11 Materie en materiale (NW)

Vergelijkbare documenten
1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

FAKTORE EN VEELVOUDE

AFDELING A: KEUSEVRAE

Die planeet aarde beweeg

8 Die mens in die ruimte

Planeet Aarde en daarbuite 1

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Die klimaat van SA: Temperatuur

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

6. Die Weer: natuurverskynsels

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Fanie en die vuilgoedblikke

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

12. Minerale hulpbronne

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Antieke Egipte en die Nylrivier

10 Die bou van n plant

2. Die skepping van die mens

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Welkom by Die Storie God se storie

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

DIE PLESIER VAN PAPIER

Toe God alles gemaak het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

Hoofstuk 2 - Basiese Elektriese Begrippe

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

Jakkals lê eendag heerlik en

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Energie en verandering

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Toe God alles gemaak het

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Hawaise uitbarstings (2) is ook rustig. Die lawa vloei deur die opening en hoop op, om lae skildvulkane te vorm.

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Migrasie: voëls wat trek

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

3 Tegnologie (Teg) Wanneer iets gemaak moet word, is dit nodig om stap vir stap te beplan.

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

1 Waar ek vandaan kom

Jona en die Groot Vis

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Jona en die Groot Vis

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Antonieme en sinonieme

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

5 Die mens in die ruimte (Teg)

Wiskunde Graad 4. November 2016

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Transcriptie:

11 Materie en materiale (NW) 11.1 Materie Wat is materie en waaruit bestaan dit? Die stof waarvan alle dinge gemaak is, word materie genoem. Materie bestaan uit ontsaglike getalle baie, baie klein deeltjies. Hierdie deeltjies noem ons atome. Verskillende stowwe gedra hulle op verskillende maniere, omdat hulle atome verskil. Diamant is byvoorbeeld verskillend van koper omdat dit uit verskillende soorte atome bestaan. Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse Vastestof Vloeistof Gas Atome trek mekaar aan. As die atome van n stof mekaar baie sterk aantrek, sal die 83

Hout en yster is vaste stowwe. n Vaste stof het n vaste vorm en grootte. Dit neem baie energie om n vaste stof se vorm te verander! Jy moet dit stukkend kap, of jy kan dit baie warm maak of baie afkoel. As die atome mekaar nie so sterk aantrek nie, kan hulle rondbeweeg en n vloeistof vorm. Al kan die vloeistof se deeltjies meer vryelik rondbeweeg, kan hulle nie heeltemal van mekaar ontsnap nie. n Vloeistof kan vloei en neem die vorm aan van die houer waarin dit gegiet word. Dink maar aan water, melk en koeldrank. n Gas se deeltjies trek mekaar glad nie sterk aan nie. Die atome is baie ver van mekaar af en hulle beweeg baie vinnig. Gasse het geen vaste vorm nie en vul sommer gou n groot ruimte. Wanneer gas in n huis lek, kan n mens dit sommer gou in die hele kamer en later in die hele huis ruik. 11.2 Verandering Water kan n vaste stof (ys) n vloeistof (lopende water) of n gas wees. Al drie hierdie fases of vorms van water sien ons in die natuur. Die vaste stof, ys, sien ons in ysberge, hael en sneeu. Die vloeistof, water, sien ons in reën, damme en riviere. Ons lei dit ook deur pype tot in ons krane. Die gas, waterdamp, kan ons nie sien nie. Dit is rondom ons in die lug. Wanneer ons n ketel laat kook, kan ons vir n rukkie die stoom sien voordat dit heeltemal in n gas verander en in die lug verdwyn. vloeistof vaste stof gas 84

dit warm maak. As ons waterdamp afkoel, vorm dit weer waterdruppeltjies. As jy teen n koue glasruit blaas, kan jy sien hoe die waterdamp in jou asem klein druppeltjies Dit is ook hoe wolke gevorm word. Bo in die lug is dit altyd kouer as op die aarde. Lug wat opstyg, sal dus altyd afkoel. As die lug afkoel, sal die waterdamp verander in klein druppeltjies water (dit kondenseer). Hierdie piepklein druppeltjies water noem ons n wolk. As die druppeltjies in die wolk saampak en groter druppels vorm, word dit naderhand te groot om as wolk rond te dryf, en val na die aarde as reën. Wolke word gevorm Reënwolke Reën Aarde Water verdamp See Dam Spruit en riviere 85

Nog soorte veranderings Nie alle stowwe verander soos water nie. Water kan vries, maar weer smelt en dit bly nog al die tyd dieselfde stof. Maar sommige stowwe verander heeltemal en kan glad nie weer terug verander nie. Wanneer n stukkie papier aan die brand slaan, word dit eers bruin en bros. UIteindelik verander dit in n hopie as. As die as afgekoel het, verander dit nie terug in papier nie. n Heeltemal nuwe stof is gemaak. So n verandering noem ons n chemiese verandering. Nog voorbeelde van sulke veranderings is yster wat roes, melk wat suur word en koek wat gebak word. Chemiese veranderinge help ons om nuwe stowwe te maak. Een voorbeeld is glas. Glas word van n mengsel van sand, soda en kalksteen gemaak. Hulle word saam gemaal en tot omtrent 1500 C verhit. Hulle vorm dan n helder, jellie-agtige stof. As dit afkoel, stol dit en vorm n harde, bros glas. 11.3 Stowwe wat ons gebruik Ons gebruik baie verskillende stowwe. Sommige van die stowwe is natuurlik. Dit kom van plante en diere. Ons gebruik wol, leer, pels, sy en horing wat van diere af kom. Ons gebruik katoen, hout, rubber en linne wat van plante af kom. Party natuurlike stowwe soos klip, klei, goud, steenkool en olie word uit die grond gehaal. Ons gebruik ook mensgemaakte stowwe. Yster, staal, glas, plastiek en sement is alles mensgemaak, maar hulle word gemaak van natuurlike stowwe wat ons grondstowwe noem. n Mensgemaakte stof: papier Een algemene mensgemaakte stof is papier. Die meeste papier word van hout gemaak. Eers word die hout in klein spaanders opgekap. Die houtspaanders word dan saam met n chemise middel, seepsoda of bytsoda, gekook. Dit verander die houtspaanders in houtpulp, wat nogal baie soos papier-mache lyk. Die pulp moet gebleik word om dit wit te maak, waarna dit met n fyn sif gedreineer word. Daarna gaan dit na die papiermasjien. 86

Houtspaanders vir die maak van papier Papiermasjien In die papiermasjien word die papier uitgesprei op n groot, bewegende doek. Nog water word geleidelik uit die pulp gedruk. Die pulp word dan tussen twee groot rollers gepers wat dit in dun velle uitdruk. Heel laaste word die papier tussen verhitte rollers deurgestuur om dit glad te maak. Papier word gebruik vir skryfwerk en drukwerk. Dit word ook gebruik vir toedraai en verpakking. Sneesdoekies, plakkate, houers en nog vele meer word van papier gemaak. n Natuurlike stof: klei Klei bestaan uit die heel kleinste stukkies rots. Die stukkies is so klein dat hulle aan mekaar vasklou. Klei kan in n groot oond gebak word om bakstene en teëls te maak. Die fynste soort klei word gebruik vir die maak van porselein en ander soorte erdewerk. Klei kan in n oond met kalksteen verhit word om sement te maak. Sand, gruis en klei word uit groot gate in die grond gegrawe. Geboue en paaie word met behulp van sand, gruis en klei gemaak. Sand Gruis Klei Die maak van 'n kleipot 87

Bronnelys CLYMER, E., 1971. Wiele. Kaapstad: Citadel-Pers DAINTITH J, ISAACS A. & PITT V. 1975. Junior Ensiklopedie van die Wetenskap, Deel I en V. Roodepoort: Transo Pers HARPER, M., 2000. Ontdek Wetenskap en Tegnologie. Kaapstad: Kagiso Education JENNINGS, T., 1984. Stowwe. Oxford: Oxford University Press LOOTS, S.J., VIVIER, J.M. en CRONJE, J.F.C. Aardrykskunde Dink- en Leerboekies, St. 3. Johannesburg: Nasau Beperk OLWAGEN, G.: 1991. Ons Wonderlike Wêreld. Huisgenoot Fanie en Melanieensiklopedie. Kaapstad: Nasionale Boekdrukkery VAN DER WALT, J.P. 1993: The Life of Plants. Pretoria: J.P. van der Walt and Son. VAN DYK, J.J., VAN DYK, G.P. en MULLER, J.C. 1980. Algemene Wetenskap in Aksie st. 2. Pretoria: De Jager-HAUM. WAGNER, E. e.a., 2002. Drafstap deur die Natuurwetenskappe en Tegnologie. Somerset- Wes: Roedurico 88