DIE OUDSTE BEGRAAFPLAAS VAN GEREFORMEERDE VOOROUERS VERDIEN BAIE

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Baie welkom by vanoggend se erediens

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Les 1 vir 7 Oktober 2017

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Petrus en die Krag van Gebed

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

2. Die skepping van die mens

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Jakkals lê eendag heerlik en

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Pragtige Koningin Ester

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Les Plan Twee. Habitats

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Deur Christus Alleen

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Lees Genesis 22 Hoe laat dit wat jy sopas gehoor het jou voel? Hoe laat dit jou voel oor Abraham se situasie en hoe voel jy oor God?

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

Die Groot Gebod dennis de wet

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Die Groot Geloofswoordeboek: Katolieke Kerk, Ortodokse Kerke en die Pous

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Die Groot Muur van Nehemia

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

AUGUSTUS 2011 NASIONALE VEILING 2011

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

n Nuwe naam vir Jerusalem en die land (Jesaja 62:1-12) Francois Malan

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Gereformeerde Kerk Pretoria Posbus 573 Pretoria 0001 Adres van kerkgebou H/v Kerk en Potgieter straat Pretoria Tel: 012-3262290 E-pos: kantoor@gkpretoria.org.za Predikant: Ds. PJ Venter Pastorie Tel: 012-3356130 Sel: 0847042348 E-pos: pjventer@gkpretoria.org.za Selfoon: 0847042348 Skriba: Oudl AS du Plessis Tel: 012-3268154 14 Julie 2014 DIE OUDSTE BEGRAAFPLAAS VAN GEREFORMEERDE VOOROUERS VERDIEN BAIE BETER. Aan alle gemeentes/kerkrade en besorgdes 1.1 Agtergrond Moontlik is u daarvan bewus dat daar in die 150-jarige feesjaar van die GKSA in 2009 op grond van die dagboek van ds. Dirk Postma ernstig gesoek was na wáár die plek kan wees wat ds. Postma in sy dagboek soos volg beskryf het: Postma se dagboek is woordeliks nagegaan- Den 4den (April-PJV) trok ik verder, nu weer met het ossewagen, om naars Pienaarsrivier te reizen, in eene Noordoostelijke richting van Kliprivier. (Nu krijg ik ook Magaliesberg weer in t gezicht en verheug mij hem te zien, want hoewel ik daar nog geene aardsche banden heb, daar, over dien berg heb ik toch mijne meeste gedenkteekenen, mijn Bethels en mijn Pniels. Ook ben ik nu weer geheel gesond.) Den eersten nacht blijven wij bij twee zeer oude doch lieve vrienden en houd daar godsdienst over 2 Kor. 4 en 5:1-10 en den tweede nacht te Pretoria, logies bij den Veldcornet, ook onzen vriend en houd in dien avond nog godsdienst over Hand.4. (Dezen en den volgenden dag zit ik gelukkig weer op een paard). Den 6den preek ik daar eerst nog vóór ons vertrek over Matt.26:66 en verreizen daarna, vernachtende dien nacht bij een ouden vader in Christus en houd daar godsdienst over Jes.35. Den 7den passeer ik Pienaarsrivier en kom behouden en geheel gesond nog vóór den middag op de kerkplaats aan. Twee ouderlingen vergezellen mij nu. Ph Schutte, mijn getrouwe medegesel te paard en de ander met zijn wagen en familie. En hier zie ik heeft de broeder voor zijn huis een groote rieten kerk

gemaakt, ook een dak van diezelfde stof. Welk een arbeid voor ééne zoodanige gelegenheid! Welk eene liefde! Mijn hart word week en vol, terwijl ik daar binnen treed, om in zijn huis te gaan. O zeg ik in mijn hart, dat ons Neerlandsche volk bedenke zijne voorrechten en ze meer dankbaar gebruiken! In dien avond houd ik godsdienst over Jes.54.... Op die 9de April is daar n ouderling en diaken verkies wat tydens die voorbereidingsdiens bevestig is. Die verkiesing van hierdie kerkraad (al was dit net twee lede) kan as die stigting van die eerste gemeente in Pretoria beskou word. Alle ander gemeentes in en rondom Pretoria se ontstaan het uit hierdie eerste stigting voortgespruit. 1.2 Ontdekking In die soeke na die rietkerk wat ds. Postma so treffend beskryf, is daar in die omgewing waar ons vermoed hierdie heel eerste erediens in hierdie rietstruktuur kon plaasvind, op n klomp grafte afgekom, heeltemal deur bos en gras oorgroei en gebreek en verwaarloos. Beeste het toe reeds vrylik oor al die grafte kon rondbeweeg en soos te wagte toe reeds baie skade aangerig. Die skade het die afgelope vyf jaar noodwendig meer en meer geword. Groot was ons aanvanklike verbasing om in 2009 tussen die klomp grafte ook te vind die graf van die eerste ouderling (PA Venter) wat vir Pretoria en omstreke moes dien. Die kosbare terrein en stukkie erfenis van ons as Doppers se oudste geskiedenis wat Pretoria en omstreke insluit, lê hier opgesluit. (Kyk na PA Venter skrywe van 1855). Hier teenaan die Pienaarsrivier, baie naby hierdie begraafplaas, is die Woord van God die eerste keer uit die verband van die GKSA verkondig, op dieselfde stukkie aarde was die eerste ouderling en ook die eerste diaken (RJ Holsthuizen latere Holtzhausen) aangewys en bevestig. Die grond het op die stadium aan Holtzhausen behoort wat dan baie vroeg ook van die eerste Dorslandtrekkers was, wat toe hierdie rietkerk-grond aan sy swaer verkoop het, want is RJ Holsthuizen se oudste dogter getroud met PA Venter se seun. Oor hierdie besondere geskiedenis sal nie hier verder gehandel word nie. Van hierdie gebeure kan u nagaan op n webblad wat poog om die geskiedenis weer te gee soos dit in hierdie vroegste jare was.

1.3 Herstel baie dringend nodig Die doel van hierdie skrywe is om by u as kerk wat by hierdie besondere begraafplaas deur ons gemeenskaplike voorouers ingesluit is, u te versoek tot n geldelike bydrae (na vermoë) dat hierdie uiters verwaarloosde terrein weer opgebou kan word en so daar mag uitsien dat die kosbare hiervan nie vir die nageslag verlore sal gaan nie. Die kerkraad van die Gereformeerde kerk Pretoria het reeds onderneem om mense aan te wys om die terrein skoon te maak, behoorlik te ontbos, langdurende omheining daar te stel en die grafstene wat as besondere kultuurskatte en kuns daar gebreek lê, te herstel. Dit sluit in die graf en grafsteen van die eerste ouderling van Pretoria wat sy oorspronklike grafsteen ook weer herstel word en daar op graniet aangedui kan word sy roeping en rol as eerste ouderling van hierdie wyksgemeente Pretoria. Ons het as mikpunt naastenby die bedrag van R100 000-00 in die oog om dan die terrein behoorlik toe te maak en die oorspronklike grafstene te herstel, wat groot bedrae gaan kos, terwyl daar ook reserwes moet wees om vir die toekomstige instandhouding van die terrein voorsiening te maak. (Sou die gemeentes in en om Pretoria dit moontlik vind om elk tussen R2000-R5000 by te dra, afhangende van u eie begrotings, behoort ons dit wat gedoen moet word behoorlik na te kom. ) U word dan versoek dat sou u kan help om die inbetalings in ons as gemeente se bankrekening te doen- Die rekeningbesonderhede is soos volg- ABSA-tjekrekening Rekeningnaam- Gereformeerde kerk Pretoria Rekening nommer- 040340106 Dui asb. alle inbetalings aan deur daarna te verwys as Begraafplaas-herstel 1.4 NAGEDAGTENIS Op van die foto s kan u die uiters verwaarloosde toestand sien waarin hierdie grond en grafte tans in verkeer. Die foto s is op 12 Julie 2014 geneem. Dit gaan verlore raak as daar nie nou iets gedoen word om dit behoue te laat bly nie. Op die stadium is die grafte steeds in die oopte waar beeste vrylik daaroor kan heen beweeg met van die verwagte skadelike gevolge en word daar vrylik op hierdie

erfenis getrap en gemis. Dit mag nie so voortgaan nie. Kyk ook na webwerf by http://bit.ly/1q8ag4h Bly met broedergroete U broeders in Christus (Ds. PJ Venter-voorsitter) (Oudl AS du Plessis- skriba) Eerste ouderling se graf Aanduidings van die groot skades wat hier reeds is

Geen omheining, sodoende loop beeste ook hier rond en het reeds baie skade veroorsaak