Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Vergelijkbare documenten
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Lees en Leesgereedheid

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Abu Ali tel sy donkies

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Tema 8: Mense wat ons help

Antieke Egipte en die Nylrivier

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die brief aan die Filippense

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

Direkte en indirekte rede. Naam:

10 Die bou van n plant

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Antonieme en sinonieme

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Tema 2: Gesonde en ongesonde kos

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Welkom by Die Storie God se storie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

1. Dit is weer lente.

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Hoe om vlae aan te bied

Transcriptie:

Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Water Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie. Hoekom word n mens dors? (Jou liggaam het water nodig) is gevaarlik vir n mens. Siektes soos cholera en diarree kan voorkom as ons besoedelde water drink. Die water vanaf damme en riviere word na n reservoir gepomp. Dit vloei na n groot tenk waar dit met chemikalieë behandel word. Die Daarna word dit in n tenk gestoor waar dit met chloried behandel word om dit kiemvry te maak. Vandaar word dit na ons krane gepomp. Die water is dan gesuiwer en veilig om te drink. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Sing en dramatiseer die liedjie: Kinders moenie met die water mors nie! Melodie: Tradisioneel 4 4 Kin-ders moe-nie met die wa- ter mors nie,die ou men-se wil dit drink. O! kin-ders moe-nie met die wa-ter mors nie,die ou men-se wil dit drink. Dit kom van ver af, dit kom van ver af, dit kom van ver af daar van die diep blou see! 196

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balans Loop vorentoe en agteruit op n lae bankie. Loop op tone met arms uitgestrek op n lae bankie. Loop agteruit op bankie en draai om. Eendjieloop op bankie. Speletjie: Hopscotch - Skotse hop. 197

198

199

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Water Hoe kan ons water spaar? Draai krane styf toe. Moenie die kraan laat loop terwyl jy tande borsel nie. Moenie n bad vol water tap as jy bad nie. Neem n kort stort eerder as n bad. Moenie jou hande onder lopende water was nie. die gras terselfdertyd nat word. Waterbesoedeling word in die riviere gewas. Blikke, plastiek, bottels en papiere word in riviere gegooi. Van die fabrieke se afvalwater en die myne se suur loop in die riviere in. As water vuil is, gaan die visse en plante dood. Jy moet nie in vuil water swem nie. Jy kan nie vuil water drink nie. Jy kan cholera opdoen. Daar is n klein slakkie wat op party plekke in die water lewe en mense siek maak. Die siekte se naam is bilharzia. Jy kan water self suiwer deur dit vir 15 minute te kook. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Ritme Speel marsmusiek op die klavier of n CD. ( Best loved Marches ) Leerlinge doen liggaamsperkussie op maat van musiek. Hande klap Vingers klap Hande en vingers klap Voete stamp Swaai arms Swaai heupies Draai in die rondte 200

Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns 15 minute Dramatisering Demonstreer vir die klas hoe n tafel gedek word en gebruik die volgende: Tafeldoek/blomme/tafelmatjies. Mense, vurke, lepels. Borde (papierborde), sopbord, kleinbordjie. Servette. Sout en peper. Koppies en pierings. Leerlinge bring hul eie tafeldoekies en eetgerei (kan van plastiek wees) om self tafel te dek op hulle skoolbanke. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Koördinasie Springtoue Spring vorentoe. Spring agteruit. Spring oorkruis. Twee leerlinge swaai n springtou terwyl ander spring. As die leerling misspring, moet hy uitsit. 201

202

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Leef gesond Onthou: n Gesonde liggaam huisves n gesonde gees. 1. Maak die regte keuses oor dit wat jy eet en drink. Eet elke dag genoeg styselvoedsel soos brood, pap, aartappels en rys om jou liggaam die nodige energie te gee. Eet elke dag genoeg vrugte en groente om jou liggaam op te bou, te reinig en te beskerm. Drink agt glase water elke dag. Vleis, vis en eiers is ook belangrike opbouers van jou liggaam. 2. Eet op gereelde tye dan kry jou maag ook kans om tussen maaltye te rus. 3. Kou jou kos fyn. Fyngekoude kos kan maklik ingesluk word. Speeksel help om voedsel te verteer. 4. Bewaar voedsel op n koel droë plek. Botter, kaas, melk en eiers moet in n yskas gebêre word. Hou vlieë en ander insekte weg van voedsel. - stowwe wat boere gebruik om insekte dood te maak, af te was. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Leer die liedjie: Die groenteman Die groenteman S.A Sing Deel 1 2 4 Daar gaan Koos die groen- te- man, al tin- ge- lin- ge deur die straat 2 4 Met sy kar vol groen- te- tjies weet hy van-dag geen raad: Vir n 2 4 vyf sent n le - moen-tjie, vir n tien sent n pam - poen-tjie. 2 4 Daar gaan Koos die groen- te- man, al tin- ge- lin- ge deur die straat 203

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Koördinasie Lepel en eier-resies Elke leerling bring n lepel en hardgekookte eier na die klas. Hou een hand agter die rug terwyl hulle na die wenstreep hardloop. As leerling die eier laat val moet hy of sy na die wegspringplek teruggaan en weer begin. om die eier te laat val. 204

205

206

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Tradisionele voedsel Mense van verskillende kulture eet verskillende kossoorte: Indiërs eet kruie en rys. Zoeloes eet bone en stampmielies. Italianers eet spaghetti. Suid-Afrikaners eet groente en vleis (ook braaivleis en pap). Die meeste swartmense eet graag pap en vleis. Die Japanese eet sushi. Leerlinge bring elkeen twee papierborde en koevertjies met prente van groente en vrugte. Sorteer en plak groente en vrugte op papierborde en plaas dit op die uitstaltafel. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Herhaal liedjies: Die groenteman en Kinders moenie met die water mors nie Klap ritme van beide liedjies terwyl leerlinge dit sing. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balans en ritme Sit die bonesakkie op jou kop. Terwyl die tamboeryn speel, sak leerlinge stadig af op hulle hurke. As die tamboeryn ophou speel, bly leerlinge doodstil staan. Leerlinge stap in n kring met n bonesakkie op hul kop terwyl tamboeryn speel. As tamboeryn ophou speel, gooi hulle die bonesakkie in die lug en vang dit met twee hande. 207

208

Dag 5 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 15 minute Instruksies Volg hierdie instruksies om n sokkiepop te maak: 1. Neem n sokkie wat oor jou hand pas. 2. Gee vir die sokkie n tong - sny n gaatjie in die kous en druk n rooi tongetjie (van karton of lap) daarin. 3. Plak knopies vas vir oë en wol vir hare. Sokkie wat oor jou hand pas Gee vir die sokkie n tong Sit oë en hare by 209

4. Verdeel in groepe van drie. Dramatiseer die volgende dialoog met julle sokkiepoppe: Gawie: Hallo Arrie. Hoe gaan dit met jou? Arrie: Og, ek voel nie so goed nie. Arrie: My maag pyn vreeslik. Arrie: Ek het n hele klomp lekkers en koekies geëet. Gawie: Dit is seker die rede. Jy kan nie net ongesonde kos eet nie. Arrie: Maar Danie het gesê ek moet my vrugte los en lekkers saam hom eet. Gawie: Sien jy nou wat gebeur as jy net ongesonde kos eet? Aktiwiteit 2: Kuns 2D-ontwerp Teken en verf: Groente wat bo die grond groei: Boontjies, pampoen, blomkool, ertjies. Knip die groente uit. Verdeel n A3-grootte papier met n horisontale lyn. Verf die boonste gedeelte blou en die onderste gedeelte bruin. Plak nou die groente om te wys waar dit groei. Blou Bruin 210

211

212