GRAAD 2013 8 BASISLYN TOETS 2013 WISKUNDE 1 Uur 30 minute SKOOL: LEERDER:. KLASGROEP:
1 Grondlynassesseringsinstrument Gr 8 (135 punte) Lees noukeurig deur die vrae en beantwoord dit in die spasies voorsien, deur enige korrekte wiskundige strategie te gebruik. Gebruik die werkblad langsaan vir rowwe werk en sketse waar gevra. LU 1: Getalle, Bewerkings en Verwantskappe (40 punte) 1. Voltooi die onderstaande reekse deur die ontbrekende getalle in te vul 1.1. 5 694; 5 698;... ; 5 706;.; (3) 1.2. 0,125; 0,25; 0,375;.. ;.. ;.. (3) 1.3. - 20 ; - 16; - 12;..;..; ;. (4) 2.1 Beantwoord die volgende vrae: 2.1.1. Wat is 20 + - 8?. (1) 2.1.2. Wat is die verskil tussen 4 en 4?.. (1) 2.1.3. Die temperatuur om 19:00 is 5 0 C. Tussen 19:00 en 24:00 daal die temperatuur met 8 grade Celsius. Wat is die temperatuur om middernag?... (1) 2.2.1. Skryf die volgende breuke oor as persentasies en rangskik die breuke én die persentasies in stygende volgorde. 3 1 2 =.. %; =.. %; =...%. 4 2 3... (4)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
2 2.2.2. Skryf die volgende desimale breuke oor as gewone breuke en rangskik beide in stygende volgorde. 0,439 =.; 0,6 =..; 1,55=.; 0,099 =.. (5) 2.2.3. Watter persentasie water is in n dam wat tot die helfte van sy kapasiteit gevul is?.. (1) 2.3.1. Noem die verskillende priemfaktore van 12.. (1) 2.4.1. Bereken: 9 2 + 3 2 =... (1) 2.4.2. Skryf in eksponensiële notasie : 25 =... (1) 2.4.3. Bereken die waarde van: =.. (1) 3. Los die volgende probleme op. Toon al jou berekeninge. 3.1. Hoeveel rente sal n belegging van R1 000.00 by Groot Bank in een jaar teen n rentekoers van 10% p.j. oplewer?... (1) 3.2. Die skoolhoof reis oorsee na New York en Londen. Hy het by sy terugkeer in RSA 2 dollar($) en 10 Euro s oor. Die wisselkoers is R10,00 vir 1 dollar ($) en R15,00 vir 1 Euro. Hoeveel geld sal hy in Rand ontvang?. (1) 3.3. Gedurende die munisipale verkiesings het van die kiesers vir die Eerlike Party gestem. As daar 100 000 kiesers in die dorp is, hoeveel van hulle het vir die Eerlike Party gestem? (1) 3.4. Die afstand vanaf die klaskamer se vloer tot die onderste rand van die vensterraam is 0,49 m. Die hoogte van die venster is 1,41 m. Die totale hoogte vanaf die vloer tot die plafon is 2,69 m. Wat is die afstand tussen die bokant van die venster en die plafon?.. (1)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
3 3.5. Die resep vir vrugtesap is 250 ml konsentraat gemeng met 1 liter water. Hoeveel konsentraat moet by 8 liter water gevoeg word om vrugtesap in dieselfde verhouding te meng? (1) 3.6. n SMS kos 75 sent met n kontrakfoon. Hoeveel sal 10 SMS e kos? (1) 3.7.. (3) 3.8 Bereken deur n n sakrekenaar te gebruik: 3.8.1 23 X 3,47 = (1) 3.8.2 34 087 + 15 879 + 10 080 =.. (1) 3.8.3 17,26 9,67 =.. (1) 3.8.4 R883,40 + R95,90 =... (1)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
4 LU 2: Patrone, Funksies en Algebra (30 punte) 1 Stokkies word gebruik om die figure hieronder te vorm: Figuur 1 Figuur 2 Figuur 3 1.1 Hoeveel stokkies is daar in Figuur 1? (1) 1.2 Hoeveel stokkies is daar in Figuur 2? (1) 1.3 Hoeveel stokkies is daar in Figuur 3? (1) 1.4. Hoeveel stokkies is daar in Figuur 4 indien die patroon voortgesit word? (1) 1.5 Voltooi die tabel vir die situasie soos beskryf in Vraag 1: Figuurnommer 1 2 3 4 5 10 Aantal stokkies (3) 1.6 Beskryf n formule om die aantal stokkies te bepaal... (3) 2. Voltooi die tabel om uit te vind watter van die gegewe waardes van y vir 5xy + 7 gelyk aan 117 sal maak. y 5 10 20 25 24 23 22 5xy + 7.. (8)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
5 3.1 Die koste om n motor by n sekere agentskap te huur, is R240 per dag plus R2,30 vir elke kilometer gereis. Voltooi die vloeidiagram: (5) 3.2 Voltooi die onderstaande tabel: Aantal kilometer 100 200 300 400 500 1000 n Totale huurkoste: (3) 3.3 Huurkoste: Simboliese uitdrukking: Huurkoste = 2,30 x x + 240, waar x die aantal kilometer verteenwoordig 3.3.1. Bereken die huurkoste vir: 150 kilometer... (1) 3.3.2. Los die vergelyking op: 2,30 x x + 240 = 815.. (3)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
6 LU 3: Ruimte en Vorm (40 punte) 1. Voltooi die onderstaande tabel: Prismas Vorm van die basis Aantal vlakke Aantal randte Aantal hoekpunte gelyksydige driehoek vierkant (6) 2.1 Meld of die onderstaande stelling waar of onwaar is. Gee n rede vir jou antwoord. Twee 10c-munte is kongruent. (3) 2.2 Identifiseer die volgende 2D-vorms en 3D-voorwerpe. (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (i) (ii).. (iii)..
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
(iv) (v)... (vi). 7 (6) 3. Ontwerp n net vir n piramide met n vierkantige basis. (5) 4. Plaas n reëlmatige prisma met n vyfhoekige basis, neer op een van sy reghoekige vlakke (soos hieronder geïllustreer). Deur na die prisma vanaf die voorkant, die sy en van bo af te kyk: teken die voor-, sy- en bo-aansigte daarvan. Vooraansig Sy-aansig Bo-aansig (6) 5. Skets die driehoek wat n gevolg is van n refleksie van ABC in die lyn AC. (4)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
8 6. Steek die volgende punte af op die rooster hieronder: A (3; 1), B (1; 4), C (3; 6), en D (5; 3) Watter soort figuur is ABCD? Lys, soveel eienskappe as wat jy kan, van hierdie figuur.... (10)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
9 LU 4: Meting (15 punte) 1. n Geskenk in die vorm van n reghoekige prisma word in geskenkpapier toegedraai. Daarna word dit met n lint verbind wat dan in n strik aan die bokant geknoop word. 1.1 Hoeveel lint is nodig om heeltemal rondom hierdie pakkie te bind as die strik n ekstra 25 cm benodig?. (2) 1.2 Bereken die buite-oppervlak van die prisma: (2) 1.3. Bereken die volume van die driehoehige prisma. Die sylengtes word op die skets getoon. 5cm Hoogte van :h = 5 cm 8 cm 3cm.. (2)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
2. Die skoolbus reis teen n konstante spoed van 80 km/h. Die afstand wat afgelê moet word, is 200 10 km. Hoe lank sal die reis duur?. (1) 3. Die driedimensionele vaste voorwerpe hieronder, het elkeen n volume van 12 cm 3. Figuur 1 Figuur 2 3.1. Bepaal elkeen se totale buite-oppervlak... (2) 3.2. Wat merk jy op in verband met die buite-oppervlaktes van die twee vaste voorwerpe?... (1)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
11 4. Gebruik n liniaal en teken sketse om elk van die onderstaande hoeke te illustreer: Tipe hoek Skets skerphoek regte hoek stomphoek gestrekte hoek inspringende hoek (5)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
12 LU 5: Datahantering (10) 1. Gebruik die volgende stel data om die onderstaande vrae te beantwoord: -7 ; 3 ; 4 ; -2 ; 9 ; 5 ; 7 ; 4 ; -5 1.1 Bereken die gemiddelde van die data? (2) 1.2 Wat is die modus van die data?.. (1) 1.3 Wat is die mediaan van die data?. (2) 1.4 Wat is die omvang van die data?.. (2) 2. Bestudeer die grafiek wat die tale aandui wat in die Wes-Kaap gepraat word. 2.1 Watter soort grafiek word hier gebruik? (1) 2.2 Watter taal word die meeste in die Wes-Kaap gepraat? (1) 2.3 Gee by benadering die aantal Engelssprekende persone in die Wes Kaap. (1)
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti
.... Answer Sheet/ Worksheet Antwoordblad/Werkblad Iphepha leempendulo/ Iwekshiti