17. Johannes die Doper en die aankondiging van Jesus se geboorte

Vergelijkbare documenten
Jesaja sien die Toekoms

2. Die skepping van die mens

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Welkom by Die Storie God se storie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

n Tempel Leier besoek Jesus

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

'n Man gestuur deur God

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Geroep vir Gemeenskap

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Baie welkom by vanoggend se erediens

12. God se verbond met Abram

Goeie Konings, Slegte Konings

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Die Kerk se Geboorte

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Petrus en die Krag van Gebed

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

Die Groot Gebod dennis de wet

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Hy is die Here - kom bring Hom lof en ere Dis Kersfees - dis Kersfees Loof Hom almal saam Kersfees - dis Kersfees Loof sy heilige naam

7. Van Noag tot die toring van Babel

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Van Vervolger tot Prediker

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

23. Die evangelie versprei na die heidene

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Jona en die Groot Vis

ADVENT. November 2016

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

JESAJA 53:9 HK Sondag 16:40-43

20. Groei en bedreiging

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Preek Romeine 1:16-17

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Deur Christus Alleen

Dooppreek Mika Bogaards

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

BYBELSTUDIE HEBREËRS 6:13-7:28.

hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes:

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Die duiwel versoek Jesus

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

8. Die uittog uit Egipte

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Deur Christus Alleen

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

Jona en die Groot Vis

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Deur die eeue heen het hierdie vraag mense besig gehou. Met hierdie vraag kom ons by dit wat die kern en die hartklop van ons Christelike geloof is.

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Toe God alles gemaak het

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Preek deur ds. Jaco van Sittert Sondag, 22 Januarie Skriflesing: Lukas 1:5-25 Sy groot plan. VERKONDIGING Skriflesing Lukas 1:5-25

Transcriptie:

17. Johannes die Doper en die aankondiging van Jesus se geboorte Lukas 1 Die belofte wat God aan sy volk gegee het, gaan nou in vervulling. Die belofte hou vergewing van sondes deur die koms van Jesus Christus in en daardeur die herstel van die verhouding tussen God en mens. Al die profete van die Ou Testament het daaroor geprofeteer. God se woord is betroubaar. Die verwagting van die Messias se koms gaan in vervulling. God bly getrou aan sy beloftes. Die evangelies Die Griekse woord vir evangelie beteken die goeie tyding. In die Bybel dui dit die blye boodskap van verlossing aan soos dit in die Ou Testament beloof is en in Jesus Christus vervul is. Dit is waarlik die goeie tyding vir alle mense. Aanvanklik is hierdie groot nuus mondelings oorvertel. Later het evangelie die betekenis gekry van die skriftelike optekening van die woorde en dade van die Here Jesus. In die Bybel is vier evangelies wat hieroor handel. Daarom staan in die Bybel telkens die evangelie volgens Matthéüs, Markus, Lukas en Johannes. maak daardeur die beeld wat ons van die Here het, des te meer volledig. God het dit juis om hierdie rede so beskik dat daar vier evangeliste sou wees. Omdat hulle onder die leiding en inspirasie van die Heilige Gees geskrywe het, was die optekening foutloos, waar, eg en onfeilbaar 1. Die vier evangelies kan in twee groepe verdeel word, naamlik die van Matthéüs, Markus en Lukas aan die een en Johannes aan die ander kant. Die eerste drie kom ooreen in die gebruik van sekere woorde en die volgorde die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek. 87

van gebeurtenisse, terwyl dit by die vierde anders is. Die eerste drie word sinoptiese evangelies genoem. Die woord is afgelei van die Griekse woord sinopsis wat oorsig beteken. Hulle beskrywe die geskiedenis van Jesus verse by Markus vind ons 600 met dieselfde inhoud by Matthéüs en 350 by Lukas. Johannes bepaal hom minder by die geskiedenis omdat dit reeds in die drie ouer evangelies beskrywe is. Omdat hy nie wat reeds bekend is wou herhaal nie, laat hy dit weg in sy evangelie. Hy het egter sekere gebeurtenisse wat by die eerste drie evangelies ontbreek, in sý evangelie opgeneem, soos die gebeure by die bruilof te Kana en Jesus se onderrig aan Nikodémus. Die beskrywing van Christus in die onderskeie evangelies Die verskillende evangeliste het die evangelie aangaande Jesus Christus Matthéüs: Die evangelie van Matthéüs dra die besondere stempel van Palestina en sy inwoners. Die skrywer gebruik uitdrukkings soos kinders van die koninkryk, buitenste duisternis en geween en gekners van die tande, wat in die taal van die Palestynse Jode dikwels gebruik is. Hy is ook goed op hoogte met die gebruike en instellings in Palestina en lê baie klem op die Here se Joodse afkoms en die Joodse volksverbondenheid. Daarnaas het Jesus ook gekom om nie alleen die Jode nie, maar alle volkere te verlos van die sonde en die dood. Markus: Die lesers vir wie Markus skrywe, was veral Christene in Rome wat baie swaar vervolg is. Vir hulle, die vervolgde mense, laat hy Jesus in sy evangelie sien as die groot Lyer, die Seun van die mens wat self diep verneder is. Die Here is ook die Magtige wat as die Seun van God magtige dade verrig. Ook Jesus. 88

Lukas: Lukas wil in sy evangelie veral die heidene oortuig dat Christus waarlik die Seun van God is. As dokter sien Lukas Jesus as die groot barmhartige Geneesheer, wat nie alleen mensesiele nie, maar ook menseliggame genees. Verder beskryf hy die heilswerk van Jesus vir alle mense, rasse, volke en stande. Anders as die Jood wat elke nie-jood verag het, bemoei Jesus Hom ook met die Samaritane, die heidene, die tollenaars en die sondaars. Johannes: Die kern van Johannes se evangelie is die groot goddelike daad van Jesus liefde. Om díe rede beskryf Johannes veral Jesus se woorde en dade van liefde. Daarom is Jesus die Lewe, die Lig (in die duisternis) en die Waarheid; daarom is Hy die Here God, die Verlosser. Om die beste beskrywing van Jesus se optrede op aarde te verseker, beskik God dit so dat verskillende skrywers (evangeliste) die lewe en werk van Christus beskryf. Elke evangelie-skrywer het die Here se geskiedenis tydens Die begin van die evangelies In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. So begin die evangelie van Johannes. Johannes gaan nog verder het, was die Woord reeds daar. Hierin onderskei hy hom van die ander evangelies. Markus begin sy verhaal deur te wys op profesieë aangaande die boodskapper wat vooruit sou gaan om die weg vir die koms van die Here voor te berei. Matthéüs teken die stamboom van Jesus op en voer dit terug tot by Abraham, die mede-erfgenaam van die belofte (Heb 11: 9). wat aan Israel gegee is. Lukas gaan nog verder terug met die stamlys tot by Adam, die vader van die mensheid. Die evangelieskrywers getuig almal op die een of ander manier van Jesus se goddelike herkoms. Veral in die geboortegeskiedenis soos opgeteken deur Matthéüs en Lukas word bevestig dat die Kindjie wat in Bethlehem gebore is, in die tyd van die mense. 89

In die begin was die Woord Die beginwoorde van Johannes verwys na Génesis 1: 1: In die begin het God die hemel en die aarde geskape. Net soos God aan die begin van aanbreek waarin Hy die herskepping bewerkstellig deurdat Hy die Woord gestuur het om vlees (mens) te word. Die Woord self het ingetree in die tyd. Hy word deel van die geskiedenis van die mensheid, deurdat Hy vlees word het en onder ons kom woon het.. Sy apostel Johannes was ooggetuie van die vleesgeworde Woord, en hy Eniggeborene wat van die Vader kom, vol van genade en waarheid. In die begin toe God met die skeppingswerk begin het, was die Woord daar. Net soos God self bestaan Hy in ewigheid. Die heerlikheid van God word by die skepping deur die Woord geopenbaar in sy mag en majesteit. As Middelaar by die herskepping openbaar Hy sy heerlikheid in genade en waarheid. Die hoogtepunt van dit alles is dat Hy sy Vader aan ons bekend maak. Die geboorte van Johannes die Doper aangekondig Die geskiedenis van die Nuwe Testament begin in die tempel in Jerusalem. In die hart van die Ou Verbond het die Nuwe Verbond sy oorsprong. In die heiligdom agter die eerste voorhangsel van die tempel van Jerusalem, staan voor die tweede voorhangsel. Aangesien daar so baie priesters was, is bepaal dat elkeen net eenmaal in sy lewe die voorreg kan hê om die reukoffer op die altaar te plaas. Vroeg elke oggend word die lot gewerp om die priester aan te wys wat die voorreg sal hê om dit te doen. Sagaría, wat oud geword het in die priesterlike dienswerk het soos elke priester vurig uitgesien na die dag wanneer hy aangewys word. En nou het dit uiteindelik gebeur. Dit is stil en donker. Nadat Sagaría die welriekende reukwerk op die kole gelê en die voorgeskrewe gebed gedoen het, draai hy om. Hier voor hom, Johannes die Here is genadig wees, en hy sal groot vreugde vir sy ouers bring. 90

profeet word, net so vurig soos Elía. Deur hom sal mense tot bekering kom seun sal die voorloper wees van die wêreld se Saligmaker, soos die profeet Maleági dit reeds lank tevore voorspel het. 2 Sagaría en Elisabet se reaksie Omdat sowel Sagaría as sy vrou Elisabet oud en afgeleef was, wou hy nie het die Here hom uitgestuur na Daniël in verband met die Messias wat sou kom. Hy is die betroubare boodskapper van God. Daarom mag sy woord stom wees tot die tyd van die kind se geboorte. Intussen moes die volk langer as gewoonlik buite wag en toe Sagaría uiteindelik verskyn, strek hy sy hande oor hulle uit om hulle te seën, maar hy kan geen woord uitkry nie! Die geboorte van Jesus aangekondig Gabriël, wat aan Sagaría verskyn het. Eers toe hy haar op besondere wyse gegroet het, het hy haar ontstel. Gabriël stel haar gerus en sê dat sy sal Hebreeuse naam Jeshua of Josua wat redder of verlosser beteken. Dit Só het Josua Israel uitgelei uit die verdrukking van die woestyn na die ruimte van die beloofde land. 2 Mal 3: 1 Kyk, Ek stuur my boodskapper wat die weg voor My uit sal baan; dan sal skielik na sy tempel kom die Here na wie julle soek, naamlik die Engel van die verbond, 91

Die Seun van Maria sou Jesus heet, omdat Hy sy volk uit die bande van die sonde sal lei na die vryheid van kindskap van God. 3 aan die mense bekendstel, dat hulle Hom Seun van God sal noem. Dit is Hy ook inderdaad. Hy gaan van God uit en is eenswesens met die Vader. Daarom is Hy ook God. 4 Die engel Gabriël gaan voort om aan Maria te sê dat die Seun koning sal wees tot in ewigheid. In Hom sal dus die profesieë aangaande die Messias - koning in vervulling gaan. 5 Hoe kan dit wees? het sy verbaas gevra. skaduwee oor haar en deur haar sal gaan. Die Gees sal die oorsaak wees van die kind wat in haar liggaam gaan groei. Hoe moes sy dit alles glo? Sy verrig. Niks is vir Hom onmoontlik nie. Die teken is die feit dat Elisabet, wonder gewerk. Hy kan en sal dit ook by Maria doen. Maria besoek Elisabet Elisabet, gewoon het om vas te stel of dit alles waar was wat die engel ongebore Johannes (die Doper) beweeg in sy ma se liggaam toe Maria binnekom terwyl Elisabet haar niggie op ongewone wyse gegroet het. Sy noem Maria die moeder van die Here. En Maria? Sy begin God loof omdat Hy haar, die nederige, so hoog geëer het deur haar moeder van sy Seun te maak. van hulle sondes sal verlos. 4 Joh 1: 1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 5 Dan 7: 13-14 Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het van dae, en hulle het Hom nader gebring voor Hom. En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al die volke en nasies en tale het en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie. 92

kindjie verwag, nie meer verberg nie. Haar grootste kwelling was seker hoe om aan Josef, haar verloofde, te verduidelik dat sy geen ontrou gepleeg het voorskrifte van die wet gelewe. Hy wil nie sy goeie naam deur die modder sleep deur in hierdie omstandighede aan Maria getrou te bly nie. Tog wil hy haar beskerm deur haar nie voor die gereg te bring en in die openbaar tot skande te maak nie. Daarom oorweeg hy dit om van die reg van die man gebruik te maak, naamlik om in die teenwoordigheid van twee getroue word. Terwyl Josef met hierdie gedagte worstel, tree God weereens handelend op Kindjie wat Maria verwag, deur die Heilige Gees verwek is. Die opdrag van die engel aan Josef Josef ontvang die opdrag om aan die Seun die naam Jesus te gee. Josef weet dat die naam Verlosser beteken, maar nou verneem hy dat die Seun sy volk van hulle sondes sal verlos met ander woorde iets waartoe alleen God kan dit doen. 6 wyse verwek is. Bowendien sal Josef weldra van Maria verneem dat die engel ook aan haar gesê het dat die naam van die Kind Jesus moet wees. Ten tweede word Josef herinner aan die profetiese woord van Jesaja. 7 Josef Nou wys die engel op die woord van die profeet. Hierdie wonder is juis die (want die losprys van hulle lewe is te kosbaar en vir ewig ontoereikend), 93

teken van die koms van die Messias. Die naam van die Kind moet, volgens Jesaja, Immánuel wees, dit wil sê God met ons. Dit gaan nou deur Maria in vervulling: God is aan die kom om met ons te wees, en om ons van die sondes te verlos. hart. Nou is hy bereid om Maria in alles by te staan, en om saam met haar smaad en vernedering te verduur. Hy gaan voort met die huwelik, en neem Maria as vrou by hom in sy huis. In heilige eerbied en kuise selfbeheersing het hy saam met haar die geboorte van haar eersteling afgewag. Later, toe die Kindjie gebore is, het hulle Hom Jesus genoem. Die geboorte van Johannes die Doper Ná Maria se besoek volg daar vir Elisabet rustige maande. Sy berei haar voor op die beloofde seun, wat God haar sal gee. Haar man was nog steeds stom. Hy het hom nou diep oor sy ongeloof geskaam. Johannes is gebore en toe hy agt dae oud was, moes hy besny word, en by dié geleentheid is sy naam vir die eerste keer openlik genoem. By hierdie plegtigheid verloop alles so anders. Die gaste is daar met hul gelukwensings, maar Sagaría, die kindjie se pa, sit een kant want hy kan nie praat nie. Die aanwesiges beraadslaag oor die kind se naam. Hulle meen dat die seuntjie sy vader se naam moet kry. Elisabet hou vol dat sy naam Johannes moet wees. Sagaría word nader gebring om sy beslissing te hoor. Op die wastafeltjie, die gewone skryfmateriaal van daardie dae, skryf hy: Johannes ook hý God prys omdat Hy aan Israel verlossing geskenk het deur sy Seun na die wêreld te stuur. In sy lied sing hy ook van die seuntjie Johannes as die voorloper van die Messias, die Here Jesus. Deur die Gees spreek hy ook word, die wegbereider van die Here wees en die volk oproep tot bekering en tot die opgaande Lig. 8 Van Johannes se kinderjare en jeug word ons niks meer vertel nie. Ons lees net dat hy opgegroei en sterk in die Gees geword het. Later sonder hy hom af in die woestyn, vermoedelik in die omgewing van die Dooie See. Daar bly hy in eensaamheid totdat die tyd aanbreek dat hy as prediker sou optree. 94

word. Hy sal die koms van die Messias aankondig soos voorspel is. Die honderd jaar waarin God Hom nie direk aan sy volk geopenbaar het nie, het die hemel weer oopgegaan. God wend Hom op besondere wyse tot sy volk om die beloofde Messias na hulle toe te stuur. Aanbevole leesstukke DE GRAAF, S.G. 1935. Verbondsgeschiedenis: Schetsen voor de vertelling van de Bijbelse Geschiedenis. Het Nieuwe Testament deel II. Kampen: J.H.Kok. 5-9 p. GROENEWALD, E.P. 1968. Handboek Bybelse geskiedenis: Die Nuwe Testament. Pretoria: DBU. 56-69 p. INGWERSEN, G. 2008. Die Bybel oorvertel vir oud en jonk. Pretoria: DBU. 457-461 p. TEN HAVE, P. 1935. Bij de Bron: Nieuwe Testament deel II. Neerbosch. Neerbosch Drukkerij. 7-24 p. VAN DER WAAL, C. 1998. Sola Scriptura. Gids vir Bybelstudie. Deel 4: Matteus Openbaring. Pretoria: Sola Scriptura Instituut. 9-18 p. 95