ARBEIDSREG ABR214. T:

Vergelijkbare documenten
ARBEIDSREG ABR214. T:

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

ARBEIDSREG ABR214. T:

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

ARBEIDSREG ABR214. T:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Les 14: Entrepreneurskap

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

SPESIALE INTERIM HS 21 & 22 HSAG NUUSBRIEF: NOVEMBER 2018

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

KONSTITUSIE VAN ARSO

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

FAKTORE EN VEELVOUDE

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

TERME EN VOORWAARDES

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

Eerste applikant. Tweede applikant. Derde applikant. Vierde applikant. Vyfde applikant. Eerste respondent. Tweede respondent.

Prysvorming deur vraag en aanbod

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

HARMONY GOLD MINING COMPANY BPK. CORAM: MUSI, CJ, R et MURRAY, H, Wnd R. [1] Die Appellant appèlleer teen die geheel van die uitspraak van

Foto-redigering vir sun.ac.za

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Paulus kritiseer sy tyd se manier

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Sentraalbeplande stelsel

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

AANSOEK OM STUDIELENING

Briewe, posseëls en elektroniese pos

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

ARBEIDSREG ABR214. T:

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Transcriptie:

ARBEIDSREG ABR214 Lesing 10.2 Die kontrak Beeindiging van kontraktuele verhouding Hoofstuk 9 (par 9.106-9.150) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

LESING 10.2 (LEERUITKOMSTE) Noem en bespreek volledig die verskillende wyses waarop ʼn kontraktuele verhouding beëindig kan word. Bespreek elk van die bogenoemde wyses individueel.

LESING 10.2 (ALGEMEEN) Kontraktuele verhouding kan beëindig word deur ʼn ontbindende termyn/voorwaarde of deur terugtrede o.g.v. kontrakbreuk. Verskeie ander wyses van beëindiging sal ook bespreek word.

LESING 10.2 (ONTBINDENDE VOORWAARDE/TERMYN) Kontrak kan vir ʼn spesifieke tydperk gesluit wees. By die aanbreek van die tyd, sal die kontrak tot ʼn einde kom.

LESING 10.2 (TERUGTREDE) Indien ʼn party ʼn terugtredingsreg het, sal die regte en verpligtinge in terme van ʼn kontrak tot ʼn einde kom.

LESING 10.2 (VOLDOENING I) Algemeen Voldoening is ʼn tweesydige handeling. Indien al die partye doen wat ingevolge kontrak van hulle verwag word (lewer prestasies en voer prestasies uit soos deur hulle beoog), voldoen hulle aan hulle verpligtinge en kom die kontrak natuurlikerwys tot ʼn einde.

LESING 10.2 (VOLDOENING II) Partye by voldoening Skuldenaar moet teenoor die skuldeiser presteer. Egter moontlik dat iemand namens die skuldenaar presteer (selfs sonder sy wete of teen sy wil), mits sodanige persoon bedoel om skuldenaar se verpligting uit te wis. Bogenoemde is egter nie moontlik nie indien die skuldeiser daarop aandring dat die skuldeiser, vanweë sy bekwaamhede/talent, self presteer. Prestasie moet aan skuldeiser of gemagtige verteenwoordiger geskied. Skuldeiser kan ook ʼn derde aanwys teenoor wie die skuldenaar moet presteer (solutionis causa adiectus). Prestasie teenoor so ʼn adiectus wis die verpligting uit.

LESING 10.2 (VOLDOENING III) Wyse van voldoening Prestasie moet volledig wees. Gebrekkige prestasie het nie voldoening van die kontrak tot gevolg nie. Skuldenaar moet ten volle presteer en mag nie in paaiemente presteer nie, tensy daarop ooreengekom of tensy die skuldeiser daartoe toestem. Indien prestasie bestaan uit ʼn saak wat gelewer moet word, moet die saak voldoen aan al die vereistes insake die toestand, kwaliteit en kwantiteit daarvan. Indien prestasie bestaan uit ʼn handeling wat verrig moet word, moet die voorgeskrewe handeling verrig word en nie ʼn soortgelyke handeling nie. Indien prestasie bestaan uit die betaling van ʼn geldsom moet dit d.m.v. ʼn wettige geldmiddel geskied. Skuldenaar is geregtig op ʼn kwitansie. Gedeeltelike prestasie wis gewoonlik nie die verpligting uit nie en word daar dus nie aan die kontrak voldoen nie. Wanneer skuldenaar die woorde in volle en finale vereffening gebruik met gedeeltelike prestasie, kan dit die verpligting uitwis (sien par 9.113-9.114).

LESING 10.2 (VOLDOENING IV) Plek en tydstip van voldoening Prestasie moet geskied op die plek waarop ooreengekom is. Indien geen plek bepaal is of afgelei kan word nie, is dit die plek waar kontraksluiting plaasgevind het. Prestasie moet aangebied word op die tydstip waarop ooreengekom is of wat deur ʼn aanmaning bepaal is. Indien ʼn bepaalde dag vasgestel is, is daar tyd tot middernag van daardie dag of tot besigheidsure verstryk op daardie dag. Indien die bepaalde dag ʼn dag is waarop besigheid gesluit is, is dit die eerskomende besigheidsdag. Indien prestasie binne ʼn sekere tyd betaal moet word na die eerste dag van die maand, word die eerste dag nie ingereken nie. Indien dit egter bepaal word dat prestasie gelewer moet word binne ʼn sekere aantal dae na die dag van kontraksluiting, word die eerste dag ingereken. Daar kan gewoonlik presteer word voordat ʼn bepaalde dag vir prestasie aanbreek. Indien ʼn skuldenaar meer as een bedrag uit hoofde van verskillende kontrakte aan dieselfde skuldeiser verskuldig is, en dan ʼn betaling maak wat nie voldoende is om alles uit te wis nie, en sonder om te spesifiseer vir watter skuld dit aangewend moet word, kan die skuldeiser ʼn toedeling maak, onderhewig aan die volgende rangorde: o Rente moet voor kapitaal gedelg word. o Afdwingbare skuld voor ʼn onafdwingbare skuld. o Sekere skuld voor ʼn onsekere skuld. o Swaarder skuld voor ʼn ligte skuld. o Ouer skuld voor ʼn nuwe skuld. o Andersins, proporsioneel.

LESING 10.2 (KONTRAK) Bestaande kontrak kan beëindig word deur die sluiting van ʼn nuwe kontrak, en wel by wyse van kwytskelding, skikking en skuldvernuwing: o Kwytskeldingʼn Tweesydige handeling gebaseer op wilsooreenstemmig tussen skuldeiser en skuldenaar. Geskied deurdat ʼn aanbod van kwytskelding deur skuldeiser gemaak word. Sodanige aanbod hoef nie noodwendig met ʼn skenkingsbedoeling gepaard te gaan nie en partye kan mekaar oor en weer in ruil van hul verpligtinge kwytskeld. o Skikkingʼn Ooreenkoms waardeur ʼn bestaande geskil opgelos word. So ʼn skikking vervang dan die kontrak ten opsigte waarvan dit aangegaan is. o Skuldvernuwingʼn Nuwe kontrak tot ʼn bestaande en geldige kontrak, met die bedoeling om die bestaande kontrak uit te wis en dit met ʼn nuwe kontrak te vervang.

LESING 10.2 (SKULDVERGELYKING) Wanneer partye mekaar oor en weer geld skuld, behoort sodanige bedrae oor en weer teen mekaar verreken te kan word. Skuldvergelyking het die uitwissing, in die geheel/gedeeltelik, van verbintenisse tot gevolg. Daar moet aan die volgende vereistes voldoen word alvorens skuldvergelyking kan plaasvind: o Skulde moet gelyksoortig wees Skuldvergelyking vind gewoonlik net t.o.v. geld plaas, maar kan ook tussen goedere van dieselfde kwaliteit plaasvind. Dit kan egter nie tussen geld en goedere of tussen goedere van verskillende kwaliteit geskied nie. o Skulde moet opeisbaar wees Beide skulde moet reeds opeisbaar wees. o Skulde moet gelikwideerd wees Die omvang van die skuld moet vasstaan of maklik vasgestel kan word. Albei skulde moet gelikwideerd wees. o Skulde tussen dieselfde persone in dieselfde hoedanighede Persone wat in amptelike hoedanighede kan nie skuldvergelyking t.a.v. persoonlike skulde aanwend nie.

LESING 10.2 (SKULDVERMENGING) As dieselfde persoon skuldeiser en skuldenaar van dieselfde vordering word, vind skuldvermenging plaas en word die verbintenis uitgewis.

LESING 10.2 (ONMOONTLIKWORDING VAN PRESTASIE) As prestasie onmoontlik word sonder die skuld van enige party, gaan die verbintenis tot niet en word partye van verpligtinge bevry. Let daarop om onderskeid te tref tussen onmoontlikheid van prestasie by kontraksluiting, onmoontlikwording van prestasie by kontraksluiting en onmoontlikmaking van prestasie, deur skuldenaar, na kontraksluiting.

LESING 10.2 (REHABILITASIE NA INSOLVENSIE) Rehabilitasiebevel van ʼn insolvent veroorsaak dat alle verbintenisse wat voor insolvent se sekwestrasie ontstaan het, uitgewis word.

LESING 10.2 (VERJARING - ALGEMEEN) Onderskei tussen verkrygende verjaring (eiendomsreg op iemand anders se saak word verkry na verloop van 30 jaar) en bevrydende verjaring (verbintenisse kom tot ʼn einde a.g.v. ʼn tydsverloop). Die Verjaringswet van 1969 is van toepassing op skulde wat na 1 Desember 1970 ontstaan het. Skulde voor hierdie datum word gereël deur die Verjaringswet van 1943.

LESING 10.2 (VERJARING EFFEK VAN VERJARING) Verjaringswet van 1943 het vir swak verjaring voorsiening gemaak (skuld het deur tydsverloop onafdwingbaar geword het). Verjaringswet van 1969 maak vir sterk verjaring voorsiening (skuld word na afloop van die verjaringstermyn uitgewis). Daar is 2 uitsonderings op die algemene reël dat die skuld uitgewis word: o Indien skuldenaar nogtans skuld betaal, geld dit as voldoening van die skuld en sal nie met ʼn verrykingsaksie teruggevorder kan word nie. o Verjaring sal slegs intree indien die skuldenaar hom op verjaring beroep.

LESING 10.2 (VERJARING VERJARINGSTERMYNE) Die volgende verjaringstermyne is van toepassing: 30 jaar o skuld wat deur ʼn verband verseker is o vonnisskuld o skuld t.o.v. belasting gehef o skuld aan die staat wat verband hou met ontginning en myn van minerale en ander stowwe 15 jaar o skuld aan die Staat wat ontstaan uit voorskot/lening/verkoop/verhuring van grond deur die Staat aan die skuldenaar 6 jaar o skuld t.o.v. ʼn wissel of ander verhandelbare dokument o skuld t.o.v. ʼn notariële kontrak 3 jaar o ander skulde

LESING 10.2 (VERJARING AANVANG VAN VERJARINGSTERMYNE) Verjaring neem ʼn aanvang wanneer ʼn skuld opeisbaar word (die oomblik wat vordering by wyse van ʼn hofbevel afgedwing kan word en is normaalweg die dag waarop skuldenaar moet presteer) of wanneer kontrakbreuk plaasgevind het of met kansellasie van ʼn kontrak. Indien skuldeiser egter nie van die bestaan van die skuld bewus was nie, is dit eers op die oomblik wat die skuldeiser bewus word van die skuld.

LESING 10.2 (VERJARING STUITING VAN VERJARING) Verjaring kan gestuit (vorige tydperk hou op loop en begin van nuuts af loop) word deur: Erkenning van aanspreeklikheid deur skuldenaar Uitdruklike/stilswyende erkenning. Bediening van prosesstuk deur skuldeiser om voldoening van die skuld te vorder

LESING 10.2 (VERJARING UITSTEL VAN VERJARING) Verjaring kan uitgestel word met een jaar onder die volgende omstandighede (1 jaar nadat die omstandighede opgehou het om te bestaan): Skuldeiser is handelingsonbevoeg. Skuldenaar is buite RSA. Skuldeiser en skuldenaar is met mekaar getroud. Skuldeiser en skuldenaar is vennote en skuld het uit vennootskap ontstaan. Skuldeiser is ʼn regspersoon en die skuldenaar ʼn bestuurslid van sodanige regspersoon. Skuld is voorwerp van geskil wat vir arbitrasie verwys is. Skuld is voorwerp van ʼn eis teen die boedel van oorledene of insolvent. Skuldeiser of skuldenaar is oorlede en eksekuteur is nog nie vir boedel aangestel nie.