Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

Vergelijkbare documenten
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

KONSTITUSIE VAN ARSO

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Homoseksualiteit word gesien as n afwykende vorm van seksualiteit. Homoseksuele praktyke en verhoudinge is sonde. Kyk 1986 NGK Homoseksuele standpunt.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Verwante artikels: Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) *************

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

REGLEMENTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA (SINODE VAN WES-KAAPLAND)

Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Deur Christus Alleen

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Kyk ook: Wat staan lidmate en NG Kerke te doen indien die algemene sinde wel ruimte maak vir homoseksuele mense?

Eerste jaarvergadering en konstitusie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

REGISTER VAN ARTIKELS VAN DIE NOTULE VAN DIE SES- EN-VEERTIGSTE NASIONALE SINODE VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA TE POTCHEFSTROOM OP 6

Hier is iets groots aan die gebeur in die NG Kerk. Die vraag is: Hoe stuur ons dit?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Pragtige Koningin Ester

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

B J (Barry) van Wyk 1. PROBLEEMSTELLING. Hervormde Teologiese Kollege Universiteit van Pretoria

Die Groot Muur van Nehemia

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

BELHAR-GESPREK VAN N GROEP LIDMATE UIT DIE VIER NOORDELIKE SINODES OP 24 JANUARIE 2013 TE NG GEMEENTE MONUMENT PARK PRETORIA

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Die Kerk se Geboorte

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Jona en die Groot Vis

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

God eer Josef die slaaf

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Inhoudsopgawe. Voorwoord

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

UIT DIE MODERATUUR. Sinodebesluite Mei 2011

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Jona en die Groot Vis

Antieke Egipte en die Nylrivier

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi.

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

VOORWOORD. Kerkorde AS

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

Verloop van die kerkregtelike proses Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

Oorsig Inleiding Kronologiese verloop van die proses Die opskorting van die uitvoering van die besluit Proses vorentoe..?

Inleiding: Locus standi van die ATR Reglement 7 Taakspan van die Algemene Sinode Nie ons vs julle nie Bedien die ASM met advies wat kerkregtelike sake aan betref

Kronologiese verloop van die proses: 9 Oktober 2015: Algemene Sinode neem besluite 21 Oktober 2015: Telefoniese ATRvergadering: Besluit op dringende ATR vergadering 10 11 November 2015: ATR-vergadering: Regsadvies - Advies aan ASM

Kronologiese verloop van die proses: 16-18 November 2015: ASM: Uitvoering van besluit opgeskort a.g.v. Appélle 27 November 2015: Brief aan ASM (65 teoloë) 30 November 2015: Moderatuursvergadering 8 Desember 2015: Appél teen advies van ATR 13 Januarie 2016: Handelinge Deel 1 elektronies gepubliseer

Kronologiese verloop van die proses: 13 Januarie 2016: Amptelike aanvang van 21 dae vir kennis van appél 3 Februarie. 2016: Amptelike aanvang vir gronde van appél 24 Februarie. 2016: Amptelike einddatum vir gronde vir appél 2 Maart 2016: ATR vergader om proses vorentoe te bespreek met advies aan ASM 14-16 Maart 2016

Die opskorting van die uitvoering van die besluit Reaksie op besluit van 9 Oktober 2015: Individue, gemeentes, ringe en sinodes ATR telefoniese vergadering: 21 Oktober 2015 Eerste Appél teen die besluit ATR-vergadering: 10-11 November 2015 Regsmenings Mnr. Chris du Plessis, Oudregter Willie Hartzenberg ter vergadering telefoniese bevestiging van twee advokate

Die opskorting van die uitvoering van die besluit Appél teen die besluit Van die heel eerste gereformeerde kerkordes: reg tot appél! Kerkorde Artikel 23.1 Die besluite van vergaderinge of hulle gevolmagtigdes is bindend, maar daaroor kan in appél na n meerdere vergadering of die meerdere vergadering se gevolmagtigde gegaan word. Kerkorde Reglement 19.5

Die opskorting van die uitvoering van die besluit 5. APPÈL OF BESWAAR TEEN BESLUITE VAN DIE ALGEMENE SINODE OF SY GEVOLMAGTIGDE 5.1 Lidmate of n kerkraad of n ring of n sinode wat n beswaar op grond van die Bybel, die Belydenis en/of die Kerkorde teen die besluit(e) van die Algemene Sinode of sy gevolmagtigde het, kan binne die toegelate tyd (vergelyk 6.2 en 6.3 hieronder) skriftelik by die Algemene Sinode se gevolmagtigde appèlliggaam (die Algemene Steunspan Regte ingevolge 3.1.5 van die Reglement vir die Algemene Steunspan Regte) of die eersvolgende Algemene Sinode daarteen appelleer of beswaar aanteken. Die appellant of beswaarde gee daarvan kennis aan die Moderamen of aan die Algemene Sinode.

Die opskorting van die uitvoering van die besluit ATR-vergadering 10 en 11 November 2015: Regsadvies as gevolg verskeie navrae Doel van die ATR vgl. Reglement 7 Gemenereg: Hooggeregshofreël 49: Appél skort die uitvoering van die besluit op. Nauta, Bouwman, Van Dellen en Monsma ASM November 2015 neem kennis van die advies Nie die ATR of ASM neem n besluit om die om besluit op te skort nie

Die opskorting van die uitvoering van die besluit Gegewe uit die gemenereg omdat die Kerkorde dit nie reël nie Eie reëls, Statutêre wette, Grondwet 27 Nov 2015: Brief van 65 aan die ASM Vra vir n ander proses: Sien aanbeveling van ATR 8 Des 2015: Appél teen die advies van die ATR = Nullieteit (Oudregter Hartzenberg) Geen besluit om teen te appélleer nie

Die opskorting van die uitvoering van die besluit 24 Februarie 2016: 21 Apélle vs SGV en 3 vs Belhar ATR vergader op 2 Maart 2016 Bespreek verskillende opsies oor pad vorentoe Regsadvies: Mnr. Hans Oosthuizen

Aanbevelings van die ATR Aanbeveling: 7.1.2.1 Die vergadering neem kennis daarvan dat die ATR optree as appèlkommissie van die Algemene Sinode of wys uit eie geledere so n gevolmagtigde appèlliggaam aan om die appèl te hanteer (Regl 7, pt 3.1.5) en dat daar na die Algemene Sinode geappelleer kan word (Regl 19, punt 5.1). 7.1.2.2 Die vergadering oordeel dat die ATR nie as appèlliggaam kan optree oor die besluite van die AS rakende selfdegeslagverhoudinge, die Belydenis van Belhar en die wysiging van Artikel 35 nie. As motivering die volgende: 7.1.2.2. dat daar na die Algemene Sinode geappelleer kan word (Regl 19, punt 5.1), 7.1.2.2.2 dat leerstellige sake ook deur die Algemene Sinode hanteer kan word (Art 44.4), en 7.1.2.2.3 dat bykans al die lede van die ATR reeds betrokke was by die besluite van die AS. 7.1.2.3 Die ATR oordeel dat in die lig van 7.1.2.2 hy ook nie appèlle kan hanteer wat op kerkordelike of prosedurele foute wys nie.

Aanbevelings van die ATR 7.1.2.4 Die ATR bevestig dat die eersvolgende Algemene Sinode die appèlle hanteer. 7.1.2.5 Die ATR beveel aan dat: 7.1.2.5.1 die ASM n projekspan aanwys om voorbereidende werk vir bogenoemde te doen (Regl 1, punt 3.2.2), 7.1.2.5.2 die projekspan soos volg saamgestel word: 7.1.2.5.2.1 twee verteenwoordigers wat nie by die vorige Algemene Sinode was nie, aangewys deur elke sinode/sy gevolmagtigde, 7.1.2.5.2.2 die projekspan het die reg tot koöpsie, en 7.1.2.5.3 die aktuarius van die Algemene Sinode as sameroeper die projekspan konstitueer waarna hy hom onttrek.

Aanbevelings: Brief van 65 Aanbeveling: 10.1.1 Die vergadering neem kennis van die versoek van die Moderatuur dat die ATR die ASM adviseer oor die hantering van die brief. 10.1.2 Die ATR beveel aan dat die ASM kennis neem van die brief. 10.1.3 Die ATR volstaan by die advies wat hy ontvang en aan die ASM deurgegee het. 10.1.4 Die ATR wys daarop dat daar wel appèl oor leerstellige sake ingedien kan word (Regl 19, punt 5.1). 10.1.5 Die ATR het n weg aanbeveel waarop die appèlle op die mees spoedige wyse hanteer kan word (vergelyk besluite by punt 7.1.2)

Die moontlikheid van regsaksie? Dreigemente van n interdik: 3 sake ter sprake: Dringendheid Benadeling Interne remedies Regsadvies: Sal moeilik slaag

ASM 14 16 Maart 2016 Beswaar teen die aanbevelings van ATR Saak terugverwys na die ATR ASM se advies: roep sekundi van ATR op vir die hantering van die appèlle ATR-jaarvergadering DV op 24 en 25 Mei 2016 Kennis van revisie Sal hanteer word deur ASM-vergadering 5 tot 7 September 2016