Les 14: Entrepreneurskap

Vergelijkbare documenten
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Sentraalbeplande stelsel

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SUKSES vir 2006 I Gedagtes

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Briewe, posseëls en elektroniese pos

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Plantstruktuur en Plant Voedsel

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Die volgende aspekte is eie aan die Afrikaanse leefwyse Ja Min of meer a. Volkspele b. Geniet sport (rugby, krieket, hokkie, netbal)

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Vasberade op Arendsvlerke

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Sien jy wat jy sien? `n Hoed?

2. Die skepping van die mens

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

Voor hulle lê Kanaän. Daar kan hul in huise woon, wingerde en lande bewerk. Voor hulle lê n toekoms waar hul hulself kan vestig.

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Rolprente uit twee verskillende genres *

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

FAKTORE EN VEELVOUDE

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Transcriptie:

Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3 2. Ek probeer my prestasies verbeter. 3. Dit is vir my belangrik om te hou van wat ek doen. 4. Ek wil graag leiding hê wanneer ek moet optree. 0 1 2 3 B Beplanning en organisasie 5. My dae is ongeorganiseerd en onbeplan. 0 1 2 3 6. 7. 8. Ek slaag daarin om al my aktiwiteite in die beskikbare tyd te voltooi. Ek werk streng volgens my huiswerkboek om daagliks my huiswerk te doen. Ek beplan my daaglikse take en aktiwiteite vooruit. 9. Ondernemingsgees en kreatiwiteit Ek hou daarvan om met nuwe idees te eksperimenteer. 10. 11. Ek het oorspronklike idees ten opsigte van sekere dinge in die lewe. 12. Ek hou nie daarvan om risiko s te neem nie. 0 1 2 3 D Selfbeeld en selfkennis 13. Ek voel minderwaardig teenoor my vriende. 0 1 2 3 63

14. Ek voel ongemaklik as mense na my staar. 0 1 2 3 15. Ek is bewus van my positiewe en negatiewe karaktereienskappe. 16. As ek ontsteld is, weet ek gewoonlik waarom. E Leierskap en doeltreffendheid 17. Ek kommunikeer maklik met ander. 18. Baie mense hou van my. 19. Ek neem maklik besluite. 20. Ander volg dikwels my voorbeeld. Bo 45 31-45 16-30 werk aan verskillende karaktereienskappe om die kwaliteite te verbeter wat Onder 15 Leerinhoud Baie mense droom daarvan om eendag hul eie sake-onderneming te besit en te bestuur. sakegeleentheid skep te midde van onsekerhede of moontlike probleme. Hy doen dit deur 64

wat: sy eie onderneming begin sy eie onderneming bestuur kreatief (skeppend) te werk gaan bereid is om risiko s te neem Entrepreneurs dink positief. Wanneer hulle probleme ondervind, of misluk, blameer hulle nie ander mense nie, maar probeer eerder vasstel wat die probleem is sodat hulle die fout kan regstel. Hulle nie. Gewoonlik deurdink entrepreneurs die situasie vooraf deeglik en glo dat hulle wel Hoekom entrepreneurs belangrik is die bevolking in armoede leef. Entrepreneurs help om hierdie probleem op te los deur nie net vir ander mense wat hulle in diens neem. Dit is veral in die informele sektor waar duisende mense as entrepreneurs vir hulself en ander werk skep. Entrepreneurs sorg dat dienste en produkte gelewer word. Daardeur voldoen hulle nie net aan die verbruiker se behoeftes nie, maar sorg hulle ook vir ekonomiese groei en vooruitgang. Dit lei daartoe dat hulle die hele gemeenskap se omstandighede kan verbeter. In ekonomiese terme sê ons dat entrepreneurs welvaart skep. onafhanklik te werk. Hulle wil hul ondernemings bestuur op die manier wat hulle dink 65

goed is. Hulle is die dryfkrag agter hul eie ondernemings. Dit verskaf aan hulle bevrediging en eiewaarde om te weet Hoewel geld nie die meeste entrepreneurs se grootste dryfkrag suksesvol bedryf, word gewoonlik goed beloon. Vir die besef dat hy die opdrag van God ontvang het om sy skepping hy tot groot seën vir sy naaste wees. Hy kan byvoorbeeld lewer tot die uitbouing van God se koningskap (ook in die pryse of die aanwending van personeel. Dit is belangrik om die plan neer te skryf, anders kan die dag-tot-dag-probleme maklik die besigheid van die oorspronklike beplanning laat afwyk. te werk. Elke onderneming is afhanklik van goed opgeleide en eerlike werknemers. Dit billike loon ontvang. Hoekom sake-ondernemings misluk Die meeste ondernemings wat misluk, misluk omdat die entrepreneur nie oor die nodige 66

om steeds hard te bly werk wanneer hul onderneming suksesvol is nie. Gesonde bestuur is egter die sleutel tot sukses. Dit sluit die volgende aspekte in: Personeel (is hulle gemotiveerd, lewer hulle goeie werk, is hulle Kapitaal (geld wat die onderneming besit) Skuld van debiteure Bates van onderneming (geboue, voertuie, toerusting en voorrade) Effektiewe bestuur sal help om die aansienlik te verminder. Aktiwiteit Kyk na die volgende punte en noem enkele redes waarom hulle verandering kan vereis: omgewing waarbinne die besigheid bedryf word tegnologie praktiese omstandighede mededinging in die mark Vrae 67