MAKRO FOTOGRAFIE. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

Vergelijkbare documenten
DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

Foto-redigering vir sun.ac.za

FAKTORE EN VEELVOUDE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Sentraalbeplande stelsel

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Les 14: Entrepreneurskap

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

1. So iets het ons nog nooit gesien nie Markus 2:1-12

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016)

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Hoe kies n mens n troeteldier?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Pragtige Koningin Ester

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Jakkals lê eendag heerlik en

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Sakkie Parsons E-Pos Bediening

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Jona en die Groot Vis

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

1 Johannes 5: /03/2014

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Transcriptie:

Kamera Knapie sê MAKRO FOTOGRAFIE Dis Maklik!! Deel 1 Inleiding Deel 2 Agtergrond Deel 3 Definisie Deel 4 Belangrike Punte Deel 5 Opsomming en dan prakties Samesteller en aanbieder Hannes Coetzee 21 Apr 2015

Kamera Knapie sê Dis Maklik!! MAKRO FOTOGRAFIE Deel 1 Inleiding Deel 2 Agtergrond Deel 3 Definisie Deel 4 Belangrike Punte Deel 5 Opsomming en dan prakties Loutjie Dunn - Cherry Spot

Makro Fotografie 1. Die koms van digitale fotografie het een van die mees uitdagende tegnieke soos die neem van makro fotos met gespesialiseerde toerusting soos mis voor die son laat verdwyn. 2. Nou kan jy met gemak naby en amper teenaan die onderwerp in beweeg om n foto te neem met n naby 100% sukses. 3. Daar is baie wat sal saamstem dat makro fotografie n tyd en energie rowende oefening is, en dit net om in die naby spasie van die onderwerp in te beweeg en dit wat beswaarlik sigbaar is vir die gewone oog op kamera vas te vang. 4. Daar is niks so vullend as om n perfekte groot afdruk van n klein onderwerp hetsy n insek, horlosie rat of dergelik item te kan maak nie.

Kamera Knapie sê Dis Maklik!! MAKRO FOTOGRAFIE Deel 1 Inleiding Deel 2 Agtergrond Deel 3 Definisie Deel 4 Belangrike Punte Deel 5 Opsomming en dan prakties Christa Esterhuizen Swaar dra

Agtergrond van Makro Fotografie 1. In die dae van films, voor DSLR verskyn het, het jy n paar ekstra stukke toerusting nodig gehad om n makro foto te kon neem. 2. Jy sou byvoorbeeld n reversing ring gebruik het om jou lens om te draai, of jy sou extension tubes tussen die kamera en die lens gebruik het, of jy sou dalk n diopter voor die lens ingespan het. 3. Daardie jare was n toegewyde makro lens n onbekostigbare luuksheid. 4. Jy kan nog steed bogenoemde metodes toepas met jou DSLR kamera, maar dan gaan jy jou modern gerief meer wardeer. 5. Vandag is dit net soveel makliker met modern DSLR kameras en selfs met die kleiner mik en druk kameras fotos van klein onderwerpe te kan neem. 6. Jy kan in der waarheid die digitale makro foto so eenvoudig of kompleks maak soos jou hart begeer. Of jy nou n gewone digitale kamera met zoom en makro funksie gebruik, en of jy n meer duurder en meer gesofistikeerde DSLR kamera gebruik.

Kamera Knapie sê Dis Maklik!! MAKRO FOTOGRAFIE Deel 1 Inleiding Deel 2 Agtergrond Deel 3 Definisie Deel 4 Belangrike Punte Deel 5 Opsomming en dan prakties Nicci van As Huisvlieg

Definisie van Makro Fotografie 1. Kom ons begin met die definisie:- Makro fotografie is die vermoë om n onderwerp op n skaal van 1:1 of groter af te neem. 2. Hierdie definisie was geldig toe daar nog met films fotos geneem was waarvan die film grootte 24mm X 36mm was, maar met modern CCD of CMOS sensors kan hulle so klein soos 3mm X 4mm wees wat dus hierdie bostaande definisie as ontoereikend verklaar. 3. Maar die reëls wat daar was, en die digitale era se vermoë om die foto net so groot of self groter as die oorspronklike onderwerp te druk, ondersteun dus hierdie definisie. Hannes Coetzee Klokkie

Hoe word die Makro vergroting bereken? Makro vergroting = Fokus lengte tussen die lens en die film Fokus lengte tussen die lens en die onderwerp Fokus Lengte = A Fokus Lengte A LENS Film = 24mm Onderwerp = 18mm Vergroting = Film(24mm) = Onderwerp (18mm) 1 : 1.33

Toepassing van Makro Fotografie 1. Tydens algemene fotografie kry ons n skerp beeld deur die lens tot sensor afstand te verstel en dan te fokus. Hier is die onderwerpe redelik ver van die lens af ( 0,5m tot 300m+). 2. Naby fotos se lens tot sensor distansies is langer as byvoorbeeld landskap fotos waar die lens tot sensor distansies kort is. 3. Met makro fotografie is die lens tot onderwep distansie korter tussen die lens en die onderwerp tot so min as n paar sentimeter. Johannes Steenberg Makro 4. So ver my kennis strek het die meeste mik en druk kameras, asook die duurder DSLR kameras makro funksies. Dit maak dit maklik want jy het in der waarheid dan geen ander aditionele lense nodig nie maar dit kom ook teen n prys.

Kamera Knapie sê Dis Maklik!! MAKRO FOTOGRAFIE Deel 1 Inleiding Deel 2 Agtergrond Deel 3 Definisie Deel 4 Belangrike Punte Deel 5 Opsomming en dan prakties Tinus Kits Buzz

A. Beligting 1. Beligting is seker die mees belanrike aspek in alle fotografie. Dit kan n foto maak of breek. 2. Die moontlikheid bestaan dat jy dalk te naby aan die onderwerp gaan wees vir n Flashlight, maar sou jy n flashlight gebruik, stel hom tussen 1/64 en 1/128 sodat hy baie min lig gee. 3. Dit bly maar die beste om in daglig met ligfilters en kaatsers af te neem. Die ideal is natuurlik n sagte filter oor die onderwerp in n helder sonlig dag. Christa Esterhuizen Nectar

1. Wanneer jy makro fotos met n gewone kamera neem is dit tot jou voordeel om die LCD skerm van die kamera te gebruik. 2. As dit vir jou moontlik is, vermy die optiese beeldvinder want anders as met n DSLR kamera gaan jy optiese foute ondervind vanwee die posisie van die optiese beeldvinder. B. LCD Skerm 3. Wat jy in die optiese beeldvinder sien is nie presies dit wat die kamera gaan afneem nie. Benita van As Rings

C. Ligverlies Loutjie Dunn Wasp 1 Sou jy met verlenging buise werk staan jy die gevaar dat jy gaan lig verloor. Christa Esterhuizen Vlinder tee Hoe verder die lens vanaf die kamera, hoe groter sal die ligopening moet wees (minimum f-stop).

D - Fokus Nicci van As Wooly Bee Fly 1. Tydens makrofotografie is dit baie belangrik dat jy in beheer van die fokus moet wees, veral as jy besluit het waar jy jou fokus wil kry. Hannes Coetzee Kaktus stamper en stuifmeel 2. As jou kamera jou toelaat om manuel te fokus, doen dit want dan is jy in beheer. Jy kan dan bepaal watter deel van die onderwerp in fokus moet wees.

E - Distansie 1. Distansie is n baie belangrike aspek in makro fotografie. Sou jy te naby kom, mag die kamera n skaduwee veroorsaak en dit kan selfs die onderwerp verwronge laat voorkom. 2. Daar is ook n moontlikheid dat jy deur te naby die onderwerp afneem, die onderwerp n verandering in die optiese beeld kan meebring. Dink aan die barrel distortion van n wyehoek lens op sy minimum fokale lengte. 3. Baie fotograwe verkies n 90mm tot 100mm makro lens, maar daar is ook die wat meer van n 50mm makro lens hou vir die rede dat hulle ook vir lae lig portert fotos gebruik kan word. 4. Sou jy gereeld wou fotos neem deur die kamera met jou hand te hanteer, dan sal n lens wat toegerus is met n optiese stabiliseerder meer aan jou behoeftes voldoen. 5. Maar dit bly die beste oplossing om die kamera stewig en stabiel stil te hou.

1. Daar is n waarheid wat sê dat die prys van die kamera bepaal die resultaat en met makro fotografie is dit waar. Die duurder kameras en lense sal baie minder lens distorsie gee as die goedkoper produkte. 2. Jy kan jou toerusting toets deur n vuurhoutjie boksie vierkantig af te neem en dan te toets vir sykant distorsie. F - Distorsie 3. As die kante inbuig soos met n speldekussing, dan sal jy jou maar moet beroep op Photoshop se Spherize om hierdie kante weer reguit te trek.

1. Hierdie is die kern van makrofotografie. As jy fokus gaan jy n gedeelte voor asook n gedeelte agter jou fokuspunt kry wat uit fokus is. 2. Diepte van veld word beinvloed deur die lens opening, hoe groter die opening, hoe kleiner die diepte van veld. En hoe kleiner die opening, hoe groter die diepte van veld. G - Diepte van Veld Nicci van As Milkweed Bug 3. Vernuftige gebruik van hierdie funksie gaan jou die resultaat gee wat jy verlang n skerp fokuspunt met n sagter agtergrond wat veroorsaak dat die fokuspunt uitstaan.

H -Verwarring 1. Maak seker dat as jy jou makro onderwerp afneem, daar nie onnodige helder of skerp beelde in die agtergrond is wat met jou onderwerp kompeteer nie. 2. Daar moet ook nie soortgelyke areas op jou onderwerp wees nie. Dit verwar die oog en maak inbreuk op die gehalte van die foto. Nicci van AS Banded Argiope

I - Wenke (1) 1. As jy die makro funksie op jou kamera gebruik, dan pas die kamera self die verstellings aan om die beste naby fokus te verkry. Dis voorwaar gemaklik, want selfs die eenvoudigste mik en druk het nogal ingewikkelde verstellings om te maak om makro te kan afneem. Maar neem kennis, mik en druk kameras het jy die nadeel dat jy het geen beheer oof die f-stop verstelling nie, en die resultaat is dalk nie waarna jy gesoek het nie. Hierdeur verloor jy beheer oor die sluiterspoed(tv/s) en dit perk jou resultaat in. Nou waarom sou hierdie f-stop verstelling dan so belangrik wees? 2. Die beste resultaat vir makro fotografie ongeag die kamera, word verkry met die laagste f-stop (grootste lens opening) om die meeste lig, maksimum skerpte op die kleinste diepte van veld te verkry. Met n kleiner lens opening gaan jy meer tyd( TV/S) nodig hê om genoeg lig deur te laat om die korrekte lig blootstelling te verkry. Maar met n langer tyd (TV/S) gaan jy dalk skerpheid inboet deur onbeheerbare beweging.

I - Wenke (2) 3. Met modern DSLR kameras kan ons die makro funksie gemaklik beheer deurdat hierdie kamera op makro funksie die f-stop na die lens se minimum f- stop verstelling. Daardeur word die verlangde diepte van veld geskep, en jy kan jou kamera na die verlande distansie van die onderwerp beweeg. 4. Ernstige fotograwe verkies om behoorlik ontwerpte makro lense te gebruik, maar hierdie lense is nie goedkoop nie want hulle is ontwerp en geoptimiseer om teen nader as normale distansies te kan funktioneer. Met n behoorlike makro lens gaan jy nie sommer n probleem met ligblootstelling, kleur en skerpheid ondervind nie. Met makrofotografie is jou mikpunt om n fokuspunt of area op n baie klein onderwerp skerp af te neem. 5. Nog net een laaste gedagte, dit help as jou kamera baie stabiel gehou kan word. Veral as jy teen n laer sluiterspoed vanwee n kleiner lens opening of in lae lig moet afneem.

J Fokus Stacking Fokus stacking is die gebruik van versillende fotos van dieselfde onderwerp wat van voor tot agter van hierdie onderwerp geneem is. Hierdie fotos word n eweredig reeks punte van voor tot agter gefokus en dan saamgevoeg om die hele onderwerp in fokus te bring met die hulp van Photoshop. Maar ons sal meer hieroor uitbrei op n volgende geleentheid.

Kamera Knapie sê Dis Maklik!! MAKRO FOTOGRAFIE Deel 1 Inleiding Deel 2 Agtergrond Deel 3 Definisie Deel 4 Belangrike Punte Deel 5 Opsomming en dan prakties Nicci van AS Dragon fly in flight