SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
|
|
|
- Adriana Geerts
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 SENIORSERTIFIKT-EKSMEN LEWENSWETENSKPPE V PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
2 Lewenswetenskappe/V2 2 DE/2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord eantwoord L die vrae. Skryf L die antwoorde in die NTWOORDEOEK. egin die antwoord op ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. ied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan. LLE sketse moet met potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme, vloeidiagramme of tabelle slegs wanneer dit gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. MOENIE grafiekpapier gebruik NIE. Jy moet 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik, waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.
3 Lewenswetenskappe/V2 3 DE/2015 FDELING VRG Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.8) in die NTWOORDEOEK neer, byvoorbeeld D Die mens het 46 chromosome in elke somatiese sel. Elke gameet gevorm het C D 22 outosome en 1 gonosoom. 21 outosome en 2 gonosome. 23 outosome. 23 gonosome Die tabel hieronder toon die resultate van die F 1 -generasie nadat 'n ondersoek na die oorerwing van oogkleur in vrugtevlieë uitgevoer is. OOGKLEUR GETL VLIEË Rooi 182 Wit 61 Die genotipe van die ouers was C D RR x Rr. Rr x rr. Rr x Rr. RR x rr Watter EEN van die volgende is WR oor gene? Gene C D is kodes vir 'n spesifieke kenmerk. bestaan uit aminosure. bestaan uit RNS/RN. word in 'n ribosoom gevind Watter EEN van die volgende word gebruik om geneties identiese individue te produseer? C D Stamselnavorsing Genetiese modifikasie Kloning DNS/DN-profielsamestelling
4 Lewenswetenskappe/V2 4 DE/2015 VRG en is op die stamboomdiagram hieronder gebaseer. Die stamboomdiagram toon die oorerwing van bloedgroepe in 'n familie. Die bloedgroepe van die individue word deur die letters voorgestel. O O 1 O 2 SLEUTEL Vroulik Manlik 'N STMOOMDIGRM Watter EEN van die volgende stel die genotipe en fenotipe van individu nommer 1 hierbo voor? C D ii en bloedgroep O I i en bloedgroep I i en bloedgroep O I i en bloedgroep Indien individu 2 'n kind met bloedgroep het, dan kan haar metgesel slegs bloedgroep hê. C D O
5 Lewenswetenskappe/V2 5 DE/ Watter EEN van die volgende oor die struktuur van DNS/DN en RNS/RN is KORREK? C D RNS/RN is dubbelgestring en DNS/DN is enkelgestring. RNS/RN bevat urasiel en DNS/DN bevat timien. RNS/RN is 'n baie lang molekuul terwyl DNS/DN 'n kort molekuul is. RNS/RN vorm 'n dubbel heliks terwyl DNS/DN dit nie doen nie Watter EEN van die volgende stel die molekule voor waaruit 'n enkele nukleotied bestaan? C D Fosfaat, suiker en 'n stikstofbasis Suiker, proteïen en fosfaat Stikstofbasis, fosfaatlipied en suiker denien, suiker en 'n stikstofbasis (8 x 2) (16) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in die NTWOORDEOEK neer Die tipe oorerwing wat twee allele van 'n geen behels wat nie dominant oor mekaar is nie Kenmerke beheer deur gene wat op die geslagschromosome voorkom Chromosome met eenderse strukture en wat vir dieselfde kenmerk kodeer Die monomere/boustene van proteïene Die tipe oorerwing wat allele behels wat in gelyke mate die fenotipe van die heterosigotiese nageslag bepaal Ongedifferensieerde selle wat in enige ander tipes selle kan ontwikkel Intermediêre fossiele wat kenmerke van beide meer primitiewe en meer gevorderde organismes toon 'n lleel wat slegs fenotipies in die homosigotiese toestand getoon word 'n Genetiese kruising wat slegs een kenmerk behels (9)
6 Lewenswetenskappe/V2 6 DE/ Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS, SLEGS, EIDE EN of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs, slegs, beide en of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.4) in die NTWOORDEOEK neer. KOLOM I Het die fossiel van ustralopithecus : sediba ontdek : Voorbeeld van deurlopende variasie : : Prominente wenkbrouriwwe : : Het die struktuur van DNS/DN : ontdek : KOLOM II Raymond Dart Ron Clark Hoogte loedgroepe frika-ape Homo sapiens Watson Crick (4 x 2) (8) 1.4 In tamatieplante is die alleel vir rooi vrugte (R) dominant oor die alleel vir geel vrugte (r). Die alleel vir 'n hoër plant (T) is dominant oor die alleel vir 'n korter plant (t). Plant wat heterosigoties vir rooi vrugte en homosigoties hoog is, word met Plant, wat geel vrugte het en kort is, gekruis Skryf die genotipe neer van: (a) Plant (b) Plant Skryf L die moontlike genotipes van die gamete van plant neer. Noem die fenotipe van 'n nakomeling met die genotipe: (a) Rrtt (b) RrTt Plant is toe met 'n ander plant (Plant C) gekruis en al die nakomelinge het rooi vrugte gedra en was hoog. Gebruik hierdie inligting en skryf die genotipe van Plant C neer. (8)
7 Lewenswetenskappe/V2 7 DE/ Die diagram hieronder toon selle van 'n organisme in een van die fases van meiose. E D C 'N FSE VN MEIOSE Watter fase van meiose word in die diagram voorgestel? Gee die LETTER en NM van die deel wat: (a) Vir die vorming van die spoelvesels verantwoordelik is (b) Die genetiese inligting dra (c) Die chromatiede bymekaar hou Gee die getal chromosome wat in elke sel van hierdie organisme teenwoordig sal wees: (a) an die begin van meiose (b) In 'n gameet van hierdie organisme (9) TOTL FDELING : 50
8 Lewenswetenskappe/V2 8 DE/2015 FDELING VRG Diagram 1 toon variasie in 'n visspesie wat in 'n meer voorkom. Daar was 'n rotsagtige eiland wat oor die hele lengte van die meer gestrek het, maar dit was onder die water as gevolg van die hoë watervlak. Die visse kon dus vrylik deur die hele meer beweeg. Diagram 2 toon dieselfde meer, baie jare later. 'n Droogte het die watervlak van die meer laat daal, sodat die rotsagtige eiland in die middel van die meer vir 'n lang ruk die meer in twee kleiner mere, en, verdeel het. Diagram 1 Rotsagtige eiland Diagram 2 Meer Meer Meer Meer VISEVOLKING IN 'N MEER Definieer bevolking. Gee VIER moontlike redes vir die variasie in die visbevolking in Diagram 1. Uiteindelik, soos getoon in Diagram 2, het meer en meer twee verskillende visspesies bevat. (4) (a) (b) Noem die proses wat veroorsaak het dat die visbevolking twee verskillende spesies geword het. Verduidelik hoe die nuwe spesie gevorm is. (6) (13) 2.2 'n Grys (G) konynmannetjie is met 'n albino (g) konynwyfie gepaar. Die hele F 1 -generasie was grys. Gebruik 'n genetiese kruising om die fenotipiese verhouding van hul nageslag te toon as een van die konynmannetjies van die F 1 -generasie met 'n albinowyfie gepaar het. (7)
9 Lewenswetenskappe/V2 9 DE/ Die diagram hieronder toon die proses van proteïensintese. Y Proses W X Z Proses PROTEÏENSINTESE Identifiseer die volgende molekule: (a) (b) W Y Noem die deel van proteïensintese wat deur proses aangedui word. eskryf hoe 'n mutasie op molekuul W die struktuur van die proteïen deur proses gevorm, sal beïnvloed. (4) Die volgende volgorde verteenwoordig 'n deel van die stikstofbasisvolgorde op molekuul X. G UG GG basisdrietal 1 basisdrietal 2 basisdrietal 3 (a) (b) Skryf die basisvolgorde neer van die antikodon van basisdrietal 1 soos hierbo getoon. Die tabel hieronder toon die aminosure wat met die verskillende DNS/DN-kodes ooreenkom. MINOSUUR rginien Glisien Metionien DNS/DN-KODE TCT CCT TC Skryf die korrekte volgorde van die aminosure vir basisdrietal 1 tot 3 neer. (3) (11)
10 Lewenswetenskappe/V2 10 DE/ Die grafiek hieronder verteenwoordig die resultate van 'n ondersoek wat die skuldigbevinding (getal veroordeeldes) van kriminele met gebruik van DNS/DN-bewyse en sonder gebruik van DNS/DN-bewyse van 1989 tot 2003 vergelyk. VERGELYKING VN DIE SKULDIGEVINDING VN KRIMINELE MET GERUIK VN DNS/DN-EWYSE EN SONDER GERUIK VN DNS/DN-EWYSE VNF 1989 TOT Getal persone skuldig bevind (per arrestasies) Jaar Skuldigbevindings met DNS/DNbewyse Skuldigbevindings sonder DNS/DNbewyse Formuleer 'n hipotese vir hierdie ondersoek. [angepas uit Noem die afhanklike veranderlike in hierdie ondersoek. Hoeveel meer suksesvolle skuldigbevindings per arrestasies is in 2003 gedoen met gebruik van DNS/DN-bewyse? Toon LLE berekeninge. 'n DNS/DN-databasis is 'n versameling van die DNS/DN-profiele van al die burgers van 'n land. Verduidelik hoe jy die inligting in die grafiek sal gebruik om die regering te oortuig om 'n DNS/DN-databasis te skep. (4) (9) [40]
11 Lewenswetenskappe/V2 11 DE/2015 VRG Die foto's van twee vlinders word hieronder verskaf. eide vlinders woon in dieselfde habitat en word deur predatore geëet. lhoewel hierdie vlinders baie eenders lyk, is hulle twee verskillende biologiese spesies. mauris ochlea het 'n onaangename smaak terwyl Hypolimnas deceptor nie onaangenaam proe nie. mauris ochlea Hypolimnas deceptor TWEE VLINDERSPESIES [Uit Verduidelik waarom die meeste predatore waarskynlik minder op Hypolimnas deceptor sal voed. Gebruik Darwin se teorie van evolusie deur natuurlike seleksie om die evolusie van die Hypolimnas deceptor vlinder te verduidelik. Noem EEN wyse waarop natuurlike seleksie van kunsmatige seleksie verskil. (3) (6) (11)
12 Lewenswetenskappe/V2 12 DE/ Die diagram hieronder toon moontlike verwantskappe tussen lede van die familie Hominidae. MOONTLIKE VERWNTSKPPE TUN HOMINIEDE Tans Tyd (miljoen jaar gelede) Homo sapiens Homo erectus Homo habilis ustralopithecus africanus ustralopithecus robustus ustralopithecus boisei ustralopithecus afarensis [angepas uit Wat word die tipe diagram hierbo genoem? Hoeveel van elk van die volgende word in die diagram verteenwoordig? (a) (b) Genusse Spesies Verduidelik waarom. robustus en. boisei nader verwant is as. boisei en. afarensis. Watter van die hominiede in die diagram hierbo word beskou as die eerste gebruikers van gereedskap? Noem TWEE ustralopithecus-fossiele wat in Suid-frika gevind is. Verduidelik hoe die plek en ouderdom van Homo-fossiele as 'n bewys vir die 'Uit frika'-hipotese gebruik word. (3) (11)
13 Lewenswetenskappe/V2 13 DE/ Die diagramme hieronder verteenwoordig dele van die skelette van 'n frikaaap en 'n mens. Diagram en is volgens skaal geteken. DIGRM DIGRM DIGRM C DIGRM D SKELETDELE VN FRIK-P EN MENS Skryf slegs die LETTERS neer van die diagramme ( D) wat tweevoetige organismes verteenwoordig. Verduidelik hoe die vorm van die pelvis tot tweevoetigheid/ bipedalisme bydra. Verduidelik die belangrikheid van die posisie van die foramen magnum in die skedels in diagram en diagram. Tabuleer DRIE sigbare verskille tussen die tande/kake van die skedels gemerk en wat patrone in menslike evolusie aandui. Noem DRIE fisiese kenmerke van die voorarm/boonste ledemaat wat die mens met frika-ape gemeen het. TOTL FDELING : (4) (7) (3) (18) [40] 80
14 Lewenswetenskappe/V2 14 DE/2015 FDELING C VRG 4 eskryf TWEE tipes mutasies en hoe dit lei tot veranderde kenmerke in VIER genetiese afwykings wat jy bestudeer het. Inhoud: Sintese: (17) (3) LET WEL: GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van tabelle, vloeikaarte of diagramme toegeken word NIE. TOTL FDELING C: GROOTTOTL:
15 SENIORSERTIFKT-EKSMEN LEWENSWETENSKPPE V MEMORNDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
16 Lewenswetenskappe/V2 2 DE/2015 Memorandum EGINSELS MET ETREKKING TOT NSIEN VN LEWENSWETENSKPPE Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word. Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee. anvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee. Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. s geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word. Kandidate sal punte verbeur. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word. Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie. Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. s die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings. anvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is Verkeerd genommer. Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander. Moenie aanvaar nie. Spelfoute. anvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie. anvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders om). Geen krediet nie.
17 Lewenswetenskappe/V2 3 DE/2015 Memorandum s eenhede van mate nie aangedui word nie. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. Opskrif. lle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien word. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte). Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met die nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig). Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne Moderator en UMLUSI-moderatore bevat en deur die Departement van asiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word tydens opleiding en tydens die nasienperiode.
18 Lewenswetenskappe/V2 4 DE/2015 Memorandum FDELING VRG C C / (8 x 2) (16) Onvolledige dominansie /(kodominansie) Geslagsgekoppelde Homoloë chromosome minosure Kodominansie Stamselle /(meristematiese) Oorgangs(fossiel) Resessiewe Monohibriede (9 x 1) (9) Geen Slegs Slegs eide en (4 x 2) (8) (a) RrTT (b) rrtt RT rt (a) Rooi vrugte, kort (b) Rooi vrugte, hoog RRTT Profase II /Telofase I (a) D - sentriool /sentrosoom (b) - chromosoom (c) E - sentromeer (a) 4 (b) 2 (8) (9) TOTL FDELING : 50
19 Lewenswetenskappe/V2 5 DE/2015 Memorandum FDELING VRG 'n Groep organismes van dieselfde spesie wat kan kruisteel om vrugbare nakomelinge te produseer - Oorkruising - Ewekansige rangskikking van chromosome - Onafhanklike sortering / ewekansige segregasie/ Meiose ewekansige sortering - Mutasies - Toevallige bevrugting /ewekansige bevrugting - Ewekansige paring (Sien slegs eerste VIER na) (Enige 4) (a) Spesiasie (b) - Die rotsagtige eiland* / geografiese versperring - het die visse in twee bevolkings verdeel - met verskillende omgewingstoestande aan elke kant - elke groep ondergaan onafhanklik natuurlike seleksie - en ontwikkel verskillend - Elke groep word genotipies - en fenotipies verskillend - wat kruisteling tussen hulle voorkom wat lei tot die vorming van 'n nuwe spesie *1 verpligte + enige 5 (4) (6) (13)
20 Lewenswetenskappe/V2 6 DE/2015 Memorandum 2.2 P 2 Fenotipe Grys mannetjie x lbinowyfie Genotipe Gg x gg Meiose G/gamete G, g x g, g evrugting F 2 Genotipe Gg; Gg; gg; gg Fenotipe 2 grys konyne : 2 albinokonyne Fenotipiese verhouding van nageslag is *1 : 1 P 2 en F 2 Meiose en bevrugting *1 verpligte + enige 6 P 2 Fenotipe Grys mannetjie x lbinowyfie Genotipe Gg x gg Meiose Gamete G g evrugting g Gg gg g Gg gg OF 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipe F 2 Fenotipe 2 grys konyne : 2 albinokonyne Fenotipiese verhouding van die nageslag is *1 : 1 P 2 en F 2 Meiose en bevrugting *1verpligte + enige 6 (7) (a) DNS/DN -molekule (b) minosuur Transkripsie - Die volgorde van die stikstofbasisse op molekule W/DNS/DN sal verander - Dit sal 'n ooreenstemmende verandering op die molekule X /mrns/mrn - Die aminosuur wat deur die trns/trn gebring word sal verskil - En 'n ander proteïen word gevorm (a) UCU (b) rginien ; Metionien ; Glisien (Moet in korrekte volgorde wees) (4) (3) (11)
21 Lewenswetenskappe/V2 7 DE/2015 Memorandum Die gebruik/nie gebruik van DNS/DN-bewyse verhoog/verlaag die getal persone wat skuldig bevind word aan misdade OF Die gebruik/nie gebruik van DNS/DN-bewyse het geen effek op die skuldig- bevinding van persone aan misdade nie Getal persone skuldig bevind/gevang = 19 - Meer kriminele word skuldig in die ondersoek bevind wanneer DNS/DN-bewyse gebruik word - DNS/DN gevind op die misdaadtoneel - kan vergelyk word met die DNS/DN-databasis - wat dit makliker /vinniger - maak om verdagtes vir die misdaad te identifiseer enige (4) (9) [40]
22 Lewenswetenskappe/V2 8 DE/2015 Memorandum VRG Predatore kan dit verwar - met. ochlea - wat n slegte smaak het - Daar was variasie tussen H. deceptor vlinders - Sekere vlinders het nie dieselfde vertoon as. ochlea nie - Die wat nie dieselfde gelyk het as. ochlea nie is deur die predatore geëet /sterf - Sommige het dieselfde voorkoms as. Ochlea vlinder gehad - Minder van hierdie vlinders is deur predatore geëet - en meer van hulle het oorleef - Die geen is oorgedra na hulle nageslag - Meer vlinders het in die volgende geslag dieselfde voorkoms as. ochlea gehad Enige 6 - In natuurlike seleksie is die omgewing/natuur die dryfkrag/seleksiekrag terwyl in kunsmatige seleksie is die mens die dryfkrag - Natuurlike seleksie vind plaas in reaksie op aanpasbaarheid by die omgewing terwyl kunsmatige seleksie 'n reaksie is op die bevrediging van menslike behoefte - Natuurlike seleksie vind plaas binne in 'n spesie terwyl kunsmatige seleksie een of meer spesies kan insluit (Sien slegs eerste EEN na) (Enige 1 x 2) Filogenetiese stamboom (a) 2 (b) 7 -. boisei en. robustus deel 'n meer onlangse - gemeenskaplike voorouer Homo habilis Taung-kind. africanus Mev. Ples Karabo /. sediba Little foot /. prometheus (Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 - Die oudste fossiele van Homo /Homo habilis/homo erectus - word slegs in frika gevind - Die jonger fossiele van Homo /Homo erectus - is gevind in frika en ander dele van die wêreld - Dit impliseer dat die vroegste Homo sp. in frika geëvolueer het /Homo erectus het uit frika gemigreer Enige 3 (3) (6) (11) (3) (11)
23 Lewenswetenskappe/V2 9 DE/2015 Memorandum en D (Sien slegs eerste TWEE na) - Die pelvis is wyd /bekervormig - Om die gewig van die organisme wat regop loop te ondersteun Diagram - Die foramen magnum is sentraal geleë /meer vorentoe geposisioneer onder die skedel - sodat die werwelkolom onder die skedel uitkom - vir tweevoetigheid enige 2 Diagram - Die foramen magnum is geleë aan die agterkant van die skedel - sodat die werwelkolom van agter die skedel uitkom - vir viervoetige beweging enige 2 Diagram Diagram Geleidelike buiging /Cvormige Reghoekige /U-vormige kaak kaak Klein kake Groot kake Klein slagtande /(tande) Groot slagtande /(tande) Geen diastema/minder spasies tussen die tande Diastema teenwoordig/groter spasies tussen die tande Tabelformaat 1 (Sien slegs eerste DRIE na) Enige 3 x 2 = 6 Vrylik roterende arm Rotasie rondom die elmbooggewrig Rotasie rondom die handgewrig Kaal vingerpunte/naels in plaas van kloue Lang boarms Opponerende duime Vyf vingers (Sien slegs eerste DRIE na) Enige 3 TOTL FDELING : (4) (7) (3) (18) [40] 80
24 Lewenswetenskappe/V2 10 DE/2015 Memorandum FDELING C VRG 4 Mutasies 'n Mutasie verwys na 'n vinnige verandering in die genetiese samestelling van 'n individu 'n Geen mutasie veroorsaak 'n verandering in die struktuur van die DNS/DN in 'n geen 'n Chromosoomafwyking veroorsaak 'n verandering in die normale struktuur/getal chromosome Skadelike/dodelike mutasie veroorsaak genetiese afwykings /kenmerke wat die oorlewing van 'n organisme verlaag Enige 5 (5) Genetiese afwykings Hemofilie loed stol nie Omdat die proteïen vir bloedstolling nie gevorm word nie Kleurblindheid Die persoon kan nie tussen verskillende kleure onderskei nie s gevolg van die afwesigheid van die proteïen in die fotoreseptore lbinisme Die afwesigheid van pigment in die vel as gevolg van die afwesigheid van die proteïen wat melanien vervaardig Down-sindroom Die persoon het 'n ekstra kopie van chromosoom 21 as gevolg van nie-verdeling gedurende meiose. (4 x 3) Inhoud: Sintese: (12) (17) (3) (20)
25 Lewenswetenskappe/V2 11 DE/2015 Memorandum RING VN DIE NIEDING VN DIE OPSTEL Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C) lgemeen lle inligting voorsien is relevant aan die onderwerp Idees is in 'n logiese/oorsaak-effek volgorde lle aspekte is voldoende aangespreek In die opstel Slegs inligting aangaande mutasies en die verwante genetiese afwykings is gegee. (geen irrelevante inligting). Inligting aangaande mutasies en verwante genetiese afwykings is logies verduidelik. Minstens twee tipes mutasie; en twee genetiese afwykings is ten volle bespreek. Punt TOTL FDELING C: 20 GROOTTOTL: 150
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 MODEL 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/Feb. Mrt. 2016 BEGINSELS MET BETREKKING
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) BEGINSELS MET BETREKKING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 BEGINSELS MET BETREKKING
LEWENSWETENSKAPPE V2
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 SEPTEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Lewenswetenskappe V2 2 VS/September 2016 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
Lewenswetenskappe V2/Graad 12 2 September 2017 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 15 September 2017 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 BEGINSELS TEN OPSIGTE VAN MERK VAN LEWENSWETENSKAPPE:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 November 2014 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1
Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae 1 Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae Afdeling A Vraag 1 1.1 Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2013 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2013 BEGINSELS MET BETREKKING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V2 FERURIE/MRT 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 E/Feb. Mrt. 2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2015 MEMORANDUM 2015 PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2015 BEGINSELS MET BETREKKING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. Begin die antwoorde van ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.
Lewenswetenskappe V2/Graad 12 2 September 2017 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. eantwoord L die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V1 MOEL 2011 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 E/Model 2011 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS GRAAD 12 Die eksamen sal bestaan uit twee vraestelle van 2 ½ uur en 150 punte elk. Die gewig en die beoordeling van die onderwerpe in Vraestel 1 en Vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 WEERGAWE 1 (NUWE INHOUD) VIR VOLTYDSE KANDIDATE FEBRUARIE/MAART 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Lewenswetenskappe/V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V2 FERURIE/MRT 2015 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 E/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LEWENSWETENSKPPE V1 WEERGWE 2 (OU INHOUD) VIR DEELTYDSE KNDIDTE FERURIE/MRT 2012 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE:150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 BEGINSELS
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE P2 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V1 ISIONELE MOEL 2008 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LEWENSWETENSKPPE V1 FERURIE/MRT 2010 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. laai om asseblief Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/Feb. Maart 2010 INSTRUKSIES
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V1 WEERGWE 1 (NUWE INHOU) VIR VOLTYSE KNITE NOVEMER 2012 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 (Weergawe 1)
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LEWENSWETENSKPPE V1 NOVEMER 2008 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/November 2008 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD
GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE Bladsy 1 van 15 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Beantwoord AL die vrae.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
TSHWANE WES GRAAD 12
TSHWANE WES GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 2016 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Die vraestel bestaan uit 17 bladsye. Kopireg voorbehou Lewenswetenskappe Graad 12 2 D15/Junie2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V1 FERURIE/MRT 2011 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 E/Feb. Mrt. 2011 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Watter van volgende stellings beskryf die oorerfingsmeganisme van hierdie afwyking die beste?
Lewenswetenskappe Vraestel 1 VRAAG 1 1.1 Verskeie moontlik opsies word as antwoorde tot die volgende vrae verstrek. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2010 FINALE MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 BEGINSELS MET BETREKKING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 WEERGAWE 2 (OU INHOUD) VIR DEELTYDSE KANDIDATE NOVEMBER 2011 FINALE MEMORANDUM 24/11/11 PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LEWENSWETENSKPPE V1 FEBRURIE/MRT 2009 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/Febr. Maart 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V1 NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 E/November 2013 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10
1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LEWENSWETENSKPPE V1 MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.
2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS
2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 1 Voeding en Voere : Berekenings Koëffisiënt van verteerbaarheid ; Dit is n maatstaf van die verteerbaarheid van die droë voer en word uitgedruk in n persentasie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 WEERGAWE 2 (OU INHOUD) VIR DEELTYDSE KANDIDATE NOVEMBER 2011 FINAL MEMORANDUM 24/11/2011 PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Inleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected] Wiskunde
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DISTRIK: TSHWANE SUID
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DISTRIK: TSHWANE SUID LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 HALFJAAREKSAMEN JUNIE 2016 TYD : 2 ½ ure PUNTE : [150] INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE : 1. Beantwoord AL die vrae.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2009 MEMORANDUM Finale Nasiengids: 28 November 2009 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Lewenswetenskappe/V2
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/VS3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1
GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese
METRO EAST EDUCATION DISTRICT METRO OOS ONDERWYSDISTRIK LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 TUTORING
METRO EAST EDUCATION DISTRICT METRO OOS ONDERWYSDISTRIK LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 TUTORING 2 de KWARTAAL LEERDER BRONNEPAK 2 HERSIENINGSVRAE DNA EN RNA 1.1 Die diagram hieronder verteenwoordig 'n gedeelte
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae.
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT
WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2016 BEGINSELS MET
MEMORANDUM JUNIE EKSAMEN GRAAD 12
MEMORANDUM JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2011 1 GRAAD 12 MEMORANDUM - JUNIE-EKSAMEN 2011 VRAAG 1. AFDELING A 1.1 1.1.1 B 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 A 1.1.5 C 5X2 = (10) 1.2 1.2.1 Lamarck 1.2.2 Albinisme 1.2.3 Sentromeer
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig
TSHWANE WES GRAAAD 10
TSHWNE WES GR 10 LEWENSWETENSKPPE JUNIE EKSMEN 2015 PUNTE: 150 TY: 2½ ure ie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Lewenswetenskappe Graad 10 2 Junie 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2
Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie
LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I ANTWOORDBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2016 LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER ANTWOORDBOEKIE Daar is elf (xi) bladsye in hierdie Antwoordboekie. Skryf asseblief jou eksamennommer in die
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected]
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Les Plan Twee. Habitats
Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V1
Province of the ESTERN CPE EDUCTION NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 SEPTEMER 2012 LEWENSWETENSKPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur *LFSC1* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 LEWENSWETENSKPPE V1 (SEPTEMER
GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE
SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die
Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017
Ekurhuleni Noord Distrik Lewenswetenskap: Graad 10 P1 November Eksamen 2017 Tyd: 2½ ure Totaal: 150 Instruksies en Inligting 1. Beantwoord al vrae. 2. Skryf al die antwoorde op jou foliopapier neer wat
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.
Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A
HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek
Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *
OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1
HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde
Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN
NASIONALE SENIOR SERIFIKAA EKSAMEN WISKUNDE VRAESEL 1 GRAAD 10 OKOBER / NOVEMBER EKSAMEN 01 PUNE: 100 YD: URE Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye INSRUKSIES EN INLIGING Lees die volgende instruksies
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
