Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

Vergelijkbare documenten
Jesaja sien die Toekoms

De Grote Strijd tussen Christus en Satan is de achtergrond door de Bijbel heen. Het is voornamelijk aanwezig in het boek Job. De Grote Strijd.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Les 11 vir 10 Desember 2016

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

n Tempel Leier besoek Jesus

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Goeie Konings, Slegte Konings

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Welkom by Die Storie God se storie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Les 2 vir 13 Oktober 2018

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die Kerk se Geboorte

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

Die Seun het gekom om die Vader aan ons bekend te maak.

2. Die skepping van die mens

Baie welkom by vanoggend se erediens

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

n Dubbele kruis-belydenis

Vries al hulle bates, betaal geld terug met rente, hy word `n handearbeider vir die wat hy/sy besteel het.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

PAULUS: APOSTEL VIR DIE HEIDENE. Les 1 vir 1 Julie 2017

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Wat is die doop? Wat is n ordonnansie? Wat is n sakrament?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

God eer Josef die slaaf

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Toe God alles gemaak het

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

Toe God alles gemaak het

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

ons rykdom in Christus 2

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Hom alleen moet jy dien

'n Man gestuur deur God

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Inhoudsopgawe. Voorwoord

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

21. Die koning word gesalf

Jona en die Groot Vis

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

BYBELSTUDIE HEBREËRS 6:13-7:28.

Die duiwel versoek Jesus

Pragtige Koningin Ester

Petrus en die Krag van Gebed

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

Transcriptie:

Les 2 vir 8 Oktober 2016

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd. Die Stryd begin. Die Stryd op Aarde. Die Stryd in Job se verhaal. n Stukkie Hemel op Aarde. Die Stryd in die Hemel. Die einde van die Stryd.

En die Satan antwoord die HERE en sê: Is dit verniet dat Job God vrees? (Job 1:9) Die boek Job vertel hoe Satan God se besluite bevraagteken. Wie is hierdie Satan wat dit waag om God te kritiseer? Jesaja 14:12-14; Esegiël 28:12-16. Onverklaarbaar, n volmaakte wese is gevul met trots aangaande sy volmaaktheid. Sy ydelheid was so groot dat hy hom verbeel het dat hy God se plek kan in neem. Paulus noem dit die verborgenheid van die ongeregtigheid. (2 Thessalonisense 2:7). Ons moet trots en ydelheid ten alle koste vermy. So kan ons verhoed dat ons in dieselfde oordeel as die duiwel val, deur 'n bespoting van God se wet te maak soos Satan gedoen het (1 Timotheus 3:6).

E.G.W. (The Great Controversy, cp. 29, p. 492) Dit is onmoontlik om die oorsprong van die sonde te verklaar sodat daar n rede vir die bestaan daarvan gegee kan word. Maar daar kan nogtans genoeg verstaan word aangaande die oorsprong en die finale uitdelging van die sonde, om die regverdigheid en goedheid van God in al Sy handelinge met die boosheid ten volle te openbaar. Daar is niks wat duideliker in die Skrifte geleer word as die feit dat God geensins verantwoordelik is vir die sonde nie; dat daar geen willekeurige onttrekking van goddelike genade en geen gebrek in die goddelike regering was wat rede kon gegee het vir die opstand in die hemel nie. Die sonde is n indringer vir wie se bestaan geen rede gegee kan word nie. Dit is n verborgenheid en onverklaarbaar; om n verskoning daarvoor te maak, sou beteken om dit te verdedig. As daar n verskoning daarvoor gevind kon word, of n rede daarvoor, sou dit nie meer sonde wees nie.

Daarop sê die HERE aan die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE. (Job 1:12) Die boek Job is n voorbeeld van hoe die Stryd in die Hemel verwant is aan die Stryd op Aarde: 1. Daar is 'n dimensie wat ons nie kan kan sien nie. God en die hemelse wesens (hulle is nie gode nie) is 'n werklikheid en woon daar. 2. Die aarde en die hemel se dimensies is met mekaar verbind. Alles op aarde kan deur die hemelse wesens gesien word. 3. Daar is n morele Stryd in die hemel wat ons wêreld affekteer.

Daarop sê die HERE aan die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE. (Job 1:12) Die verhaal van dié stryd in Job word regdeur die bybel, van Eden tot in ons tyd, vertel. Genesis 3:1-4 Satan versoek Eva en bring sonde na die aarde. Sagaria 3:2 Sedertdien, beskuldig Satan ons van sonde voor God. Mattheus 4:1 Jesus moes ook teen sonde en versoeking veg.

Daarop sê die HERE aan die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE. (Job 1:12) Die verhaal van dié stryd in Job word regdeur die bybel, van Eden tot in ons tyd, vertel. 1 Johannes 3:8 Sonde maak ons slawe van die duiwel, maar Jesus het gekom om ons te verlos. 1 Petrus 5:8 Satan versoek ons steeds. Hy vervolg ons aanhoudend om ons te laat struikel. Openbaring 12:9 Satan haat God se oorblyfsel en hy val met groot woede aan.

Daar was n man in die land Us wie se naam was Job; en dié man was vroom en opreg en godvresend en een wat afgewyk het van die kwaad. (Job 1:1) Die Bybel vertel ons dat Job n ryk, opregte en godvresende man was. Hy het in vrede gelewe omring deur baie groot genade. Nietemin, Job was bekommerd oor die sondeprobleem in Job 1:4-5. Gedra sy kinders hulle behoorlik as hulle ver van sy invloed was? Hy was bewus van die moontlikheid, dus het hy sy kinders aan God opgedra sodat Hy na hul redding kon omsien. Die beste verhouding wat ons ookal met God hier op aarde kan hê, maak ons nie heeltemal vry van die probleem van sonde nie. Die versoeker probeer aanhoudend om ons te laat val en ons is voortdurend omring deur die gevaarlike gevolge van boosheid.

En op n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die HERE te stel, het die Satan ook onder hulle gekom. (Job 1:6) Die suur argument tussen die hemese wesens in verse 6 tot 12 is in skrille kontras met die vreedsame aardse toneel in Job 1:1-4. Satan vertel aan die Koning van die Heelal dat selfsug die rede is waarom ons God eintlik dien. Volgens dié teorie, moet God Sy kinders seën, sodat hulle Hom kan dien (dit is die enigste rede, volgens Satan, waarom ons Sy wet wil onderhou). God handel geduldig met sonde. Satan se uitdaging bewys hoe God Sy kinders vertrou wanneer hulle aan hul Verlosser vashou.

Aangesien die kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde manier deelagtig geword, sodat Hy deur die dood hom tot niet kon maak wat mag oor die dood het dit is die duiwel. (Hebreërs 2:14) Satan het God twee keer besoek en Job, sy kinders en sy besittings skade aangedoen. Daarna het die duiwel nie weer verskyn nie. Van toe af was God die hoofkarakter in Job. Satan veroorsaak altyd probleme, en God is die enigste Een wat definitiewe oplossings daarvoor het. Ten einde te sien hoe God die probleem van sonde permanent kan oplos, moet ons van die verhaal van Job na die verhaal van Jesus gaan. Slegs liefde kan kwaad oorwin. Die grootste liefde is dat God self-in die persoon van Jesussterf in die plek van die sondaar. Satan se lot is sedert Golgota vasgestel.

E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 3, cp. 32, p. 372) Jesus het 'n oneindige prys betaal om die wêreld te verlos, en die wedloop is in sy hande gegee; hulle het Sy eiendom geword. Hy het Sy eer, Sy rykdom en Sy glorieryke woning in die koninklike howe opgeoffer en die seun van Josef en Maria geword... Christus het die veld in die plek van die mens betree om Satan te oorwin, want hy het gesien dat die mens dit nie op sy eie kon doen nie. Christus het die weg voorberei vir die losprys van die mens met sy eie lewe van lyding, selfverloëning en opoffering, deur Sy vernedering en finale dood. Hy het hulp aan die mens gebring sodat hy, deur die voorbeeld van Christus na te volg, kan oorwin soos Christus oorwin het.