MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

Vergelijkbare documenten
MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Prysvorming deur vraag en aanbod

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Sentraalbeplande stelsel

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Les 14: Entrepreneurskap

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT

Maatskappy Agtergrond

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

UITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Les Plan Twee. Habitats

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Geïntegreerde jaarverslag 2012 insluitende kennisgewing van algemene jaarvergadering

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE. Koos van der Ryst Voorsitter

Ingevolge die maatskaplike

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

KONTANT BESTUUR BELEID

Transcriptie:

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH KONSULTANTE VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN-STELSELS) 1 ONLANGSE VERWIKKELINGE In die algeheel het die drankbedryf minder dryfvermoë getoon in 2003 teenoor 2002. Die rentekoers en belastingkortings is net gedoen en het nog nie deurgewerk om verbruiksbesteding te vermeerder nie. Die vraag na lae-prys witwyn het gedaal. Die wynbedryf het geveg teen n onstabiele Rand. Die Rand het tot R12 teen die VSA Dollar verswak teen die einde van 2001 en het versterk tot n gemiddelde van R7,50 teen die dollar in 2003. Plaaslike drankprys (wyn ingesluit) toenames was meer as inflasie. Die toename in wynpryse is meestal n funksie van vraag en aanbod, alhoewel produksie inset kosteverhogings ook nie in totaal geabsorbeer kon word nie. Dit het tot prysverlagings in sekere gevalle gelei, maar verhogings in ander. Drank verbruikers het begin afskaal, dus is meer bier aangekoop, met die nadeel aan lae-prys wyne. n Sekere deel van die mark het verander na meer premium wynprodukte en gegeurde vrugtedranke. Dit is belangrik om te let dat sedert die vorige studie (2000), soos toe geskat, was die groei in die wynbedryf vanaf jong aanplantings van rooi variëteite wat in produksie gekom het. Die vraag na wit variëteite het aanhou afneem, wat n daling in die plaaslike vraag na witwyn veroorsaak het. 2 INSTITUTIONELE VERANDERINGE EN TOEKOMS STRATEGIEë Die wynbedryf is huidiglik in die proses van transformasie soos gereflekteer in die veranderings in die ekonomiese struktuur en institusionele raamwerk. Om met die uitdagings wat voor lê te handel, het die Suid-Afrikaanse Wynbedryf n strategiese proses aan die gang gesit om te fokus en te verseker dat die bedryf se transformasie in lyn is met die binnelandse en globale wyn handel omgewing. Dié projek, naamlik Visie 2020, het navorsing in drie fases oor n ses maande periode elk behels en die resultate word nou geimplementeer. n Paar uitstekende resultate is soos volg: n Amptelike verteenwoordigende struktuur, die Suid-Afrikaanse Wyn en Brandewyn Maatskappy (SAWB), is gestig in 2002 deur verteenwoordigers van wynprodusente, kelders, arbeid en groothandelaars, met die doel om Visie 2020 se stategiese punte te implementeer wat die bedryf se ontwikkeling na globale mededinging verseker. Die Wynbedryf Plan (WIP) was deur die SAWB saamgestel met die doel om die Visie 2020 inisiatief in lyn te bring met die Strategiese plan van SA landbou. Die WIP is n verbintenis vanaf die Suid-Afrikaanse wynbedryf

om te handel met die erfenis van n hoogs gereguleerde ekonomiese omgewing en uitdagings soos, verhoogde wêreld mededinging en diskriminasie tussen rasse en geslagte. Die eerste aktiewe stappe na die formulering van n Suid-Afrikaanse wynbedryf Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) Grondwet en Telkaart, is behaal na verteenwoordigers van alle groepe van die wynbedryf onlangs die bedryf se transformasie plan goedgekeur het. Die SEB Grondwet sal n groot impak op die wynbedryf hê en kan n groot rol speel in die verhoging van mededinging. 3 BELANGRIKSTE EKONOMIESE KENMERKE 3.1 OMSET Die totale omset van die wynbedryf in 2003 het R10 675,27 miljoen beloop. Waarvan R3 153,40 miljoen direk uitgevoer is. Invoere het R274,46 miljoen of ± 3,6% van binnelandse verkope beloop. In werklikheid by primêre landbouuitset ter waarde van R2 597,44 miljoen is waarde toegevoeg tot n bedrag van R10 675,27 miljoen, d.i. ± 4 keer die aanvanklike waarde van die rou materiaal. n Addisionele bedrag van R4 198,37 miljoen is indirek deur wyntoerisme gegenereer. In vergelyking met die 2000-studie, is dit in tabel 1 hieronder duidelik sigbaar dat die hele wynbedryf oor die periode van 1999-2003 beter gevaar het. Totale omset het met 44,86% (d.i. ± 11% p.a.) gegroei. Die groei in waarde van binnelandse verkope in nominale terme, oor die periode van 1999-2003, het ± 7% p.j. beloop. Tabel 1 Ekonomiese struktuur en die vloei van goedere en dienste Ekonomiese Sektor Marksegment 1 Primêre landbouproduksie 2 Kelders Omset by elke fase bygevoeg Uitvoere (191.74) Binnelandse verkope R Miljoen, 2003 Huidige invoervlakke Potensiële Besigheid met invoer as bron Wes Kaap 1 gebaseerde produksie Totaal Primêr 2,597.44 3 Vervaardiging Groothandel en Kleinhandel 3,274.27 3.1 Vervaardiging 3.2 Totaal Handel & 3,910.45 Vervoer 3.3 Belasting (BTW 893.10 & Aksyns) 191.74 2,405.70 2,405.70 1,701.08 1,573.19 116.05 5,847.20 1,573.19 1,260.58 2,649.87 77.29 2,649.87 893.10 81.12 893.10 Sub-totaal 8,077.83 2,961.66 5,116.16 274.46 5,847.20 5,116.16 TOTAAL (1+2+3) 10,675.27 3,153.40 7,521.87 274.46 5,847.20 7,521.87 4 Toerisme 4.1 Buiteland 913.90 913.90 913.90 4.2 Plaaslik 3,284.47 3,284.47 3,284.47 Sub-totaal 4,198.37 913.90 3,284.47 - - 4,198.37 GROOTTOTAAL 14,873.64 4,067.30 10,806.34 274.46 5,847.20 11,720.23 1 Ingesluit Oranjerivier produksie Alle uitvoere vir hierdie oefening is uitgesluit

Soos in die vorige studie is n poging gemaak om te skat wat die uitwerking sou wees op die land se ekonomie indien wynproduksie aktiwiteite in die Wes-Kaap sou stop. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat plaaslike besigheide R7 521,87 miljoen sal verloor indien die Wes-Kaap ophou rou materiaal vir wynproduksie voorsien. Aan die ander kant, indien rou materiaal totaal en al ingevoer word, sal nuwe besigheid ter waarde van R 5 874,2 miljoen waarskynlik die plek van huidige aktiwiteite neem. 3.2 BYDRAE TOT BBP Die wynbedryf (toerisme ingesluit) dra R22 549 miljoen by tot die land se jaarlikse BBP. Die aanvanklike waarde van rou materiaal in terme van inkomste (BBP) wat geskep is, het R1 593 miljoen op plaasvlak beloop en lei uiteindelik tot n totale BBP waarde van R16 318 miljoen (toerisme uitgesluit). Die primêre landbousektor het n hoë direkte/indirekte verhouding van 1:1,3 vergeleke met 1:2,8 vir die vervaardigings sektor. Die vraag is egter of die wynbedryf n regverdige en redelike aandeel tot die BBP per eenheid kapitaal belê, in vergelyking met ander bedrywe. Die studie dui daarop dat met n BBP/Kapitaal verhouding van 0,46, dat dit effens laer as die nasionale gemiddelde (0,47) is. Alhoewel dit nie n aanduiding van die bedryf se winsgewendheid is nie, dui dit wel daarop dat die kapitaal produktiwiteit in lyn is met die gemiddelde van die nasionale ekonomie. Die bedryf se wortels is stewig gevestig in die Wes-Kaap. Dit is bevestig deur gebruik te maak van die Wes-Kaap SAM model wat bereken het dat n beraamde 70% van die bedryf se aktiwiteite n impak op die streek se ekonomie het. Rofweg beraam, sal sowat R11,4 biljoen van die R16,3 biljoen BBP bydrae, in die Wes-Kaap bly tot die voordeel van sy inwoners. In 2003 het dit ongeveer 8.2% van die Wes-Kaap se totale Bruto Geografiese Produk (BGP) beloop. 3.3 INKOMSTEVERSPREIDING In 2003 is n totale huishoudelike inkomste van R10 607 miljoen deur die wynbedryf gegenereer (toerisme uitgesluit). Hiervan was 18% of R1 910 miljoen vir die laer inkomstegroepe bestem waarvan n groot deel bestee word in die Wes-Kaap. Tesame met boere se jaarlikse uitgawes op produksie-insette is dit duidelik dat die wynbedryf die ekonomiese ruggraat van talle streke in die Wes-Kaap vorm. Die 18% van huishoudelike inkomste wat deur die wynbedryf (toerisme uitgesluit) gegenereer word en vir die lae-inkomste huishoudings bestem is, is effens laer as die gemiddelde vir die ekonomie as n geheel (18.4). 3.4 WERKSGELEENTHEDE Die wynbedryf verskaf werksgeleenthede vir 256 908 mense, insluitend toerisme. Volgens die Arbeid/Kapitaal verhouding (5.51) is dit duidelik dat kapitaal meer doeltreffend ten opsigte van werkskepping aangewend word, aangesien dié verhouding effens hoër is as die van die nasionale ekonomie (5.04). Die relatiewe arbeidsintensiteit van die wynbedryf is spesifiek die gevolg van intensiewe arbeidsproduksiemetodes wat in die primêre landbou gevolg word, d.w.s. boerdery (verhouding van 5.9). Primêre landbou is verantwoordelik vir 24% van die totale werksgeleenthede wat deur die bedryf gegenereer word. Daarteenoor, gebruik dit 46% van kapitaal direk van die wynbedryf in totaal (toerisme uitgesluit).

Dit is betekenisvol om te let dat die wynbedryf direk en indirek 197 579 (toerisme uitgesluit) werksgeleenthede regdeur die ekonomie ondersteun. Die bedryf verskaf direk aan 108 675 mense werksgeleenthede. Die primêre landbousektor van die wynmaakproses neem direk die meeste mense in diens, terwyl dit ook direk en indirek verantwoordelik is vir 56% van werksgeleenthede wat afhanklik op die wynbedryf is, indien toerisme ingesluit word. Toerisme bevorder min of meer 23% van die groottotaal. Tabel 2 Werksgeleenthede 1999 2003 EKONOMIESE SEKTOR TOTAAL % TOTAAL % A PRIMêRE LANDBOU B KELDERS C VERVAARDIGING D GROOTHANDEL EN KLEINHANDEL 68 226 55 218 13 007 9 461 3 455 6 006 32 824 15 755 17 069 49 442 29 372 20 070 32.8 4.5 15.8 23.7 61 603 43 718 17 885 6 026 1 838 4 188 47 514 19 633 27 881 82 435 43 486 38 950 24.0 2.3 18.5 32.1 WYNBEDRYF E TOERISME TOTAAL 3.5 KAPITAALBENUTTING n Kapitaalvoorraad van R13 440 miljoen (2003 pryse) word direk in die wynbedryf benodig om die huidige vlak van produksie/omset van R10 675 miljoen te handhaaf. n Verdere R22 419 miljoen kapitaal word indirek in die ondersteunende bedrywe benodig om dié vlak van produksie te handhaaf (toerisme uitgesluit). Die wynbedryf is waarskynlik meer kapitaalintensief as wat daar geglo word. Alhoewel die primêre landbougedeelte van die wynbedryf relatief arbeidsintensief is, is die ander gedeeltes van die bedryf (d.w.s. koöperatiewe kelders en vervaardiging) meer kapitaalintensief. Die totale bedryf (toerisme ingesluit) is gemiddeld dieselfde as die ekonomie in sy geheel. 4 SLOTSOM 159 952 103 800 56 152 48 346 14 536 33 809 208 298 118 336 89 962 76.8 197 579 108 675 70 025 23.2 59 329 17 335 41 995 100.0 256 908 126 009 130 899 76.9 23.1 100.0 Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het die afgelope 10 jaar grootskaalse veranderinge ondergaan, soos grootliks gereflekteer deur die verandering in sy ekonomiese struktuur en institusionele raamwerk voorgehou in die verslag. Suid-Afrika se hertoetrede tot wêreldmarkte het verskeie geleenthede teweeggebring, gereflekteer in die styging in uitvoere, maar het aan die ander kant ook druk geplaas op sy mededingendheid, beide plaaslik en oorsee.

As gevolg van die situasie, het dié bedryf n proses van strategiese beplanning en re-fokus oor die laaste paar jaar aangepak. Die projek, naamlik Visie 2020 se doel is om spesifieke strategieë vir die drie wyngroepe, naamlik brandewyn, wyn distillaat en ander druifbasis produkte te ontwerp. Die doel van die Wyn Industrie Plan (WIP) wat saamgestel is deur die Suid-Afrikaanse Wyn en Brandewyn Maatskappy (SAWB) is om die bedryf se Visie 2020 in lyn te bring met die Strategiese Plan vir die Suid-Afrikaanse Landbou. Die strategiese doelwitte van die Suid-Afrikaanse wynbedryf is as volg: Om wêreld mededinging en winsgewindheid te verhoog; Om toeganklikheid en deelname te genereer binne die wyn waarde ketting; Om omgewings volhoubare produksie stelsels in plek te stel; en Om sosiaal verantwoordelike verbruik van wynprodukte te bevorder. Die grootte en struktuur van die wynbedryf in terme van voor- en terugwaartse skakeling blyk substansieel te wees. Die omvang daarvan in terme van, byvoorbeeld investering, werksgeleenthede en inkomstegenererende aktiwiteite, nie net in die Wes-Kaap nie, blyk van uiterste belang te wees vir die Suid-Afrikaanse ekonomie se welsyn in terme van die bydrae tot die ekonomiese bestaan en welsyn van laer inkomste groepe, veral op wynplase. Dit toon ook die deurslaggewende sosiale- en ontwikkellingsrol van die bedryf in die landelike konteks. Die bedryf het erken dat uitdagings op n gekoördineerde wyse aangespreek moet word ten einde langtermyn finansiële lewensvatbaarheid te verseker. Die bedryf moet meer markgedrewe raak en verseker dat inligtingsbehoeftes op n meer gereelde basis aangespreek word. Die volgende tabel is n opsomming van die makro-ekonomiese impakstudie van die wynbedryf. Kriteria 1999 2003 Makro-ekonomiese aanwysers (Toerisme ingesluit) BBP (R miljoen) Totale arbeid Totale kapitaal (R miljoen) Huishoudelike inkomste (Toerisme ingesluit) Totaal (R miljoen) Lae-inkomste groepe (R miljoen) Effektiwiteitskriteria BBP/Kapitaal verhouding * Arbeid/Kapitaal verhouding ** Lae inkomste/totaal inkomste (%) Inkomste verhouding*** Wes- Kaap 0.38 5.4 18.4% 3.1 14 557 208 298 38 263 9 764 1 798 Totale ekonomie 0.47 5.0 19.2% - Wes- Kaap 0.44 5.0 17.83% - 22 549 256 908 51 392 14 715 2 623 Totale ekonomie * Die BBP/Kapitaal verhouding vir die wynbedryf, toerisme ingesluit, is 0.44. Dit beteken dat vir elke R1 wat belê word, word R0.44 inkomste (BBP) gegenereer. ** Elke R1 000 000 belegging skep 5 werksgeleenthede. *** Die totale inkomste verhouding in 1999 van die wynbedryf word bereken op 3.1. Dit beteken dat vir elke R1 produksiefaktor inkomste direk in die bedryf 0.47 5.04 15.41% -

gegenereer, word R3 regdeur die ekonomie (gebaseer op sy sektorale terugwaarste skakelingstruktuur) gegenereer.