verduidelik Hierdie middles sluit die volgende in: Die hematinika: yster, folaat, vitamien B 12 Allopurinol & Prednisoon Antikoagulante Hemostatika 2 1

Klasse middels Hemotinika Yster Folaat Vitamien B 12 Allopurinol Prednisoon Antikoagulante Warfarin Heparien Aspirien Hemostatika Faktor VIII en IX Vitamien K Traneksaamsuur 3 Hemotinika = hemoglobien konsentrasie van die bloed 4 2

Yster-gebrek anemie Diagnoseer oorsaak en spreek dit aan Draai die kraan toe waardeur die bloed verloor word Die doel van yster-aanvulling Voorsien genoeg Fe om die Hb te normaliseer 1-2 g Verskaf genoeg Fe om Fe-store aan te vul 1 g Roetes van teodiening Oraal IV IM 5 Ystersulfaat-1 Mees algemene, goedkoopste en maklikste vorm van orale Fe IV Fe duur en gevaarlik IM Fe seer en verkleur vel ± 200 mg 65 mg van elementale yster Optimale dosis 200 mg elementale Fe/dag 1 tab tds Patiënte voel beter binne n dag Hb begin binne n paar weke steig Hou vir 3-6 maande aan 6 3

Ystersulfaat-2 Newe-effekte Boonste GI-ongemak: dispepsie, diaree Swart verkleuring van stoelgang Absorpsie Beter op n leë maag, maar hierdie veroorsaak meer irritasie Vitamien C bevorder dit, maar nie veel nie Fitate in tee, plantprodukte, ens. mag absorpsie verminder 7 Fe absorpsie (Davidson s) 8 4

Ystersulfaat-3 Compliance /Konkordansie Lig die pasiënt in Begin met laer en minder gereelde dosisse Pas die dosis aan volgens die patiënt se newe-effekte Vra die patiënte oor hulle stoelgang Monitor van terapie VBT S-Ferritien as moontlik Veiligheid Fe oxsideer! Desferrioksamien is n cheleerder Hou weg van kinders 9 Vitamien B 12 & folaat 10 5

Folaat-1 Indikasies Folaat-gebrek megaloblastiese anemie Probeer om van vitamien B 12 -gebrek te onderskei, anders senuweeskade Nuttig in hemolitiese anemie Voorkom neuraalbuis defekte Absorpsie Geredelik Koste - minimaal 11 Folaat-2 Dosis 5 mg/dag po genoeg vir enige situasie Hou aan vir n paar maande Monitor van terapie Diarree, ens. stop Hb normaliseer Preparate 5 mg tablette beskikbaar in Suid-Afrika Tablette met n kleiner dosis oorsee beskikbaar Newe-effekte Geen Veiligheid geen probleem 12 6

Vitamien B 12-1 Indikasies Pernisieuse anemie (terapeuties) Onderskei van folaat-gebrek Gastriese reseksie (voorkomend) Absorpsie IM vinnig in urien uitgeskei, maar genoeg bly om store aan te vul Megadosisse geabsorbeer po (compliance!) Koste Minimaal 13 Vitamien B 12-2 Dosis 1 mg IM elke vir 1 week 1 mg IM elke week vir 1 maand 1 mg IM maandeliks x 4 1mg IM elke 3 maande lewenslank Monitor terapie Gesond voel Hb normaliseer Preparate 10 mg ampules Newe-effekte Geen Veiligheid geen probleem nie 14 7

15 16 8

Warfarin-1 Meganisme Affekteer karbosilasie van stollingsfaktore II, VII, IX en X Vitamien K-antagonis Indikasies Antistol waar bloedvloei stadig is Veneuse trombose Hartklep-patologie Lang-termyn antistol in geselekteerde toestande, bv. atriale fibrillasie 17 Warfarin-2 Absorpsie Word deur kos, middels, vitamiene, antibiotika beïnvloed Drink altyd op die selfde tyd van die dag (sodat jou dieet omtrent konstant is, bv. ontbyt) Distribusie Bind aan albumien Baie interaksies met middels Ekskresie Lewer Halfleeftyd: 40 uur 18 9

Warfarin-3 Dosis Begin met nie meer as 10 mg/dag nie Induseer velnekrose Warfarin het slegs n terapeutiese effek na 3 dae Monitor van INR 40 uur t½ monitor ± weekliks Pas totale weeklikse dosis aan Sprei die totale dosis uit oor die week Moenie die dosis te vinnig aanpas nie, naders wipplank die INR. Probeer net weekliks aanpas. 19 Warfarin dosis-aanpassings Idiaal = 3.5 (kunsklep); 1 tab = 5 mg Day M T W D V S S INR=4 Dosis: 10 tabs/ week Aangepas te dosis: 8.5/week 1 2 1 2 1 2 INR 1 1.5 1 1.5 1 1.5 1 1 20 10

Warfarin-4 Newe-effekte Bloeding Geringe INR-vermeerdering: 1-2 mg po vit. K (6 h) Noemenwaardige bloeding FFP (groot volumes, geen inaktivering) Faktor IX konsentraat (klein volumes, virus inaktivering) bevat alle vitamien K-afhanklike faktore Veiligheid Hou weg van kinders Swangerskap Gebruik eers na 1ste trimester Plaas oor op heparien peri-partum 21 22 11

Warfarin-5 Middel-interaksies Baie! NB: NSAIDs, antibiotika, aspirien Praktiese benadering Liefs net parasetamol vir analgesie Gaan die INR n week of wat na, nadat medikasie verander is Vertel altyd jou dokter/tandartsdat jy op warfarin is Dra n MedicAlert-bandjie 23 Superwarfarins Vitamin K antagoniste is effektiewe rotgiwwe Chemies gemodifiseerd warfarin nodig om warfarin-bestandheid in rotte te oorkom Superwarfarins (bv. Finale) het n halfleeftyd van maande Rx: Vitamin K vir maande tot die superwarfarin gemetaboliseer is 24 12

25 Heparien-1 Indikasies akute antistol veneus of arterieel Profilakse: DVT veral Adminstrasie IV lyne (konstante infusies) Subkutaan Monitor Slegs vir ongefraknioseerde heparien PTT omtrent 6 h na toediening 26 13

LMW heparien 27 Ongefraksioneerde heparien Mengsel van baie grootes heparien Minder akkurate dosis-repons korrelasie Gebruik waar LMW heparien nie beskikbaar is nie Newe-effekte Bloeding, osteopenie met lang Rx, KATASTROFIES: heparien geïnduseerde trombositopenie Probleme Moet gedurig dosis titreer 28 14

LMW heparien-1 Slegs die kleiner molekulêre massa fraksies word versamel Standaard heparien: komponente van 4000-30,000 D met n gemiddelde van 16,000 dalton Meer spesifieke effek op antitrombien Meer spesifieke effek op faktor X Subkut. elke 12-24 h Geen kliniese indikasie vir monitor van anti-fx effek nie Beïnvloed nie PTT 29 LMW heparien-2 Baie verskillende preparate Algemeen in SA: enoksiparien Heelwat variante & sintetiese analoë Verskillende dosisse DVT profilakse: gewoonlik 12 h pre-op (40 mg bd) DVT Rx: 1 mg/kg bd 5-10 dae Unstable angina Buitepasiënt Rx vir eenvoudige DVT 30 15

Aspirien-1 Meganisme Onomkeerbare inaktivering van siklooksigenase TA2 ( plaatjieklomping) Indikasies Verminder tromboses in hoë-vloei areas Arteries Omtrent geen effek op veneuse sirkulasie nie Voorkoming of sekondêre voorkoming van kardiovaskulêre insidente 31 aspirien 32 16

Aspirien-2 Farmakokinetika Word maklik geabsorbeer (enteriese bedekking maak sluk makliker) Kort plasma t½ Bind COX onomkeerbaar effek hou vir dae aan Dosis 75-100 mg/d genoeg vir KVS-effek 33 Aspirien-3 Newe-effekte GI irritasie, bloeding Allergie (meestal met atopie) Interaksies NSAIDs bind omkeerbaar en kompeteer tydelik met aspirien om COX te bind Probleme Nie n soortgelyke effek in elkeen nie aspirien bestandheid 34 17

Hemofilie 35 Faktor VIII Indikasies Hemofilie A met akute bloedings Profilakse in die toekoms in SA? Bevat ook Von Willebrand-faktor NB Duur Behandel vroeg! Stop bloeding voor dit gevaarlik word Tuis terapie: pasiënte spuit self 36 18

Faktor VIII Dosis 1 E/kg toegedien verhoog 2 E/kg in patient Ligte bloedings: 25 E/kg Erge bloedings (kop, ileopsoas): 50 E/kg 12 uurliks IV Konsulteer jou naaste Hemofilie Sentrum Veiligheid Virus-geïnaktiveer Von Willebrand: 25 u/kg daily 37 Faktor IX Indikasies Faktor IX gebrek (Hemofilie B) Bloeding vanweë warfarin Dosis 1 E/kg/dag IV 30 E/kg in ligte bloedings 50 U/kg in erge bloedings 38 19

Vitamien K Indikasies Verhoogde INR a.g.v. warfarin Neonate (lae vitamien K store) Preparate 10 mg tablette kan warfarin-kontrole moelik maak Konakion MM 2 mg po/im/iv Twee orale dosisse vir neonate Effektief om warfarin om te keer 39 Traneksaamsuur Antifibrinolities Indikasies Bloedings van slymvliese Herstel na torakale chirurgie Kontraindikasies UT bleeds DIC Dosis po: 500 mg tds Newe-effekte: trombose 40 20

Allopurinol Xantienoksidase inhibeerder verminder uriensuur vorming Leukemië en limfome Groot aantal of neoplastiese selle (tumormassa) Massas purien nukleotiede vrygestel uit kankerselle Tumorlise sindroom met uriensuur nefropatie Allopurinol tot 900 mg/day & +++vloeistowwe vir die eerste paar dae voor chemoterapie Algemeenste newe-effek: pruritis 41 Prednisoon Indikasies Outoimmuun toestande bv. ITP Outoimmuun hemolitiese anemi Gebruik tot 100 mg daagliks om die proses te stop, taper stadig oor maande Leukemië en limfome: hoë dosisse Verpakking: 5 mg tablette (+++ goedkoop) Newe-effekte: Die van glukokortikosteroïede Metaboliseer tot aktiewe prednisoloon in lewer 42 21

Newe-effekte van prednisoon Elektroliete Hipertensie, vog retensie Glaukoom Gastriese erosie Immuunonderdrukking Cushingoïede voorkoms, atrofiese vel Aptyt, diabetes, Osteopenie Idiopaties: insomnia, aggressie, psigose Kan deur die plasenta dring en in borsmelk uitgeskei word 43 22