DOORNPOORT. Dagboek. Leef Anders. Kalender. Nederduitse Gereformeerde Gemeente. Die kalender is beskikbaar op die webblad.

Vergelijkbare documenten
DOORNPOORT. Gemeente ete Geagte broer en suster,

DOORNPOORT. Gemeente ete Geagte broer en suster,

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Preek Romeine 1:16-17

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Die moed om weer te begin. Die moed om vróú te wees. Die moed om te gee. Die moed om op te staan. Die moed om gehoorsaam te wees

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

2. Die skepping van die mens

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

DIE BRIEF AAN FILEMON

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Die Groot Gebod dennis de wet

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Preek 2 Timoteus 3:16-17

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Die duiwel versoek Jesus

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard.

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Die gebed leer ons dat die kerk die eenheid in die Drie Enige God weerkaats en weerspieël.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

1 Waar ek vandaan kom

Preek Efesiërs 4:26. Voor die erediens Sing: Lied 190:1,2,3 Sing: Psalm 4-1:3 Afkondigings Stilte

Welkom by Die Storie God se storie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

Geroep vir Gemeenskap

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

Transcriptie:

Nederduitse Gereformeerde Gemeente DOORNPOORT Leef Anders J u l l e i s d i e s o u t v i r d i e a a r d e M a t t. 5 : 1 3 Om sout te wees is om anders te wees! Sout gee smaak waar kos laf geword het. Sout preserveer en keer dat kos vrot word. Sout maak mens ook dors. So moet ons smaak gee en heelmaak aan die mense waarmee ons paaie kruis. Maar ook so optree dat mense wat met ons te doen kry sal dors na die Lewende Water. Daarom begin anders leef vir ons by hierdie opdrag van Jesus. Van daar die struktuur waarop ons Logo gebou is: Natrium Chloried (NaCl) gewone tafelsout se chemiese bindingstruktuur word só met kolletjies en strepies voorgestel. Ons logo wil m.a.w. kom sê dat ons selfs tot op molekulêre vlak met ons hele wese Sout vir die Aarde wil wees. Maar dat dit die kruis is wat in die middel van alles staan wat ons lewens nuut maak, ons wesenlik verander sodat ons kan, en wil, anders leef! G e m e e n t e n u u s Dagboek Sondag 25 Januarie 09:00 Oggenddiens 09:00 Kinderdiens 18:00 rt jeugdiens 19:00 Vlam Dinsdag 27 Januaire 09:00 Admin 19:00 DVK Woensdag 28 Januarie 09:30 Bybelstudie Baie welkom in die erediens! Mag jy die Here hier ontmoet en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar. Kalender 2 5 J a n u a r i e 2 0 1 5 Die deurkollekte word gebruik om mense in ons area wat nood het, te help. Baie dankie vir u bydrae! Sondag 1 Februarie 09:00 Oggenddiens 09:00 Kinderdiens 10:00 Poedingverkope 18:00 rt jeugdiens 19:00 Vlam Die kalender is beskikbaar op die webblad. Webadres: www.ngdoornpoort.co.za Nuwe lidmate Baie welkom aan alle nuwe lidmate in ons gemeente! Ons versoek julle vriendelik om na afloop van die diens voor die kantoor by die inligtingstafel aan te meld.

B l a d s y 2 Neem kennis: Gebed Sekelbos Braaihout te koop. R13 per sak. Direk na die erediens of bestellings kan per e-pos geplaas word of julle kan die gemeentekantoor kontak Here, hoe die dinge waarvoor ek vra, deur U voorsien sal word, dit weet ek nie. Maar dat U sál voorsien, dit glo ek, want U het dit belowe U het my geleer om te bid; dan sal U mos sekerlik ook na my gebed luister? Here, dit is nie die verdienstelikheid van my gebed wat my oortuig dat U sal hoor en antwoord nie, maar die sekerheid van u trou. Bid vir: Suzie Jonas Pieter Wiid Ramos Amen Martin Luther Versoeke om plasings in afkondigings moet by die gemeentekantoor die voorafgaande Maandag ingedien word.

! Kerklike jaar Tyd is belangrik vir Christene, want Go d ope n baa r Ho m in die geskiedenis. Christene het daarom van baie vroeg af besef dat ons n eie kalender nodig het om herinner te word aan die groot dinge waardeur God Hom aan ons openbaar. So het die tradisie van die kerklike jaar ontstaan. Die kerklike jaar is n belangrike hulpmiddel om die volle evangelie mee te verkondig. Hierdie kalender herinner ons dwarsdeur die jaar aan die gebeure rondom Jesus, die uitstorting van die Heilige Gees en die koninkrykswerk van die kerk. Deur volgens hierdie kalender te leef, hou ons ons identiteit in Christus in stand. Ons jaar begin daarom nie op 1 Januarie nie, maar vier Sondae voor Kersfees wanneer Advent, die tyd van verwagting, n aanvang neem. Die res van die kalender draai dan om drie feeste, naamlik Kersfees, Paasfees en Pinksterfees. Van almal is Paasfees die hoogtepunt, want dan herdenk en vier ons die opstanding van Christus uit die graf. Dit is vir ons Wat is Koninkrykstyd? Die tydperk na Pinkster tot en met Advent staan algemeen in die kerkjaar as gewone tyd bekend, maar in hierdie Leesrooster verwys ons daarna as Koninkrykstyd. Daar is geen besondere feeste (soos byvoorbeeld Advent, Kersfees, Lydenstyd, Paasfees en Pinkster) gedurende hierdie tyd op die kerklike kalender nie. Wanneer vier ons Koninkrykstyd? Koninkrykstyd begin wanneer die Pinksterseisoen afgesluit word met Triniteitsondag. Dit eindig met die Sondag van Christus die Koning, net voor die adventseisoen en dus die volgende kerkjaar. In die Suidelike Halfrond val Koninkrykstyd in die herfs en veral in die winter waartydens ons die groen van die natuur sien verdwyn. Ons beleef dus in Suider-Afrika, anders as in die Noordelike Halfrond, in hierdie seisoen van die kerkjaar die tekens van afsterwe en doodsheid. Reeds in Paastyd en Pinkster word ons egter uitgedaag om die krag van die opstanding te midde van hierdie sigbare tekens van doodsheid te verkondig, te bely en uit te leef. G e m e e n t e n u u s Simbole, gebruike en rituele in Koninkrykstyd B l a d s y 3 so belangrik dat ons elke week begin met Sondag, wat n viering van die opstanding in die kleine is. Let daarop dat daar vir elkeen van die drie feeste n tyd van voorbereiding is en ná die fees 'n tyd van besinning: Advent berei ons voor vir Kersfees en in die tyd ná Epifanie dink ons na oor die betekenis van Christus se koms na die aarde. Lydenstyd berei ons voor vir Paasnaweek(fees) en dan dink ons in Paastyd weer na oor die implikasies van die opstanding in ons lewens. Die tien dae tussen Hemelvaart en Pinkster berei ons voor vir Pinksterfees. Daarna volg Koninkrykstyd waarin ons die opdrag het om die gawes van al drie die feeste te gaan uitleef in die wêreld. Die sentrale simbool van hierdie tyd is dié van die kerk as 'n bootjie met 'n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draer van die kruis in die wêreld. Hierdie tydperk bied 'n groter ruimte en vryheid as die primêre Christelike feeste aan die Christelike geloofsgemeenskap om die kalenders van die kerk en die sekulêre wêreld met mekaar te integreer en te versoen. Die teksgedeeltes van Koninkrykstyd hou verband met die tema dat Jesus die Here van alle here, die Koning van alle konings is. Die Protestantse kerke vier in hierdie tyd ook die geboorte van die Hervorming, toe Luther sy stellings vasgespyker het teen Wittenberg se kerkdeure. Die vraag waarmee Christene hulle in Koninkrykstyd besig hou is: Wie moet ek liefhê? Met hierdie vraag ontdek ons hoe ons Christus se liefde, wat ons in die eerste deel van die kerkjaar gevier het, kan uitleef. Daarom is die hart ten diepste 'n Christelike simbool. Wat vier ons in Koninkrykstyd? Soos die naam van hierdie seisoen aandui, gaan dit daaroor dat die heerskappy van die Drie-enige God (Skepper, Verlosser en Trooster) gevestig word in elke faset van die lewe. Ons word herinner aan die roeping om die gawes wat ons tydens die feeste ontvang het, in die lewe van elke dag uit te leef. Christus se heilswerk, soos dit in die voorafgaande seisoene stuk vir stuk gevier is, het implikasies vir ons betrokkenheid by die materiële, geestelike en emosionele nood in die wêreld. Koninkrykstyd herinner ons telkens aan die eenheid en interaksie tussen wat ons bely en hoe ons lewe, tussen die teks en ons konteks, tussen kerk en wêreld, tussen woord en daad.

B l a d s y 4 Bankbesonderhede. Naam: NG Gemeente Doornpoort; Tak: Absa, Pta Noord; Takkode: 632005; Tjekrek nr: 060162255. Spesifiseer asb. op die strokie waarvoor deposito is kodes: MD vir Maandelikse Dankoffer; LOF vir Jaarlikse Lofoffer. Faks asb. depositostrokie deur na 012 547 2086. Jy kan, vir jou gerief, enige vorms / gelde wat by die gemeentekantoor moet uitkom, in die kollektesakkie gooi (gemerk, asb.) die gemeentekantoor sal dit op n Maandag kry. Afsprake met leraars. Vir alle huisbesoek afsprake skakel vir Nicolene by die gemeentekantoor. Vir persoonlike gesprekke met die leraars maak gerus afsprake by Nicolene in die gemeentekantoor. In noodgevalle skakel die leraar direk. Doopregistrasie. Voornemende doopouers moet asseblief vroegtydig by die gemeentekantoor registreer om te kan doop. Die doopkursus soos aangedui op die kalender, is verpligtend vir doopouers en moet deurloop word voordat die kind gedoop word. Die doopkursus kan deurloop word reeds voor die kleinding se geboorte. Ten minste een doopouer se lidmaatbewys moet by hierdie gemeente wees om hier te kan doop, of julle moet n toestemmingsbrief van julle tuisgemeente voorlê. Dit is ook verpligtend vir doopouers om die donderdagaand voor die doopsondag, die doopouersafspraak (soos aangedui op die kalender) na te kom. Beginpunt: doen vroegtydig die doopregistrasie by die gemeentekantoor. Ouers wat graag groter kinders wil laat doop kontak die gemeentekantoor vir doop gesprek. Volgende doopkursus: Nuwe datum sal later deurgegee word. Leraar: Ds Cornel Viljoen Tel: 071 880 1483 cornelmviljoen@gmail.com Leraar: Ds Karel van der Westhuizen Tel: 084 616 5179 karel.vdwesthuizen@gmail.com Kantoor: Administratiewe sake Nicolene Smuts Tel. 082 966 0963 Tel. 012 5471456 Faks: 012 5472086 Koster: Christa de Meyer Tel: 083 399 1835 Dienste Dr Faan Rademeyer, Braclaan, Sinoville. Tel: (012) 543-0195. Algemene praktisyn en vliegmediese ondersoeker. Doornpoort Blinders: Tevredenheid gewaarborg. Skakel ons gerus vir al u blinder benodigdhede. Gratis kwotasies Kobus Stewart (012) 5472830 of 082 556 4829 Apaché Glass & Maintenance: Vir alle glas herstelwerk, installasie van storte, patio deure, winkelfronte en ander verwante produkte. Kontak vir Willie by 0824379015 of ons kantoor by: (012) 335-2319. PAYROLL 4 SA Professionele salarisstrokies, maandelikse E-filing en betalings aan SARS (PAYE, UIF, SDL), EMP201, EMP501, IRP5e. Promosie aanbieding op webwerf: www.payroll4sa.co.za UIF vir huiswerkers (registrasie, maandelikse U-filing, salarisstrokies en riglyne) Kontak: Mariè by payroll@payroll4sa.co.za / 0766 544 854 Kragopwekkers tussen 15-2500KVA Huishoudelik & Industrieel. Skakel ons gerus vir n gratis kwotasie, By 0724074576 en 012753-7989 Webadres: www.ngdoornpoort.co.za Rommelverwydering en ligte vervoerwerk. Herspan riempiemeubels, Meubelrestourasie. Kontak Dawie 0825564451 TE HUUR: Een slaapkamer woontesl met balkom en motorafdak in Twee Riviere Aftree oord, Montana. Beskikbaar vanaf 1 Mei 2015. Huur per maand: R4500. Kontak Izak vd Merwe: 012 524 3388 of 0824049180 BOOMSLOPINGS EN SNOEI. Gratis kwotasies/ versekering. Kontak Ernst 083 656 4992 www.treecarepta.co.za Versoeke om plasings in afkondigings moet by die kerkkantoor die voorafgaande Maandag ingedien word.