INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

Vergelijkbare documenten
PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

AANSOEK OM STUDIELENING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

FAKTORE EN VEELVOUDE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Pre-Graad R / Graad R

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Gids vir Byvoordele eise

ARBEIDSREG ABR214. T:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Statistieke met een oogopslag

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Gids vir Werkgewers en Werknemers

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Stuur die aansoekvorm aan:

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Transcriptie:

** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die Pensioenkantoor hieroor oorleg te pleeg, sou daar enige onsekerhede wees. 1. Wat verander aan my versekerde voordele op 1 Maart 2015? Die veranderinge wat aan die risikovoordele gemaak word kan as volg opgesom word: Die gedeelte van die bestaande sterftedekking wat gade- en kinderpensioene betaal indien u sou afsterf, val weg. Buigsame sterftedekking word terselfdertyd in plek gestel, en laat u toe om tot 8x risikosalaris boen-behalwe die kerndekking van 4-maal risikosalaris op n vrywillige basis te neem. Die vlak van dekking vir gadeversekering (m.a.w. dekking wat betaalbaar is indien u gade te sterwe sou kom) word voortaan gekoppel aan risikosalaris, en die enkelbedrag verhoog na R345 524. Ongeskiktheidsvoordele word volgens die diskresie van die versekeraar, vir sekere toestande met 25% tot 91,67% van risikosalaris aangepas. Die Universele Opvoedingsbeskermer-voordeel word in plek gesit. Verdere detail oor hierdie veranderinge word vervat in die skrywe waaraan hierdie Bylae geheg is. 2. Waarom het die Trustees besluit om buigsame sterftedekking in plek te sit? Die Trustees evalueer deurlopend risikovoordeelkostes en ondersoek wyses waarvolgens aftreevoordele n verdere hupstoot kan kry. Op grond van lede se versoeke is n ondersoek oor buigsame risikovoordele gedoen, wat hul in staat sal stel om lewensdekking aan te pas na gelang van hul behoeftes. Aan die hand van die resultate van hierdie ondersoek en in erkenning van die behoeftes van die meerderheid lede is die besluit geneem om buigsame sterftedekking in plek te sit. 3. Wat beteken hierdie verandering vir my? Indien u getroud is, val die outomatiese gade- en kinderpensioendekking wat u voorheen geniet het weg, en slegs die kerndekking van 4-maal risikosalaris word by verstek gebied. Afhangend van u persoonlike omstandighede kan u dus die keuse uitoefen om addisionele dekking, in veelvoude van 1x risikosalaris en tot-en-met 8x risikosalaris, te neem om die behoefte vir finansiële sekuriteit vir u gade en kinders aan te spreek. Indien u nie getroud is nie, kan u steeds die keuse uitoefen om addisionele sterftedekking te neem, na gelang van u persoonlike omstandighede. Daar is in alle gevalle n addisionele premie betaalbaar vir addisionele dekking, wat n direkte impak het op die maandelikse bedrag wat na aftreebesparing gaan. Hierdie addisionele premie word afgespeel deur die besparing wat gemaak word met die wegval van die gade- en kinderpensioene.

4. Hoe weet ek watter vlak van dekking ideaal is vir my? Ideaal gesproke moet u finansiële advies inwin waarin elke aspek van u finansies ontleed word om gebreke en behoeftes te identifiseer en aan te spreek. Die tipiese vrae wat in so tipe ontleding gevra word is, byvoorbeeld: Is u getroud? Indien wel, is u gade werksaam? Het u kinders wat finansieel afhanklik is van u? Het u enige skuld wat gedelg moet word indien u sou sterf? Watter ander lewensversekering het u? Wat is die totale bedrag wat uitbetaal sou word indien u sterf en voorsien dit aan die behoeftes van u afhanklikes in u afwesigheid? Groepversekering bied n baie kostedoeltreffende manier om lewensversekering te verkry. Buigsame sterftevoordele bied toegang tot hierdie doeltreffendheid en laat steeds toe vir individue wat nie dekking benodig nie om minder te spandeer aan versekering en meer te spaar vir aftrede. 5. Wat is die koste-impak van hierdie verandering? Afdeling 3 van die brief wat hierdie Bylae vergesel bevat detail oor die koste van kern- en addisionele dekking. 6. Hoe oefen ek nou my keuse uit? Bylae C van hierdie skrywe bevat n opsievorm wat deur u voltooi kan word indien u sou kies om lewensdekking bo die 4x risikosalaris kernvlak te neem. Indien u nie n keuse uitoefen nie, of die Pensioenkantoor nie skriftelik daarvan in kennis gestel word teen 20 Februarie 2015 nie, sal die verstekdekking van 4x risikosalaris geld. 7. Kan ek my keuse later verander? U kan, maar om te voorkom dat individue ekstra sterftedekking neem in tye wanneer daardie persone voel dat daar dalk n groter waarskynlikheid vir n eis is, het Sanlam sekere reëls in plek gesit oor die tye wanneer dekking verander kan word. Die volgende reëls geld: (a) Dekking kan verhoog of verlaag word op 1 Maart elke jaar. (b) Dekking kan verhoog word binne drie maande van die volgende gebeurtenisse: - u in die huwelik tree, of - n kind gebore word. Dit is van uiterste belang dat u die Pensioenkantoor skriftelik in kennis stel van u keuse, indien enige, binne die tydsraamwerk hierbo, om te verseker dat u ten alle tye voldoende dekking geniet. Indien u na 1 Maart 2015 geen verdere keuses uitoefen nie, sal die keuse wat u nou uitoefen voortaan geld. U hoef dus nie jaarliks u bestaande keuse te bevestig nie. 8. Is daar beperkings op wat ek kan kies? U keuse moet in veelvoude van 1x risikosalaris wees. Verder mag u n maksimum van 8x risikosalaris kies, wat u dus n totale dekking van 12x risikosalaris sal gee.

Huidige lede kan met die eerste keuse op 1 Maart 2015 dekking medies bewysvry tot 8x in totaal kies. Nuwe lede ouer as 55 jaar sal vanaf 1 Maart 2015 vir alle keusedekking bewys van gesondheid moet lewer. Nuwe lede jonger as 55 jaar kry dekking medies bewysvry tot en met n limiet van R2,8 miljoen (8x). 9. Ek is steeds nie seker hoeveel versekering ek het en hoeveel ek nodig het nie. Wat staan my te doen? Indien u steeds onseker is oor hierdie veranderinge, is u welkom om met die Pensioenkantoor hieroor oorleg te pleeg. Verder sou dit ideaal wees indien u finansiële advies van n geregistreerde adviseur inwin. c:\users\elmien\documents\omsendbriewe\2015\predikante - omsendbriewe\bylae d tot om-pensioen-1 van 2015.doc

** Bylae E ** OPVOEDINGSBESKERMER 1. Universele Opvoedingsbeskermer-voordeel Die Universele Opvoedingsbeskermer-voordeel beskerm die familie teen uitgawes ten opsigte van die kinders se opvoeding na die dood van die lid. Indien die hooflid te sterwe kom sal die Universele Opvoedingsbeskermer-voordeel, addisioneel tot die normale doodsvoordeel, die werklike koste (beperk tot seker maksimums) wat aangegaan word ten opsigte van die onderrig van n kwalifiserende kind, direk aan die betrokke opvoedkundige inrigting betaal. Die voordeel mag geëis word ten opsigte van n jaar van onderrig. Dit beteken voordele moet geëis word vir elke jaar van onderrig soos en wanneer kostes aangegaan is vir daardie jaar. Bo en behalwe die onderrig-fooie wat geëis kan word, kan die volgende ook per jaar geëis word: n boeke-toelaag die werklike koste wat aangegaan word tot n maksimum van 10% van die onderriggelde is betaalbaar (na die onderstaande maksimums toegepas is) Universiteit- of technikon-inwoningstoelaag die werklike koste vir universiteit- of technikon inwoning tot n maksimum van 30% van die onderriggelde is betaalbaar (na die onderstaande maksimums toegepas is). (Let wel hierdie toelaag is slegs betaalbaar vir studies aan n universiteit of technikon en sluit nie ambagsdiplomas/sertifikate in nie.) Die werklike onderriggelde is beperk tot die volgende maksimums: Maksimum voordeel vir Onderriggelde (Let wel: Boeke-toelaag en universiteit-inwoningstoelaag is uitgesluit.) Opvoedkundige Inrigting Maksimum voordeel per kind Maksimum tydperk Voorskool (Graad 0 of Graad R) Laerskool (Graad 1 7) Hoërskool (Graad 8 12) R32 000 per jaar R64 000 per jaar R72 000 per jaar 1 jaar 7 jaar 5 jaar Tersiêre onderrig Plaaslik: R45 000 Die duur van n eerste graad of Internasionaal: $52 000 per jaar ambags-diploma of n soortgelyke kwalifikasie deur n opvoedkundige inrigting toegestaan. Alle Suid-Afrikaanse skole en universiteite is ingesluit in die voordeel sowel as universiteite van tegnologie (technikons) en geregistreerde instansies wat n ambagskwalifikasie aanbied (soos loodgieter en elektrisiën). Sekere buitelandse universiteite is ook ingesluit. Neem asseblief kennis: Geen voordeel sal uitbetaal word indien die kind om watter rede ook al nie n opvoedkundige inrigting bywoon nie. Tuisonderrig is spesifiek uitgesluit van die voordeelbetaling. Geen voordeel is betaalbaar indien die lid ongeskik raak nie. Geen voordeel sal betaalbaar wees by die dood van die gade nie. Indien albei ouers lede is van verskillende groepskemas wat by Sanlam verseker word en albei sterf gelyktydig, sal geen bykomende betalings meer as die werklike koste van die kind se onderrig gemaak word nie. Voordele kan net geëis word nadat die doodseis deur Sanlam goedgekeur is.

2. Tydperk van onderrig Die tydperk van onderrig is beperk tot die vroegste van die verkryging van die eerste graad/ambagsdiploma of sertifikaat of aan die einde van die jaar waarin die kind 23 word. Die jare van onderrig moet aaneenlopend sonder onderbreking wees andersins sal die voordeel staak. Indien n kind n jaar van onderrig druip, sal geen voordeel betaal word om daardie jaar te herhaal nie. 3. Kwalifisering Slegs kwalifiserende kinders sal voordeelbetalings onder hierdie byvoordeel ontvang (geen maksimum getal kinders nie). n Kwalifiserende kind word soos volg omskryf: n biologiese (ingesluit ongebore) kind gebore na die aanvang van die versekerde se dekking, of n wettig aangenome kind van die versekerde is. Die datum van aanneming of aansoek om aanneming moet voor die datum van die versekerde se afsterwe wees, of n stiefkind (bekragtig deur n wettige huwelik van die versekerde), of met dien verstande dat n kwalifiserende kind wat 18 jaar en ouer, maar nog nie 24 jaar is nie en by die versekerde se afsterwe alreeds ingeskryf en aanvaar is as student by die toepaslike opvoedkundige instansie. c:\users\elmien\documents\omsendbriewe\2015\predikante - omsendbriewe\bylae e tot om-pensioen-1 van 2015.doc