HANDLEIDING GRAAD 10



Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

Les 14: Entrepreneurskap

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

MEMORANDUM KWARTAAL 1

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Sentraalbeplande stelsel

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Lindie Strydom, Dr. Khoo Oon Theam, Dr. Johan Smith, Dr. Marietjie Yssel,

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

Vlotheid en intonasie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

RODNEY SEALE A TOT Z VAN OUERSKAP. Net wat jy nodig het. om jou tiener. suksesvol groot te maak

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

Transcriptie:

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. Samesteller Dr D Strydom Ë1510-A-LIO-SG01µ Î

INHOUDSOPGAWE VOORWOORD 5 EENHEID 1 1. INLEIDING 8 2. SELFBEELD 8 2.1 DIE RAAISEL IN DIE SPIEËL 8 2.2 DIE INTERAFHANKLIKE FASETTE VAN DIE SELFBEELD 12 2.2.1 Die fisieke selfbeeld 13 2.2.2 Die ideale selfbeeld 15 2.2.3 Die sosiale selfbeeld 17 2.2.4 Die akademiese selfbeeld 19 2.2.5 Die emosionele selfbeeld 20 2.3 KENMERKE VAN N PERSOON MET N POSITIEWE SELFBEELD 21 2.4 VOORDELE VAN N POSITIEWE SELFBEELD 23 2.5 SIMPTOME VAN N SWAK SELFBEELD 24 2.6 VERGIFNIS EN SELFBEELD 27 2.7 DIE SLEUTEL TOT DIE OPBOU VAN DIE SELFBEELD 28 2.8 SELFBEELD, SELFRESPEK EN RESPEK VIR ANDER 30 2.8.1 Respek en erkenning vir uniekheid en verskille 31 3. VERANDERENDE LEWENSROLLE EN DIE IMPAK DAARVAN OP VERHOUDINGS 33 4. DIE ADOLESSENSIEFASE, ROLINLEWING EN DIE IMPAK DAARVAN OP VERHOUDINGS 36 4.1 EMOSIES EN VERHOUDINGS 37 4.2 SOSIALE VERANDERING EN VERHOUDINGS 39 4.2.1 Verhouding met ouers 41 4.2.2 Generasiegaping 42 4.2.3 Adolessente se emansipasie van die gesin 42 4.2.4 Die invloed van die portuurgroep 43 4.2.5 Die adolessent en groepsdruk 44 4.2.6 Die adolessent se liefdesverhoudings 46 4.2.7 Uitgaan en tienerseks 46 4.2.8 Tienerswangerskap 47 5. TRADISIONELE MAGSVERHOUDINGS 48 6. DISKRIMINASIE 49 7. SAMEVATTING 52 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 1

EENHEID 2 1. INLEIDING 54 2. IDENTIFISERING VAN OMGEWINGS- EN MAATSKAPLIKE KWESSIES 54 3. DIE INTERVERWIKKELDE AARD VAN DIE MENS, SY OMGEWING- EN SY MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID 55 4. JY EN JOU BESKAWINGSMONDIGHEID 57 4.1 JY EN JOU OMGEWING 57 4.2 JY EN JOU MEDEMENS 58 4.3 JY EN JY 59 5. DEMOKRASIE 59 5.1 KENMERKE VAN N MODERNE DEMOKRASIE 60 5.2 VERKIESINGS 60 6. PADVEILIGHEID 61 6.1 DIE PADGEBRUIKER SE INGESTELDHEID 62 6.1.1 Verantwoordelikheid 62 6.1.2 Konsentrasie 62 6.1.3 Geduld 63 6.1.4 Selfvertroue 63 6.2 DEFENSIEF BESTUUR 63 6.3 DIE PADWAARDIGHEID VAN DIE VOERTUIG 65 6.3.1 Bande 65 6.3.2 Remme 65 6.3.3 Ligte 66 6.3.4 Spieëls 66 6.4 JY EN JOU BESTUURDERSLISENSIE 66 6.5 DIE VERMOEIDHEIDSFAKTOR, ALKOHOL EN JOU BESTUURSVERMOË 67 7. SAMEVATTING 68 EENHEID 3 1. INLEIDING 70 2. BALANS IN DIE LEWE DIE WELSYNSWIEL 70 2.1 FISIEKE WELSYN 70 2.2 EMOSIONELE WELSYN 71 2.3 SOSIALE WELSYN 71 2.4 INTELLEKTUELE WELSYN 71 3. GEBALANSEERDHEIDSTOETS 72 4. WEBWERWE EN GESONDHEID 73 5. DIE HEILSAME VERRIMPELINGSEFFEK EN TERAPEUTIESE WAARDE VAN FISIEKE OEFENING 73 5.1 VERMINDERDE ANGS EN STRES 73 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

5.2 MEDIESE VOORDELE 73 5.3 FISIEKE OEFENING EN PERSOONLIKHEID 74 5.4 DENKE EN BREINFUNKSIONERING 74 6. SPORT VERSUS ONTSPANNING 75 7. DIE ROL VAN SPORT EN ONTSPANNING IN DIE HUIGESIN 76 8. DIE VERBAND TUSSEN LIGGAAM EN GEES 77 9. KOMPONENTE VAN FIKSHEID 80 9.1. KARDIOVASKULÊRE FIKSHEID 81 9.2 SPIERKRAG 81 9.3 SPOED 81 9.4 SPIERUITHOUVERMOË 82 9.5 SOEPELHEID 82 10. DIE NOODSAAKLIKHEID VAN SPORTBEOEFENING 82 11 WANPRAKTYKE IN SPORT 84 11.1 SUBJEKTIEWE SKEIDSREGTERS 84 11.2 KOOP VAN SPORTSTERRE 85 11.3 WEDSTRYDKNOEIERY 85 11.4 GEBRUIK VAN VERBODE STIMULANTE 87 12 SAMEVATTING 89 EENHEID 4 1. INLEIDING 92 2. DIE PROFIEL VAN N GEBALANSEERDE TIENER 92 3. KONSENTRASIE 93 4. SNELLEESVAADIGHEDE 96 5. STUDIETEGNIEKE 98 5.1 BREINKAARTE 98 5.2 DIE GEBRUIK VAN KLEUR 99 5.3 DIE NOMMER-ASSOSIASIESPEL 100 6. JOU LOOPBAAN EN LOOPBAANKATEGORIEË 101 6.1 REALISTIES 102 6.2 KUNSSINNIG 102 6.3 ONDERSOEKEND 103 6.4 KONVENSIONEEL 104 6.5 SOSIAAL 104 6.6 ONDERNEMEND 105 7. UNIVERSITEITE 106 8. SOSIO-EKONOMIESE FAKTORE BY LOOPBAAN- EN STUDIEKEUSE 107 9. BELASTING 108 9.1 INKOMSTEBELASTING 109 9.2 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE 109 10. SAMEVATTING 111 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

Eenheid 1 EENHEID 1 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 7

Eenheid 1 1. INLEIDING Jy is nou in die ontwikkelingsfase van jou lewe waar jy aktief besig is met die vestiging van n eie karakteristieke persoonlikheid as onderbou van n eie identiteit. Die opbou van n positiewe selfbeeld en die ontwikkeling van gesonde lewensvaardighede raak belangrike legkaartblokkies in die skep van n positiewe identiteit. Die opbou en ontwikkeling van n positiewe selfbeeld kom eerste onder bespreking. In die fase waarin jy jouself nou bevind, kan die lewenswaters soms maar stormagtig word. Verhoudings kan veral maklik verbrokel en is dit nodig om die adolessente en sy verhoudings onder die vergrootglas te plaas. 2. SELFBEELD 2.1 DIE RAAISEL IN DIE SPIEËL? Die tienertydperk is sekerlik die opwindendste fase in die bestaan van jou lewe. Dit is die tyd waarin die deersnee tiener sy/haar tog op pad na volwassenheid toe met mening aanpak. Die strewe om self dinge te ervaar en om onafhanklikheid teenoor die wêreld te verklaar, raak intens. Ja, om die naelstring met die ouers finaal te knip (behalwe as dit by beursiesake kom), is nie meer onderhandelbaar nie. Daar kan gesê word dat die tiener algaande van die gesin emansipeer. Tog is hierdie fase so n brose fase. Daar is ernstige soeke na die sin van die lewe en baie vrae word oor die lewe gevra. Sekerlik een van die grootste krisisse waarmee die tiener mee te doen kry, is die soeke na die self die vraag oor wie die persoon in die spieël werklik is, sy/haar sin en doel in die lewe. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 8

Eenheid 1 Verskillende ingrypende veranderinge vind tydens adolessensie plaas wat die tiener dwing om sy/haar posisie in die lewe te heroorweeg. Die fisiologiese, kognitiewe en sosiale ontwikkeling van die tiener is slegs enkele faktore wat die tiener dwing tot die bepaling van sy/haar eie identiteit. Die snelle veranderinge gedurende die adolessensiefase konfronteer die adolessent voortdurend met die vraag: Wie is ek? Die selfbeeld is nooit staties nie, maar beweeg voortdurend tussen twee pole, naamlik positief en negatief. Die een oomblik voel jy on top of the world, en die volgende oomblik voel jy in jou menswees maar platgeslaan. Die selfbeeld is dinamies en verander dwarsdeur die lewe. Die mens spandeer in die algemeen n groot deel van sy lewe opsoek na die ware self. Dit is n deurlopende en lewenslange versugting om die self te deurgrond in terme van wie jy is, wat jy uit die lewe wil hê en waarheen jy op pad is. Wanneer n mens nie die antwoorde op hierdie vrae het nie, het dit dikwels n gevoel van leegheid en isolasie tot gevolg. Die opbou van n positiewe selfbeeld kan sekerlik as die belangrikste ontwikkelingstaak in die tienerfase beskou word. Hierdie uitdaging is des te meer groot omdat die tiener algaande meer en meer bewus word van tekortkominge en gebreke in sy lewe. Wat die opbou van die tiener se selfbeeld n nog groter uitdaging maak, is die feit dat hulle gedurigdeur besig is om hulself te vergelyk met ander tieners in hul leefwêreld. Hoe sterk of swak n tiener se selfbeeld is, het natuurlik verreikende implikasies vir interpersoonlike verhoudings n aspek wat ook in hierdie eenheid behandel word. Die aard van die tiener se selfbeeld wat in die tienerfase opgebou word, het natuurlik ook verreikende implikasies vir die aard van die selfbeeld in die volwasse lewe. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 9