Lewenswetenskappe Vraestel 2 Vrae 2012

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Les Plan Twee. Habitats

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

EKURHULENI NOORD DISTRIK

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BARRETT SE TAKSONOMIE

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

TSHWANE WES GRAAD 12

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Transcriptie:

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 Lewenswetenskappe Vraestel Vrae fdeling Vraag. Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (....0) in die NTWOOROEK neer, byvoorbeeld..0... n Pasiënt ervaar geringe visuele en spoedversteurings na n ernstige kopbesering. Watter deel van die brein is moontlik beskadig? Serebrum Serebellum Hipotalamus Medulla Oblongata.. Watter van die volgende pare liggaamsfunksies is normaalweg

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 onwillekeurige aksies maar kan vir kort tydperiodes willekeurig beheer word? Hartklop en bloeddruk Knip van die oog en asemhalingsmeganisme Sametrekking van skeletspiere en pupilgrootte eheer van liggaamstemperatuur en bewing..3 n Voedselketting bestaan uit die volgende organismes: (i) (ii) (iii) (iv) Klein voëltjie Koolkop Uil Ruspe ie korrekte volgorde van hierdie voedselketting, beginnende met die produseerder, is (i), (ii), (iii) en (iv) (iv), (ii), (i) en (iii) (ii), (iv), (i) en (iii) (iv), (ii), (i) en (iii)..4 Watter EEN van die volgende is n voorbeeld van sosiale gedrag? Suigmossels op walvisse n Skool visse Seeanemone en die kluisenaarkrap ye op blomme..5 Watter van die volgende is funksies van adrenalien? eïnvloed die pupilgrootte en beheer die hoeveelheid water wat die liggaam deur die niere verloor Verhoog die bloedsuikervlak en bloeddruk Verlaag metaboliese tempo en bloedsuikervlakke eïnvloed groei en verhoog spiertonus..6 ie korrekte volgorde van n groep ekologiese terme, van die eenvoudigste tot die ingewikkeldste, is organisme, populasie, gemeenskap, ekostelsel, biosfeer biosfeer, ekostelsel, gemeenskap, populasie, organisme organisme, populasie, ekostelsel, biosfeer, gemeenskap populasie, organisme, ekostelsel, gemeenskap, biosfeer..7 n Forelboer het 50 forelle uit sy nette getrek, hulle gemerk en hulle terug in n dam gegooi. ie oppervlakarea van die dam is gelyk aan 4 000 vierkantmeter. Twee dae later is 00 visse gevang en 0 van hulle was gemerkte visse. ie totale forelpopulasie in die dam is...

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 4 00 00 000..8 Metamorfose is die proses waartydens sekere diere sekere fases ondergaan. n Voorbeeld van n volledige metamorfose is... (i) eier, nimf, volwassene (ii) volwassene, eier, larwe (iii) eier, larwe, papie, volwassene (iv) volwassene, larwe, eier, papie Slegs (i) Slegs (ii) (i) en (iii) (ii) en (iii)..9 ui die korrekte volgorde aan waarin impulse in die geval van n knierefleks beweeg: Motorneuron sensoriese neuron effektor reseptor Effektor sensoriese neuron motorneuron reseptor Reseptor sensoriese neuron motorneuron effektor Sensoriese neuron reseptor motorneuron effektor..0 Emigrasie is die toename in die grootte van populasie migrasie van diere beweging van individue van n populasie uit n habitat uit beweging van individue van n populasie in n habitat in. (0 x ) 0. Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die toepaslike vraagnommer (.. -..6) neer.......3..4..5..6 ie laag in die soogdiervel wat aktief verdelende kuboïede selle bevat. ie mikroskopiese ruimte tussen opeenvolgende neurone. ie toestand wanneer die liggaamstemperatuur van mense bo normale vlakke verhoog. Eise wat mense aan natuurlike hulpbronne in n gegewe gebied stel. ie krans van n blom wat vir bestuiwing verantwoordelik is. eelde wat van die ongebore baba gevorm word deur klankgolwe deur die 3

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 ma se liggaam te stuur. (6 x ) 6.3 ui aan of elk van die stellings in KOLOM slegs op, slegs op, op beide en of op geen van die items in KOLOM II van toepassing is. Skryf Slegs, Slegs, eide en of geen langs die relevante vraagnommer neer. Kolom I.3. Metode of proses van reproduksie waarin eiers gelê word en die ontwikkeling van hierdie eiers buite die ma se liggaam plaasvind..3. Twee verskillende spesies wat dieselfde beperkte hulpbron nodig het en waar een spesies die ander uitkompeteer..3.3 Kliere wat afskeidings direk in die bloedstroom plaas..3.4 Metodes wat soms deur mense ingespan word om gemeenskapstrukture te beheer. Kolom II. Viviparie. Oviparie. Kompeterende uitsluiting. Hulpbronverdeling. Endokrien. Eksokrien. Uitdunning. Migrasie ( 4 x ) 8.4 ie tabel hieronder toon voorstellings van populasiepiramides in Kolom, Kolom en Kolom en gee n beskrywing van die populasiepiramides. estudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. Kies en skryf slegs die LETTER uit Kolom en die NOMMER uit Kolom neer wat die beste by die voorstelling in Kolom pas. 6 4

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0.5 ie grafiek hieronder stel n biologiese beheer voor. estudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg..5..5..5.3.5.4.5.5 iologiese beheer word uitgeoefen deur n natuurlike vyand te gebruik om die getalle van n spesifieke pes te beheer wanneer die pespopulasie tot so n mate toeneem dat dit nadelig word. Met verwysing na die grafiek, noem die voedingsverwantskap wat tussen die natuurlike vyand en die pes bestaan. (i) Watter van die bevolkings, die plantluise of liewenheersbesies, sal jy as roofdiere beskou? (ii) Gee EEN rede vir jou antwoord in (i) hierbo. Stel n rede voor waarom die grafiek van die liewenheersbesies nie by 0 op die x-as begin nie. Wat dui die horisontale stippellyn op die grafiek aan? Hoekom neem die grafiek die vorm aan soos by aangedui? Totaal Vraag : Totaal fdeling : 0 50 fdeling Vraag. Ouksiene is plantgroeistowwe wat verlenging in ontwikkelde plantweefsels kan veroorsaak. n Groep leerders het n ondersoek onderneem om die uitwerking van twee verskillende konsentrasies van die hormoon ouksien op saailingweefsel te bepaal. Om hierdie idee te toets het die leerders tien 5 mm lengte monsters van identiese hawersaailinge gebruik. Vyf van die saailinge is in n oplossing van g dm 3 ouksien en die ander vyf 5

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 in n oplossing van 0 g dm 3 ouksien gesteek. ie monsters is vir ure in beheerde toestande gelaat waarna hulle verwyder is en hulle lengtes weer gemeet is. ie resultate van die ondersoek word hieronder getoon.......3 Formuleer n hipotese vir die ondersoek hierbo. erei n tabel voor en organiseer die data op n geskikte wyse sodat die twee lesings vergelyk kan word. Watter gevolgtrekking kan uit die resultate gemaak word oor die uitwerking van die konsentrasie ouksien op die groei van die saailinge? 3 6. ie volgende tabel toon die aantal individue in n populasie van spesie oor n - week periode. estudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. Tyd (Weke) 3 4 5 6 7 8 9 0 antal individue (Spesie ) 5 8 6 6 40 70 96 0 8 0 4 0.. Gebruik die inligting in die tabel en teken n lyngrafiek om die groeikurwe van die populasie van spesie te illustreer. 0 6

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0.. (i) (ii) Identifiseer die fase tussen week en week 3. Gee TWEE redes waarom die kurwe die vorm aanneem soos gesien kan word tussen week en week 3....3..4..5 Watter tipe kompetisie vind tussen die individue in die populasie van spesie plaas? Gee EEN rede waarom die aantal individue weer in week 0 is. Is omgewingsweerstand, wat n beperkende faktor is, n digtheidafhanklike of digtheid-onafhanklike faktor? Gee n rede vir jou antwoord. 3 30 Vraag 3 3. n Persoon sit in n donker kamer en word gevra om een oog toe te hou. n Gedempte elektriese gloeilamp word op wisselende afstande van die persoon, in een minuut intervalle vir n periode van tien minute aangeskakel. Gedurende hierdie periode word die deursnee van die oog se pupil gemeet. ie resultate van hierdie ondersoek word in die grafiek hieronder getoon. estudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. 3.. 3.. 3..3 3..4 3..5 Watter struktuur in die oog reguleer die grootte van die pupil? Stel EEN rede voor waarom die deursnee van die pupil dieselfde bly gedurende die derde en die vierde interval. y watter tydinterval was die gloeilamp die verste van die persoon af? Verduidelik jou antwoord. Verduidelik hoe die pupil van n deursnee van mm tot n deursnee van 7 mm verstel. Gee EEN manier waarop die pupil n beskermende funksie in die oog verrig. 3 6 7

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 3. estudeer die diagramme hieronder wat sommige van die strukture in die ovum gedurende n menstruele siklus toon. 3.. 3.. 3..3 3..4 3..5 3..6 Noem die selverdeling wat vir ontwikkeling van die follikel verantwoordelik is. Noem TWEE belangrike aspekte van die selverdeling wat in Vraag 3.. genoem is in die vorming van gamete. Identifiseer die strukture en. enoem die proses wat by plaasvind. Met verwysing na struktuur : (i) Watter hormoon stimuleer sy ontwikkeling? (ii) Watter hormoon skei dit af? (iii) Wat is die funksie van die hormoon wat in 3..5 (ii) genoem is? (iv) Wat gebeur met struktuur indien bevrugting nie plaasvind nie? Gee in tabelvorm TWEE verskille tussen oögenese en spermatogenese. Totaal Vraag 3: Totaal fdeling : (5) 30 60 8

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 fdeling Vraag 4 4. ie skematiese voorstelling hieronder verteenwoordig afwisseling van generasies in plante. estudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 4.. 4.. 4..3 4..4 4..5 Identifiseer die generasies wat onderskeidelik etiket X en Y het. Watter prosesse word deur elke van die genommerde dele en voorgestel? (i) Noem die proses wat by nommer 3 plaasvind. (ii) Verduidelik wat bedoel word met die proses wat jy in Vraag 4..3(i) genoem het. Is struktuur 4 haploïed of diploïed? ie diagram hierbo beeld n spesifieke verskynsel uit: (i) Noem die verskynsel. (ii) Wat word bedoel met die verskynsel wat in 4..5.(i) genoem is? 0 4. n Permanente rotsagtige eiland het te voorskyn gekom soos die oseaan se water met verloop van tyd teruggetrek het. 4.. 4.. 4..3 4..4 Stel die tipe ekologiese opvolging voor wat sal plaasvind in die stelling hierbo. Met verwysing na die stelling hierbo, watter EEN van die volgende plantgroepe sal hulleself waarskynlik eerste vestig? onkruide struike lae bome mosse Gee EEN rede vir jou antwoord in 4... Verduidelik wat n mos is. 9

Lewenswetenskappe Vraestel Vrae 0 4..5 In watter volgorde sal hierdie vier plantgroepe hulleself in die nuwe gebied vestig? 4 0 4.3 n Seun wat kaalvoet loop het met sy linkervoet op n doring getrap. Hy het onmiddellik sy linkervoet weggetrek en homself op sy regtervoet gebalanseer. eskryf hoe die beginsel van balans hom in staat gestel het om balans te bestuur en te handhaaf en hoe dit sy liggaamsposisie sal beïnvloed. Feitelike inhoud: 7 Sintese: 03 Totaal fdeling Groototaal: 0 40 50 0