diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

Vergelijkbare documenten
Migrasie: voëls wat trek

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Jy kan nou kyk hoeveel jy kan onthou van Termyn 2. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. 1. Noem drie dienste van die munisipaliteit.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Kyk nou hoeveel jy van Kwartaal 3 kan onthou. Jy mag nie in jou handboek kyk nie. 1. n Seekoei eet ongeveer kg gras per dag. (1)

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

Jakkals lê eendag heerlik en

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

8.1.2 Diere. Diere en die mens. Dankie vir sade!

Toe God alles gemaak het

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Toe God alles gemaak het

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Welkom by Die Storie God se storie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Jona en die Groot Vis

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Letterlike en figuurlike taalgebruik

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

n Tempel Leier besoek Jesus

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

2. Die skepping van die mens

6. Die Weer: natuurverskynsels

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

Antonieme en sinonieme

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

3 Tegnologie (Teg) Wanneer iets gemaak moet word, is dit nodig om stap vir stap te beplan.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jona en die Groot Vis

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Les Plan Twee. Habitats

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Jesaja sien die Toekoms

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

10 Die bou van n plant

God eer Josef die slaaf

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

FAKTORE EN VEELVOUDE

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

As julle enige vrae het, iets

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

Transcriptie:

Voëls Week 28 29 diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls in die Bybel Ons lees dikwels van voëls in die Bybel, byvoorbeeld in Genesis 8: 7 en 8, waar ver genoeg gesak het voordat hy die diere vrylaat (Gen. 8: 7-12). Die voël was die enigste dier in die ark wat hierdie werk kon doen. (1 Kon. 17: 3-6). God stuur vir die Israeliete kwartels as voedsel toe hulle in die woestyn was (Eks. 16: 13). duif. elke dag kos het. Die Here Jesus sê ons is baie meer werd as hulle. Ons hoef nie bekommerd te wees oor die dag van môre nie, want Hy sorg vir ons (Matt.10: 29-31). (Ps. 84). 83

Voëls se lywe word hoofsaaklik in vyf dele verdeel. Kop, ooglid, wasvlies en snawel wat verskil volgens voedingswyses Nek Romp (rug, maag, bors en vlerke) Stert Ledemate (bene met skubbe, en pote wat eindig in kloue) 84

Voëls se pote Voëls se pote en snawels doen vir hulle die werk wat mense se hande vir hulle doen. Jy het vyf vingers aan elke hand. Die meeste voëls het vier tone aan elke poot. Die hulle woon en wat hulle vreet. Voëls wat swem soos eende en pikkewyne het webbe tussen hulle tone. Die mossie, kraai en voëls wat op takke slaap, het tone om aan die takke vas te klou. Selfs as hulle slaap, val voëls nie af nie, so vas klou die tone. Die volstruis het sterk pote om sy gewig te dra as hy hardloop. Die speg het twee tone aan die agterkant van elke poot. Dit help hom om aan boombas vas te klou. Die reier het lang tone en klein webbe tussen die tone wat hom help om nie diep in die modder weg te sak nie. Klim Swem Baklei Gryp Klou 85

Waar kry ons voëls? Voëls kom orals in die wêreld voor selfs in woestyne en op ysvlaktes. God het hulle liggame so aangepas dat hulle in baie verskillende omgewings kan lewe. Daar is voëls wat in woude woon, ander op grasvelde, nog ander in moerasse en sommer baie soorte woon saam met mense in dorpe en stede. Baie voëls het ook huisdiere geword. Ons boer op plase met eende, ganse, hoenders en kalkoene. Die doel van voëls se vere Watervoëls dryf weer maklik deur hulle vere teenmekaar te druk, en weens die feit Ons kry: 86 Penvere: aan die vlerke en stert (maak vlieg maklik) Dekvere: oor die hele liggaam, behalwe pote (isolasie) Donsvere: Help om die voël warm te hou. Haarvere: tussen dekvere.

87

Migrasie: voëls wat trek Voëls wat op dieselfde plek bly, soos die mossie, word standvoëls genoem. Daar trekvoëls genoem. Kyk op die kaart waarheen hulle vlieg. Sodra dit koud word hier is. Trekvoëls kom altyd weer na dieselfde plek terug selfs na dieselfde nes! Al vlieg hulle so ver, verdwaal hulle nie, want hulle gebruik die son om rigting te hou in die dag en snags gebruik hulle die sterre om koers te hou. Om te dink niemand het hulle 88

Waar sommige voëls hul neste bou Kyk na die prente en lees die inligting. 89

Wat eet voëls? vrugtevreters en saadvreters wees. voëls se snawels is spesiaal so ontwerp om hul kos maklik te kan eet. 90

Eiers Alle voëls lê eiers. Nadat die eier gelê is, bestaan dit binne-in net uit wit en geel dele. in die dop besig is om te ontwikkel, die embrio. Dit is wonderlik hoe God alles in die Voëls is goeie pa s en ma s vlerke. So word hulle teen die son en koue beskerm. In die Neste gras, stokkies, klippies, modder en vere gebou. Die vink bou kan stukkies lap, dierehare en tou in wees. 91

Die bewaring van voëls Roofvoëls soos valke en arende is dikwels in die verlede deur boere geskiet omdat hulle gedink het dat die voëls hul vee en pluimvee vang. So is die roofvoëls amper uitgeroei. In werklikheid is roofvoëls nuttige voëls, want hulle vreet rotte en muise wat die boer se mielies opvreet. het hulle meer woonplek en landerye nodig gehad om kos te plant. Die voëls se woonplekke is vernietig, want woude is afgekap en vleie is drooggelê. Ons sê die voëls se habitat is vernietig. Sonder die regte woonplek met die kos waarvan hulle leef, het baie voëls al uitgesterf. 92

Voëlkyk as stokperdjie sien, let op die volgende: Grootte kop, oë en nek. sigbaar? Hoe lyk die pote en tone van die voël? Het die voël lang of kort bene? Hoe lyk die stert? Kleur voël uitken aan die kleur van sy bek? Geluide Die meeste voëls, maar veral dié met vaal vere, het kenmerkende geluide. Jy hoef maak ander se geluide na. Dink maar aan papegaaie. Plek waar voël voorkom Soek ook vir watervoëls naby water, en in digte bosse na voëls wat in die woud bly. gaan nie. voëls wat in die dag wakker is, en in die nag soek hulle vir die nagvoëls. So sien 93

Hersiening Week 30 Lewensoriënteringtoets TOTAAL 30 3. Is seekoeie aggressief? (1) 11. Sê wat die volgende diere eet: (3) Omnivore: Karnivore: Herbivore: 12. Wat is die naam van die langste soogdier op land? (1) 13. Waarom het paddas lang bene? (1) 15. Hoeveel slangspesies kom in Afrika voor? (1) 16. Watter slang is die giftigste? (1) 17. Watter slang is die swaarste? (1) 20. Wat noem ons die proses wat alle insekte ondergaan, voordat hulle volwasse insekte word? (1) 21. Noem die vyf dele waarin voëls se lywe verdeel word. (5) 22. Waarom het sommige voëls webbe tussen hulle tone? (1) 94