Twaalf gedeeltes in die Bybel wat ons herinner aan die verhaal van Paasfees.

Vergelijkbare documenten
Die Kerk se Geboorte

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Goeie Konings, Slegte Konings

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesaja sien die Toekoms

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Van Vervolger tot Prediker

Welkom by Die Storie God se storie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

God eer Josef die slaaf

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jona en die Groot Vis

'n Man gestuur deur God

9. Ek glo Jesus het opgestaan Johannes 20:1-18

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Van Vervolger tot Prediker

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Sondag, 20 April 2014 Skriflesing: Matteus 28:1-10 Tema: Opstanding Francois Lampreht

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Toe God alles gemaak het

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Simson, God se sterk Man

Die Groot Gebod dennis de wet

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Toe God alles gemaak het

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Baie welkom by vanoggend se erediens

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

19. God lei sy volk uit die slegte plek

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

11. Die roeping van Moses

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Jona en die Groot Vis

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Die Groot Muur van Nehemia

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Pragtige Koningin Ester

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

1 Johannes 5: /03/2014

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

21. Glo maak soms seer Jesaja 6

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Elisa, Man van Wonderwerke

10. Ek is by julle Matteus 28:16-20

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Gereformeerde Kerk Bloempark Ikabod Ark reeks 2

Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Transcriptie:

Simbole van Paasfees Die Kruis: Dit simboliseer al vir eeue opoffering, inisiasie, crossing out of the self. Ook die letterlike van Jesus wat aan die kruis gehang het. Paaseiers: Die eier speel n belangrike in die begin van nuwe lewe en is die simbool van hoop vir n nuwe lewe/wêreld. Hierdie nuwe begin is in elkeen se lewe moontlik, omdat die Christus-gees tot elkeen se beskikking is. Wanneer ons kinders paaseiers soek, dan wens ons vir hulle om ook so te soek na die krag Christus, en dit dan ook te vind. Soek en jy sal vind...(matt 7:7) Paashaas: Die haas is gesien as n waaksame dier wat besonder toegewyd tot sy spesie is ( wakeful self ). Hy lê nie die eiers (boodskap van nuwe lewe) nie, maar sy plig en voorreg is om dit te bring soos wat ons ook die boodskap van n nuwe lewe in die wêreld moet uitdra. Twaalf gedeeltes in die Bybel wat ons herinner aan die verhaal van Paasfees. (Voorstel: - maak n Paasfees-uitstalling met eiers en hase en sit die 12 simbole in 2 houertjies by die uitstalling) Skrifgedeelte Simbool Betekenis 1 Matteus 21:1-11 Stukkie gekleurde materiaal of papier 2 Matteus 26:26-30 ʼn Stukkie brood of ronde koekie Simboliseer die intog van Jesus in Jerusalem op die donkie. (mense se gekleurde klere op die vloer) Simboliseer die laaste maaltyd wat Jesus saam met sy dissipels in die bovertrek gehad het. 3 Johannes 13:1-17 Stukkie seep Herinner ons aan Jesus wat sy dissiples se voete gewas het. 4 Johannes 13:18-30 Drie eenrande Herinner ons aan die 30 stukke silwer wat Judas ontvang het omdat hy Jesus uitgeken het. 5 Johannes 18:15-27 ʼn Veer Wat ons aan die haan laat dink wat gekraai het nadat Petrus Jesus verloën het. 6 Markus 15:16-20 ʼn Doring Wat die kroon wat Jesus moes dra simboliseer 7 Markus 15:21-24 ʼn Dobbelsteen Wat vertel van die soldate wat oor Jesus se klere geloot het. 8 Markus 15:21-32 n Kruis Om die dood van Jesus aan die kruis te simboliseer 9 Markus 15:33-41 n Stukkie swart lap of papier 10 Markus 15:42-47 n Stukkie wit lap of papier Wat ons herinner aan die duisternis wat die aarde ooral het Wat ons herinner aan die wit lappe waarin Jesus se liggam toegedraai is. 11 Matteus 27:62-66 n Klip Wat ons herinner aan die klip waarmee Jesus se graf verseël was 12 Matteus 28:1-15 n Sjokelade eiertjie wat leeg is binne Die leë eier herinner ons aan Jesus se opstanding uit die dood en die leë graf.

Paasfees Dis amper Paasnaweek en vir baie kinders beteken dit: vakansie hou en paaseiers eet. Maar het julle geweet dat Paasfees die eerste keer amper 4000 jaar gelede in Egipte gevier is? Dit was natuurlik toe die Israeliete, God se volk slawe van die Egiptenare was. 'n Slaaf is iemand wat aan iemand anders behoort en sonder betaling alles vir sy baas moes doen. Die Israeliete het baie swaar gekry in Egipte en hulle het gewens iemand sou hulle vry maak. God het hulle swaarkry gesien en vir Moses geroep om hulle uit Egipte en weg van slawerny te vat. Onthou julle nog vir Moses? Dis hy wat in 'n biesiemandjie op die Nyl rivier tussen die riete weggesteek was. God het gesê hy moet na die Farao, die koning van Egipte, toe gaan en vra dat die Israeliete mag wegtrek. (Eksodus 1-14). Die Farao wou natuurlik nie sy slawe sommer net laat gaan nie, want wie sou dan al die vuilwerk vir hom moes doen? Daarom het God tien plae oor die Egiptenare laat kom. Elke keer as 'n plaag die land getref het, het die Farao gesê die Israeliete kan maar trek, maar elke keer as die plaag verby was het die farao terruggegaan op sy woord. Die tiende plaag was die ergste van al die plae. Die Here het vir Moses gesê Hy gaan al die oudste kinders in Egipte doodmaak, sodat die Farao definitief die Israeliete sou vrylaat om te trek. Om te keer dat die doodsengel nie ook die oudste kinders van die Israeliete doodmaak nie, het die Here gesê al die Israeliete moet 'n lammetjie slag en dan die bloed van die lam teen hulle huise se deurkosyne smeer. Die lammetjies het gesterf en hulle bloed het gekeer dat nie een van die Israeliete doodgemaak is nie en dat almal uit Egipte kon trek. God het die lammetjies gebruik om al die Israeliete vry te laat wegkom. Om sy kinders te herinner aan hoe Hy hulle uit Egipte, die plek waar hulle slawe was, gered het moes hulle elke jaar Paasfees vier. Baie jare later toe Jesus op aarde geleef het, het Hy en sy dissipels ook Paasfees gevier. Terwyl hulle geëet het, het Jesus brood en wyn gevat en vir sy dissipels gesê, die brood is soos sy liggaam en die wyn is soos sy bloed, as hulle dit eet moet hulle weet dat Hy wat Jesus is, nes die lammetjies in Egipte, doodgemaak gaan word. Nie sodat hulle nie meer slawe van die Egiptenare hoef te wees nie, maar sodat hulle en ons nie meer slawe van sonde hoef te wees nie. So het Jesus die lam van God geword waardeur ons gered word van die dood en hel. En dis hoekom ons Paasfees vier: om terug te dink aan die dag toe Jesus vir ons sonde aan die kruis gesterf het. Die Donderdagnag wanneer Paasnaweek begin het die soldate Jesus gevang en die Vrydag het hulle Hom aan die kruis gespyker. Daar het Hy gehang totdat hy dood is en daarna het van sy vriende Hom begrawe. Die Sondagoggend toe Maria egter by die graf kom, was sy liggaam nie meer daar nie omdat Hy uit die dood opgestaan het. Daarom vier ons die Vrydag van Paasnaweek Jesus se dood. Dat hy gesterf het om ons deur sy bloed te red. En die Sondag vier ons Jesus se opstanding uit die dood. Dat Hy lewe sodat ons die Ewige lewe kan hê! Bid sommer vandag nog en sê vir Jesus dankie dat Hy op Paasnaweek bereid was om in jou plek te sterf en lees ook Lukas 22-24 in die Bybel.

Matt 21: 8 9 Jesus se intog in Jerusalem Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi, en ander het takkies van die bome afgebreek en dit op die pad gestrooi Die mense wat voor Jesus geloop het en dié wat agter Hom aan gekom het, het begin uitroep: Prys die Seun van Dawid! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom! Prys Hom in die hoogste hemel! Matt 26:26-28 Die laaste Avondmaal En terwyl hulle eet, het Jesus brood geneem en die seën gevra. Daarna het Hy dit gebreek en vir sy dissipels gegee met die woorde: Neem, eet; dit is my liggaam. Toe neem Hy 'n beker, en nadat Hy die dankgebed uitgespreek het, gee Hy dit vir hulle en sê: Drink almal daaruit, want dit is my bloed, die bloed waardeur die verbond beseël word en wat vir baie vergiet word tot vergewing van sondes. Matt 26:39 Jesus bid in Getsemane Hy het 'n entjie verder gegaan en daar gekniel met die gesig teen die grond en gebid: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by My verbygaan. Moet nogtans nie doen soos Ek wil nie, maar soos U wil.

Matt 27:35,50-51 Jesus word gekruisig. Hulle het Hom gekruisig en sy klere verdeel deur te loot. Jesus het weer hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas. Op daardie oomblik het die voorhangsel van die tempel van bo tot onder middeldeur geskeur. Die aarde het geskud, en die rotse het uitmekaar gebars. Matt 28:6 Jesus oorwin die dood. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het. Hand 1:9 Jesus se Hemelvaart. Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. Hand 2:2-4 Die Heilige Gees word uitgestort. Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het.