Die moed om weer te begin. Die moed om vróú te wees. Die moed om te gee. Die moed om op te staan. Die moed om gehoorsaam te wees

Vergelijkbare documenten
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Welkom by Die Storie God se storie

Jesaja sien die Toekoms

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Inhoudsopgawe. Voorwoord

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Voor hulle lê Kanaän. Daar kan hul in huise woon, wingerde en lande bewerk. Voor hulle lê n toekoms waar hul hulself kan vestig.

Die brief aan die Filippense

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

n Tempel Leier besoek Jesus

Jona en die Groot Vis

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Van Vervolger tot Prediker

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

sodat jy n gestuurde van die Here kan

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

God eer Josef die slaaf

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Goeie Konings, Slegte Konings

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Wie die Here vertrou, kan radikaal gehoorsaam wees.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Preek Romeine 1:16-17

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

SKRIFLESING: Prediker 1:1-11. TEKS: Prediker 1:3. Los van God bied die lewe niks. Psalm 149 : 1, 2. Skrifberyming 19 (2-1) : 1, 2.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Die Groot Gebod dennis de wet

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

Voorsienigheid van God en Moses

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Pragtige Koningin Ester

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

Transcriptie:

Inhoudsopgawe Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember Die moed om weer te begin Die moed om vróú te wees Die moed om te glo Die moed om Hom te leef Die moed om op te staan Die moed om te huil Die moed om gehoorsaam te wees Die moed om gelukkig te wees Die moed om te gee Die moed om ánders te wees Die moed om vas te byt Die moed om te kniel

Januarie Die moed om weer te begin Gee die wêreld jou beste en die wêreld se beste sal na jou toe terugkom. Madeline Bridges Elkeen wat op die Here vertrou, kan op sy groot liefde staatmaak. Die Here sal hom met sy goedheid toevou. Psalm 32:10

Dis n nuwe jaar. n Kans om die sleg en seer van al die gisters te vergeet en net die vreugde-mooi saam te neem. Vanjaar, Here, wil ek regtig óór begin: ek wil elke dag met n skoon hart leef, n rein gewete gaan slaap en n vervullende lewe lei. Vanjaar wil ek minder ek wees, en meer U; minder selfsugtig optree en meer gee; minder kerm en kla en meer lag en dankie sê. Ek wil nader aan U leef, U en u Woord beter leer ken en meer soos U wees. Ek wil lééf, Here. En tóg is ek bang... Bang vir die onbekende en onsekerhede, vir die probleme wat kan kom, die pyn wat ek kan hê die moeg- en moedeloos-wees, die té veel hê om te doen... Daarom is my gebed vandag: Wees asseblief bý my: Wees elke oomblik van elke dag my ewige Metgesel, my alwyse Raadgewer en my begripvolle Trooster. Help my om só op U gefokus te bly dat ek elke dag met oorgawe sal leef in dié wete dat U die God van die Heelal agter, langs, voor, onder en bo my is. Van nou af tot in ewigheid.

1 Januarie Die moed... om wéér te begin Die Here sal jou oppas waar jy ook al is: by die huis, by die werk of miskien iewers op pad. Hy sal jou altyd help, of jy kom en of jy gaan, nou en in die toekoms. (Psalm 121:7-8) Die nuwejaarsvuurwerke se laaste vonkeling het verdwyn. Voor ons lê die realiteite van die begin-van-nóg- n-jaar Miskien sien jy met verwagting uit na dit wat voorlê, moontlik het jy groot drome en is jy vasberade om jou voornemens vanjaar n werklikheid te maak. Maar dalk is jy ook onseker oor dit wat voorlê en voel dit of jy maar weer net aan die voet van n nuwe berg staan. Hoe ook al, daar is één versekering wat jy saam met jou die onbekende kan inneem en dit is dat jou Vader jou tree vir tree op jou onseker reis sal vergesel. Wanneer jy jou lewe in vertroue sáám met Hom leef, ís Hy jou Beskermer, jou Leids man en jou Vertroueling. Neem vandag sy uitgestrekte hand en bid dat die Gees jou sal oortuig dat Hy jou wéér veilig sal lei: elke oomblik van elke dag van die res van jou lewe! Hier is ek, Skepper, sterk en vol moed omdat U ook hierdie nuwe jaar sáám met my gaan.

2 Januarie Die moed... om nie bang te wees nie Jy moet ook nie vir hulle bang wees nie. Ek belowe jou, Ek sal by jou wees en jou beskerm. (Jeremia 1:8) My Januarie-vriendinne, noem ek hulle. Dit is die oud-vertroudes voor wie ek maar net myself kan wees. Dié vir wie ek kan sê: Ek is moedeloos bly opgewonde seer bang omdat ek hulle vertrou. Juis omdat ons mekaar so goed ken, wéét ons dat ons in die begin van die jaar met n klomp onsekerhede rondloop. Ons weet al ons gaan vir mekaar vra: Vriendin, wat wag dié jaar op ons? Tog weet ons ook dat God, iewers gedurende die gesprek, gaan antwoord: Ek, die Here, sál vir jou sorg Liewe vriendin-in-christus, dis normaal om in hierdie tyd allerhande vertwyfelende emosies te ervaar. Gelukkig ken ons Vader ons baie goed, weet Hy hoe ons harte voel en gee sy Woord ons telkemale die belofte dat Hy ons nooit sal verlaat nie. Die lewe is betowerend, maar n mens moet dit deur die regte bril sien, skryf Alexandre Dumas. Leef vanjaar met n bril-vanmoed omdat jy wéét Wie jou vooruitgaan. Dankie, getroue God, dat U Onderhouer van die grote heelal ook mý Vader is!

3 Januarie Die moed om Hom op sy Woord te neem Wat beteken dit om op God te vertrou? Geloof of vertroue in God beteken om nie een oomblik te twyfel nie dat Hy sy beloftes sal hou en om daarna uit te sien. (Hebreërs 11:1) Wanneer die lewe en mense jou teleurge stel het, is dit moeilik om weer honderd per sent te vertrou. Dan is daar mos iets in ons wat skepties wonder waar die vangplek in die beloftes is. Die wonderlike is dat ongeag die feilbaarheid van mense ons God langer-as-lewenslank getrou aan ons bly! Ja, ook jy kan God maar op sy Woord neem en glo wanneer Hy vandag vir jou sê: Julle sal my eie mense wees en Ek sal jul le God wees (Jeremia 30:22). My goedheid is vir jou genoeg. Dit is al wat jy nodig het (2 Korintiërs 12:9). Hou op bang wees (Klaagliedere 3:57). God hou julle juis nou styf vas sodat niks met julle gebeur wat julle geestelik kan seermaak nie. Hy is sterk genoeg om dit te kan doen (1 Petrus 1:5). Neem jou Vader op sy Woord, elke dag van hierdie nuwe jaar. Hy sorg reeds vir jou! Dankie, Meester van my lewe, dat u beloftes van sorg vir ewig waar is.

4 Januarie Die moed... om te weet: Ek-wat-is is by jou Ek is wat Ek is, het God vir Moses gesê. Jy moet vir die Israeliete só sê: Ek-wat-is, dis Hy wat my na julle toe gestuur het. (Eksodus 3:14) God kan ons lewens in n oogwink verander. Soos Moses s n. Die een oomblik was hy nog n gewone skaapwagter met n rustige en kommervrye dagtaak. Die volgende oom - blik sê God sélf vir hom: Jy moet my volk uit Egipte gaan uitlei (Eks. 3:10). Sjoe, wat n groot verantwoordelikheid! Miskien lê dié jaar se verantwoordelikhede, verpligtings en uitdagings ook soos n groot woestynpad voor jou. Dalk voel jy ook om hakkelend vir God te sê dat jy regtig nie kans sien vir die pad nie en wens dat Hy iemand anders sal stuur om die lewe vir jou makliker te maak. Dit kan selfs wees dat die Here hierdie jaar in besonder n groot taak op jou skouers lê. As jy huiwerend voor jou woestynreis staan, weet dan dat God sélf Ek-wat-is die pad voor jou uitgaan. Daarom maak dit nie saak hoe moeilik jou lewenspad is nie. Hy is reeds daar. Sien God se wolken vuurkolom in jou lewe. Volg dit en weet: God-wat- God-is is by jou. Ek volg U, Leidsman. Onvoorwaardelik.

5 Januarie Die moed... om stukkie vir stukkie te leef Ek sal hulle bietjie vir bietjie voor jou laat padgee soos jou getalle al meer word en jy al meer plek nodig het om te bly, totdat jy uiteindelik die hele land kan oorneem. (Eksodus 23:30) Ons almal sukkel maar soms met ons ongeduld. Ons wil so graag dinge vin nig af gehandel kry, n probleem dadelik uit sorteer en oornag die dinge ontvang waaroor ons droom. Wanneer dit nie onmiddellik ge beur nie, voel ons gefrustreerd en is on geduld geneig om ons moedeloos te maak. Soos die Israeliete kla ons ook gou by God as dinge nie vinnig genoeg na óns sin uitwerk nie. God laat Hom egter nie aanjaag nie. Soos Hy die Israeliete se vyande bietjie vir bietjie verdryf het, so werk Hy stukkie vir stukkie in ons lewens, want Hy weet pre sies wanneer ons gereed is vir wat. Enige projek, gebou of tydperk begin met die eerste stap, die eerste steen en die eerste minuut. Wanneer die beginsel reg is, jy jou deel doen en God vertrou, kan jy maar seker wees dat Hy alles perfek sal laat uitwerk. Laat God toe om jou stukkie vir stukkie met jou lewe te help. Here, leer my om U geduldig te vertrou wanneer U op u tyd werk.