RUGBY VERSTAAN DIE SPEL. ʼn Visuele uiteensetting. Dr. Gerrit Pool

Vergelijkbare documenten
Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

Deur Christus Alleen

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Klank en kleur in die skepping

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 11

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

Les 14: Entrepreneurskap

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Briewe, posseëls en elektroniese pos

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

Foto-redigering vir sun.ac.za

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Natasha. Die hartsgeheime van n enkelvrou. Natasha Sutherland. In dié inspirerende boek. Aanvanklik lees n mens Natasha se Bittersoet belydenisse

Lindie Strydom, Dr. Khoo Oon Theam, Dr. Johan Smith, Dr. Marietjie Yssel,

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Bankstate LPF Systems BK

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

Inleiding Tot Die Jagluiperd

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Seks. Seks. Voel jy óf jou maat. Elmari Craig Hennie Stander. die tot. van. Seks

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Meganiese stelsels en beheer:

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Welkom by Die Storie God se storie

kweek kinders met karakter

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

My siel, Pa. Marie van Rensburg

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Preek 2 Timoteus 3:16-17

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die Woord Bybeldagboek 2 uitgegee deur Carpe Diem Media

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

Brigadier en die raaiselponie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KABV Afrikaans Huistaal Platinum English Platinum Afrikaans Briljante Briljante Briljante Platinum Briljant Lewensvaar- dighede Platinum Wiskunde

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Voorwoord deur Jan de Wet. Bid. man. vir jou. Liesel Krause-Wiid

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Preek 1 Job 42:5. Voor die erediens Sing: Psalm 23-1:1,2,3 Sing: Skrifberyming 14-2 Sing: Lied 579:1,3,6 Afkondigings Stilte

Voorwoord deur. Carike Keuzenkamp Sangeres. oulike ma. 100 antwoorde op vrae oor jou kinders

Handboeklys BCOM EKONOMIE EN REGTE II. Handboek word elektronies

IS DIT DIE EINDE VAN DIE WÊRELD? STEPHAN JOUBERT ISAK BURGER HENNIE STANDER ADRIO KÖNIG e.a.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Bring die hele tiende na die

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

GEBED VIR NOG 'N NUWE DAG

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Vlotheid en intonasie

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

As die Leeu brul. Amos 1:1-2. Die boer uit Tekoa

Transcriptie:

RUGBY VERSTAAN DIE SPEL ʼn Visuele uiteensetting Dr. Gerrit Pool

RUGBY: VERSTAAN DIE SPEL n Visuele uiteensetting Uitgegee deur RAPID ACCESS PUBLISHERS, n afdeling van AFRICAN SUN MeDIA, Victoriastraat, Stellenbosch 7600 www.africansunmedia.co.za / www.sun-e-shop.co.za Alle regte voorbehou Kopiereg 2006 Dr. G. Pool Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, vermikrofilming, via die Internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting. Eerste uitgawe 2006 ISBN 1-919985-22-0 Bandontwerp deur Ilse Cilliers Bladuitleg deur Wikus van Zyl Geset in 11/14 pt Frutiger Linotype Gedruk en gebind deur US Drukkery, Victoriastraat, Stellenbosch, 7600

Opgedra aan Alta

INHOUDSOPGAWE Inleiding... 1 HOOFSTUK 1: Beginsels van die spel en metodiek van afrigting... 3 HOOFSTUK 2: Aanval ʼn basiese vertrekpunt... 23 HOOFSTUK 3: Visie / waarneming... 31 HOOFSTUK 4: Hantering... 35 HOOFSTUK 5: Die lyn reguit maak... 45 HOOFSTUK 6: Snybewegings... 53 HOOFSTUK 7: Skoppe... 57 HOOFSTUK 8: Aanval vanaf skrumbesit... 63 HOOFSTUK 9: Aanval vanaf lynstane... 83 HOOFSTUK 10: Aanval uit gebroke spel... 101 HOOFSTUK 11: Teenaanval... 125 HOOFSTUK 12: Verdediging... 141 HOOFSTUK 13: Spelorganisasie... 167 HOOFSTUK 14: Vaardigheidsoefeninge / drills... 199 HOOFSTUK 15: Spelontleding... 217

INLEIDING Rugby is ʼn spel van vele fasette. Dieselfde geld vir rugby-afrigting. Dit opsigself kan groot probleme vir afrigter en speler skep. Die afrigter word daagliks voor die uitdaging gestel om hierdie oënskynlik ingewikkelde spel op ʼn eenvoudige, praktiese wyse aan sy speler(s) oor te dra. Ervare afrigters doen dit, maar hulle is in die minderheid. Met die koms van die professionele era in rugby, het meer en meer spelers, met geld as die dryfveer, slegs maande na hul uittrede tot die geledere van die beroepsafrigters toegetree. Dit het groot probleme vir afrigting geskep. Die meerderheid van hierdie voormalige spelers het gewoonlik slegs die posisies geken waarin hulle gespeel het, asook die wedstrydplanne waaraan hulle in hul spanne as spelers blootgestel was. In die meeste gevalle het hierdie kitsafrigters suksesvolle oorsese afrigters nageboots ʼn sekere resep om altyd die naasbeste te wees. Daardie spelers met die grootste aansien, het hulle gebrek aan afrigtingservaring weggesteek deur by spanne met ervare kwaliteitspelers betrokke te raak. Daar was hulle aanvanklik niks anders as bestuurders/ stratege nie, terwyl hulle ervaring opgedoen het. Hoe groter die unie, hoe makliker was die oorskakeling van professionele speler na professionele afrigter. As afrigter is hulle slegs getoets, of hul gebrek aan ervaring blootgelê, wanneer hulle sleutel-spelers beseer is en hulle die plaasvervangers moes oplei. Professionele afrigting vereis egter aansienlik meer as dit. Omdat bostaande ʼn gegewe is en steeds gebeur, is die vraag dus eerder hoe om die situasie te beredder en die skade te beperk. Voeg hierby die behoefte van die talle geesdriftiges wat uit liefde vir die spel ook rugby wil afrig maar nie altyd weet waar om te begin nie. Die behoefte aan leiding is dus groot. Rugby-kursusse konsentreer gewoonlik op die tegniese deel van die spel m.a.w. die hoe. Verstaan die Spel daarteenoor fokus op die waarom en die wanneer d.w.s. die insig gedeelte van die spel. Die spelfasette word met diagramme visueel verduidelik en soms hoofpuntsgewyse saamgevat. Hierdie diagramme is in kleur op die meegaande CD saamgevat sodat die leser dit stapsgewys kan oopmaak. Afrigters soek gewoonlik die kortste pad na nuwe inligting en lees nie graag lang verduidelikings nie! By die skyfies is heelwat ruimte gelaat vir elke afrigter om sy eie aantekeninge te maak. 11