NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. Begin die antwoorde van ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

TSHWANE WES GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter van volgende stellings beskryf die oorerfingsmeganisme van hierdie afwyking die beste?

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DISTRIK: TSHWANE SUID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

METRO EAST EDUCATION DISTRICT METRO OOS ONDERWYSDISTRIK LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 TUTORING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

FAKTORE EN VEELVOUDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V1

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TSHWANE WES GRAAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Transcriptie:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V2 FERURIE/MRT 2015 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

Lewenswetenskappe/V2 2 E/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. eantwoord L die vrae. Skryf L die antwoorde in die NTWOOREOEK. egin die antwoorde op ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. ied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan. Maak LLE sketse met potlood en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme, vloeidiagramme en tabelle slegs wanneer dit gevra word. ie diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. MOENIE grafiekpapier gebruik NIE. Jy moet 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik, waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskappe/V2 3 E/Feb. Mrt. 2015 FELING VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( tot ) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.10) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11. 1.1.1 ie vorm van die NS/N-molekuul is ontdek deur Franklin, deur bewyse van Watson en rick te gebruik. Franklin, wat onafhanklik van enigiemand anders gewerk het. Watson en rick, wat onafhanklik van enigiemand anders gewerk het. Watson en rick, deur sommige bewyse van Franklin te gebruik. 1.1.2 Wetenskaplikes het 'n geneties gemodifiseerde sebravis, 'n 'Gloeivis' ('GloFish') geskep. Hierdie vis het 'n geen wat dit in die donker laat gloei. ié geen is in die spesie geplaas deur kruisteling met 'n ander visspesie wat kan gloei. die verwydering van die geen uit 'n gloeiende vis en die plaas daarvan in 'n chromosoom van die sebravis. die proses van natuurlike seleksie. inteling. 1.1.3 ie diagram hieronder toon die allele vir hoogte en blomkleur in 'n blomplant. T t P P Sleutel: T hoë plant t kort plant P pers blomme p wit blomme llele vir hoogte en kleur ie plant is homosigoties dominant vir hoogte en heterosigoties vir blomkleur. heterosigoties vir hoogte en homosigoties dominant vir blomkleur. homosigoties resessief vir hoogte en homosigoties dominant vir blomkleur. heterosigoties vir hoogte en heterosigoties vir blomkleur.

Lewenswetenskappe/V2 4 E/Feb. Mrt. 2015 1.1.4 'n Filogenetiese stamboom verteenwoordig die getal spesies op arde. slegs spesies wat aan dieselfde genus behoort. slegs organismes wat nou uitgewis is. moontlike evolusionêre verwantskappe. 1.1.5 ie diagram hieronder toon 'n veralgemeende filogenetiese stamboom aan. ie verskillende voorouers in die filogenetiese stamboom word deur i en ii voorgestel. W X Y ii i Filogenetiese stamboom Watter EEN van die volgende is die geskikste gevolgtrekking wat uit die filogenetiese stamboom gemaak kan word? ii is 'n gemeenskaplike voorouer van slegs X en Y. i is 'n gemeenskaplike voorouer van slegs W en X. W en X is nader verwant as X en Y. X en Y behoort aan dieselfde spesie. 1.1.6 'n oodskapper-rns (mrn) -molekuul bestaan uit 300 stikstofbasisse. ie maksimum getal aminosure waarvoor dit kan kodeer, is 300. 150. 100. 30. 1.1.7 Watter EEN van die volgende is die gevolg van Gregor Mendel se eksperimente met ertjieplante? ie 'wet' van oorerwing van verworwe kenmerke ie beginsel van onafhanklike sortering ie 'wet' van gebruik en ongebruik ie evolusieteorie

Lewenswetenskappe/V2 5 E/Feb. Mrt. 2015 1.1.8 ie moderne mens se skedel het klein oogtande. het uitstaande oogbankriwwe. is prognaties. het 'n U-vormige rangskikking van tande op elke kaak. 1.1.9 Watter EEN van die volgende stel die korrekte volgorde vir die evolusie van die moderne mens voor? rdipithecus ustralopithecus Homo ustralopithecus rdipithecus Homo Homo ustralopithecus rdipithecus rdipithecus Homo ustralopithecus 1.1.10 Watter EEN van die volgende stel 'n tendens in menslike evolusie voor? Meer ontwikkelde oogbankriwwe Vergrote oogtande Meer ontwikkelde kraniumriwwe Meer voorwaartse posisie van die foramen magnum (10 x 2) (20)

Lewenswetenskappe/V2 6 E/Feb. Mrt. 2015 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.10) in die NTWOOREOEK neer. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9 1.2.10 Soortgelyke strukture by verskillende organismes wat daarop dui dat hulle 'n gemeenskaplike voorouer het ie volledige stel chromosome in die sel van 'n organisme ie strepieskode-patroon wat van NS/N gevorm is ie toestand wat ontstaan weens die afwesigheid van velpigmentasie ie bande wat tussen aminosure gevorm word 'n Voorstelling van die getal, vorm en rangskikking van al die chromosome in die nukleus van 'n somatiese sel Openinge in die nukleusmembraan wat boodskapper-rns (mrn) toelaat om die nukleus te verlaat 'n Kopie van 'n organisme wat geneties identies aan die oorspronklike organisme is 'n Tentatiewe verklaring van 'n verskynsel wat getoets kan word ie verspreiding van spesies in verskillende dele van die wêreld (10 x 1) (10) 1.3 ui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS, SLEGS, EIE EN of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs, slegs, beide en of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in die NTWOOREOEK neer. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 ewyse vir evolusie : fossiele : genetika 1.3.2 Word as bewys vir die 'Uit frika'-hipotese gebruik : kulturele bewyse (die maak van gereedskap) : mitochondriale NS/N 1.3.3 ie kode vir 'n aminosuur op : kodon die boodskapper-rns (mrn) 1.3.4 Voorbeeld van 'n voortplantingisoleringsmeganisme 1.3.5 Kenmerkende verskil tussen die ape en die hominiede 1.3.6 'n Voorbeeld van nie-deurlopende variasie by die mens : antikodon : broei dieselfde tyd van die jaar : aanpassing by verskillende bestuiwingsagente : vorm van die kaak : vorm van die werwelkolom : velkleur : lengte (6 x 2) (12)

Lewenswetenskappe/V2 7 E/Feb. Mrt. 2015 1.4 ie diagram hieronder verteenwoordig NS/N-replisering. Molekuul W V X YV Timien Stikstofbasis Z U Stikstofbasis NS/N-replisering 1.4.1 Identifiseer die volgende: (a) (b) (c) (d) Molekule W en U ele van molekuul W wat X en Y gemerk is and Z Stikstofbasis V 1.4.2 1.4.3 Waar in die sel vind hierdie proses plaas? Noem die fase van die selsiklus waar replisering plaasvind. (8) TOTL FELING : 50

Lewenswetenskappe/V2 8 E/Feb. Mrt. 2015 FELING VRG 2 2.1 ie stamboomdiagram hieronder toon die oorwerwing van kleurblindheid (altonisme) in 'n familie. Kleurblindheid is geslagsgekoppeld en word deur 'n resessiewe alleel (d) veroorsaak. ie vermoë om kleur normaal te sien, word deur 'n dominante alleel () veroorsaak. 1 2 3 4 5 Sleutel: Normale man Kleurblinde man Normale vrou Kleurblinde vrou Oorerwing van kleurblindheid 2.1.1 Hoeveel van die manlike nageslag van ouers 1 en 2 was normaal? 2.1.2 Noem die genotipe van: (a) (b) Individu 2 Individu 5 2.1.3 2.1.4 'n Persoon met 'n resessiewe alleel vir kleurblindheid is moontlik nie kleurblind nie. Verduidelik waarom mans met 'n alleel vir kleurblindheid altyd kleurblind is. Indien individu 5 met 'n normale man trou, watter persentasie van hul dogters sal 'n alleel vir kleurblindheid hê, maar sal NIE kleurblind wees NIE? (4) (11)

Lewenswetenskappe/V2 9 E/Feb. Mrt. 2015 2.2 y die mens is die alleel vir kort vingers (bragidaktilie), deur voorgestel, dominant oor die alleel vir normale vingers (b). ie alleel vir krulhare (H) is dominant oor die alleel vir reguit hare (h). ndrew, met genotipe bhh, trou met Susan, met genotipe bbhh. 2.2.1 2.2.2 Noem hoe die fenotipes van ndrew en Susan van mekaar verskil. Gee L die moontlike genotipes van die gamete wat deur ndrew geproduseer word. (4) 2.3 Mnr. en mev. Phonela is bekommerd dat hul babadogter nie soos een van hulle twee lyk nie. Hulle vermoed dat die baba wat by die hospitaal aan hulle gegee is, nie hulle baba is nie. Mnr. Phonela se bloedgroep is, mev. Phonela se bloedgroep is en die baba wat vir hulle gegee is, se bloedgroep is O. 2.3.1 Gee die moontlike genotipes van: (a) (b) Mev. Phonela ie babadogter 2.3.2 2.3.3 2.3.4 Verduidelik waarom die babadogter met bloedgroep O nie mnr. en mev. Phonela se dogter kan wees nie. Verduidelik waarom die gebruik van bloedgroep nie beslissend vir 'n vaderskaptoets kan wees nie. Gebruik jou kennis oor geslagschromosome en verduidelik waarom die geslag van 'n kind deur die manlike gameet bepaal word. (3) (5) (13)

Lewenswetenskappe/V2 10 E/Feb. Mrt. 2015 2.4 'n Ondersoek is deur 'n wetenskaplike gedoen om te bepaal of twee plantbevolkings, evolking 1 en evolking 2, aan dieselfde spesie behoort. ie wetenskaplike het saad van elk van die bevolkings versamel. Hy het die volgende stappe in sy ondersoek gevolg: Hy het 20 sade van evolking 1 en 20 sade van evolking 2 in twee aparte stukkies grond, naby mekaar, geplant. ie meeldrade van al die blomme van evolking 1 is verwyder. Stuifmeel van die blomme van evolking 2 is gebruik om die blomme van evolking 1 te bestuif. ie wetenskaplike het die sade van die plante in evolking 1 geoes. Hy het hierdie sade onder ideale toestande in 'n laboratorium laat groei. Geeneen van die sade het ontkiem nie. 2.4.1 2.4.2 2.4.3 2.4.4 Verduidelik die voordeel van die verwydering van die meeldrade van die blomme van evolking 1. Watter bewys is daar dat die twee bevolkings nie aan dieselfde spesie behoort nie? Noem TWEE faktore wat die wetenskaplike in die laboratorium konstant sou gehou het. Noem EEN manier waarop die wetenskaplike die betroubaarheid van sy resultate kon verbeter het. (6) 2.5 eskryf hoe nuwe spesies deur geografiese isolasie gevorm kan word. (6) [40]

Lewenswetenskappe/V2 11 E/Feb. Mrt. 2015 VRG 3 3.1 'n Ondersoek is gedoen oor die kanse dat vroue van verskillende ouderdomme 'n own-sindroom-baba sal kry as gevolg van afwykings in Meiose I en Meiose II. ie resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon. Moeder se ouderdom Voorkoms van own-sindroom (per 1 000 geboortes) (jaar) fwyking in Meiose I fwyking in Meiose II <25 0,4 0,1 25 29 0,5 0,2 30 34 0,8 0,3 35 39 1,2 0,5 40+ 5,9 1,9 [angepas uit evelopmental iology Online: Human Meiosis 2014] 3.1.1 3.1.2 3.1.3 Trek 'n histogram om die inligting in die tabel hierbo, oor die afwyking in Meiose II wat tot own-sindroom lei, voor te stel. Noem die afwyking gedurende meiose wat tot 'n kind met ownsindroom kan lei. Volgens die inligting in die tabel, kom die afwykings wat in VRG 3.1.2 genoem is, meer waarskynlik in Meiose I of in Meiose II voor? (6) 3.1.4 'n Hospitaal het oor 'n tydperk van vyf jaar 'n totaal van 44 ownsindroom-babas aangeteken wat vir moeders wat veertig jaar of ouer was, gebore is. Hoeveel van hierdie babas het waarskynlik die afwyking wat own-sindroom veroorsaak gehad wat tydens Meiose II voorkom? Toon LLE bewerkings. (3) (11)

Lewenswetenskappe/V2 12 E/Feb. Mrt. 2015 3.2 ie tabel hieronder toon 'n gedeelte van die NS/N-volgorde van 'n mens, asook 'n kodontabel wat gebruik kan word om te bepaal watter aminosure benodig word om 'n proteïen te vorm. asisdrietalnommer 1 2 3 4 5 6 7 NS/N-volgorde van die mens TG TGT TT G TG Valien Sisteïen Prolien Leusien Treonien Tirosien KOONTEL GUU, GUG, GU UGU, UG, U UUG, U, UG, UU G, U, UU 3.2.1 3.2.2 3.2.3 3.2.4 3.2.5 Gee EEN rede waarom die NS/N-molekuul biologies belangrik is. Noem die kodon wat vanaf basisdrietal nommer 2 op die NS/N-volgorde gevorm word. Skryf die name neer van die aminosure wat deur basisdrietal 6 en 7 gekodeer word. Indien 'n mutasie basisdrietal 1 van TG na T verander, waarom sal dit nie die proteïen gevorm, verander nie? eskryf die proses van translasie in proteïensintese. (5) (11) 3.3 'n oer het 'n appelboord. Elke appel het die kleure rooi en geel (rooi-geel appels) in gelyke mate vertoon. ie boer wil sy appelboord uitbrei en versamel saad van die rooi-geel appels en laat dit groei. Toe die nuwe bome volwasse was, het hy gevind dat sekere bome net rooi appels (R) gedra het, ander bome net geel (Y) appels gedra het en die res rooi-geel appels gedra het. 3.3.1 3.3.2 Gebruik 'n genetiese kruising om sy resultate in die F 1 -generasie te verduidelik. Watter verhouding van die appels in die F 1 -generasie sal rooi-geel appels wees? (6) 3.3.3 ie boer het gesien dat die rooi-geel appels die beste verkoop. Noem die fenotipes van die bome wat hy in die toekoms moet kruis om te verseker dat enige nuwe bome beslis rooi-geel appels sal dra. (9)

Lewenswetenskappe/V2 13 E/Feb. Mrt. 2015 3.4 ie diagram hieronder verteenwoordig die moontlike evolusie van die mens, die tydperk vir die ontwikkeling van bipedalisme, die gebruik van vuur en die gebruik van gereedskap. ipedalisme. anamensis Gebruik steengereedskap. afarensis Gebruik vuur. africanus H. erectus H. neanderthalensis H. sapiens 5 4 3 2 1 Tans Miljoene jare gelede Sleutel: H: Homo Oermens Mens : ustralopithecus Moontlike evolusie van die mens in miljoene jare 3.4.1 3.4.2 Gebruik die diagram hierbo en identifiseer TWEE bipedale organismes wat nie steengereedskap of vuur gebruik het nie. Hoe lank nadat hulle die vermoë om op twee voete te loop ontwikkel het, het oermense die vermoë om steengereedskap te gebruik, ontwikkel? Toon LLE bewerkings. (3) 3.4.3 Verduidelik die belangrikheid van die kenmerk van die skedel wat toegelaat het dat die Homo-spesies die vermoë om steengereedskap te gebruik, ontwikkel het. 3.4.4 Verduidelik die verwantskap tussen die gebruik van vuur en veranderinge in die gebit in die Homo-spesie. (9) [40] TOTL FELING : 80

Lewenswetenskappe/V2 14 E/Feb. Mrt. 2015 FELING VRG 4 eskryf hoe Lamarck en arwin evolusie verduidelik het, en vergelyk arwin se idees met die idees van Gepunte Ewewig. Inhoud: Sintese: (17) (3) NOT: GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme, diagramme of tabelle toegeken word NIE. TOTL FELING : GROOTTOTL: 20 150