Speel, leer en lewe Graad 1 Lewensvaardigheid Onderwysershandleiding 2

Vergelijkbare documenten
Engels Eerste Addisionele Taal. Die Bybelonderrigreeks vorm deel van Lewensvaardigheid en rig

Klank en kleur in die skepping

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

8.3 Volledige stel assesseringsvorms vir elke kind

Briewe, posseëls en elektroniese pos

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

h/v Starkey laan & Spioenkopstraat Waverley

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Les Plan Twee. Habitats

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

n Tempel Leier besoek Jesus

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Rolprente uit twee verskillende genres *

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Inleiding Tot Die Jagluiperd

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Les Plan Vier. Voeding

Vasberade op Arendsvlerke

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Lees en Leesgereedheid

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Inhoud. - Handelsmerk Oorsig - Handelsmerk Uiteensetting - Ons Naam - Handelsmerk Kleure - Handelsmerk Simbool

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

DESIGN RELIGIESTUDIES

1. Benodighede. Beplan die terrein. In die kleuterklas. 3. Een toilet per tien kleuters. 4. Stoorplek binne en buite.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Die volgende aspekte is eie aan die Afrikaanse leefwyse Ja Min of meer a. Volkspele b. Geniet sport (rugby, krieket, hokkie, netbal)

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

1. Ek en my nuwe skool

Die Groot Muur van Nehemia

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Speel, leer en lewe Graad 1 Lewensvaardigheid Onderwysershandleiding 2 Saamgestel in opdrag van

Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2012 Gedruk en gebind deur Printburo Posbus 25316, Gezina, 0031 Geset in Arial 12pt ISBN 978-1-920553-09-8

Oorsig: kurrikulum vir die grondslagfase. Die reeks bestaan uit onderwyserhandleidings en handboeke met werkboeke. Die geïntegreerde kurrikulum is ontwikkel en gegrond op die en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) 2012 vir die grondslagfase, Lewensvaardigheid Graad 1-3. Addisionele inligting oor Lewensvaardigheid en die aanbieding daarvan is aanlyn beskikbaar. Die doel van die onderrig van Lewensvaardigheid is om vir kinders te leer dat: die aarde en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarop woon aan die Here behoort; en alles in die skepping verband hou met God en sy beloftes. sesseringsbeleidsverklaring vir Lewensvaardigheid in die grondslagfase (graad R 3). Die studie-areas is soos volg geïntegreer: 1. Aanvangskennis: God is die Skepper van die heelal en Hy is die oorsprong van alle kennis en werklikheid. Die mens en die omgewing waarin hy leef het deur God tot stand gekom en Hy bestuur dit elke dag. In ontwikkel, versterk en uitgebrei in graad 4 12. Hierdie waardes en vaardighede word deur die Engels eerste Addisionele Taal. Die Bybelonderrigreeks vorm deel van Lewensvaardigheid en rig en Aardrykskunde); Natuurwetenskap en Tegnologie geneem. slagfase onderrig en beskryf as: Sosiale wetenskap-begrippe: God se verbond met die mens. Bewerk, bewaar en bewoon is deel van die mens se unieke roeping en verantwoordelikheid. Verandering, aanpassing, verhoudinge, interafhanklikheid, diversiteit en individualiteit is deel van God se raadsplan. Natuurwetenskap-begrippe: Ons leer die grootheid van die Here deur die skepping ken. Lewe, energie en veranderinge, materie en materiaal, die planeet aarde en ander hemelliggame wys duidelik die orde en planmatigheid waarmee God geskep het.

Wetenskapprosesvaardighede: Die Here gee vir ons die wetenskap as gereedskap om die skepping te ontdek, te verstaan, te gebruik en te waardeer. Om dit te kan doen, gebruik ons waarneming, eksperimentering en kommunikasie. Die mens kan nie sy vertroue op wetenskaplike feite stel nie. Die Bybel is die enigste waarheid. Tegnologie prosesvaardighede: Binne die mens se unieke roeping gee God moontlikhede en vaardighede (gawes). Deur vaardighede soos ondersoek, ontwerp, maak, evalueer en kommunikeer moet ons God eer en ons medemens dien. 2. Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die mens is uniek en na die beeld van God geskape. Jou liggaam is die tempel van God en Hy stel jou in staat om dit te versorg. Jy is totaal afhanklik van God. Jou verhouding met ander mense en die omgewing waarin God jou plaas, berus op Bybelse waardes. Deur temas soos voeding, siekte, veiligheid en omgewingsgesondheid word leerlinge toegerus om op grond van Bybelse waardes verantwoordelike en verantwoordbare besluite oor hul gesondheid en die omgewing te gemeenskap te lewer en Bybelse waardes soos respek vir jou naaste te oefen. Selfkennis en begrip van verantwoordelikhede: Elke kind is na die beeld van God geskape en is uniek. Met hierdie unieke gawes moet hy sy spesiale doel op aarde uitleef. Alles wat die kind nou leer en doen in hierdie lewe, het ewigheidswaarde in God. Bybelgefundeerde kennis, lewenshouding en vaardighede: Die leerlinge word toegerus met Bybelse kennis om hul lewenshouding te rig. Vaardighede word aangeleer sodat hulle soos kinders van die Here kan leef en werk. Praktiese hantering: God is in beheer van die hele lewe en rus die mens toe om na sy liggaam om te sien. Verantwoordelikheid sluit ook in: voeding, siekte, veiligheid en omgewingsgesondheid.

Bybelsverantwoordbare besluitneming en vaardighede: self, sy medemens en die skepping. As deel van God se skepping en opdrag tot naasteliefde word vaardighede soos respek, lankmoedigheid, geduld, liefde, volharding en vergewing aangeleer en ingeoefen familie, kerk en gemeenskap waarin die Here hom geplaas het. 3. Skeppende kunste leerling aan vier kunsvorme blootgestel: dans, drama, musiek en visuele kuns. Dit verskaf basiese kennis en vaardighede om aan kreatiewe aktiwiteite deel te neem. Kuns word spontaan deur middel van spel aangeleer. Leerlinge word gelei om hul verbeelding te gebruik, met materiaal te werk en dit te manipuleer, te beweeg, musiek te maak en stories te vertel. Kreatiwiteit as Godgegewe gawe: Leerlinge gebruik hul sintuie, gevoelens en waarnemingsvermoëns om kreatiewe idees te ontwikkel wat op hul persoonlike ervaringe gegrond is. Bybelse norme en waardes geld by die aanwending en waardering van kuns. Vaardighede word ontwikkel: Kreatiewe vaardighede word ontwikkel deur genotvolle, eksperimentele prosesse om groot- en fynmotoriese vaardighede te ontwikkel. Die fokus is deelname en dit bevorder selfvertroue om te eksperimenteer. Kreatiewe kuns lê die grondslag vir gebalanseerde, kreatiewe, kognitiewe, emosionele en sosiale ontwikkeling en bestaan uit visuele en uitvoerende kuns (dans, drama, musiek).

Visuele kuns: Sensories-motoriese vaardighede en fyn- en grootmotoriese koördinasie word ontwikkel deur die manipulasie van materiale en die bemeestering kunswoordeskat. Tweedimensionele (2D)-werk, verryk die leerling se ervaring van die werklike wêreld deur visuele en sensoriese stimulasie. Deur bespreking en vraagstelling word leerlinge aangemoedig om die liggaam in beweging te teken: klim, van teken nie, en leerlinge word aangemoedig om hulself vrylik, sonder vrees vir kritiek, uit te druk. Driedimensionele (3D)-werk, ontwikkel die begrip van vorm in die ruimte wanneer dele aanmekaar geheg word, soos by klei, die plak van papier op papier, die uitknip van vorms, vou, vasbind en toedraai. Die formele toepassing van een of meer van die kunselemente behoort in elke visuele kunsles ingewerk te word. Leerlinge behoort lyne, vorms en kleure te gebruik en kunswoordeskat te kan gebruik om kuns te beskryf en evalueer. Uitvoerende kuns: Leerlinge leer om kreatief te kommunikeer deur te dramatiseer, sing, dans en musiek te maak en met beweging te eksperimenteer. Leerlinge ontwikkel vaardighede en kreatiwiteit deur middel van uitvoerende kuns. Uitvoerende kuns stimuleer geheue, bevorder verhoudings en bou selfvertroue en -dissipline. Deur kreatiewe spel as leervaardighede word die liggaam en stem voorberei vir kommunikasie in verskeie vorme. Improvisasie en interpretasie laat leerlinge toe om musiek, beweging en drama te skep as individue en deel 4. Liggaamlike opvoeding (LO) bewegingsoefeninge. Alle leerlinge moet deelneem en die LO-periodes mag nie gebruik word om net enkele leerlinge of sportspanne af te rig nie. Naasteliefde moet nagestreef word en nie mededinging nie. Die Here skep die mens na sy beeld: Jou liggaam is die tempel van God. Hierdie kosbare gawe van die Here moet jy bewaar en versorg.

Fynmotoriese en grootmotoriese vaardighede en waarnemingsontwikkeling: Sosiale en Persoonlike ontwikkeling word beïnvloed deur die vlak van ontwikkeling. Spel, beweging, speletjies en sport: Spangees, gehoorsaamheid en hulpvaardigheid word ontwikkel. Hierdie area fokus op waarneming en bewegingsontwikkeling, ritme, balans en lateraliteit. In die grondslagfase is die fokus op speletjies. Sommige aktiwiteite vorm die basis vir sportbeoefening later in die fase. Fisiese groei, ontwikkeling, ontspanning en spel word beklemtoon. In die grondslagfase-kurrikulum word die bogenoemde komponente daagliks of weekliks in graad R tot 3 behandel. Aanvangskennis en Persoonlike en Sosiale ontwikkeling is in die Lewensvaardigheid-kurrikulum in onderwerpe of temas georganiseer en die inhoud word geïntegreer met die ander studie-areas. Onderwerpe is saamgestel en uiteengesit om in eie onderwerpe te kies of die temas uit te brei om by leerlinge se behoeftes te pas. Die kurrikulum strek oor 40 weke van een jaar. Benaderde tydtoewysing is vir elke kwartaal en elke onderwerp gegee. Onderwysers kan die tydtoewysing self organiseer en aanpas. Roetine-aktiwiteite en binnenshuise en buitemuurse spel vorm deel van die skedule. Metode van onderrig: Lewensvaardigheid vorm u die lewens-en wêreldbeskouing van die kind. Voed die leerlinge op met liefde en sorg en leer hulle om gehoorsaam te wees. Daarom moet u voor- wat u in elke eenheid van die werk wil oordra. Die verpligting is op u as opvoeder om die kinders te onderrig, te lei en by te staan om nou reeds en as volwassenes die Here lief te hê, te ken en te dien met hul talente en gawes. In die onderrig van die kinders wat die Here aan u toevertrou, is dit u taak om die kind toe te rus om in die samelewing in diens van God te lewe. Dra die inhoud met entoesiasme oor sodat die kinders u liefde vir die Here en bewondering vir sy skepping kan sien. Respekteer elke kind se uniekheid en beplan u onderrig en assessering so dat elke leerling kan groei binne sy eie vermoë. Hoe om die handleiding te gebruik: by die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsdokument van 2012. Die handleiding bestaan uit:

waarde van elke tema aangedui is. Die kaart maak ook voorsiening vir u eie notas oor leermateriaal, hulpbronne, internetverwysings vir aanvullende materiaal en asses- assessering is ingesluit. Inhoud wat weekliks behandel word en rympies en liedjies is ook in geskikte skrif en grootte ingesluit om vir leerlinge te kopieer. Onderwerpe begin by die bekende en stel die leerlinge algaande aan minder bekende onderwerpe en vaardighede bekend. Opeenvolging en progressie word in die ontwerp van graad 1 tot graad 3 ingebou. Progressie en die vlak van aanbieding is belangrik en nie die

Voorgestelde tydtoewysing vir Lewensvaardighede Graad R Graad 1-2 Graad 3 Aanvangskennis 1 uur 1 uur 2 ure Skeppende kunste 2 ure 2 ure 2 ure Liggaamsopvoeding 2 ure 2 ure 2 ure Persoonlike en Sosiale 1 uur 1 uur 1 uur Totaal 6 ure 6 ure 7 ure Faseplan en assesseringskedule vir Graad 1 Lewensvaardigheid Handleiding 2: Derde Kwartaal Week Tema Beplande datum 1 3 Stories van dapper mense bl. 10 4 6 Mense wat ons help bl. 40 7 9 Bekende plekke in ons omgewing bl. 74 10 Formele assessering bl. 110 Vierde Kwartaal Week Tema Beplande datum 1 3 Familielewe bl. 111 4 6 Goeie vriendskap bl. 146 7 9 Stories oor verskillende Suid-Afrikaanse kulture bl. 180 10 Formele assessering bl. 200