Loebi-aktiwiteitsklub

Vergelijkbare documenten
Skoolgereed in 10 weke: Week 1

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Lees en Leesgereedheid

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Abu Ali tel sy donkies

Tema 8: Mense wat ons help

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Jakkals lê eendag heerlik en

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Antonieme en sinonieme

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Wie is ek? TEMA MAANDE

Direkte en indirekte rede. Naam:

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 7: Stories van dapper helde

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Die brief aan die Filippense

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

n Tempel Leier besoek Jesus

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Motheo Onderwysdistrik

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Welkom by Die Storie God se storie

STUDENTEVERSLAG VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG DATUM VAN VERSLAG: KURSUS VLAK: 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Briewe, posseëls en elektroniese pos

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Transcriptie:

Loebi-aktiwiteitsklub Voorbeelde Hierdie pakket bestaan uit uittreksels uit die stories en voorbeeldaktiwiteite uit die ouerhandleidings van die verskillende ouderdomsgroepe van die Loebi-aktiwiteitsklub. Loebi-aktiwiteitsklublede ontvang elke maand 'n Loebistorieboek deur die pos en daarmee saam word aktiwiteite en leerhulpmiddels vir elke dag van die maand vir jou gestuur per e-pos. Vir meer inligting en om aan te sluit by die klub, besoek www.loebi.co.za. www.loebi.co.za

Ouderdomsgroep: 0-2 STORIE (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 0-2 AKTIWITEITE Maand 10 (TEMA: SPEELGOED) WEEK 1 DAG 1: LOEBI! Wat jy nodig het: Pienkreeks Loebi-leesboek 10 Interaksie tussen jou en jou kind: Gesels oor die storie en al die prentjies. Leeruitkomste: Nuwe inligting en inleiding tot stories, verbeelding en kreatiwiteit DAG 2: MAAK SOOS LOEBI Wat jy nodig het: n Paar kombersies Interaksie tussen jou en jou kind: Gee jou kind n paar babakombersies. Moedig hom aan om soos Loebi te speel. Soos wat lyk jou kombersie as mens dit so neersit? Kan jy n treintjie met die kombersies bou? Moedig sy kreatiwiteit aan en prys enige poging! Leeruitkomste: Kreatiwiteit en verbeelding DAG 3: GUNSTELING Wat jy nodig het: Jou kind se kamer/speelkamer Interaksie tussen jou en jou kind: Gesels oor die storie en oor die kombersie waarvan Loebi die heel meeste hou. Vra jou kind van watter van haar speelgoed sy die heel meeste hou. Bespreek ook verdere gunstelinge van jou kind: Watter kos hou sy die heel meeste van? Watter koeldrank? Vertel haar ook van jou gunstelinge. So leer sy dat elke persoon uniek is en verskillende smake het. Leeruitkomste: Persepktief, self insig, kennis van ander, woordeskat uitbreiding DAG 4: BAK EN BROU Wat jy nodig het: Twee papierborde, versiersuiker, voedselkleursel, lekkertjies wat jou kleintjie mag eet (pasop vir verstik!) Interaksie tussen jou en jou kind: Maak die versiersuiker aan en kleur dit n helder kleur. Neem een van die papierborde en maak n klein vierkant met die versiersuiker daarop. Smeer die versiersuiker lekker dik, maar sorg dat die vierkant steeds klein is. Doen dieselfde op die ander papierbord, maar maak hierdie keer n groot vierkant. Wys vir jou kind die twee vierkante en vertel haar dat jy vierkante gemaak het. Pak nou die lekkertjies (jy kan klein koekies of stukkies koekies ook vat as jy nie lekkers wil gee nie) al in die rondte op die versiersuiker. Moedig jou kind aan om jou te help. Vertel haar dat julle eers die klein vierkant maak, dan die groot vierkant. Leeruitkomste: Fyn motoriese ontwikkeling, vorms, teenoorgesteldes DAG 5: VINGERVERF Wat jy nodig het: 250 ml. sout, 250 ml. meel, 250 ml. koue water, 750 ml. kookwater, papier (so groot as moontlik) Interaksie tussen jou en jou kind: Maak die vingerverf aan volgens die resep in die leerhulpmiddels. Laat dit afkoel. Gee vir jou kind n lekker groot papier en sit dit op n plek waar sy maar kan mors. Wys haar hoe om die vingerverf te gebruik. Laat haar toe om daarmee te eksperimenteer en laat haar verf wat sy wil. Beskryf die tekstuur van die verf terwyl sy verf, byvoorbeeld: Die verf is glad en glibberig op jou vingertjies. Leeruitkomste: Teksture, kreatiwiteit, hand-oog koördinasie DAG 6: SPEELGOED WERKSKAART Wat jy nodig het: Die speelgoed-werkskaart Interaksie tussen jou en jou kind: Doen die werkskaart met jou kind. Leeruitkomste: Opdragte uitvoer, luister, kleure

Ouderdomsgroep: 0-2 Leerhulpmiddels Maand 10 WEEK 1 (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 2-3 STORIE (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 2-3 Maand 9 (TEMA: PLEKKE) WEEK 1 DAG 1: LOEBI! Wat jy nodig het: Geelreeks Loebi-leesboek 9 Interaksie tussen jou en jou kind: Gesels oor die storie en al die prentjies. Leeruitkomste: Nuwe inligting en inleiding tot stories, verbeelding en kreatiwiteit AKTIWITEITE DAG 2: BEGRIP Wat jy nodig het: Loebi-leesboek 9 Interaksie tussen jou en jou kind: Lees weer die eerste gedeelte van die storie en vra jou kleinding om die volgende vragies te beantwoord: Wat het twiet-twiet gemaak? Watter geluid maak n kat? n Hond? n Skaap? n Vark? Dink aan nog diere. Leeruitkomste: Begrip, kennisuitbreiding, emosies DAG 3: GROOT/KLEIN Wat jy nodig het: Groot/klein teenoorgestelde kaart Interaksie tussen jou en jou kind: Wys vir jou kind die groot/klein teenoorgesteldes kaart. Maak seker dat jou kind die verskil tussen groot en klein verstaan. Voeg dit by julle ander teenoorgesteldes-kaarte en bespreek weer al die teenoorgesteldes wat julle gedoen het. Leeruitkomste: Herhaling, geheue, teenoorgesteldes DAG 4: OEFEN DIE VINGERTJIES Wat jy nodig het: Gekleurde papier, die prentjie van Loebi en gom Interaksie tussen jou en jou kind: Wys vir jou kind hoe om die gekleurde papier in klein stukkies te skeur. Wys hom hoe om dit op Loebi te plak. Jou kind moet probeer om die stukkies papier tussen die lyntjies te plak asof hy die prentjie inkleur met die geskeurde stukkies papier. Moenie Loebi se gesiggie toeplak nie! Bêre die prentjie vir môre se aktiwiteit. Leeruitkomste: Klein motoriese ontwikkeling DAG 5: LOEBI SE WêRELD Wat jy nodig het: Verf, kwas, n groot stuk papier Interaksie tussen jou en jou kind: Vra jou kind om Drakedorp op die papier te teken. Vertel haar dat julle later vir Loebi, wat julle gister vol papiertjies geplak het, gaan uitknip en op die Drakedorp wat sy geteken het gaan plak. Vra haar om Loebi se huis, die winkels en die skool te teken. Prys enige poging, al is alles net sirkels! Moedig haar aan om verskillende kleure te gebruik, elke keer die kleur wat sy gebruik te benoem en die hele papier vol te verf. Laat die papier in die son droogword. Leeruitkomste: Fyn motoriese ontwikkeling, kleure, kreatiwiteit DAG 6: KNIP Wat jy nodig het: Die prentjie van Loebi wat julle met stukkies papier ingekleur het, Drakedorp wat julle gister (dag 5) geverf het, kinder-skêr, gom Interaksie tussen jou en jou kind: Jou kind is nou op die ouderdom dat hy kan leer hoe om n skêr te gebruik. Wys hom hoe die skêrtjie vas te hou en te knip. Moedig hom aan om self te probeer om die prentjie van Loebi uit te knip (maak nie saak hoe skeef hy sny nie!). Help net indien hy dit glad nie reg kry nie. Vra hom nou om vir Loebi enige plek in sy Drakedorp te plak. Skryf sy naam op sy kunswerk en wys dit vir almal wat kom kuier, plak dit teen sy muur of sit dit op die yskas waar almal dit kan sien. Leeruitkomste: Fyn motoriese ontwikkeling, kreatiwiteit

Ouderdomsgroep: 2-3 LEERHULPMIDDELS Maand 9 WEEK 1 (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 3-4 (UITTREKSELS) STORIE (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 3-4 AKTIWITEITE Maand 6 (TEMA: BEROEPE) WEEK 1 DAG 1: LOEBI! Wat jy nodig het: Groenreeks Loebi-leesboek 6 Interaksie tussen jou en jou kind: Lees en bespreek die storie en gesels oor al die prentjies. Leeruitkomste: Inleiding tot stories, verbeelding en kreatiwiteit DAG 2: BEGRIP Wat jy nodig het: Loebi-leesboek 6 Interaksie tussen jou en jou kind: Lees weer die eerste gedeelte van die storie en vra jou kind om die volgende vragies te beantwoord: Wat het Loebi vir sy pappa gevra? Hoekom moet Loebi se pappa en mamma en jou pappa en mamma so hard werk? Weet jy watter werk jou pappa en mamma en doen? Waarheen het Loebi se pappa gesê kan hulle die aand gaan? Leeruitkomste: Algemene kennis, begrip, dink en redeneer DAG 3: GELD Wat jy nodig het: Die speelgeld Interaksie tussen jou en jou kind: Laat jou kind help om die speelgeld te maak. Gesels oor geld terwyl julle dit uitknip. Verduidelik aan jou kind hoe geld werk en waarvoor mens geld gebruik. Leeruitkomste: Kennisuitbreiding, fyn motoriese ontwikkeling DAG 4: WINKEL-WINKEL Wat jy nodig het: Speelgeld Interaksie tussen jou en jou kind: Speel winkel-winkel met jou kind en laat hy sy speelgeld gebruik om goed by jou te koop. Leeruitkomste: Begrip, kennisuitbreiding DAG 5: TEL Wat jy nodig het: Speelgeld, papier, pen Interaksie tussen jou en jou kind: Neem weer die speelgeld, maar wys hierdie keer vir jou kind die getalle op die geld. Verduidelik wat die nommer 1 en 2 beteken. Maak seker dat jou kind die verskil tussen 1 en 2 verstaan en maak dan pryse vir julle winkelgoed (julle kan enigiets gebruik, byvoorbeeld: blikkieskos in die koskas, speelgoed, ens). Merk n paar items met n 2 en ander met n 1. Wanneer jou kind dit wil koop, moet hy dan die toepaslike geldnoot vir jou gee. Vir jou meer gevorderde kind kan jy verduidelik dat as hy twee nommer 1-note gee dit dieselfde waarde het as die nommer 2 noot. Indien jou kind die geld en winkel-aktiwiteite geniet, kan julle Kinderwerf se Werfgeld-produkte by www.kinderwerf.co.za bestel. Leeruitkomste: Wiskunde, geldwaarde, handeldryf DAG 6: SNAAKSE WOORDE Wat jy nodig het: Loebi-leesboek 6 Interaksie tussen jou en jou kind: Gaan deur die storie en soek woorde wat jy dink jou kind nie ken nie en verduidelik dit aan hom. Woorde waarmee jou kind dalk mag sukkel: bont dobber spyskaart kokend Leeruitkomste: Woordeskat

Ouderdomsgroep: 3-4 LEERHULPMIDDELS Maand 9 WEEK 1 en 2 (VOORBEELDE VERKLEIN) (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 4-5 (UITTREKSELS) STORIE (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 4-5 AKTIWITEITE Maand 1 (TEMA: WIE IS EK?) WEEK 1 DAG 1: STORIETYD Wat jy nodig het: Bloureeks Loebi-leesboek 1 Interaksie tussen jou en jou kind: Lees die storie. Laat jou kleinding so lank sy wil kyk en luister. Leeruitkomste: Ontwikkel/bou taal, ouditiewe vermoëns, woordeskat DAG 2: BEGRIP Wat jy nodig het: Loebi-leesboek 1 Interaksie tussen jou en jou kind: Lees weer die eerste gedeelte van die storie en vra jou kleinding om die volgende vragies te beantwoord: Kan Loebi al bollemakiesie slaan? Hoekom dink jy Loebi kan hy nog nie bollemakiesie slaan nie? Kan Loebi al vlieg? Wat wil jy graag eendag doen wat jy nog nie kan doen nie? Leeruitkomste: Begrip, persoonlike ontwikkeling, dink en redeneer DAG 3: LIGGAAMSPEL Wat jy nodig het: Plek om te beweeg Interaksie tussen jou en jou kind: Vra jou kind of hy kan onthou hoe Loebi gespeel het. Loebi het gehardloop, gespring en bollemakiesie geslaan. Vra jou kind of hy kan bollemakiesie slaan. Laat hom probeer en help hom as hy sukkel. Sê vir hom dat jy nou elke keer gaan sê wat hy moet doen en dan moet hy dit doen so vinnig as wat hy kan. Wissel dan af tussen hardloop, bollemakiesie slaan en spring. Prys hom as hy dit goed doen. Jy kan hier ook getalle inbring. Vra hom byvoorbeeld om: Twee keer te spring Slaan drie bollemakiesies Hardloop vir 10 tellings lank Leeruitkomste: Groot motoriese ontwikkeling, tel DAG 4: ARME LOEBI Wat jy nodig het: Emosiewiel, lamineer, knip uit en heg die pyltjie vas dat dit kan draai. Interaksie tussen jou en jou kind: Lees weer die eerste gedeelte van die storie vir jou kind en vra haar dan die volgende vragies: Hoekom kon Loebi nie opstaan nie? Wat was alles fout gewees met Loebi? Wat dink jy beteken die woord 'miserabel'? Gee die emosiewiel vir jou kind. Vra hom om die gesiggie te wys wat hy dink die beste wys hoe Loebi gevoel het. Dis 'n heerlike speelding vir die kinders. Plak dit sommer op jou kind se deur en vra hom om elke dag vir jou te wys hoe hy voel. Leeruitkomste: Begrip, kennisuitbreiding, emosionele ontwikkeling DAG 5: EMOSIES Wat jy nodig het: Emosiewiel Interaksie tussen jou en jou kind: Gee weer die emosiewiel vir jou kind. Draai die wyser na die verskillende gesiggies en vra jou kind om telkens dieselfde gesigsuitdrukking te maak. Vra jou kind of hy kan onthou wat die woord miserabel beteken. Vra hom om 'n mannetjie te teken wat miserabel voel. Leeruitkomste: Liggaamstaal en kommunikasie, geheue, uitvoering van opdragte, verbalisering DAG 6: MY LIGGAAM Wat jy nodig het: Die liggaamsdele prentjie Interaksie tussen jou en jou kind: Wys vir jou kind die liggaamsdele prentjie. Bespreek al die liggaamsdele wat op die kaart aangedui word. Vat die prentjie weg en vra jou kind om elke keer die liggaamsdeel wat jy opnoem uit te wys. Maak seker dat jy al die liggaamsdele wat op die prentjie is dek. Leeruitkomste: Visuele diskriminasie, fyn motoriese ontwikkeling, kennis van self

Ouderdomsgroep: 4-5 LEERHULPMIDDELS (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 5-7 (UITTREKSEL) STORIE (VOORBEELDE VERKLEIN)

Ouderdomsgroep: 5-7 AKTIWITEITE Maand 3 (TEMA: MY FAMILIE) WEEK 2 DAG 1: HERSIENING Kleintjies leer deur herhaling en jy moet telkens seker maak dat jou kind onthou wat julle reeds geleer het. Gaan deur verlede week se werk en doen weer die goed waarmee sy gesukkel het of laat haar self kies wat sy weer wil doen. DAG 2: E/e-vertoonkaart Wat jy nodig het: E/e-vertoonkaart, speelklei Interaksie tussen jou en jou kind: Wys vir jou kind die E/e-vertoonkaart. Gesels oor die lettertjie en al die woorde wat met n e begin. Wys vir jou kind hoe om n groot letter E en n klein letter e met die klei te maak. Leeruitkomste: Kennismaking met die alfabet, fyn motoriese ontwikkeling. DAG 3: SKRYF E/e s Wat jy nodig het: E/e-natrekkaart Interaksie tussen jou en jou kind: Laat jou kind die lettertjies natrek. Gesels oor die verskil tussen die groot letter E en klein letter e. Leeruitkomste: Fyn motoriese ontwikkeling, kennismaking met die alfabet, lees, visuele diskriminasie DAG 4: WAT BETEKEN...? Wat jy nodig het: Loebi-leesboek 3 Interaksie tussen jou en jou kind: Verduidelik vir jou kind wat die volgende uitdrukking beteken: Loebi is uit sy nate van opgewondenheid. Verduidelik wat nate beteken en hoekom dit n uitdrukking is. Gesels ook oor bangmaakstories en monsters. Gebruik die geleentheid om te praat oor goed wat jou kind bang maak, en help hom om sy vrese te oorkom. Leeruitkomste: Begrip, woordeskat, figuurlike taalgebruik, emosies DAG 5: EMOSIES Wat jy nodig het: Emosiewiel Interaksie tussen jou en jou kind: Lees die volgende sinne uit die storie vir jou kind en vra haar om met die emosiewiel te wys hoe sy dink die karakter in die storie gevoel het: Loebi is uit sy nate van opgewondenheid toe hulle uiteindelik by Boeplala aankom. Hulle is ook baie bly om Bekkie te sien. Bekkie is egter baie skaam... Loebi is weer net so bang... Leeruitkomste: Persoonlike ontwikkeling, herkenning/erkenning van emosie. DAG 6: HERSIENING MAAND 1: B/b Wat jy nodig het: Die kaartjies vir die B/b-speletjie Interaksie tussen jou en jou kind: Speel weer die B/b-speletjie soos in maand 1 Leeruitkomste: Visuele diskriminasie, hand-oog koördinasie, nakom van reëls

Ouderdomsgroep: 5-7 LEERHULPMIDDELS (VOORBEELDE VERKLEIN)

Stuur n e-pos na info@loebi.co.za of besoek ons webwerf www.loebi.co.za vir meer inligting