Tema 2: Gesonde en ongesonde kos

Vergelijkbare documenten
Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Tema 5: Voedsel van verskillende gemeenskappe

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Wie is ek? TEMA MAANDE

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 8: Mense wat ons help

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Direkte en indirekte rede. Naam:

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Antonieme en sinonieme

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Abu Ali tel sy donkies

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

10 Die bou van n plant

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Lees en Leesgereedheid

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

Welkom by Die Storie God se storie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

1. Ek en my nuwe skool

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Die brief aan die Filippense

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Hersiening NUWE TESTAMENT JAAR 2

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

STUDENTEVERSLAG VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG DATUM VAN VERSLAG: KURSUS VLAK: 3

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Transcriptie:

Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 2: Gesonde en ongesonde kos Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 1 Konings 17: 5-6 Exodus 17: 6 Mattheus 14: 16 1. Die Here versorg ons (Sluit aan by doelstellings van My Liggaam ). Hy het vir Adam en Eva in die tuin van Eden versorg met vrugtebome waarvan hulle kon eet. Hy het die Israeliete in die woestyn versorg met manna en kwartels. Daar is baie voorbeelde in die Bybel hoe die Here vir sy kinders sorg. Lees in 1 Kon. 17: 5-6 hoe die Here vir Elia sorg. 2. Ons moet bid soos die Here ons geleer het in die Onse Vader: Gee ons vandag ons daaglikse brood. Ons vra die Here se versorging, want ons is afhanklik van Hom. 3. Maak gesonde keuses wanneer jy eet. Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Notas: 160

2. Gesonde en ongesonde kos Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 15 minute Inhoud: Die Here versorg ons Hy het vir Adam en Eva in die tuin van Eden versorg met vrugtebome waarvan hulle kon eet. Hy het die Israeliete in die woestyn versorg met manna en kwartels. Die kraaie het vir Elia kos gebring. Ons moet bid soos die Here ons geleer het in die Onse Vader Gee ons vandag ons daaglikse brood. Gesonde en ongesonde kos Kinders eet soms ongesond. Gesonde kos is: Groente, vrugte, vleis, graan, suiwelprodukte, water. Ongesonde kos is: Lekkers, koek, kitskos, gaskoeldrank. Klasgesprek oor leerlinge se kosvoorkeure. Huiswerk Leerlinge versamel tuis prente oor gesonde en ongesonde kos en bring dit in n plastiese koevert skool toe om later te gebruik. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Leer die liedjie: Lekker kos Melodie: Zoem, zoem, zoem Volksmelodie # 24 # Kos, kos, kos Ek eet lek-ker kos! # Vrug-te soet en groen-te go-ed Ap-pels pe-re wor-tels, bo-ne kos, kos kos Ek eet lek-ker kos! 161

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding 30 minute Balans, ritme en beweging Onderwyser slaan op trom/tamboeryn. Slaan op n trom 1, 2 - leerlinge spring eers op een been en dan op die ander been. Herhaal. Leerlinge loop op hulle tone na n gegewe punt en weer terug op hulle hakke. Herhaal. Balans op bakstene: Plaas bakstene in n groot sirkel. Een baksteen per leerling. Leerlinge loop op die bakstene. Leerlinge loop een tree vorentoe as trom een keer slaan. Leerlinge loop een tree agteruit as trom twee keer slaan. Neem drie bakstene weg. Solank die trom speel, spring die leerlinge eenbeentjie in n sirkel om die bakstene. As die trom of tamboeryn ophou, gaan hulle vinnig op n baksteen staan mat albei voete. Die leerlinge wat nie n baksteen het nie, gaan in die middel van die sirkel sit. 162

163

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 30 minute Inhoud: Ongesonde kos Lekkers Suiker Gaskoeldrank Kitskos Koek Roomys Room Sjokolade Spekvleis Tert Maak vet. Veroorsaak slegte spysvertering en hardlywigheid, daar is nie genoeg vesel in nie. Veroorsaak tandbederf. Bevat min of geen voedingstowwe. Ongesonde kos maak n mens se vel lelik. Bevat te veel suiker. Bevat te veel olie. Gesonde kos Groente, vrugte, graan, vleis en suiwelprodukte bevat proteïne, vitamines, minerale en kalsium wat nodig is vir n gesonde lewensstyl. Uitstaltafel by elke voorbeeld. Gesonde kos Groente: boontjies, ertjies, mielies, pampoen, aartappels, ensovoorts. Vrugte: lemoene, piesangs, pere, druiwe, appels. Vleis: bees, skaap, vark, hoender, vis. Graan: brood, pap. Suiwel: Melk, kaas, botter, margarine, jogurt. appel sjokolade vis hoender sop slap skyfies lekkers brood kaas druiwe blikkies kos koeldrank melk piesangs koek 164

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Drama 15 minute Sang Sing die woorde van die liedjie Koekbak en doen die aksies. S.A. Sing Deel 1 4 4 Rik-rak, koe-kies bak Kry die meel, nie te veel so mi so so mi so so mi so so mi Klits die ei- ers gou gou, so so mi mi so mi Lek-ker eet ons net nou so so mi mi so mi Stel die leerlinge bekend aan die handtekens do-mi op bl.168. Sing en wys handtekens saam. 165

Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Dramatisering Leerlinge leer die rympie aan. Tree in groepe op en dramatiseer die rympie vir die res van die klas. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding 30 minute Sport en speletjies Kruip hande-viervoet in alle rigtings. Kompetisiespel: Leerlinge staan in twee rye. Seuns en dogters apart. Twee seuns en twee dogters hou elk n motorbuiteband vas. dogtersrye hardloop en kruip deur buiteband. Hardloop weer terug na ry en gaan staan agter in hul ry. Leerlinge wat die buitebande vashou moet na die eerste wenners aangewys is, weer n beurt kry om te hardloop. 166

167

168 do

169

170

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 30 minute Inhoud Ontbyt Dit word soggens geëet. energie moet gee. Pap: Mieliepap, hawermout (gars), koringpap (Maltabella) Graankos: Graanvlokkies, kraakrys, Milo-pap ensovoorts. Ander kos: Roosterbrood, spek en eiers, jogurt, vrugte. Middagete Ons eet ligte middagetes. Aandete Ons eet gaar groente, vleis en rys. Pap, wors of vleis en sous. Kerrie en rys. Slaai en vrugte. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 30 minute Melodiese en nie-melodiese instrumente Herhaal die Koekbak liedjie op bl. 165. Speel liedjie met melodiese en nie-melodiese instrumente. Sing liedjie saam met die instrumente. Verdeel leerlinge in groepe: Driehoekies, tamboeryne, klokkies, stokkies - Speel ritme van liedjie. is die klank te hard. Roteer die groepe. 171

172

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding 30 minute Vryspel op klimapparaat Speel Kat en Muis Leerlinge maak n kring. Hou hande vas. Een leerling (muis) is binne in die kring. Die ander leerling (kat) is buite die kring. Die kat moet deur die kring probeer kom - terwyl ander leerlinge keer - om die muis te vang. 173

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 30 minute Inhoud: Jou eie venstertuin Leerlinge bring elkeen drie mieliepitte, n piering en watte skool toe vir n venstertuin. Plaas die mieliepitte oornag in n glas water. Haal die volgende oggend die mieliepitte uit die glas en bring dit skool toe. Bedek die piering met n lagie klam watte. Sit die mieliepitte op die watte. Bedek die mieliepitte met nog n lagie klam watte. Plaas die piering op n sonnige plek (vensterbank). Maak die watte gereeld klam met water. Dag 1: Die saadjie is gerimpel. Dag 2: Die saad is uitgeswel. Dag 3: Die saadvliesie onder die mieliepit bars en die worteltjie wys. Dag 4: Die saadvlies bars verder en die worteltjie word langer. Dag 5 en 6: Die pluimpie aan die bokant van die mieliepit begin wys. Dag 7, 8 en 9: Die wortelhare kom uit. Die wortel word langer. Die pluimpie word langer. Dag 10 en 11: Die sywortels kom uit en die pluimpie (bo) groei nog langer. Plant die saadjies nou in n blikkie (maak gaatjies onder in vir dreinering) met vir n plantjie om te ontkiem (groei). Leerlinge kan hul eie groentetuin tuis maak. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Musiekwaardering Hoog of laag. Speel die volgende note vir die leerlinge. By die laagste noot (do) sit leerlinge opgekrul in klein bondeltjies. Hoe hoër die musiek klink, hoe hoër strek hulle hulself uit. By die hoogste (do) staan hulle heeltemal regop met hulle hande in die lug. Die frases musiek kan opgeneem word op n kasset of CD. 174

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding 30 minute Balans Verdeel die leerlinge in groepe van ses. Gee vir elke groep n lang tou. Die groepleier sit die tou in enige vorm (reguit, gekrul of in die rondte) op die grond neer. Die leerlinge in die groep loop op die tou. Hulle mag nie langs die tou trap nie. Hulle kyk wie die vinnigste op die tou kan loop. Die groepleiers maak die tou reguit en gaan staan aan die verste punt van die tou met n bal. Terwyl hulle oor die tou loop, gooi die groepleier vir hulle die bal. Hulle moet die bal vang en weer teruggooi. Pak bakstene in n ry en herhaal dieselfde oefening. Sodra die leerlinge op die stene kan loop, die bal kan vang en teruggooi sonder om af te val, kan die oefening op n loopplank gedoen word. n Loopplank kan gemaak word en maak seker dat dit deur n stewige plank tussen twee bakstene of stoeltjies is. Onderwyser hou toesig leerlinge nie seerkry nie. 175

176

Dag 5 Aktiwiteit 1: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Dramatisering Leer die woorde van die gedig: Groente en vrugte Aktiwiteit 2: Kuns 30 minute 3D-ontwerp n Eetbare swaan Leerlinge bring die volgende items skool toe: n Hardgekookte eier Kaaskrulle n Klein bietjie tamatiesous in houertjie Bord Vurk Klein bietjie sout Peuselstokkie Vleisekstrakblokkie 177

Metode: Sny die afgedopte eier in die lengte deur. Haal die eiergeel met n vurk uit en meng dit met een teelepel tamatiesous en sout. Skep die mengsel terug in die eierwitte. Druk n kaaskrul in vir die kop van die swaan. Bring vleisekstrakkolle met n peuselstokkie op die kaaskrul aan vir oë. 178

179